# Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Tourism memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/trsm-s12-memo-afr/bde3fc6b-d1c4-4e14-a2d6-0c29dc424a28
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Tourism
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Tourism](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/tourism) › [Tourism Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/trsm-s12-memo-afr/bde3fc6b-d1c4-4e14-a2d6-0c29dc424a28)

## About this document

Tourism · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2012

                          TOERISME
                         MEMORANDUM

PUNTE:   200

                 Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                 TOERISME (Memo)                        (SEPTEMBER 2012)

AFDELING A: KORTVRAE

VRAAG 1

1.1    1.1.1    D√                                                     LU1 AS1
       1.1.2    C√                                                     LU2 AS3
       1.1.3    A√                                                     LU4 AS4
       1.1.4    A√                                                     LU3 AS4
       1.1.5    B√                                                     LU1 AS2
       1.1.6    C√                                                     LU3 AS2
       1.1.7    C√                                                     LU2 AS2
       1.1.8    D√                                                     LU1 AS3
       1.1.9    B√                                                     LU1 AS2
       1.1.10   C√                                                     LU2 AS3
       1.1.11   D√                                                     LU2 AS3
       1.1.12   B√                                                     LU3 AS1
       1.1.13   D√                                                     LU3 AS1
       1.1.14   B√                                                     LU4 AS1
       1.1.15   A√                                                     LU2 AS4
       1.1.16   A√                                                     LU1 AS2
       1.1.17   B√                                                     LU4 AS2
       1.1.18   D√                                                     LU4 AS4
       1.1.19   C√                                                     LU2 AS2
       1.1.20   D√                                                     LU3 AS3     (20)

1.2.   1.2.1    Etiek √                                                LU2 AS2
       1.2.2    Paspoort √                                             LU3 AS2
       1.2.3    Nis √                                                  LU3 AS5
       1.2.4    Reisplan √                                             LU3 AS2
       1.2.5    Bankaankoopkoers √                                     LU3 AS4     (5)

1.3    1.3.1    E    (Identifiseer die behoeftes van reisiger) √         LU3 AS3
       1.3.2    B    (Besluit op beste en geskikte klas, reisgeld en kamer) √
                                                                         LU3 AS3
       1.3.3    D    (Bespreek die vliegkaartjie en hotelkamer) √        LU3 AS3
       1.3.4    C    (Gaan die kaartjies en dokumentasie na) √           LU3 AS3
       1.3.5    A    (Stel die reisiger in kennis, oorhandig dokumentasie) √
                                                                         LU3 AS3   (5)

1.4    1.4.1    C√                                                     LU2 AS3
       1.4.2    G√                                                     LU2 AS3
       1.4.3    A√                                                     LU2 AS3
       1.4.4    E√                                                     LU2 AS3
       1.4.5    B√                                                     LU2 AS3     (5)

1.5    1.5.1    Comrades Marathon√                                     LU3 AS4
       1.5.2    IKR Krieket Wêreldbeker √                              LU3 AS4
       1.5.3    FIFA Wêreldbeker 2010 √                                LU3 AS4
       1.5.4    IRR Rugby Wêreldbeker 2011√                            LU3 AS4
       1.5.5    Beijing Olimpiese Spele 2008√                          LU3 AS4     (5)

                                                        TOTAAL AFDELING A:         40

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                         TOERISME (Memo)                                         3

 AFDELING B: TOERISME AS ŉ INEENGESKAKELDE STELSEL
 VRAAG 2
 2.1    2.1.1      Mariene loods √                                           LU1 AS3      (1)
        2.1.2      o     Ongereelde werksure √√
                   o     Skofwerk √√
                   o     Dra van uniform √√
                   o     Tydsbestuur
                   o     Veiligheidskwessies                      LU1 AS3 (Enige 3x2)     (6)
        2.1.3      (a)     Hoewel sy gehoor het die maritieme bedryf mans-
                           georiënteerd was, het dit haar nie afgeskrik nie. √√ LU1 AS3   (2)
                   (b)     “Sy werk 12-uur skofte, een dag aan diens, die ander dag
                           af.” √√                                           LU1 AS3      (2)
        2.1.4            Sjef/Kok √
                         Kelnerin √
                         Kroegman
                         Wynkelner
                         Skeepskaptein
                         Landmeter
                         Mariene adviseur
                         Operasionele bestuurder                    LU1 AS3 (Enige 2)     (2)
 2.2    2.2.1      Kliënte Diens/Uitmuntende Diens                           LU1 AS3      (1)
        2.2.2            Die kelner was oud en dooierig √√
                         Sy diens lusteloos en sonder inspirasie √√
                         Glad nie beïndruk nie
                         Vergeetagtig (Slaai vergeet)
                         Swak diens/Onbetroubaar (Sommige geregte op die spyskaart
                         was nie beskikbaar nie)
                         Dit was irriterend                       LU1 AS1 (Enige 2x2)     (4)
        2.2.3            Positiewe mondelingse oordag (word of mouth) √√
                         Lok meer buitelandse toeriste na ons land √√
                         Toename in binnelandse reise √√
                         Dit sal die vermenigvuldigings-effek in werking stel
                         Herhaalde besoeke van toeriste na SA as gevolg van goeie
                         diens
                         Meer geld sal die land binnekom en ekonomie sal groei
                         Werksgeleenthede sal geskep word
                         Lewensstandaard sal verbeter deur geld wat direk en indirek
                         deur toerisme ontvang word
                         Herhaalde besoeke
                         Ontwikkeling van vaardighede kan aangemoedig word
                         Sal ŉ goeie reputasie ontwikkel           LU1 AS2 (Enige 3x2)    (6)
        2.2.4      o     Ongereelde werksure √√
                   o     Werk lang ure √√
                   o     Werk in ŉ warm en bedompige omgewing √√
                   o     Werk met mense van verskillende agtergronde en kulture
                   o     Werk onder druk                        LU1 AS3 (Enige 3x2)        (6)
                                                                                          [30]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   TOERISME (Memo)                           (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 3

3.1   3.1.1         Om entrepreneurs van toerisme produkte en dienste te word. √
                    Bekostigbare pryse vir binnelandse reis (verskillende pryse vir
                    internasionale en plaaslike toeriste) √
                    Bemarking van plaaslike produkte √
                    Om bestaande toerisme besighede aan te moedig om
                    vaardighede te ontwikkel vir loopbaan bevordering, bv.
                    bestuursposisies
                    Die private sektor moet geleenthede skep vir die befondsing
                    van toerisme ondernemings
                    Enige aanvaarbare antwoord                            (Enige 2)     (2)

      3.1.2   (a)     Binnelandse Toerisme Groeistrategieë van DvOT

                      Die regering erken dat toerisme ŉ positiewe bydrae lewer tot
                      die BBP en transformasie in S.A. en wil graag hierdie mark
                      uitbrei. In 2004 het DvOT en SAT die Binnelandse Toerisme
                      Groeistrategieë geloods. √√                            (1x2)      (2)

                      Doelwitte (aims) van die strategie is:

                         Vermeerder uitgawes (meer reise langer verblyf, ens.) √
                         Verminder seisoenaliteit (moedig reise regdeur die jaar
                         aan)
                         Verbeter geografiese verspreiding van toeriste
                         Toenames in volumes (getalle)                  (Enige 1)       (1)

              (b)     Swart Ekonomiese Bemagtiging(SEB)-Handves

                      Die regering is besig om ekonomiese ongelykhede te
                      verminder deur ŉ beleid van swart ekonomiese bemagtiging
                      (SEB) wat swart bemagtiging bevorder. √√            (1x2)         (2)

                         Die DvOT het begin met ŉ proses van Swart Ekonomiese
                         Bemagtiging (Toerisme Transformasie Strategie) met die
                         hoofdoel om swart besighede in die toerisme-bedryf te
                         ontwikkel. √
                         ŉ Telkaart was ontwikkel vir die industrie waarin teikens
                         uiteengesit is vir die transformasie van die Toerisme-
                         bedryf. (Eienaarskap, Bestuur en beheer, gelyke
                         indiensneming, vaardigheidsontwikkeling, ens.)
                         Maatskappye wat nie aan die vereistes voldoen nie, sal
                         nie regeringskontrakte, toelaes, oortrokke fasiliteite en
                         ander voordele ontvang nie
                         Enige relevante feit                               (Enige 1)   (1)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                       TOERISME (Memo)                                          5

        3.1.3      Na die 1994-verkiesings het beide die regering en die private
                   sektor baie gedoen om die wanbalanse van die verlede reg te stel.

                   (a) Regering                       (b) Privaat sektor
                     Hulle het die persepsie in die
                     gemoedere van sekere
                     mense teruggewen om die
                     voorheen-benadeelde groepe
                     te ondersteun en het
                     gedemonstreer dat Toerisme
                     in die Nuwe SA alle Suid-
                     Afrikaners kan bevoordeel. √
                                                        HOP en die private sektor
                                                        verskaf geleenthede vir die
                                                        ontwikkeling van vaardighede
                                                        en die heropleiding van
                                                        personeel. √
                    ŉ Toename in die befondsing         ŉ Toename in die befondsing
                    en maklike toegang tot fondse       en maklike toegang tot
                    van beide die regering en           fondse van beide die
                    private sektor vir                  regering en private sektor vir
                    entrepreneurs (Enige geldige        entrepreneurs (Enige geldige
                    beredenering)                       beredenering)
                    Toerisme                            Toerisme
                    bewusmakingsveldtogte               bewusmakingsveldtogte
                                                        Ontwikkeling van toeriste-
                                                        aantreklikhede bv. Robben-
                                                        eiland
                    Bekendstelling en                   Bekendstelling en
                    ondersteuning van toerisme          ondersteuning van toerisme
                    as ŉ vak in die                     as ŉ vak in die
                    skoolkurrikulum                     skoolkurrikulum
                    Blootstelling aan die voordele
                    van toerisme
                    Die aanmoediging van                Die aanmoediging van
                    entrepreneurs om besighede          entrepreneurs om besighede
                    in die toerisme bedryf te open      in die toerisme bedryf te
                                                        open
                    Ontwikkeling van plaaslike
                    (binnelandse) reise
                    Die daarstelling van SAT,
                    PTOs en selfs plaaslike
                    toerisme owerhede
                    Vaardigheidsontwikkelings-
                    instellings, bv.
                    SETA/CATHSETA
                                                                  LU1 AS2 (Enige 2)       (2)
                                                                                         [10]

                                                             TOTAAL AFDELING B:          40

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 TOERISME (Memo)                           (SEPTEMBER 2012)

AFDELING C: VERANTWOORDELIKE EN VOLHOUBARE TOERISME

VRAAG 4

4.1   4.1.1      Om die koolstofvoetspoor van die wêreld te verminder/beperk√
                 Om werksgeleenthede te skep √
                 Om internasionale handel te stimuleer √
                 Om emissies (uitlating) van fossielbrandstowwe te verminder
                 Om voedselsekuriteit te verbeter en te versterk
                 Om die uitwerking van aardverwarming te verminder
                                                             LU2 AS3 (Enige 3)        (3)

      4.1.2   Oos-Kaap √, KwaZulu-Natal √ en Vrystaat √                  LU3 AS3      (3)

      4.1.3   Sosiaal:                                                LU2 AS1 (1)

                 Werkskepping √
                 Om inkomste te genereer √
                 Personeel verwerk die grondstowwe (sojabone) in ŉ meer
                 waardevolle en bruikbare produk (bio-brandstof)
                 Nywerheidsontwikkeling                    LU2 AS1 (Enige 1)

              Ekonomies: √                                           LU2 AS1 (1)

                 Werkskepping √
                 Om inkomste te genereer √
                 Personeel verwerk die grondstowwe (sojabone) in ŉ meer
                 waardevolle en bruikbare produk (bio-brandstof)
                 Nywerheidsontwikkeling                    LU2 AS1 (Enige 1)

              Omgewing:                                              LU2 AS1 (1)

                 Om die koolstofvoetspoor te verminder √
                 Om minder besoedeling te veroorsaak √
                 Vermindering van koolstofvrystellings van fossielbrandstowwe
                 Help om die probleem van aardverwarming op te los
                                                             LU2 AS1 (Enige 1)        (6)

      4.1.4   “Afrika is die ideale plek vir so ŉ projek omdat Afrika die grond het
              en biobrandstof plantasies is byderhand.” √√                LU2 AS1     (2)

      4.1.5   Plaasboere het die plase (grond) en kan die produksie van
              sojabone vergroot. √√                                   LU2 AS1         (2)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                        TOERISME (Memo)                                          7

 4.2    4.2.1      Aardverwarming:

                   Is die proses waar lang-golf bestraling van die son die aarde se
                   atmosfeer binnedring √ en verhoed word om te ontsnap as gevolg
                   van wolkdekking en die opeenhoping van sekere gasse regdeur
                   die wêreld √ / Toename in die temperature as gevolg die
                   kweekhuis-effek, industriële aktiwiteite of ontbossing.   LU2 AS1      (2)

        4.2.2      (a)        Smeltende sneeu kan aanleiding gee tot ŉ verhoging in
                              seevlakke √
                              Stygende seevlakke gee aanleiding tot oorstromings √
                              Hittegolf/Uitermatige hoë temperature)
                              Beskadiging van toerisme-infrastruktuur
                              Minder toeriste sal die geaffekteerde gebied besoek
                                                                    LU2 AS1 (Enige 2)     (2)

                   (b)     Die sneeu in die Arktiese streek is besig om te smelt en dit
                           kan die habitat √ van die ysbere bedreig √        LU2 AS1      (2)

        4.2.3            Maak gebruik van omgewingsvriendelike produkte √
                         Verminder, herwin en hergebruik √
                         Bespaar elektrisiteit √
                         Reis per bus, fiets of stap
                         Plant bome
                         Toer-operateurs moet probeer om die gebruik van hulp-
                         bronne te verminder en hul kliënte aanmoedig om dieselfde
                         te doen.
                         Ondersteun internasionale organisasies om aardverwarming
                         te bestry
                         Verminder kweekhuisgasse of emissies
                         Verminder jou koolstof-voetspoor
                         Heffing van koolstof-belasting         LU2 AS2.2 (Enige 3)       (3)
        4.2.4            Aardverwarming gee aanleiding tot vloede en droogtes wat
                         ekosisteme vernietig; √ gevolglik sterf baie spesies uit √
                         Baie spesies sterf uit as gevolg van die veranderende
                         weerpatrone a.g.v. klimaatsverandering. LU2 AS1 (Enige 1)         (2)
                                                                                          [27]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    TOERISME (Memo)                        (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 5
5.1   5.1.1              Hout √
                         Gras √
                         Steen
                         Klei                                  LU2 AS4 (Enige 2)      (2)
      5.1.2    Hout: :    Hout-gesnyde diertjies/mense √
               Gras:      Matte, strooihoede/mandjies √
               Steen:     beeldjies van klip/steen, asbakkies √
               Klei:      potte, diertjies, ornamente √         LU2 AS4 (Enige 2)     (2)
5.2           Produk √
              Prys √
              Promosie √
              Plek √
              Mense √                                                    LU2 AS3      (5)
5.3   5.3.1    Godsdienstige oortuigings:
               Hulle glo in God en glo dat hul voorvaders die skakel tussen hulle
               en Unkulunkulu (soos God genoem word) is. √ Hulle gebruik
               wierook (impepho) om hul voorvaders te nooi √ wanneer hulle
               rituele uitvoer. Hulle gebruik ook “muthi” van die sangoma’s om in
               aanraking met hul voorvaders te kom. UtshwalaBesizulu
               (Afrikaner bier) is deel van die rituele. (Enige relevante antwoord)
                                                                           LU2 AS4    (2)
      5.3.2    Kleredrag:
               Hulle dra klere gemaak van diervelle en voëlveer √
               Die skild en spies wat deur uShaka Zulu, die koning, gebruik
               word, is ŉ algemene simbool in hul klere √              LU2 AS4         (2)
                                                                                      [13]
                                                          TOTAAL AFDELING C:          40

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                         TOERISME (Memo)                                        9

 AFDELING D: TOERISME-AARDRYKSKUNDE, BESIENSWAARDIGHEDE EN
             REISNEIGINGS
 VRAAG 6
 6.1    6.1.1      Een (1) √√                                                 LU3 AS1     (2)
        6.1.2      Voor √
                   SA is +2 en Londen is +0 √√
                   Londen is presies op die Greenwich Meridiaan (GMT)
                   As Londen DST toepas, raak hulle +1
                   1 uur agter SA tyd                                         LU3 AS1     (3)
        6.1.3      (a)     SA    +2
                           Londen       +1
                           Tydverskil = 1 uur √
                                 Tyd = 16:00
                                       -01:00√
                                      = 15:00√                                LU3 AS1     (3)
                   (b)     Daar is slegs 1 uur verskil tussen tyd in SA en die van
                           Engeland/nie ŉ groot verskil in tyd nie. √√          LU3 AS1   (2)
        6.1.4            Toeriste kan meer attraksies voor sonsondergang sien √
                         Besighede kan vir langer ure oop bly √
                         Verminder misdaad
                         Elektrisiteitverbruik verminder
                         Meer tyd vir ontspanningsaktiwiteite
                         Toename in verbruikersbesteding in toerisme-produkte
                                                                  LU3 AS.3.1 (Enige 2)    (2)
        6.1.5      (a)     SA +2
                           NZL +12
                           Tydsverskil = 10 uur
                           Aankomstyd = 08:00 (NZL tyd) -10 ure =22:00 (SA tyd)√
                                -16:00√
                           Vertrektyd = 22:00 - 16:00
                                      = 06:00 (SA tyd) √√
                                      = 1ste Sept. (Datum) Donderdag (Dag) LU3 AS3.1      (4)
                   (b)          Sinus irritasies √
                                Hoofpyn √
                                Omgekrapte maag
                                Moegheid/Uitgeput
                                Dehidrasie/Verlies van vloeistof
                                Naarheid/Gebrek aan eetlus
                                Geswelde voete                     LU3 AS3.1 (Enige 2)    (2)
                   (c)     Voorsorgmaatreëls:
                               Doen ligte oefening gedurende die vlug √
                               Eet ligte etes √
                               Drink baie water
                               Vermy te veel alkohol
                               Vlieg ŉ paar dae vroeër om te herstel van
                               vlugvoosheid
                               Slaap goed gedurende die vlug LU3 AS3.1 (Enige 2)          (2)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                TOERISME (Memo)                       (SEPTEMBER 2012)

6.2   6.2.1          Gesondheidswerkers √
                     Reisagente √
                     Toer operateurs
                     Reistydskrifte/Gazette
                     Die internet
                     Wêreld Gesondheidsorganisasie
                     Toerisme Verwante Organisasies
                     TIMATIC                                LU3 AS3 (Enige 2)     (2)

      6.2.2    Om landsburgers te beskerm teen infeksies wat hulle van toeriste
               mag kry √/
               Om toeriste te beskerm teen infeksies van landsburgers
                                                             LU3 AS3 (Enige 1)    (1)

6.3   6.3.1    R45,00 ÷ €9,95√ = €4,52√√                             LU3 AS3      (3)

      6.3.2    £15,00 x R12,45 = R185,75                             LU3 AS5      (3)

      6.3.3    Bankverkoopkoers is die koers waarteen banke √ of buitelandse
                               valuta handelaars buitelandse valuta
                               verkoop. √                          LU3 AS 5

               Bankaankoopkoers is koers waarteen banke √ of buitelandse
                               valuta handelaars buitelandse valuta koop. √
                                                                   LU3 AS5        (4)

      6.3.4          Kontant of Note √
                     Reisbeursie √
                     Reisigerstjeks √
                     Debietkaarte
                     Kredietkaarte (Visa/Master)
                     American Express-kaart                 LU3 AS5 (Enige 3)     (3)

6.4           Reisagentskappe √
              Bureau de change √
              Buitelandse valuta handelaars √
              Banke
              Groot hotelle en seilvaartskepe               LU3 AS5 (Enige 2)     (2)

6.5   6.5.1    Globale gebeurtenis vind plaas in ŉ land waar daar
               betrokkenheid √/deelname van die internasionale gemeenskap
               is/’n hele aantal lande neem deel aan die gebeurtenis. √           (2)

      6.5.2         Vrye beweging van toeriste √
                    Werkskepping √
                    Vrye handel √
                    Groter toegang tot direkte buitelandse beleggings (DFI)
                    Bemarking van die Suid-Amerikaanse kontinent
                    Die vermenigvuldigingseffek word in werking gestel deur die
                    hele Suid-Amerika
                    Suid-Amerika gesien word as ŉ toeristebestemming/goeie
                    publisiteit
                                                             LU3 AS 4 (Enige 3)   (3)

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                     TOERISME (Memo)                                      11

        6.5.3            Toename in onwettige immigrasie in daardie land √
                         Toename in misdaad in sommige stede van Brasilië√
                         Stropery √
                         Plaaslike inwoners verloor werk
                         Toename in vlugtelinge (refugees)
                         Verslapping van immigrasie-wette en grensbeheer
                         Oorbevolking van grensdorpe
                         Onwettige immigrante en vlugtelinge mag onregverdige
                         kompetisie vir werkgeleenthede skep
                         Blootstelling aan aansteeklike siektes LU3 AS3.6 (Enige 3)     (3)

        6.5.4      (a)    Bou van rolstoel opritte (wheelchair ramps)√
                          Bou van rolstoel-vriendelike kamers √
                          Badkamer/toilet-fasiliteite vir gestremdes √
                          Nasionale Parke met toeganklike
                          wooneenhede/akkommodasie √
                          Inligtingstekens vir gehoor-gestremde toeriste
                          Gebaretaal interpreteerders moet beskikbaar wees vir
                          gehoor-gestremde toeriste
                          Inligting in Braille vir swaksiende/blinde toeriste
                          Spesiale parkering vir gestremde toeriste
                                                                    LU3 AS3 (Enige 2)   (2)

                   (b)        Bou van toeganklike pawiljoene/kamers (suites)
                              Opritte vir rolstoele
                              Rolstoel vriendelike gebiede moet naby spesiale
                              parkering vir gestremdes wees     LU3 AS3 (Enige 2)       (2)

                                                            TOTAAL AFDELING D:          50

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                               TOERISME (Memo)                        (SEPTEMBER 2012)

AFDELING E: KLIËNTEDIENS EN KOMMUNIKASIE

VRAAG 7

7.1   7.1.1   Mark navorsing: is die proses om inligting in te samel en te
                             analiseer oor bestaande en potensiële kliënte
                             (toeriste) vir bestuursdoeleindes. √ LU3 AS3.4       (2)

      7.1.2   Bestaande Markte: Markte (lande) wat Suid-Afrika reeds as ŉ
                              lewensvatbare bestemming sien en voortgaan
                              om Suid-Afrika te besoek. √√
              Nuwe Markte: Markte wat Suid-Afrika nie as ŉ bestemming
                              besoek nie, maar het die potensiaal om tot
                              volhoubare marke te ontwikkel/lande waarvan
                              Suid-Afrika die minste aantal besoekers
                              ontvang. √√                         LU3 AS3.4       (4)

      7.1.3       Om die behoeftes van kliënte/toeriste te bepaal. √
                  Om nuwe marke te identifiseer √
                  Om huidige marktendense te analiseer √
                  Om toekomstige marktendense te analiseer en te voorspel
                  Om kliëntetevredenheid te monitor
                  Om verkope te verhoog/om kliënte te lok
                  Om herhaalde besoeke te bevorder         LU3 AS3.4 (Enige 3)    (3)

7.2   7.2.1   Terugvoering is die proses om kommentaar, voorstelle en
                        klagtes van ŉ verskeidenheid inligtingsbronne in te
                        samel √ om besluite van bestuur (management) te
                        beïnvloed. √                               LU3 AS2        (2)

      7.2.2         Kliënte opnames √
                    Kliënte klagte-rekords √
                    Voorstelle houers √
                    Fokusgroepe
                    Geheimsinnige kliënte (Mystery customers)
                    Waarnemings
                    Opvolg oproepe/besoeke                LU3 AS2 (Enige 3)       (3)

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                      TOERISME (Memo)                                      13

        7.2.3      Die museum sal:

                       herhaalde besoeke ontvang √
                       nuwe kliënte lok √
                       ŉ goeie reputasie daarstel
                       positiewe mondelingse advertensie ontvang
                                                            LU4 AS2 (Enige 2) (2)

                   Besighede in Underberg sal:

                       mededingende voordeel ontvang √
                       meer inkomste genereer √
                       meer werksgeleenthede vir die inwoners skep
                       die vermenigvuldigingseffek in werking stel
                                                              LU4 AS2 (Enige 2) (2)     (4)

        7.2.4          Kliënte kan anoniem bly √√
                       Gee aan die bestuur die geleentheid om hulle produkte en
                       dienste te verbeter √√
                       Kan baie kliënte akkommodeer
                       Kliënte kan sonder vrees terugvoering gee
                       Dit kan deurlopend wees                   LU4 AS1 (Enige 2)       (4)
                                                                                        [22]
 VRAAG 8

 8.1    8.1.1      e-pos:

                   Dit is ŉ rekenaar-gebaseerde program/elektroniese pos √ wat dit
                   moontlik maak vir ŉ verbruiker om enige tipe boodskap of
                   informasie na ŉ ander elektronies te stuur √ OF tegnologie wat dit
                   moontlik maak om inligting onmiddellik, doeltreffend en koste-
                   effektief plaaslik en internasionaal te ontvang en te stuur.
                                                                    LU4 AS5 (Enige 1)   (2)

        8.1.2      Virginiahouse@mweb.co.za√-                              LU4 AS5      (1)

 8.2    8.2.1      www.virginia.co.za√                                                  (2)

        8.2.2          Dit word gebruik om inligting oor ŉ spesifieke organisasie of
                       besigheid te stoor wat intern gebruik word. √
                       Bied inligting aan enige iemand wat meer wil weet van die
                       spesifieke organisasie of besigheid. √
                       Deel en kommunikeer data met ander stelsels. √
                       Laat toeriste/kliënte toe om ŉ voorsmakie (pre-view) van
                       interessante plekke te kry. √               LU4 AS5 (Enige 2)    (2)

 8.3    “’n B&B-oord in die dorp” √                                        LU4 AS5      (1)
                                                                                        [8]
                                                             TOTAAL AFDELING E:         30
                                                                   GROOTTOTAAL:         200

## Related documents

- [TRSM S12 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/trsm-s12-qp-eng/47250299-c3ef-4bf9-b6de-da57f2b45b0b) — Tourism · QP · 2012 · Eng
- [Tourism Nov 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-nov-2012-memo-eng/3ce9d893-cef6-4b0c-abd8-2adf9583bf95) — Tourism · Memo · 2012 · Eng
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT 2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept-2022-afrikaans-final/1403b445-16b4-4547-88df-afa43f0bb468) — Tourism · Memo · 2022 · Afr
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT2022 English Final](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept2022-english-final/4a57f805-bdcd-4d62-bdf5-6ad8a80da1d0) — Tourism · Memo · 2022 · Eng
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept2021-afrikaans/c19a9879-1d59-45fa-8093-3df7639fa1d4) — Tourism · Memo · 2021 · Afr
- [TOURISM GR12 MEMO SEPT2021 English](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-memo-sept2021-english/51e0902e-f133-41af-8fe0-e92ed07bb71b) — Tourism · Memo · 2021 · Eng

## More from Grade 12 Tourism

- [Grade 12 Tourism P1 November 2026 Prediction](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2026-nsc-november-prediction-exam-question-paper-paper-1/994dee17-e8dc-488c-a290-6efa3c85caae) — QP · 2026 · Eng
- [Gr 12 Tou ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-tou-atp-2023-24/4a3f87bb-0e9c-4318-ae42-69c3fd65355f) — ATP
- [TOURISM QP GR12 SEPT 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/tourism-qp-gr12-sept-2025-eng-watermark/4b7ecf01-44b6-429c-9c42-d9a73f0aab3e) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/tourism-may-june-2025-eng/65e78d57-90d6-41c8-baba-b6762d597ce5) — QP · 2025 · Eng
- [Tourism Nov 2025 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-tourism-2025-nsc-november-exam-question-paper/3fe7d031-5dc8-45d6-9d5b-a0e6508f31db) — QP · 2025 · Afr
- [TOURISM GR12 QP SEPT 2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/tourism-gr12-qp-sept-2024-afrikaans/4b7faafb-4bfd-4f7d-ba15-d1b6f13cf66b) — QP · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
