# Engineering Graphics and Design Grade 11 Afrikaans 2012 QP

> Grade 11 Engineering Graphics and Design question paper from the Afrikaans 2012, 12 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/voorblad/b36229f3-5224-413c-90d2-bbe5d6f4295b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 11
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: Afrikaans
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 11 Afrikaans 2012 QP](https://www.hlayiso.com/library/voorblad/b36229f3-5224-413c-90d2-bbe5d6f4295b)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 11 · Afrikaans · 2012. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                                            INSTRUKSIES EN INLIGTING
                                                            1.   Die vraestel bestaan uit VIER vrae.
                                                            2.   Beantwoord ALLE vrae.
                                                            3.   Alle tekene moet volgens skaal 1:1 geteken word, tensy anders vermeld.
                                                            4.   Alle vrae moet op die gegewe antwoordvelle beantwoord word.
                                                            5.   Alle antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer
                                                                 word, ongeag of die vraag beantwoord is of nie.
                                                            6.   Sorgvuldige tydsbeplanning is nodig om alle vrae te beantwoord.
                  ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI             7.   Drukskryf jou naam in die blokkie voorsien op elke antwoordvel.
                EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT           8.   Alle antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.
                  OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT              9.   Besonderhede of afmetings wat uitgelaat is, moet in goeie verhouding beraam
                                                                 word.

                                 NASIONALE                                          SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                             SENIOR SERTIFIKAAT                                                                    GEMODEREERDE
                                                                                                                       PUNT

                                                                                      1
                                                                                      2
                                                                                      3
                                                                                      4
                                      GRAAD 11
                                                                                   TOTAAL

                                                                                              1 0 0

                 INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1

                                  NOVEMBER 2012

                                                                                        VOLTOOI DIE VOLGENDE:
                                                                                                     NAAM

                                                                                                     NAAM
PUNTE: 100
                                                                                             EKSAMENSENTRUM
TYD: 2 uur
                                                 *GRDDM1*                                    EKSAMENSENTRUM
Die vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                                                                  Blaai om asseblief   1

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

### Page 3

Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V1

og

VRAAG 1.1: ANALITIES (ELEKTRIES)

Gegee:

'n Tabel met name en illustrasies van elektriese
komponente

Instruksies:

Voltooi die tabel deur netiies die simbole van
hierdie komponente in die voorsiende spasies te
teken [5]

Dow.

Naam Komponent Simbool

1) GLOEILAMP &

(1)
2) SEKERING C0

(1)
3) SKAKELAAR &

(1)
4) MOTOR §

q)

5) SEL

qd)

2560

3040

.
VRAAG 1.2: ANALITIES (AREA EN OMTREK)
Gegee:
* 'n Skematiese vioerplan van 'n huis wat die mate van die vertrekke aandui
© 'n Tabel vir jou antwoorde
Instruksies:
* Bepaal die gekombineerde vioerarea van die kombuis en voorkamer in m?.
* Bepaal die omtrek van die huis.
LW: Toon alle berekeninge 15]
2640 1440 2320
t t t 4
T I T T
&
SLAAPKAMER 2 BADKAMER KOMBUIS
L 1.
8
SLAAPKAMER 1
SITKAMER 3
! bo ! t
2640 L 3760 |
6400 |
ANTWOORDE

AREA

(3)

OMTREK

(2)

EC DoE/NOVEMBER 2012

VRAAG 1.3: ANALITIES (SIVIEL SNITTE)

Gegee:

« 'n Kolom met verskillende deursnee-aansigte wat
in Siviele tekene voorkom.

*'n Tabel met name van snittipes en spasies vir u
antwoorde.

Instruksies:
Voltooi die tabel deur slegs die korrekte letter van
die snit langs die beskrywing van die snittipe te

plas 15]
DEURSNEE
SNIT AANSIGTE
ANTWOORDE
TIPE
A
1 |BETON 1 B
2 | SIERSTEEN 1 CIISSQSss
D
3. |HARDEPYN 1
E
4 | VLAKLAAG 1
F
5 | ONVESTOORDE 1
GROND jG
14 5
12 5
13 5
TOTAAL | 15
NAAM
NAAM =)

Kopiereg voorbehou

Biaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

### Page 5

Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V1

og

EC DoE/NOVEMBER 2012

VRAAG 2: DEURDRINGING EN ONTWIKKELING

Gegee:

* Die onvoltooide boaansig en vooraansig van 'n hol
reélmatige seskantige prisma wat 'n hol reélmatige
vierkantige prisma indring.

* 'n Onvoltooide hulpaansig van die seskantige prisma.

Instruksies:

© Voltooi die hulpaansig van die seskantige prisma

* Voltooi die boaansig

* Voltooi die vooraansig, waar die deurdringingskromme
tussen die twee prismas duidelik getoon word.

* Ontwikkel slegs die sye van die vierkantige prisma wat die
ware vorm van die gat wat gevorm is, toon.

Nota:
Die asse van die twee prismas |é in dieselfde vertikale viak.
Toon alle konstruksies en projeksies. [19]

ASSESSERINGSKRITERIA

Hulpaansig

Voltooide boaansig

Deurdringingskromme
Ontwikkeling

wlalalafr

Konstruksies

TOTAAL 1

NAAM

NAAM i)

Kopiereg voorbehou

Biaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

### Page 7

Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V1 EC DoE/NOVEMBER 2011

> .
* VRAAG 3: PERSPEKTIEF
Gegee:

ASSESSERINGSKRITERIA 'n Plan en aansig van 'n huis, sowel as die Prentvlak (PV),
Verdwynpunte 2 Horisonlyn (HL), Grondlyn (GL) en Staanpunt (SP)
Konstruksies 3 Instruksies:

Dak 3 * Bepaal die verdwynpunte en benoem dit.
* Teken die tweepuntperspektief-aansig van die huis
Mure 5
Notas:
D r
eur en venster 8 Geen verborge besonderhede moet getoon word nie.
TOTAAL 26 Toon alle konstruksielyne. [26]

PV

HL

GL

NAAM

NAAM T/

Kopiereg voorbehou Biaal om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

### Page 9

Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V4

&
ONVOLLEDIGE FONDASIE-BESONDERHEDE
VIR BUITEMURE
220
g + -
{8
600
DEUR- EN VENSTERSKEDULE
DEURRAAM VENSTERS
1x STANDAARD HARDEHOUT 2 STANDAARD HARDEHOUT
RAAM
1150
DEUR
1.x STANDAARD BINNE HOL
DEURE s
S|
900 810
{295
GLAS
e 3 mm HELDER GLAS
AFWERKINGSKEDULE
VLOER
BADKAMER - TEELS
MURE
PLEISTER EN VERF
RAAMPROFIEL
YSTERWARE
1 PAAR 75 mm KOPER
SKARNIERE en SKROEWE
1 TWEEKLAWERSLOT

PLAFONHOOGTE

DEUR EN VENSTERHOOGTE

2700

25 mm viaklaag op Fwve
100 mm beton

2100

NGV

|

SKEMATIESE SNITAANSIG A-A

2320

VENSTER

b>

3440
1295 1150, 995
1 1
{ VENSTER |
0 —
ST =
| B

1150

1260

3940

EC DoE/NOVEMBER 2012

VRAAG 4; SIVIELE TEKENING

Gegee:

«'n Skematiese vioerpian en 'n skematiese snitaansig van
die buitelyne van die omtrek van 'n voorgestelde nuwe
badkamer vas aan 'n huis, asook die posisie van al die
toebehore in die badkamer getoon as ware
voorstellingstekene

*'n Deur- en vensterskedule

'n Afwerkingskedule

* Onvoltooide sketse van die fondasie besonderhede.

*'n Antwoordblad op bladsy 6 wat 'n onvoltooide plan toon

Instruksies:
© Gebruik antwoordblad 4 en die inligting op bladsy 5 om
volgens 'n skal van 1:40 die volgende aansigte te

teken

* Die voltooide vioerplan

* Die snitaansig op snyviak A-A, volgens die gegewe
spesifikasies hieronder:

SPESIFIKASIES:

DIE VLOERPLAN

Voeg die volgende kenmerke by die vioerplan:

© Die vermiste mure met arseringsbesonderhede
Die vermiste deur- en venster besonderhede

* Die snyviak. Benoem die snyviak A-A

*Benoem die vioerplan en sluit die vloerafwerking in.

‘n SNITAANSIG

Voeg die volgende kenmerke by die snitaansig:

* Die volledige fondasie-, muur-,viaklaag en
vloerbladbesonderhede

Die lateie bokant die deur en vensters

Die deur- en volledige vensterbesonderhede

* ALLE nodige arsering

Alle sanitére toebehore as konvensies

*Benoem die snitaansig:

SNITAANSIG A-A

LET WEL:
ALLE substruktuurarsering mag in vryhand gedoen word
* ALLE tekenwerk moet voldoen aan die riglyne vervat in
SABS 0143. [40]

TERMINOLOGIE
Skematiese diagram: 'n diagram wat die hoofkenmerke of
verhoudings sonder spesifieke besonderhede toon

oy,

Kopiereg voorbehou

Biaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

### Page 11

Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V1

NT

ORD

D4

EC DoE/NOVEMBER 2012

NAAM

NAAM.

Kopiereg voorbehou

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [VRAAG 4 (bl1)](https://www.hlayiso.com/library/vraag-4-bl1/1fa87a35-5440-4f10-9d4d-436e867a8afd) — Engineering Graphic and Design · QP · 2012
- [VRAAG 4 (bl2)](https://www.hlayiso.com/library/vraag-4-bl2/3d8b378b-01a9-404e-aa87-e74204bba782) — Engineering Graphic and Design · QP · 2012
- [VRAAG 3](https://www.hlayiso.com/library/vraag-3/75f15c6d-85a4-4149-8512-462cb52fc8ec) — Engineering Graphic and Design · QP · 2012
- [VRAAG 2](https://www.hlayiso.com/library/vraag-2/7a894164-0924-47d3-bee9-227daef26709) — Engineering Graphic and Design · QP · 2012
- [VRAAG 1](https://www.hlayiso.com/library/vraag-1/db36a500-a5d5-487d-8dd0-fc4e36f3880e) — Engineering Graphic and Design · QP · 2012
- [QUESTION 4 (pg1)](https://www.hlayiso.com/library/question-4-pg1/5af0a9f5-32ce-4f43-a6d9-700c39296887) — Engineering Graphic and Design · QP · 2012

## More from Grade 11 Engineering Graphics and Design

- [Gr 11 EngGraph Des ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-11-enggraph-des-atp-2023-24/6fbec59e-8df9-49dc-9042-1e84389c22fa) — ATP
- [EGD P1 GR11 MEMO NOV2022 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr11-memo-nov2022-afr-engl/dc8a6861-4564-49b7-9da7-af10cd3460f8) — Memo · 2022 · Afr
- [EGD P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr11-memo-nov2022-afrikaans/085022c0-c1e2-44e3-8f13-b13c4d9661fd) — Memo · 2022 · Afr
- [EGD P2 GR11 MEMO NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr11-memo-nov2022-english/50c4e044-b732-4d91-bcb3-e98c1bc8bfc1) — Memo · 2022 · Eng
- [EGD P1 GR11 MEMO NOV2022 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2022-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1-english/9926f9cd-76bc-4eff-a287-c1394b665aaf) — Memo · 2022 · Eng
- [EGD P2 GR11 MEMO NOV2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-engineering-graphic-and-design-2022-exemplar-november-exam-memorandum-paper-2-afrikaans/964722fb-b9df-42a0-a525-cbab4bbad105) — Memo · 2022 · Afr

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
