# Mathematics Grade 7 November 2021 Question Paper

> Grade 7 Mathematics question paper from the November Exam 2021, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/wisk-gr-7-november-2021/7a8c23eb-063e-4e2d-b054-2fad1a3b52c9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 7
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 7](https://www.hlayiso.com/library/grade-7) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-7/mathematics) › [Mathematics Grade 7 November 2021 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/wisk-gr-7-november-2021/7a8c23eb-063e-4e2d-b054-2fad1a3b52c9)

## About this document

Mathematics · Grade 7 · November Exam · 2021. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

EKSAMINATOR: MEV M. WILLIAMS
MODERATOR: MNR S. LooTs

Downloaded from hlayiso.com

LAERSKOOL DALVIEW

GEKONTROLEERDE TOETS
VAK: WISKUNDE

GRAAD 7 :

DATUM: NOVEMBER 2021 TOTAAL: 80 PUNTE
Typ; 90MIN :
NAAM EN VAN: GR7
VRAAG Onderwerp PUNT | PUNT BE h VLAK
1 Algebraiese uitdrukkings 4
en ~ vergelykings :
— —- :
2 = Algebraiese uitdrukkings :
3 a . Algebraiese uitdrukkings 4
en — vergelykings “
4 : Algebraiese uitdrukkings 2
en — vergelykings
ne || oan
en - vergelykings
a
—___ % ||6
A 7

| estan van eguiine |S

L# | ewtundevenegutis [8

PT eeunde van advorme |S
_ TT | “Mestande van 2bvome [2
_ | "Neetande van 2bvorme [4

_ 13 “Westin vanavome | ¢

I

LE

Graad 7 Wiskunde GEKONTROLEERDE TOETS Kwartaal4 2021

ivan 9

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
INSTRUKSIES

Lees die vrae sorgvuldig deur
Beantwoord al die vrae

Sketse nie volgens skaal geteken nie.
Skryf netjies en leesbaar

Wys alle nodige stappe

Geen oorkrap of gebruik van “tipex” nie
Geen rondkyk of praat nie

Geen afskryf van ander leerders nie.
Geen sakrekenaars kan gebruik word nie.

OW OENOARWN >=

Algebraiese uitdrukking en - vergelykings
Vraag 1 - Omkring die regte letter van die korrekte antwoord [4]

1.1 In 3x +4 is die veranderlike ... (1)
A. 3x
B. 3x +4
C. x
D. 3
1.2 Wat is die waarde van 5+5 as x=6 (1)
A. 11
B. 8
Cc. -11
D. -8
1.3. Los op vir x: x+4= 10 (1)
A. 10
B. 6
c. -6
D. -10
1.4 Losopvirx: -9x - 4= 32 (1)
A -4
B. 4
c. -19
D. 3
Vraag2 [1]

Omkring die regte algebraiese vergelyking vir die volgende: (1)

Die som van x en - 4 is gelyk aan 10

a x+4=10 b. xx4=10 c. x-4=10

Graad7 Wiskunde GEKONTROLEERDE TOETS Kwartaal4 2021
2van9

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Vraag3 = [4]

Beskou die uitdrukking y?-2xx+4
3.1 Hoeveel terme is daar?

3.2 Hoeveel veranderlikes is daar?
3.3 Wat is die koeffisiént van x ?

3.4. Wat is die konstante?

Vraag 4 [5]

Rangskik Koiom B om by Kolom A te pas en skryf die regte letter langs die Stelling in die
Antwoord Kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters.

Kolom A Antwoorde Kolom B

41 k+k+tk 4.1) A) 6k?

42 kxkxk 4.2) B) 3k

43 k? 4.3) C) 6k + 2k

44 2x3xk+k+k 4.4) D) 6k

45 4k+2k 4.5) E) ke

F) kxk
Vraag § [4]

Sé of die volgende waar of onwaar is. Indien ONWAAR, gee die regte antwoord.
§.1) Asx = 4; y=5;22=6 danis xyz = 456

WAAR / ONWAAR _ (2)
5.2) Asx = 8 danis x -5= 3

WAAR / ONWAAR (2)

Graad 7 Wiskunde GEKONTROLEERDE TOETS Kwartaal4 2021
3 van 9

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Transformasie:

Vraag 6 [4]
Beskryf die transformasie wat die posisie van AABC na AA'BIC! (4)
A
\
B Cc x A ABC skuif links / regs
en
op / af
B‘ Cc
Vraag 7 [2]

Vergroot die volgende met ‘n faktor van 2. (2)

Meetkunde van requitlyne:
Vraag 8 [5]

Rangskik Kolom B om by Kolom A te pas en skryf die regte letter langs die Stelling in die
Antwoord Kolom. Gebruik drukskrif en hoofletters. (5)

Kolom A Antwoorde Kolom B
8.1 AB 8.1) A) Straal AB
8.2 L 8.2) B) Loodlyn
8.3 AB 8.3) C) Lynsegment AB
os
8.4 8.4 D rallelle lyne
— ) ) par ly
8.5 AB 8.5) E) Reguitlyn AB
F) Kongruensie

Graad7 Wiskunde GEKONTROLEERDE TOETS Kwartaal4 2021
4van9

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

Vraag 9
9.1 Hoe groot is die hoeke? Skryf jou antwoord in grade (°) (4)

Meetkunde van 2D-vorms:
Vraag 10 [5]

Benoem die voigende dele van ‘n sirkel: Gebruik woorde soos middelpunt, radius, middellyn
koord, sektor, boog, segment, omtrek. (5)

Graad7 Wiskunde GEKONTROLEERDE TOETS Kwartaal4 2021
5 vang

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Vraagii [2]

Sé of die volgende vorms gelykvormig of kongruent is? (2)

2 be
< <

Gelykvormig / Kongruent Gelykvormig / Kongruent
Vraag 42 [4]
Kyk na die vierhoek hieronder en beantwoord die vrae: (4)

12.1 Hoek @ is gemerk met ‘n vierkantjie. Hoe groot is hoek a? (1)
12.2 Voltooi:
12.2.1 Hoek bis ‘n hoek. (1)

12.2.2 Hoek cis ‘n hoek. (1)
12.2.3 Hoek dis ‘n hoek. (1)

Vraag13 [4]

Gebruik jou liniaal en beantwoord die vrae:

13.1 radius: mm 13.2 radius: cm
middellyn:

mm (2) middellyn: cm (2)

a
NL

Graad 7 Wiskunde GEKONTROLEERDE TOETS Kwartaal4 2021
6 vang

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Omtrek en opperviakte:

Vraag 14 [11]
14.1 Bereken die Buite-opperviakte van die volgende 3D-voorwerp: (5)

Buite-opperviakte=

4em

6cm

W

14.2 Kyk na die 2D-vorm en beantwoord die vrae: (Skets nie volgens skaal geteken nie)

1s
F mm 14.2.1. Wat is die lengte van die sy a? (1)

7mm
12 mm 8mm 14.2.2 Wat is die lengte van die sy b? (1)

b
14.2.3 Bereken die omtrek van die 2D-vorm (2)

Omtrek =

14.3 Bereken die opperviakte van die volgende 2D-vorm (2)

Opperviakte van driehoek =

Graad7 Wiskunde GEKONTROLEERDE TOETS Kwartaal4 2021
7 van 9

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Data:
Vraag 15 [20]

15.1 Voltooi:

15.1.1. I11!merkies beteken ‘n item is keer getel.

15.1.2 HH | merkies beteken ‘nitemis ___ keer getel.

15.1.3 ++HH-t+++ I/ 11 merkies beteken ‘n item is keer getel.

15.2 Die volgende is ‘n lys wat Simon opgeteken het oor die aantal troeteldiere
van die leerders in sy klas.

15.2.1 Voltooi die frekwensie tabel: (10+ 2 = 5)

Aantal troeteldiere Tellingmerkies Frekwensie
0
1
2
3
4
15.2.2 Hoeveel leerders het Simon gevra? (1)
15.2.3 Hoeveel troeteldiere het die klasmaats altesame? (1)

15.3 Die volgende is doele elke week deur ‘n sokkerspan aangeteken:
Onthou om eers jou Data te organiseer (4)

Q; 1; 0; 3; 2; 0; 1;.4;.1
15.3.1 Bepaal die mediaan:
15.3.2 Bepaal die modus:
15.3.3 bepaal die variasiewydte(omvang):

15.3.4 Bepaai die gemiddelde:

Graad 7 Wiskunde GEKONTROLEERDE TOETS Kwartaal4 2021
8 van 9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

15.4 Hierdie dubbele staafgrafiek wys die aantal seuns en meisies wat in ‘n
sekere skool in grade 4 tot 7is. (6)

Aantal seuns en meisies in GRAAD 4 - 7

@Seuns & Meisies

AANTAL LEERDERS
oS 8s sSSssgs

15.4.1. In watter graad is daar ewe veel seuns en meisies?
15.4.2 In watter graad is daar meer seuns as meisies?
15.4.3 Hoeveel meer meisies as seuns is daar in Graad 4?
15.4.4 Hoeveel leerders is daar in Graad 5?

15.4.5 Bereken hoeveel seuns daar in die skool is.

15.4.6 Bereken hoeveel leerders daar altesaam in die skool is

Graad7 Wiskunde GEKONTROLEERDE TOETS Kwartaal4 2021
9van9

## Related documents

- [Wiskunde Gr. 7 (November 2020)](https://www.hlayiso.com/library/wiskunde-gr-7-november-2020/c10fa444-0d7a-4e35-9b8a-85515fd90cdc) — Mathematics · QP · 2020
- [Wiskunde - Graad 7 Nov 2020](https://www.hlayiso.com/library/wiskunde-graad-7-nov-2020/139ba8cc-001b-480b-baa6-f518c1230ce8) — Mathematics · QP · 2020
- [Wisk-Gr 7 - T3-2020](https://www.hlayiso.com/library/wisk-gr-7-t3-2020/b8857480-46db-417d-a60c-709aefe3fe0d) — Mathematics · QP · 2020
- [2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR7 MATHS](https://www.hlayiso.com/library/2020-november-exam-paper-gr7-maths/494e2f80-8a43-466b-b52b-2f4895da45fd) — Mathematics · QP · 2020
- [Wisk Gr7 T4 2019](https://www.hlayiso.com/library/wisk-gr7-t4-2019/f3a3661a-f1bb-4c6d-9113-4705b9d09fa3) — Mathematics · QP · 2019
- [Wiskunde Gr. 7 (November 2019)](https://www.hlayiso.com/library/wiskunde-gr-7-november-2019/2a87b262-63f9-4b38-a00e-4cebeb3cc015) — Mathematics · QP · 2019

## More from Grade 7 Mathematics

- [CAPS SP MATHEMATICS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-mathematics-gr-7-9/ff259c2b-5f3b-46f9-ae34-66dd08358bbe) — CAPS · Eng
- [July 2020 first test](https://www.hlayiso.com/library/july-2020-first-test/f91bf58d-b474-46c4-b9d5-194884214cc7) — QP · 2020
- [Grade 7 Math Paper 1 Marking Guidelines Mid Year Examination 2019](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-math-paper-1-marking-guidelines-mid-year-examination-2019/2b7c6a3a-967c-4451-b35e-17a8bc49c162) — Memo · 2019
- [Grade 7 Math Paper 2 Marking Guidelines Mid Year Examination 2019](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-math-paper-2-marking-guidelines-mid-year-examination-2019/93fabc64-f8fb-4fe0-836c-fbaadfa5fd2a) — Memo · 2019
- [Wisk-Gr7- T2-2019](https://www.hlayiso.com/library/wisk-gr7-t2-2019/dd9bd009-7426-46d5-82da-36c3bae9b591) — QP · 2019
- [Wiskunde Gr. 7 (Junie 2019)](https://www.hlayiso.com/library/wiskunde-gr-7-junie-2019/63fe82ac-2974-4a69-99b7-ab29f56ac9f2) — QP · 2019

## Collection

- [Grade 7 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-7/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
