# Mathematics Grade 12 Eastern Cape Mock 2013 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/wisk-v1-qp-afr-sept-2013/a8e311ae-384e-41a3-9a53-3b919388fb7a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 Eastern Cape Mock 2013 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/wisk-v1-qp-afr-sept-2013/a8e311ae-384e-41a3-9a53-3b919388fb7a)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2013

                          WISKUNDE V1

PUNTE:     150

TYD:       3 uur

                                 *MATHA1*

         Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye, insluitend 1 inligtingsblad en
                                     1 diagramblad.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                      WISKUNDE V1                               (SEPTEMBER 2013)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees sorgvuldig deur voordat jy die vraestel beantwoord.

1.    Die vraestel bestaan uit 12 vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.    Toon duidelik AL die berekenings, diagramme, grafieke, ens. wat jy gebruik het om
      jou antwoorde te bepaal.

3.    Antwoorde slegs sal nie noodwendig volpunte toegeken word nie.

4     ŉ Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar asook niegrafies),
      mag gebruik word tensy anders vermeld.

5.    Indien nodig, moet antwoorde afgerond word tot TWEE desimale syfers, tensy anders
      vermeld.

6.    Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik
      word.

7.    Diagramme is NIE volgens skaal geteken NIE.

8.    ŉ Inligtingsblad met formules is aangeheg.

9.    ŉ Diagramblad om VRAAG 6.3 te beantwoord is verskaf. Skryf jou naam in die
      spasie wat voorsien word en handig die diagramblad met jou ANTWOORDEBOEK
      in.

10.   Skryf leesbaar bied jou werk netjies aan.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                              WISKUNDE V1                           3

 VRAAG 1

 1.1   Los op vir x, korrek tot TWEE desimale syfers, waar nodig.

       1.1.1       (2x + 3)(3 – x) = 4                                              (3)

       1.1.2                                                                        (4)

       1.1.3                                                                        (4)

 1.2   Los op vir x en y gelyktydig.

                                                                                    (6)

 1.3   Evalueer sonder die gebruik van ŉ sakrekenaar:

          √
                                                                                    (4)
                                                                                   [21]

 VRAAG 2

 Teëls is vertoon volgens sekere patrone, soos hieronder aangedui.
 Die getalpatroon is uitgebrei.

       Patroon 1                Patroon 2                             Patroon 3

 2.1   Skryf neer die aantal teëls wat benodig word vir elke patroon as ŉ ry.       (1)

 2.2   Brei die reeks uit tot die vyfde patroon.                                    (1)

 2.3   Watter soort ry word in VRAAG 2.2 gelys? Verskaf ŉ rede vir jou antwoord.    (2)

 2.4   Skryf neer die algemene term van die ry.                                     (2)
                                                                                    [6]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      WISKUNDE V1                                  (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 3

Die som tot n terme van ŉ rekenkundige reeks is

3.1   Hoeveel terme moet bymekaar getel word om ŉ som van 425 te gee?                            (5)

3.2   Bepaal die sesde term van die reeks.                                                       (4)
                                                                                                 [9]

VRAAG 4

4.1   (k – 4) ; (k + 1) ; m ; 5k is ŉ reeks getalle. Die eerste drie getalle vorm ŉ
      rekenkundige ry en die laaste drie vorm ŉ meetkundige ry. Bepaal k en m as beide
      positief is.                                                                               (8)

4.2
                       ∑             ∑
                                                                                                (6)
                                                                                               [14]

VRAAG 5

5.1   Sizwe se motor wat R200 000 gekos het, se waarde het verminder (depresieer) teen ŉ
      koers van 8% per jaar op die verminderde balans metode. Bereken hoe lank dit vir
      die motor geneem het om te depresieer tot R90 000 onder die omstandighede.                 (5)

5.2   Pat begin ŉ 5 jaar spaarplan. Pat begin deur R2 000 in die rekening in te betaal en
      doen onmiddellik hierna ŉ verdere inbetaling van R2 000 aan die einde van elke
      maand. Die rentekoers is 6% per jaar maandeliks saamgestel.

      5.2.1   Bereken die waarde van sy belegging aan die einde van die 5 jaar periode.          (5)

5.3   Sally neem ŉ lening van R100 000 oor 20 jaar. Sy betaal die lening terug met gelyke
      maandelikse betalings en begin drie maande na die toekenning van die lening. Die
      rentekoers is 18% per jaar maandeliks saamgestel.

      5.3.1   Bereken die bedrag wat Sally twee maande nadat sy die lening uitgeneem het
              sal skuld.                                                                         (2)

      5.3.2   Bereken die waarde van die maandelikse terugbetalings.                            (3)
                                                                                               [15]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                                    WISKUNDE V1                                   5

VRAAG 6

Gegee die funksie,

6.1   Skryf neer die vergelyking van die asimptote van f(x).                                    (2)

6.2   Bepaal die afsnitte van die grafiek met die asse.                                         (3)

6.3   Teken ŉ netjiese skets van f(x) deur die diagramblad wat voorsien word te gebruik.
      Toon alle afsnitte met die asse.                                                          (4)

6.4   Skryf neer die vergelyking van die asse van simmetrie van f met ŉ negatiewe
      gradiënt.                                                                                 (2)

6.5   Skryf neer die terrein van f(x) + 2.                                                      (1)
                                                                                               [12]

VRAAG 7

In die figuur is die grafiek van die parabool f gegee en sny die x-as by (a ; 0) en (2 ; 0).
(     ) is die koördinaat van die draaipunt van die kurwe f, terwyl die snydingspunt met
die y-afsnit (0; 6) is. Die punt (k; 6) lê op die kurwe f.

                                       y   (   𝑏)

                             (0 ; 6)            . (k ; 6)

                   (a ; 0)             O                (2 ; 0) x

Bepaal:

7.1   die waarde van k                                                                          (1)

7.2   die waarde van a                                                                          (1)

7.3   die waarde van b (toon die nodige berekenings)                                            (6)

7.4   die vergelyking van die raaklyn aan die kurwe f by die punt (0 ; 6)                       (3)
                                                                                               [11]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                       WISKUNDE V1                                 (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 8

8.1   Die volgende funksies word in die onderstaande skets verteenwoordig:
      f (x) = 3x
      g(x), die refleksie van f in die lyn y = x.
      h(x), die refleksie van g in die x-as

                                              4
                                                          f
                                              3
                                              i                   y=x
                                              2
                                                                            g
                                              1

               -4        -3      -2   -1     0        1       2     3           4

                                              -1
                                                                        h
                                              -2

                                              -3

                                                 -4

       8.1.1   Bepaal die definiërende vergelykings van g en h in die vorm y = …               (5)

       8.1.2 Bepaal met behulp van die bostaande skets die waarde(s) van x waarvoor:

                a.        f(x)                                                                 (1)

                b.
                                                                                               (1)

8.2    Die volgende funksie word gegee: f(x) = 2x2

       8.2.1   Bepaal f -1(x) .                                                                (2)

       8.2.2   Is f -1    ŉ funksie? Verskaf ŉ rede vir jou antwoord.                          (2)

       8.2.3   Hoe kan die gebied beperk word vir f -1 om ŉ funksie te wees?                   (2)
                                                                                              [13]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                                   WISKUNDE V1                                      7

 VRAAG 9

 9.1    As f(x) = -     , bepaal f       deur gebruik te maak van eerste beginsels.                (5)

 9.2    Bepaal          as:

        9.2.1
                                                                                                   (4)

        9.2.2             √
                                     2
                                                                                                   (4)
                                                                                                  [13]

 VRAAG 10

 10.1    ŉ Deel van die grafiek f(x) = ax3 + bx2 + cx + d word hieronder getoon.

                                                    y
                                                   a
                              .                                          f

                -5        -3                       O     2         3              x

                                               b

         10.1.1      Vir watter waardes van x is f (x) = 0?                                        (2)

         10.1.2      Vir watter waardes van x is f (x)        0?                                   (2)

         10.1.3      Teken ’n skets van die afgeleide f (x) en dui slegs die x-afsnitte van die
                     grafiek aan.                                                                  (3)

         10.1.4      Die vergelyking f(x) – k = 0 het slegs een wortel. Wat is die moontlike
                     waardes van k?                                                                (3)

 10.2    Bepaal die gemiddelde gradiënt van die grafiek van f(x) = x2 – 4 tussen die punte
         x = -1 en x = 3.                                                                          (4)
                                                                                                  [14]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    WISKUNDE V1                                  (SEPTEMBER 2013)

VRAAG 11

ŉ Houtbalk met ŉ reghoekige deursnit van hoogte h en wydte w word uit ŉ sirkelvormige
houtstomp met deursnit 24 cm gesny, soos in die figuur aangedui. Die sterke S van die balk
word gegee deur S = h2w.

                        w
                         24
                              h

11.1   Toon aan dat S geskryf kan word as S = 576w – w3.                                       (3)

11.2   Wat is die afmetings van die sterkste reghoekige houtbalk wat uit die houtstomp
       gesny kan word?                                                                         (4)
                                                                                               [7]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                                  WISKUNDE V1                                 9

 VRAAG 12

 ŉ Selfoonmaatskapy vervaardig twee soorte selfone.‘Easyhear’ en ‘Longtalk’.
 Daar word elke week na produksiesyfers gekyk.

       Op die meeste kan 42 Easyhear en 60 Longtalk-selfone weekliks vervaardig word.
       Ten minste 30 selfone moet elke week vervaardig word om koste te dek.
       Om nie die mark oor te voorsien nie kan die aantal Easyhear-selfone nie meer as
        dubbel die getal Longtalk-selfone wees nie.
       Dit neem        van ŉ uur om ŉ Easyhear-selfoon aanmekaar te sit en   uur om ŉ
        Longtalk foon aanmekaar te sit.
       Die vakbond unies laat slegs ŉ 50-uur week toe.

 Laat x die getal Easyhear en y die aantal Longtalk-selfone wees wat per week vervaardig
 word.

 Die grafiek van die gangbare gebied wat nie volgens skaal geteken is nie word hieronder
 getoon.
                   Y
              120

                   90

                                 E
                   60

                                      D
                   30
                                      C

                             B
                                                  A
                    0            30          60          90        120   X

 12.1     Twee van die beperkinge is:                         en              .
          Skryf neer die ander beperkinge.                                                    (6)

 12.2     Skryf neer die koördinate van punt A.                                               (2)

 12.3     As die wins op ŉ Easyhear-selfoon R225 en op ŉ Longtalk R75 is:

          12.3.1        Skryf neer ŉ uitdrukking vir die totale wins.                         (2)

          12.3.2        Bepaal die maksimum wins per week.                                    (5)
                                                                                             [15]

                                                                                   TOTAAL:   150

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                                        WISKUNDE V1                                                            (SEPTEMBER 2013)

                                                INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
             b  b 2  4ac
     x
                  2a
     A  P(1  ni)                             A  P(1  ni)           A  P(1  i) n                                        A  P(1  i) n
      n                                  n
                                                    n(n  1)                           n

                                                                                      a  (i  1)d   2 2a  (n  1)d 
                                                                                                                n
     1  n
     i 1
                                        i 
                                        i 1           2                              i 1

      n
                         ar n  1                              
                                                                                      a
      ar
     i 1
                i 1
                       
                           r 1
                                    ;          r 1              ar
                                                                i 1
                                                                          i 1
                                                                                 
                                                                                     1 r
                                                                                          ; 1  r  1

     F
                
        x 1  i   1
                          n
                                                               P
                                                                        x[1  (1  i)n ]
                                                                                                      f ' ( x)  lim
                                                                                                                    f ( x  h)  f ( x )
               i                                                                i                              h 0          h

                                                                   x1  x 2 y1  y 2 
      d  ( x 2  x1 ) 2  ( y 2  y1 ) 2                      M          ;         
                                                                   2           2 

      y  mx  c                                                y  y1  m( x  x1 )
                y 2  y1
      m                                                        m  tan                     x  a 2   y  b2  r 2
                x 2  x1

                            a     b     c                                                                                              1
     In ABC:                                          a 2  b 2  c 2  2bc. cos A                             area ABC             ab. sin C
                          sin A sin B sin C                                                                                            2
sin     sin  . cos   cos  . sin                     sin     sin  . cos   cos  . sin 
cos     cos  . cos   sin  .sin 
         cos 2   sin 2 
         
cos 2  1  2 sin 2                                          cos     cos  . cos   sin  .sin 
         2 cos 2   1
         
sin 2  2 sin . cos 
                                                n         2

      fx                                        xi  x                           n( A)
x                                  2  i 1                        P( A)                         (A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
            n                                        n                               nS 

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                            WISKUNDE V1                        11

DIAGRAMBLAD

NAAM:

VRAAG 6.3

                                                  y

                                                  6
                                                  5
                                                  4
                                                  3
                                                  2
                                                  1

                                              0
                   -5   -4   -3   -2   -1              1   2   3   4   5   y
                                                  -1

                                                  -2

                                                  -3

                                                  -4
                                                  -5

## Related documents

- [Maths P3 Memo](https://www.hlayiso.com/library/maths-p3-memo/d8ecdc50-a4a1-407e-bd9f-c6347561c14b) — Mathematics · Memo · 2013
- [Mathematics P1 (HG) 2013 QP](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-hg-2013-qp/7275431e-e0cd-46a3-85d1-b05e893e171e) — Mathematics · QP · 2013
- [Mathematics P2 Nov 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-nov-2013-eng/4eca21de-3399-46c7-be27-80cd5e3a59a2) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [Mathematics P1 Feb-March 2013 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-feb-march-2013-eng/f0787f24-8501-42eb-b79c-13d956bf5439) — Mathematics · QP · 2013 · Eng
- [MATHS P2 GR12 QP SEPT 2023 Sesotho](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-gr12-qp-sept-2023-sesotho/c7f32f8f-0bd8-44d0-859e-c65051ed3646) — Mathematics · QP · 2023 · Sesotho
- [MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-qp-gr12-sept-2021-afrikaans/ecc6ca73-048f-4257-8f9a-db12f35059e1) — Mathematics · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
