# Mathematics Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Question Paper

> Grade 12 Mathematics question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2012, 14 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/wisk-v2-sept12-qpafr/28426ed5-b354-417b-a8a8-17d804666896
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/wisk-v2-sept12-qpafr/28426ed5-b354-417b-a8a8-17d804666896)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                    Province of the
                   EASTERN CAPE
                   EDUCATION

                            NASIONALE
                        SENIOR SERTIFIKAAT

                                GRAAD 12

                          SEPTEMBER 2012

                             WISKUNDE V2

PUNTE:   150

TYD:     3 uur

                               *MATHA2*

                 Hierdie vraestel bestaan uit14 bladsye, wat ’n
                 formuleblad en 4 diagramvelle insluit.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                        WISKUNDE V2                                 (SEPTEMBER 2012)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.     Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.     Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling
       van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.

3.     Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.

4.     'n Goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies)
       mag gebruik word, tensy anders vermeld.

5.     Rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.

6.     Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.     VIER diagramvelle vir die beantwoording van VRAAG 1.2, VRAAG 2.1,
       VRAAG 2.2, VRAAG 4.1, VRAAG 7.4 en VRAAG 11.2 is aan die einde van
       hierdie vraestel geheg. Skryf jou naam en van op hierdie bladsye in die ruimtes
       voorsien en plaas die bladsye agterin jou ANTWOORDEBOEK.

8.     Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
       vraestel gebruik is.

9.     Skryf leesbaar en bied jou werk netjies aan.

10.    'n Inligtingsblad, met formules, is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                        WISKUNDE V2                                         3

 VRAAG 1

 Die onderstaande grafiek toon die aantal persone (en hul ouderdomme) wat by een
 stemlokaal in die Plaaslike Regeringsverkiesing gestem het. Gebruik die grafiek om die
 vrae wat volg te beantwoord.

                     Ogief vir ouderdomme van persone by een stemlokaal
          60

          55

          50

          45

          40

          35

          30

          25

          20

          15

          10

           5

           0
               0    5     10    15     20       25   30   35   40     45     50    55

                                            Ouderdomme

 1.1.    Hoeveel persone het by daardie stemlokaal gestem?                                (1)

 1.2     Voltooi die frekwensie- en kumulatiewe frekwensie kolomme van die
         frekwensietabel op DIAGRAMVEL 1.                                                 (4)

 1.3     Bepaal die mediaan ouderdom.                                                     (1)

 1.4     Hoeveel kiesers was 35 jaar of ouer?                                             (1)
                                                                                          [7]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      WISKUNDE V2                                  (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 2
Die ouderdomme (in jare) van die oudste persoon in elk van 12 wonings wat tydens die
2011 sensus deur ’n Statistiek Suid-Afrika beampte in Dutywa getel is, word hieronder
gegee:
27     62     75      35      50     44      31     54    40     31      65      39

2.1    Teken ’n mond-en-snordiagram vir bostaande data. Gebruik DIAGRAMVEL 1.                  (4)

2.2    ’n Ander Statistiek Suid-Afrika beampte het in Alice getel. Die data is as volg
       opgesom: die minimum ouderdom was 28, die onderste kwartiel was 32, die
       interkwartielverspreidingswydte was 18, die mediaan was 42 en die maksimum
       ouderdom was dieselfde as in Dutywa.
       Teken, op dieselfde diagram (DIAGRAMVEL 1), die mond-en-snordiagram vir
       bostaande data.                                                                         (2)

2.3    Watter dorp het meer families met ouer persone gehad? Regverdig jou antwoord.           (2)
                                                                                               [8]

VRAAG 3

Die volgende is die slaagpersentasies in 10 vakke wat in die hoërskool geneem word:

        65,3    81,9   70     88,2    56,5   94,8       83   44,1   75       79,4

3.1    Bepaal die gemiddelde persentasie.                                                      (2)

3.2    Bepaal die standaardafwyking van die persentasies.                                      (3)

3.3    Wat is die laagste slaagpersentasie wat ’n vak moet verkry om binne EEN
       standaardafwyking van die gemiddelde te wees?                                           (2)
                                                                                               [7]

VRAAG 4

Om te bepaal of uitputting ’n rol speel in die aantal drieë wat in ’n wedstryd gedruk
word, is die drieë wat in opeenvolgende wedstryde gedruk is, vergelyk. Die volgende
tabel toon die aantal drieë wat een rugbyspan in elk van sy sewe wedstryde in die IRB
rugbywêreldbeker gedruk het:

Wedstryde          1          2         3           4         5          6           7
Aantal drieë      11          8         6           6         5          5           4

4.1    Teken ’n spreidingsdiagram om bostaande data voor te stel. Gebruik
       DIAGRAMVEL 2.                                                                           (2)

4.2    Watter van die volgende funksies het ’n grafiek wat die spreidingsdiagram die
       beste sal pas: eksponensieel, kwadraties of lineêr?                                     (1)

4.3    Sal die span meer of minder as 5 drieë in die 8ste wedstryd druk? Regverdig jou
       antwoord.                                                                               (1)
                                                                                               [4]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                        WISKUNDE V2                                    5

 VRAAG 5

 In die figuur is C(    ; 7), A(1 ; 4) en B(s ; ) die hoekpunte van ΔCAB.
 E is die x-afsnit van lyn AE met vergelyking y =           .

                        C(-4 ; 7)          y

                                                    A(1 ; 4)

                                          O                        x
                                                               E

                            B(s ;   )

 5.1    Bepaal die lengte van AC.                                                    (2)

 5.2    Bepaal die waardes van s en t as M( 3 ; t) die middelpunt van BC is.         (4)

 5.3    Bewys dat ΔCAB ’n reghoekige driehoek is.                                    (4)

 5.4    Bepaal die vergelyking van die lyn wat deur C loop en ewewydig met AB is.    (3)

 5.5    Bereken die grootte van C   .                                                (5)

 5.6    Bepaal p as CA verleng word tot D(p ; 1) sodat C, A en D saamlynig is.       (3)
                                                                                    [21]

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                      WISKUNDE V2                                   (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 6

6.1   Die diagram hieronder toon twee sirkels wat mekaar by die punt E(2 ; ) raak.
      Die kleiner sirkel het sy middelpunt by die oorsprong en die groter sirkel het
      middelpunt D(a ; ). Die lengte van die radius van die groter sirkel is tweemaal
      die lengte van die radius van die kleiner sirkel.

                                          y

                                                                   x
                                      O
                                              E

                                                    D

      6.1.1    Bereken die lengte van die radius van die kleiner sirkel.                        (2)

      6.1.2    Bepaal die waarde van a as a > 0.                                                (4)

      6.1.3    Bepaal die vergelyking van die groter sirkel.                                    (3)

      6.1.4    Bepaal die vergelyking van die raaklyn aan albei sirkels by E.                   (4)

6.2   Die lengte van die middellyn van die sirkel x2 + y2 – 4x + 5y + k = 0 is 24.
      Bepaal:

      6.2.2    die koördinate van die middelpunt van die sirkel.                                (4)

      6.2.3    die waarde van k                                                                 (3)
                                                                                               [20]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                                                                         WISKUNDE V2                                       7

 VRAAG 7

 Veelhoek MATHS het twee transformasies ondergaan om M A T H S te verkry.
 MATHS word eers na M A T H S getransformeer.
 M A T H S word dan na M A T H S getransformeer.

                                                       y
                                                  12

                                                  11

                                                  10

                                                  9

                                                  8

                                                  7

                                                  6
                                                                                    H//
                                                  5

                                                  4
                                                                    S//                            T//

                                                  3

                                                  2

                                                  1
                                                                          M//                      A//                              x
   -9   -8   -7   -6    -5    -4   -3   -2   -1                 1     2         3   4     5        6     7   8   9   10   11   12
                                                  -1
                             SS              M
                                                  -2
                                                           M/                       S/

                                                  -3

                       HH                         -4                                          H/

                                                  -5

                                                  -6
                             TT              A
                                             A
                                               -7
                                                           A/                       T/

                                                  -8

                                                  -9

 7.1         Beskryf in woorde die transformasie vanaf MATHS na M A T H S .                                                              (2)

 7.2         Skryf die reël neer om M A T H S na M A T H S te transformeer.                                                              (2)

 7.3         Skryf ’n enkel reël neer om MATHS na M A T H S te transformeer.                                                             (2)

 7.4         M A T H S word met ’n skaalfaktor van 2 na M A T H S vergroot. Skets
             M A T H S deur gebruik te maak van DIAGRAMVEL 3.                                                                            (3)

 7.5         Bepaal vervolgens, of op ’n ander wyse, ’n enkel reël wat MATHS na
             M A T H S transformeer.                                                                                                     (2)

 7.6         Bepaal die verhouding:
             oppervlakte van MATHS: oppervlakte van M A T H S .                                                                          (2)

 7.7         As MATHS na LUCID getransleer word volgens die reël
             (x ; y) → (x – 4 ; y + 3), skryf die koördinate van L neer.                                                                 (2)
                                                                                                                                        [15]

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                         WISKUNDE V2                           (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 8

T/              is die beeld van T( ; 2) nadat T in ’n antikloksgewyse rigting om die
oorsprong deur ’n hoek van     geroteer is.

8.1    Bepaal die waarde van .                                                             (6)

8.2    T( 3; 2) word in ’n antikloksgewyse rigting om die oorsprong deur ’n hoek van
       ( + ) na S(3 ; 2) geroteer. Skryf die waarde van neer.                              (2)
                                                                                           [8]

VRAAG 9

9.1    Gegee: 7cos β + 5 = 0 en tan β > 0. Gebruik ’n geskikte diagram om die
       volgende te bepaal:

       9.1.1    tan β                                                                      (3)

       9.1.2    sin(450° + β)                                                              (2)

       9.1.3    sin 2β                                                                     (2)

9.2    Bepaal die algemene oplossing van:                                                  (9)
                                                                                          [16]

VRAAG 10

10.1   Vereenvoudig sonder die gebruik van ’n sakrekenaar:

                                                                                           (7)

10.2   Beskou die identiteit:

       10.2.1   Bewys die identiteit.                                                      (2)

       10.2.2   Bepaal vervolgens, of ’n ander wyse, die maksimum waarde van
                                                                                           (4)

                        sin 2 x 1   sin x cos x
10.3   Bewys dat:
                          cos 2 x   cos x sin x                                            (4)
                                                                                          [17]

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                                   WISKUNDE V2                               9

 VRAAG 11

                       1
 Gegee:       f ( x)     tan x en g ( x)   sin x 1
                       2

 11.1     Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer vir x                        (2)

 11.2     Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel wat op DIAGRAMVEL 4
          voorsien word vir x                 .                                            (7)

 11.3     Gebruik jou grafieke om die waardes van x waarvoor g(x) – f(x) = 1 neer te
          skryf.                                                                           (2)

 11.4     Bepaal die waarde van f(45°) – g(30°).                                           (2)

 11.5     As h(x) = f(x + m), skryf twee moontlike waardes van m neer sodat een van die
          asimptote van h die lyn x = 30° is vir x             .                           (2)

 11.6     Skryf die periode van f(2x) neer.                                                (1)
                                                                                          [16]

 VRAAG 12

 Die onderstaande diagram toon die sy-aansig van ’n huis. Die dak van die huis is ’n
 ongelyksydige driehoek met P Q = . QT is ’n leer sodat UQT ’n reguit lyn is.
 Die hoogtehoek       = . PQ = 2t en QR = t.

                           U

          P                                    Q

          S                                R                 T

 12.1     Bewys dat sin          = sin(α + θ)                                              (2)

                                2t sin(        )      t
 12.2     Bewys dat UT =
                                    sin             sin                                    (5)

 12.3     Bepaal die waarde van UQ en vervolgens die oppervlakte van ΔUPQ
          as t = 3m, = 42° en = 83°.                                                       (4)
                                                                                          [11]

                                                                             TOTAAL:      150

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                                                                 WISKUNDE V2                                                              (SEPTEMBER 2012)

INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

                         b        b2 4ac
       x
                                  2a
          A         P(1 ni)                         A         P(1 ni)                    A       P(1 i ) n                                          A    P(1 i ) n
          n                                          n
                                                                 n(n 1)                                                                           n
                1        n                                i                              Tn      a (n 1)d                               Sn          2a (n 1)d
          i 1                                       i 1             2                                                                             2

     Tn         ar n 1                                    a rn 1           ; r     1                     S
                                                                                                                       a
                                                                                                                               ;    1 r 1
                                            Sn
                                                            r 1                                                   1 r
                                       n
                     x 1 i                 1                                        x[1 (1 i ) n ]
       F                                                                       P
                         i                                                                i
                                 f ( x h)                      f ( x)
          f ' ( x)               lim
                             h 0        h
                                                                                                x1       x2 y1              y2
          d              ( x2          x1 ) 2        ( y2        y1 ) 2                  M                 ;
                                                                                                     2                 2
                                                                                                                                   y2        y1
           y         mx c                                         y       y1     m( x    x1 )                             m                              m tan
                                                                                                                                   x2        x1
                             2                  2
              x a                      y b                r2
                                    a                 b             c
          In ABC:                                                                        a2          b2          c2         2bc. cos A
                                  sin A             sin B         sin C
                                  1
 area ABC                           ab. sin C
                                  2
 sin                             sin . cos                    cos . sin                              sin                           sin . cos            cos . sin
 cos                             cos . cos                     sin . sin                                 cos                        cos . cos            sin . sin

                         cos2              sin 2
 cos 2                   1 2 sin 2                                                       sin 2               2 sin . cos
                                       2
                         2 cos                  1

 ( x ; y)                ( x cos            y sin ; y cos                      x sin )
 ( x ; y)                ( x cos            y sin ; y cos                      x sin )
                                                                                                                      n                 2

                                                                                                                              xi    x
                    fx                                                                                       2        i 1
 x
                n                                                                                                              n
                    n( A)
 P( A)                                                                                   P(A or B) = P(A) + P(B) – P(A and B)
                    nS

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                                               WISKUNDE V2                                                                       11

 NAAM                             :                                                      VAN:

 DIAGRAMVEL 1

 VRAAG 1.2

  OUDERDOMME FREKWENSIE                                         KUMULATIEWE
                                                                FREKWENSIE

 VRAAG 2.1 en 2.2

                                                                                                                                                 x
    26   28   30   32   34   36       38   40   42   44   46    48   50   52   54   56    58   60   62   64   66   68   70   72   74   76   78

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                            WISKUNDE V2                             (SEPTEMBER 2012)

NAAM:                                                             VAN:

DIAGRAMVEL 2

VRAAG 4.1
           y

      12

  N   11
  u
Am    10

Abe
      9
N r
To    8

Af    7

LT    6
 r
 i    5
De
Rs    4

I     3

E
      2
Ë
      1

                                                                                                   x
               0.5   1    1.5   2   2.5   3     3.5   4     4.5   5   5.5   6   6.5     7    7.5

                                      WEDSTRYD NOMMER

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2012)                                                                         WISKUNDE V2                                   13

NAAM:                                                                                                               VAN:

DIAGRAMVEL 3

VRAAG 7.4

                                                      y
                                                 12

                                                 11

                                                 10

                                                 9

                                                 8

                                                 7

                                                 6
                                                                                   H//
                                                 5

                                                 4
                                                                   S//                            T//

                                                 3

                                                 2

                                                 1
                                                                         M//                      A//                              x
  -9   -8   -7   -6    -5    -4   -3   -2   -1                 1     2         3   4     5        6     7   8   9   10   11   12
                                                 -1
                            SS              M
                                                 -2
                                                          M/                       S/

                                                 -3

                      HH                         -4                                          H/

                                                 -5

                                                 -6
                            TT              A
                                            A
                                              -7
                                                          A/                       T/

                                                 -8

                                                 -9

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                 WISKUNDE V2                (SEPTEMBER 2012)

NAAM:                                            VAN:

DIAGRAMVEL 4

VRAAG 11.2
                               y

                          2

                        1.5

                          1

                        0.5

                                                                               x
-90          -45                        45         90   135              180

                        -0.5

                         -1

                        -1.5

                         -2

## Related documents

- [MATH P1 S12 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/math-p1-s12-qp-eng/ef33eb12-cb63-4f62-87ac-1e57de849cee) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [WISK V2 MEMO SEPT 12 AFR](https://www.hlayiso.com/library/wisk-v2-memo-sept-12-afr/b3772ba3-1bdc-4236-a9d4-0728d9126d78) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr
- [MATHS P2 MEMO SEPT 12 ENG](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-sept-12-eng/6a675437-ca52-451c-ad30-9b9930a6b1fb) — Mathematics · Memo · 2012 · Eng
- [Mathematics P1 (HG) (English) June 2012 QP](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-hg-english-june-2012-qp/812624dd-f84e-49dd-8955-49fd98996669) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [Mathematics P2 (SG) (English) June 2012 QP](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-sg-english-june-2012-qp/8050c3b4-c3de-40f3-ad7c-829034658a34) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [Mathematics P2 Feb-March 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-feb-march-2012-eng/4a8c1244-86a4-426a-a294-006c3983ca41) — Mathematics · QP · 2012 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
