# Mathematics Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 QP (Afr)

> Grade 12 Mathematics question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/wisk-vr3-afr-sept-2012-final/875e5e84-7231-43c2-8fb7-a54746c8d6cb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 16

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/mathematics) › [Mathematics Grade 12 Eastern Cape Mock 2012 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/wisk-vr3-afr-sept-2012-final/875e5e84-7231-43c2-8fb7-a54746c8d6cb)

## About this document

Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
                     EASTERN CAPE
                     EDUCATION

                             NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                            SEPTEMBER 2012

                               WISKUNDE V3

PUNTE:   100

TYD:     2 uur

          Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, 1 formuleblad en 5 diagramvelle.

### Page 2

2                                       WISKUNDE V3                                    (SEPTEMBER 2012)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.

1.   Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord AL die vrae.

2.   Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts duidelik aan wat jy in die
     bepaling van jou antwoorde gebruik het.

3     ŉ Goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) mag
      gebruik word, tensy anders vermeld.

4.   Waar nodig moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders
     vermeld.

5.   Nommer jou antwoorde korrek, volgens die nommeringstelsel wat op die vraestel
     gebruik word.

6.   Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

7.   Dit is in jou belang om leesbaar te skryf en jou antwoorde netjies aan te bied.

8.   VYF diagramvelle word aan die einde van die vraestel aangeheg om VRAAG 4.2.1,
     VRAAG 6.1 en vrae 7 tot 10 te beantwoord. Skryf jou NAAM/
     EKSAMENNOMMER in die spasies wat voorsien word en handig dit saam met jou
     ANTWOORDEBOEK in.

### Page 3

(SEPTEMBER 2012)                            WISKUNDE V3                                             3

 VRAAG 1

 Die rekursiewe formule vir Tk+1 van ŉ besondere ry is Tk+1 = Tk + 4k – 2 waar T1 = 2 en k    1.

 1.1   Bepaal die eerste VIER terme van die ry.                                                    (3)

 1.2   Bepaal, vervolgens die eksplisiete formule vir die nde term van die ry in die vorm
       Tn = .......                                                                                (4)
                                                                                                   [7]
 VRAAG 2

 Die sirkulasie van ŉ gewilde koerant se maandelikse verkope in die Oos-Kaap het met
 12,5% gestyg tot 36 600 vir die maand van Mei, deels toegeskryf aan goeie verslaggewing
 en winsgewende reklame.

 2.1   As die verkope gestyg het tot 36 600 in Mei 2012, hoeveel koerante was in die vorige
       maand van April 2012, verkoop?                                                              (2)

 2.2   As die verkope van die koerant gestyg het tot 41 000 in Junie 2012, wat was die
       persentasie styging vir die maand van Junie 2012?                                           (2)

 2.3   As die aandelehouers van die koerant aandring op ŉ gemiddelde van 37 000 verkope
       per maand, sou jy sê dat die koerantverkope vir die tydperk April tot Junie 2012 aan
       die vereistes van die aandelehouers voldoen. Motiveer jou antwoord met toepaslike
       berekeninge.                                                                                (2)
                                                                                                   [6]

 VRAAG 3

 Die IK tellings van ŉ algemene bevolking word normaal versprei met ŉ gemiddelde van
 100 en ŉ standaardafwyking van 15. As die model van toepassing is op ŉ bevolking van
 48 000 000 mense ...

 3.1   Hoeveel mense sal ŉ IK telling bokant 115 hê?                                               (2)

 3.2   Hoeveel mense sal ŉ IK telling laer as130 hê?                                               (2)

 3.3   Watter persentasie van die bevolking kan as hoogs intelligent beskou word?                  (2)

 3.4   As ŉ steekproef van 4,8 miljoen mense getoets was vir IK telling, is die bogenoemde
       uitslae geldig en betroubaar? Ondersteun jou antwoord met toepaslike berekeninge.           (2)
                                                                                                   [8]

### Page 4

4                                      WISKUNDE V3                                (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 4

4.1   Gegee:
      P(A) = 0,4
      P(B) = 0,5
      P(A B) = 0,7

      4.1.1   Gebruik ŉ Venn-diagram om die data voor te stel.                                 (3)

      4.1.2   Is gebeurtenisse A en B onderling uitsluitlik? Motiveer jou antwoord met
              toepaslike berekeninge.                                                          (3)

      4.1.3   Is gebeurtenisse A en B onafhanklik? Motiveer jou antwoord met toepaslike
              berekeninge.                                                                     (4)

4.2   ŉ Opname word tussen 300 skole in Gebied X van die Oos-Kaap gemaak. Die
      ouderdomme en kwalifikasies van 3004 onderwysers word opgeneem. Die tabel
      hieronder toon die uitslae van die opname.

         Ouderdomme          ˂ 30        30 – 39      40 – 49         50      TOTALE

      Kwalifikasies
      3 jaar,
                              15          152          102           221
      professioneel
      4 jaar,
                              43          337          311           166
      professioneel
      Graad,
                             211          578          298           145
      professioneel
      Hoër graad,
                              12          121          127           37
      professioneel
      Graad, nie
                              13           55           45           15
      professioneel
      TOTALE

      4.2.1   Voltooi die tabel hierbo op DIAGRAMVEL 1.                                        (2)

      4.2.2   Wat is die waarskynlikheid dat ŉ onderwyser onder die ouderdom van 40 is?        (2)

      4.2.3   Wat is die waarskynlikheid dat ŉ onderwyser onder die ouderdom van 40 is
              en ten minste ŉ graad met ŉ professionele kwalifikasie het?                      (2)

      4.2.4   Wat is die waarskynlikheid dat ŉ onderwyser nie ŉ graad het nie?                 (2)

      4.2.5   Wat is die waarskynlikheid dat ŉ onderwyser ouer is as 40 en nie ŉ graad het
              nie?                                                                             (2)

      4.2.6   Is die ouderdomme en die kwalifikasies van die onderwysers jonger as 30
              jaar wat ŉ 4 jaar kwalifikasie het, onderling uitsluitlik? Motiveer jou
              antwoord met toepaslike berekeninge.                                            (3)
                                                                                             [23]

### Page 5

(SEPTEMBER 2012)                           WISKUNDE V3                                         5

VRAAG 5

5.1   ŉ Bibliotekaris wil 75 000 boeke klassifiseer. ŉ Stelselontwerper word gevra om ŉ
      inventarisstelsel te ontwikkel om elke boek te identifiseer. Elke nommer gebruik een
      hoofletter gevolg deur ŉ reeks van syfers (syfers mag herhaal en syfers van 1 tot 9
      word toegelaat). ŉ Voorbeeld van so ŉ boek is X123... Hoeveel syfers moet gebruik
      word om te verseker dat elke boek ŉ unieke nommer het?                                 (4)

5.2   ŉ Hof benodig beide ŉ Afrikaans en isiXhosa tolk vir elke hofsaak.

      5.2.1   ŉ Paar tolke moet gekies word van ŉ groep van agt mense wat bestaan uit
              VYF Afrikaans sprekers en DRIE isiXhosa sprekers. Hoeveel verskillende
              pare tolke kan gekies word?                                                    (1)

      5.2.2   As AGT mense beide Afrikaans en isiXhosa kan praat, hoeveel pare tolke
              kan gekies word?                                                               (2)
                                                                                             [7]

### Page 6

6                                        WISKUNDE V3                                 (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 6

Nadat TIEN onderwysers van ŉ plaasskool ŉ TV handelsadvertensie oor gesonde leefstyle
gekyk het, besluit hulle om hulleself op ŉ streng dieet en veeleisende oefeninge te plaas.
Die tabel hieronder toon die verhouding tussen hulle liggaamsmassa (in kg) en hulle
middelmates na ses weke.

       Liggaamsmassa in kg   132   150   72   135   111    84    87     54     138     135
       Middelmate in cm      132   106   99   104   98     105   96     89     142     104

6.1    Gebruik DIAGRAMVEL 1 en teken ŉ spreidingsdiagram van die data.                          (2)

6.2    Verklaar die verhouding wat jy waarneem vanaf jou spreidingsdiagram tussen die
       liggaamsmassa en die middelmates.                                                        (1)

6.3    Bepaal die korrelasie koëffisiënt korrek tot DRIE desimale plekke.                       (2)

6.4    Gebruik jou sakrekenaar om die kleinste kwadrate regressielyn y = a + bx tot EEN
       desimale plek te bereken.                                                                (3)

6.5    Gebruik die lyn van beste pas om die middelmate van ŉ onderwyser wat na ses
       weke 60 kg weeg, te voorspel.                                                            (2)

6.6    Gebruik die vergelyking van die kleinste kwadrate regressielyn om te voorspel wat
       die middelmate van ŉ onderwyser sal wees wat na ses weke ŉ liggaamsmassa van
       200 kg het.                                                                              (2)
                                                                                               [12]

### Page 7

(SEPTEMBER 2012)                        WISKUNDE V3                                 7

 VRAAG 7

 7.1   In die figuur hieronder is ABCD ŉ koordevierhoek. Bewys die STELLING wat
       beweer dat die teenoorstaande hoeke van ŉ koordevierhoek supplementêr is.
       ( ̂ + ̂ = 180°).

                                                C

                        B

                                                                 D

                                          A                                        [5]

### Page 8

8                                                WISKUNDE V3                                   (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 8

8.1   In die figuur hieronder is O die middelpunt van die sirkel, ̂ = 120° en A ̂ B = 55°.

                                                                      C
                                         B
                                                   1               1200
                                                 3 2

                                                                               1
                                                          1    O          55   0
                                                                                       D

                                                 2 1

                                         A

Bepaal met redes:
      8.1.1   ̂1                                                                                            (2)
      8.1.2 O ̂ D                                                                                           (4)
8.2   Die figuur hieronder toon dat TP en TQ raaklyne is aan die sirkel PQR, T ̂ Q = x en
      RQ ST.

                                                 P
                                             1   x

                                S 1
                                     2
                                 3

                                                                                   2

                                                                                           1         T

                                         2

               R
                                     1       3

                                         Q

### Page 9

(SEPTEMBER 2012)                                         WISKUNDE V3                                 9

       8.2.1           Noem met redes, DRIE ander hoeke in die gegewe figuur elk gelyk aan x.       (3)

       8.2.2           Bewys dat TPSQ ŉ koordevierhoek is.                                          (3)

       8.2.3           Bewys, vervolgens of andersins dat        ̂ deur TS halveer word.            (2)

       8.2.4           Bewys, vervolgens of andersins dat ∆RQS ŉ gelykbenige driehoek is.           (2)
                                                                                                   [16]

 VRAAG 9

 In die figuur is DCFG ŉ koordevierhoek. BA is ŉ raaklyn en FG AE.

                                                   E

                                                   2 1

                               G
                                       1
                                   2

                                                    1
                                                    2
                                                         F

               2
       D                                                     C                             2
                   1
                                                                                    1          A

                                           2   1
                                           B

 Bewys, deur redes te verskaf, dat:

 9.1   AB2 = AD.AC                                                                                  (3)

 9.2   ∆ACE /// ∆AED                                                                                (3)

 9.3   AB = AE                                                                                      (3)
                                                                                                    [9]

### Page 10

10                                 WISKUNDE V3               (SEPTEMBER 2012)

VRAAG 10

In die figuur hieronder is EA = 2EC, AB = 3AD, DE FC.

                                                        A

                                         D

                                  F
                                                        E

                                                        C

                    B

Bepaal met redes:

10.1                                                                      (1)

10.2                                                                      (1)

10.3      as AD = 2x                                                      (3)

10.4                                                                      (3)
                                                                          [8]

                                                            TOTAAL:      100

### Page 11

(SEPTEMBER 2012)                                                             WISKUNDE V3                                                                      11

INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE

                 b          b 2 4ac
     x
                            2a
    A        P(1 ni)                         A          P(1 ni)               A          P(1 i ) n                                   A       P(1 i ) n
     n                                        n
                                                          n(n 1)
            1 n                                     i                                              (         )                                 (         (   ) )
    i 1                                      i 1             2

                                                                  a rn 1
                                                         Sn                      ;            r        1                                 ;     1   r     1
                                                                      r 1
                               n
             x 1 i                  1                                                    x[1 (1 i ) n ]
    F                                                                        P
                 i                                                                             i
                         f ( x h)                   f ( x)
    f ' ( x)          lim
                     h 0        h
                                                                                         x1       x 2 y1         y2
     d           ( x2          x1 ) 2 ( y 2             y1 ) 2               M                       ;
                                                                                              2              2

                                                                                                        y2       y1
        y    mx            c                             y       y1   m( x x1 )               m                                                 m tan
                                                                                                        x2   x1
                  2                     2
         x a                   y b            r2
    In ABC:
          a             b                 c                                                                                                    1
                                                             a2       b 2 c 2 2bc. cos A                                  area ABC               ab. sin C
        sin A         sin B             sin C                                                                                                  2
    sin                            sin .cos               cos .sin                                sin                  sin .cos              cos .sin

    cos                            cos . cos              sin . sin                           cos                     cos . cos              sin . sin

                           cos 2            sin 2
    cos 2                  1 2 sin 2                                                          sin 2          2 sin . cos
                           2 cos 2           1

    (        )         (                                                                  ) (           )    (                                                 )
                                                                                                                      n              2

                                                                                                                            xi   x
                         fx                                                                                  2        i 1
         x
                     n                                                                                                       n
                      n( A)
    P( A)                                               P (A of B) = P (A) + P (B) – P (A en B)
                      nS

                                                                       x x    y y
     y       a bx                                         b                          2
                                                                            x x

### Page 12

12                                                            WISKUNDE V3                                  (SEPTEMBER 2012)

NAAM/EKSAMENNOMMER:

DIAGRAMVEL 1

VRAAG 4.2.1

                               Ouderdomme         ˂ 30         30 – 39         40 – 49         50         TOTALE

                             Kwalifikasies
                             3 jaar,
                                                  15             152             102       221
                             professioneel
                             4 jaar,
                                                  43             337             311       166
                             professioneel
                             Graad,
                                                  211            578             298       145
                             professioneel
                             Hoër graad,
                                                  12             121             127           37
                             professioneel
                             Graad, nie
                                                  13              55             45            15
                             professioneel
                             TOTALE

VRAAG 6.1

                             160

                             140

     Middelmates na 6 weke
                             120

                             100

                              80

                              60

                              40

                              20

                               0
                                   0    20   40          60      80      100      120    140        160
                                                       Liggaamsmassa na 6 weke

### Page 13

(SEPTEMBER 2012)       WISKUNDE V3       13

NAAM/EKSAMENNOMMER:

DIAGRAMVEL 2

VRAAG 7

                            C

                   B

                                     D

                       A

### Page 14

14                                    WISKUNDE V3                               (SEPTEMBER 2012)

NAAM/EKSAMENNOMMER:

DIAGRAMVEL 3

VRAAG 8.1

                                                           C
                                  B
                                        1               1200
                                      3 2

                                                                    1
                                               1    O          55   0
                                                                        D

                                      2 1

                                  A

VRAAG 8.2

                                  P
                              1   x

                 S 1
                      2
                  3

                                                                    2

                                                                            1       T

                          2

            R
                      1       3

                          Q

### Page 15

(SEPTEMBER 2012)                                 WISKUNDE V3               15

NAAM/EKSAMENNOMMER:

DIAGRAMVEL 4

VRAAG 9

                                           E

                                           2 1

                       G
                               1
                           2

                                            1
                                            2
                                                  F

              2
         D                                            C            2
                   1
                                                               1       A

                                   2   1
                                   B

### Page 16

16                        WISKUNDE V3       (SEPTEMBER 2012)

NAAM/EKSAMENNOMMER:

DIAGRAMVEL 5

VRAAG 10

                                        A

                          D

                      F
                                        E

                                    C

           B

## Related documents

- [MATH P1 S12 QP Eng](https://www.hlayiso.com/library/math-p1-s12-qp-eng/ef33eb12-cb63-4f62-87ac-1e57de849cee) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [WISK V2 MEMO SEPT 12 AFR](https://www.hlayiso.com/library/wisk-v2-memo-sept-12-afr/b3772ba3-1bdc-4236-a9d4-0728d9126d78) — Mathematics · Memo · 2012 · Afr
- [MATHS P2 MEMO SEPT 12 ENG](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-sept-12-eng/6a675437-ca52-451c-ad30-9b9930a6b1fb) — Mathematics · Memo · 2012 · Eng
- [Mathematics P1 (HG) (English) June 2012 QP](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p1-hg-english-june-2012-qp/812624dd-f84e-49dd-8955-49fd98996669) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [Mathematics P2 (SG) (English) June 2012 QP](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-sg-english-june-2012-qp/8050c3b4-c3de-40f3-ad7c-829034658a34) — Mathematics · QP · 2012 · Eng
- [Mathematics P2 Feb-March 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-p2-feb-march-2012-eng/4a8c1244-86a4-426a-a294-006c3983ca41) — Mathematics · QP · 2012 · Eng

## More from Grade 12 Mathematics

- [MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-answer-book-gr12-sept-2025-english-afrikaans-watermark/d78c3fd3-dcd5-4f3f-911b-e5635b4686cc) — Addendum · 2025 · Afr
- [MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A watermark](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-sept-2025-e-a-watermark/838d50ea-fdac-4e70-8d62-e365a012252f) — Memo · 2025
- [Maths Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Eng Northern Cape](https://www.hlayiso.com/library/maths-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-eng-northern-cape/f00a552e-132c-4871-bf72-c887cfc67272) — Memo · 2025 · Eng
- [MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-answer-book-gr12-june-2024-afr-english/4a71e975-4ac4-4f55-8e23-0b8155a5b0c6) — Addendum · 2024 · Eng
- [MATHS P2 MEMO GR12 JUNE 2024 Afr+English](https://www.hlayiso.com/library/maths-p2-memo-gr12-june-2024-afr-english/4a5f997e-e38d-4abb-b726-8b72e6672832) — Memo · 2024 · Eng
- [MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/maths-p1-gr-12-memo-sept-2024-english-afrikaans/f0eedb8f-ec6f-4f46-9885-3933cd274781) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
