# Mathematics Grade 4 ANA 2011 Question Paper

> Grade 4 Mathematics question paper from the ANA 2011, 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/wiskunde-graad-4/83aa2465-b842-4c98-9da2-2e59fc5adf83
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 4
- Document type: Question paper
- Year: 2011
- Exam period: ANA
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 4](https://www.hlayiso.com/library/grade-4) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-4/mathematics) › [Mathematics Grade 4 ANA 2011 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/wiskunde-graad-4/83aa2465-b842-4c98-9da2-2e59fc5adf83)

## About this document

Mathematics · Grade 4 · ANA · 2011. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                                                       LEARNER NUMBER

                                             JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS 2010
                                                 GRAAD 4 WISKUNDE - AFRIKAANS

                                                       GESLAG (MERK )        SEUN   DOGTER
VAN:

NAAM:

GEBOORTEDATUM

SKOOL SE NAAM                                                     PROVINSIE

EMIS NR.                                                 DISTRIK/ STREEK

Instruksies aan leerders:
1.      Sakrekenaars mag nie gebruik word nie.
2.      Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien is .
3.      Hierdie toets duur 60 minute.
4.      Voordat die toets begin sal die onderwyser die voorbeeldoefininge saam met you doen.

Voorbeeld oefeninge

Voorbeeld 1

     Omkring die regte antwoord.

     Die veelvoud van 5 in die onderstaande lys is ...

       17;      22;         25;         31

     Jy het die vraag korrek geantwoord as jy 25 omkring het.

                      Die toets begin op die volgende bladsy.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com

             2

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com

Voorbeeld 2

    Omkring die letter wat die regte antwoord anndui.

    Wat is die volgende getal in die getal patroon?

              2;   4;        6;   8;   _____

              a.        9

              b.        10

              c.        12

              d.        20

    Jy het die vraag korrek geantwoord as jy b omkring het.

Nota:
•    In hierdie toets sal jy nog meer van hierdie tipe vrae moet beantwoord.
•    Doen jou uiterste bes om al die vrae te beantwoord.
•    Skryf die beste antwoord neer. Indien jy onseker is, gaan voort met die volgende
     vraag.
•    Blaai na die volgende bladsy, nadat jy al die vrae op ‘n bladsy geantwoord het.

•    Kyk slegs na jou eie werk.

                    Die toets begin op die volgende bladsy.

                                           3

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com

1.   Omkring die regte antwoord in elk van die volgende:

     1.1   ‘n Veelvoud van 10 in die onderstaande lys is ...        (1)

            102;      112;       120;         121

     1.2   Die getal 454 afgerond tot die naaste 10 is ...          (1)
            400;      450;       455;         460

                                                    6
     1.3   Die breuk met dieselfde waarde as          ,   is ...
                                                    9               (1)

            2          1          1           3
              ;          ;          ;
            3          3          6           6

2.   Herskryf die volgende getalle van klein na groot               (1)

      4 010;       4 001;        4 100;        4 040

     __________________________________________________

3.   Die waarde van die onderstreepte syfer in die getal 3 503 is   (1)

     __________________________________________________

                                          4

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

4.    Bereken:

4.1      6 832 + 2 594                 4.2        3 648 – 555

                            (2)                                  (2)

4.3           156 x 24                 4.4         9 296 ÷ 8

                            (3)                                  (3)

4.5           1     1 3
         7      + 10 +
              2     2 4

                            (3)

5.    Skryf die ontbrekende getal in die oop blokkie neer.             (1)

                      ─    41     =   12

6.     Skryf die breuk, wat in die ry uitgelaat is, neer.              (1)

        5           7       9         11                    15
          ;           ;       ;          ;    ▬     ;
       10          14      18         22                    30

                                        5

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com

7.    Simon ruil ‘n R100 noot vir R5 muntstukke om. Hoeveel muntstukke
                                                                             (2)
      sal hy terugkry?

      Simon sal __________________ muntstukke kry.

8.    Petru drink 5 glase water in 2 dae. Hoeveel glase water sal sy drink   (3)
      in 6 dae?

      ____________________________________________________
      ____________________________________________________
      ____________________________________________________
      ____________________________________________________

9.    Skryf die volgende as ‘n getalsin:                                     (1)

      Dawid pluk 112 koolkoppe. Hy pak 8 koolkoppe in elke sak en
      stuur dit mark toe. Hy stuur in totaal 14 sakke na die mark.

      __________________________________________________

10.   Ouma ryg verskillende krale om ‘n halsnoer te maak. Sy ryg 2 geel      (2)
      krale vir elke 5 rooi krale. Die voltooide snoer het 8 geel krale.
      Hoeveel rooi krale is gebruik ?

      __________________________________________________

                                        6

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com

11.   Gebruik die diagram van die geslote, soliede 3-D voorwerp om die
      tabel te voltooi.

       Voorwerp     Voorwerp se     Aantal geboë       Aantal plat
                       naam            vlakke           vlakke

                                                                          (3)

12.   Teken al die simmetrielyne op hierdie vorm in.

                                                                          (2)

13.   Die figuur is saamgestel uit driehoeke met verskillende groottes:

      Hoeveel driehoeke is altesame in hierdie figuur? ________________   (2)

                                     7

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com

14.   Skryf die tyd aangedui op die horlosie as 24-uur tyd neer.

                                  12

                                   6

                     ____________________                                    (1)

15.   Op 2 November is Markus se verjaarsdag. Jordan se verjaarsdag is
      op die 20ste van dieselfde maand. Albei is in dieselfde jaar en op
      dieselfde tyd, naamlik 8:00, gebore.

                                NOVEMBER
        Son       Maan     Dins   Woens  Don          Vry        Sat
                    1       2       3     4            5          6
         7          8       9      10     11          12         13
         14        15       16     17     18          19         20
         21        22       23     24     25          26         27
         28        29       30

      15.1    Merk  elke seun se verjaarsdag op die kalender.               (2)

      15.2    Watter seun is die oudste? __________________                  (1)

      15.3    Met hoeveel dae verskil hul verjaarsdae? ___________________   (1)

16.   Voltooi die volgende:

      5 000 m + 400 m = ___________ m = ____________ km                      (2)

                                       8

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com

17.   Me Pieterse hou verslag van al die handboeke as bewys van
      ontvangs.

             Maand                  Tel merke                  Frekwensie

         Januarie                                                    25

                                                                                  (2)

        Februarie                                                    31

      Teken telmerke op die tabel om aan te dui hoeveel boeke sy in
      Februarie gekry het.

18.   Nadine het ‘n sak met 3 swart, 4 rooi, 2 blou en 3 groen balle binne-in.

      18.1    Die verhouding van blou tot groen balle = _________.                (2)

      18.2    Nadine neem ‘n bal uit die sak sonder om binne in die sak te kyk.
              Watter kleur bal het die minste kans om uit die sak geneem te
              word?
              Omkring die letter van die regte antwoord.                          (1)

               a.    swart
               b.    rooi
               c.    blou
               d.    groen

                                          9

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com

19.                      ‘n Kliniek doen ‘n opname om uit te vind van watter kossoorte die
                     leerders hou. Die onderstaande grafiek stel hierdie data voor.

                    40

                    35

                    30

  Aantal leerders
                    25

                    20

                    15

                    10

                     5

                     0
                          Aartappels   Mielies   Kool   Wortels    Morogo        Pampoen   Groenbone Grondbone

                                                         Kossoorte

                     19.1          Die aantal leerders wat van mielies hou = _________________.                  (1)

                     19.2         Watter ander kossoort het dieselfde gewildheid as mielies?                     (1)
                                  _______________.

                     19.3 Van watter kossoort hou hulle die meeste? __________________.                          (1)

                                                                  Totaal = [50]

                                                             Einde van hierdie toets,
                                                                    Dankie!

                                                                            10

## Related documents

- [Mathematics Grade 4](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-grade-4/b9914e30-d5b7-4c3e-bf0c-d6f23c29352d) — Mathematics · QP · 2011
- [Mathematics Grade 4 Memo](https://www.hlayiso.com/library/mathematics-grade-4-memo/cfcade68-f9e4-4435-9ee5-d2421d36622b) — Mathematics · Memo · 2011
- [Wiskunde Graad 4 Memo](https://www.hlayiso.com/library/wiskunde-graad-4-memo/289b6f8d-dde1-4bdd-843c-2ad397969374) — Mathematics · Memo · 2011
- [2014 ANA Grade 4 Afrikaans Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-afrikaans-mathematics/2cb498c6-9a2c-4315-b30c-0eea47e90bab) — Mathematics · QP · 2014 · Afr
- [2014 ANA Grade 4 English Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/2014-ana-grade-4-english-mathematics/0d6c9c53-19e4-45ee-97a2-8b1820b6f5e1) — Mathematics · QP · 2014 · Eng
- [ANATest+Grade+4+Mathematics++2013+Afr](https://www.hlayiso.com/library/anatest-grade-4-mathematics-2013-afr/a747a275-3002-4443-b000-f7bdd69a4c3f) — Mathematics · QP · 2013 · Afr

## More from Grade 4 Mathematics

- [Grade 4 Maths Memo June 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2022-june-exam-memorandum/b967d472-9335-4de3-bb57-5da280e05dd9) — Memo · 2022
- [Grade 4 Mathematics Memo November 2022](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2022-november-exam-memorandum/37c09b73-ff69-4c12-9aa1-39d02e9bc0d3) — Memo · 2022
- [Grade 4 Maths Memo June 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-june-exam-memorandum/9d12ad4b-27af-40c1-8231-65efb95dbb0a) — Memo · 2021
- [Grade 4 Mathematics Mid Year Examination 2021 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-june-exam-memorandum/5ec49f4c-293c-48c9-8cdb-761fc35afc79) — Memo · 2021
- [Grade 4 Maths Memo November 2021](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-november-exam-memorandum/44d3b52a-aeac-4ad3-a77b-97f50a25b33d) — Memo · 2021
- [Grade 4 Mathematics Paper 1 Final Examination 2019 Marking Guidelines](https://www.hlayiso.com/library/grade-4-mathematics-2021-november-exam-memorandum-paper-1/11161636-ea23-43b3-b37c-1ea81a15169c) — Memo · 2021

## Collection

- [Grade 4 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-4/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
