# Mathematics Grade 7 November 2020 Question Paper

> Grade 7 Mathematics question paper from the November Exam 2020, 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/wiskunde-graad-7-nov-2020/139ba8cc-001b-480b-baa6-f518c1230ce8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Mathematics
- Grade: Grade 7
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: November Exam
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 7](https://www.hlayiso.com/library/grade-7) › [Mathematics](https://www.hlayiso.com/library/grade-7/mathematics) › [Mathematics Grade 7 November 2020 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/wiskunde-graad-7-nov-2020/139ba8cc-001b-480b-baa6-f518c1230ce8)

## About this document

Mathematics · Grade 7 · November Exam · 2020. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com_—

eumimy No.

ik

Laerskool Impala

i [al
= | Ekurhuleni Noord
*

&,

Qs
Vak: | Wiskunde Tipe taak: | November Toets
Eksaminator: | Mnr. E.C. Hageman Moderator: | Mnr. G. van Deventer
Datum van Assessering: November 2020 Leerder punt: 170

Naam en Van:

Handtekening

Graad 7 / CTETEAISES)
Instruksies:
1. Geen sakrekenaars word toegelaat nie.
2. Beantwoord alle vrae op die antwoordblad (folio bladsy) wat voorsien word.
3. ‘n Pen, potlood, liniaal en uitveér is nodig om die vraestel te beantwoord.
" 4, Die vraestel bestaan uit 8 bladsye en 8 vrae.
5. Alle stappe en berekeninge moet op die antwoordblad getoon word.
6. Lees alle vrae sorgvuldig deur, onderstreep die belangrikste inligting voor jy die vraag
beantwoord.
7. Werk netjies en skryf leesbaar.
8. Maak seker jou naam en van is op die vraestel

9. Skryf met ‘n blou pen.
10. Bestudeer die voorbeelde deeglik voor jy die vrae beantwoord.
11. Sterkte.

Vraag Analise:

Vraag:| 1 2 3 4 5 6 re 8 | Totaal: | Persentasie:

Punte:| 5 13. | 10 | 10 9 5 11 7 70 100

Leerder: |

### Page 2

i from-hiaviso.

Formaat van antwoordblad (folio bladsy):

Naam van leerder Wiskunde

| Datum: jjjj/mm/dd Graad 7 /

Vraag 1

1.1)

1.10)

Vraag 2

2.1)

### Page 3

Vraag 1: Meervoudige Keuse [5]

Skryf die vraagnommer en slegs die letter van die korrekte antwoord op jou antwoordblad,
bv: 1.7) E

1.1)

1.2)

1.3)

1.4)

1.5)

Gee die volgende 3 terme van die getalpatroon:

4; 7; 10;...
a) 14; 18; 22 b) 13; 16; 19
c) 15; 20; 25 (1)

Hoeveel terme het die uitdrukking?
3x + 5y — 2x7 + Bxy

a) 2 b) 3
c) 4 (1)

Wat is die waarde van x in die vergelyking?

2x+3=13
a) x=10 b) x=4
c) x=5 (1)

Wat is die verwantskap tussen die veranderlikes in die grafiek?
8
6
4
2

ie)

a) Nie-lineér b) Konstant
c) Lineér (1)

Gee die formule vir die omtrek van die vorm wat volg:

a) 1xb b) 2xl+2xb
c) Ixbxh (1)

### Page 4

Vraag 2: Numeriese Patrone

Vb 2.1): 3; 7; 11;.. Vo: 2; 4; 83...

WY YY
+4 44 x2 x2
114+4=15 8x2=16
14+4=18 16x2=32

2.1) Gee die volgende 2 terme van die getalpatroon:
a) 5; 11; 17;..
b) 2; 6; 183.

ec) 1; 4; 95.

2.2) Voltooi die ontbrekende terme in die volgende rye en beskryf elke patroon in jou eie
woorde:

a) 15; 17;..; 21; 23;5..
b) 5; -2; -9; 54.

c) 3; -6; 12;..; 48;..

Vb 2.3)3; 7; 11;..
YS
+4 44

T1=4() =4-1
T2 = 4(2)=8-1
Tn=4(n)-1

T15 = 4(15)-1=59

3
7

2.3) Gebruik getalsinne om die reél (die algemene term / n° term) te beskryf.
Bepaal ook die 15%° term van die patrone.

a) 3; 6; 9; 12;..
b) -4; -9; -14; -19;...

(1)
(1)
(1)

(2)
(2)
(2)

(2)
(2)

—__—_— Downloaded from hlayiso.com——__

[13]

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com

Vraag 3: Funksies en Verwantskappe [10]

Vb 3.1) y= 2x41

ajx=1
y=2xd)t+1
y=2+1=3

b)x =-3
y=2x(-3)+1
y=-641=-5

3.1) Die volgende formule word verskaf:

y=3x-2 |
Bepaal die waarde van y as: |
a) x=4 b) x=-2 (2)
| Vb 3.2)

2 a)

4 b)

6 c)

8 d)

a)4x2+2=10 b)4x4+2=18

| c)4x6+2=26 d)4x8+2=34

3.2) Voltooi die vloeidiagram wat volg deur die gegewe reél te gebruik:

2 a)
4 b)
6 c) (4)
8 d)

3.3) Voltooi die tabel hieronder:

| p=-2t+6 (4)
t -2 -1 0 d)
p a) b) c) 0

### Page 6

Vraag 4: Algebraiese Uitdrukkings [10]
Vb 4.1) + - x +
Plus Minus Maal Deel
Vermeerder Verminder Produk Kwosiént
Som van Verskil
Kwadraat: ( )?
Derdemag: ( )?
4.1) Skryf die woordprobleme in wiskundige taal:

a) 11 verminder met 7 (1)

b) Die produk van 10 en 9 (1)

c) Die som van 3 kwadraat en 5 (2)
4.2) Bestudeer die uitdrukking hieronder en beantwoord die vrae:

4x? —5x+2y—8

a) Hoeveel terme het die uitdrukking? (1)

b) Wat is die koéffisiént van y? (1)

c) Wat is die konstante term van die uitdrukking? (1)

d) Identifiseer die veranderlikes van die uitdrukking. (2)
4.3) Beskryf die uitdrukking wat volg in jou eie woorde:

x? —2y (1)
Vraag 5: Algebraiese Vergelykings [9]
5.1) Dui aan of die volgende vergelykings waar of onwaar is:

a) 7x+2=2+7x (1)

b) 4(x4+2)=x+8 (1)

Vb 5.2.a) x-—3=12
x=124+3
x=15

Vb 5.2.b) 34 =x? -2
3442= x?
x? = 36
x= 36 =6

—Downloaded from hlayiso.com—__

### Page 7

5.2) Vind die waarde van die veranderlike wat hierdie vergelykings waar maak:

a) x-7=15 (1)
b) 2y+1=21 (1)
c) 24=274+8 (2)

5.3) Los die getalsinne op wat hierdie woordprobleme verteenwoordig:

a) ‘n Getal vermenigvuldig met homself en weer met homself gee ‘n antwoord van

—64. Wat is die getal? (1)

b) Twee getalle word vermenigvuldig. Die antwoord is —20. Die verskil tussen die
twee getalle is 9. Vind die waardes van die twee getalle. (2)
Vraag 6: Grafieke [5]

Bestudeer die grafiek hieronder. Dit toon die reénval vir ‘n spesifieke gebied.

é

Reénval vir spesifieke gebied

Hoeveelheid reén (mm)

Aantal ure
6.1) Vir hoe lank is die reénval gemeet? (1)
6.2) Is die grafiek tineér of nie-lineér? (1)
6.3) Met hoeveel millimeter het die reénval elke uur gestyg? (1)
6.4) Hoeveel reén het na 2 ure geval? (1)
6.5) Hoekom begin die grafiek nie by nul nie? (1)

### Page 8

Vraag 7: Opperviakte en Omtrek [11]
Omtrek: Oppervliakte:
Reghoek = (2 x 1) + (2 x b) Reghoek = | x b
Vierkant = 4 x 1 Vierkant = 1x1 of [2
l=lengte en b = breedte l= lengte en b = breedte

7.1) Voltooi die tabel: (3)
Vierhoek Afmetings Omtrek

Lengte =5cm
Reghoek Omtrek = a)
Breedte = 3cm

Vierkant Lengte = 6m Omtrek = b)

|
Lengte = 12mm
Reghoek Omtrek = 36mm
Breedte = c)

7.2) Bepaal die omtrek van die volgende reélmatige vorms:

a) Pentagoon met sye van 11m. (2)
b) Heksagoon met sye van 121 cm. (2)
7.3) Bereken die omtrek en opperviakte van die saamgestelde veelhoek: (4)

### Page 9

Vraag 8: Prismas en Volume (7]
Prismas:
Aantal viakke: sye van eindveelvlak + 2
Aantal hoekpunte: sye van eindveelvlak x 2
8.1) Vir prismas met hierdie eindveelviakke, bepaal:
a) Pentagonale prisma
i) Totale aantal viakke ii) Aantal hoekpunte (2)
b) Heptagonale prisma
i) Totale aantal vlakke ii) Aantal hoekpunte (2)
Vb 8.2)
Volume van reghoekige prisma =|xbxh
l= lengte, b = breedte en h = hoogte
8.2) Bereken die volume van die volgende prisma:
i
i
i 3m
T
i
i ctetslekahkeietetedeiatel wintetakatedy?
7
“7 ° 6m
vy? “ 8m
(3)
[Totaal: 70]

## Related documents

- [Wiskunde Gr. 7 (November 2020)](https://www.hlayiso.com/library/wiskunde-gr-7-november-2020/c10fa444-0d7a-4e35-9b8a-85515fd90cdc) — Mathematics · QP · 2020
- [Wisk-Gr 7 - T3-2020](https://www.hlayiso.com/library/wisk-gr-7-t3-2020/b8857480-46db-417d-a60c-709aefe3fe0d) — Mathematics · QP · 2020
- [2020 NOVEMBER EXAM PAPER GR7 MATHS](https://www.hlayiso.com/library/2020-november-exam-paper-gr7-maths/494e2f80-8a43-466b-b52b-2f4895da45fd) — Mathematics · QP · 2020
- [July 2020 first test](https://www.hlayiso.com/library/july-2020-first-test/f91bf58d-b474-46c4-b9d5-194884214cc7) — Mathematics · QP · 2020
- [WISK - VRAESTEL 2 - Gr 7 - T4-2021](https://www.hlayiso.com/library/wisk-vraestel-2-gr-7-t4-2021/ed27df9d-c416-4a32-adf0-159ce894e1a2) — Mathematics · QP · 2021
- [Wisk Gr7 T4 2019](https://www.hlayiso.com/library/wisk-gr7-t4-2019/f3a3661a-f1bb-4c6d-9113-4705b9d09fa3) — Mathematics · QP · 2019

## More from Grade 7 Mathematics

- [CAPS SP MATHEMATICS GR 7-9](https://www.hlayiso.com/library/caps-sp-mathematics-gr-7-9/ff259c2b-5f3b-46f9-ae34-66dd08358bbe) — CAPS · Eng
- [Grade 7 Math Paper 1 Marking Guidelines Mid Year Examination 2019](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-math-paper-1-marking-guidelines-mid-year-examination-2019/2b7c6a3a-967c-4451-b35e-17a8bc49c162) — Memo · 2019
- [Grade 7 Math Paper 2 Marking Guidelines Mid Year Examination 2019](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-math-paper-2-marking-guidelines-mid-year-examination-2019/93fabc64-f8fb-4fe0-836c-fbaadfa5fd2a) — Memo · 2019
- [Wisk-Gr7- T2-2019](https://www.hlayiso.com/library/wisk-gr7-t2-2019/dd9bd009-7426-46d5-82da-36c3bae9b591) — QP · 2019
- [Wiskunde Gr. 7 (Junie 2019)](https://www.hlayiso.com/library/wiskunde-gr-7-junie-2019/63fe82ac-2974-4a69-99b7-ab29f56ac9f2) — QP · 2019
- [Grade 7 Math Paper 1 Mid Year Examination 2019](https://www.hlayiso.com/library/grade-7-math-paper-1-mid-year-examination-2019/dd72feb3-37b1-4683-a435-5d5bb9486b21) — QP · 2019

## Collection

- [Grade 7 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-7/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
