Skip to content
Memorandum

Afrikaans Fal Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2020 Memo

Grade 11 Afrikaans Fal Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2020, 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Afrikaans FalGrade 1120208 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2020 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NASIENRIGLYN (EKSEMPLAAR) PUNTE: 80 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/NOVEMBER 2020) AFDELING A: LEESBEGRIP NASIENRIGLYNE  Spel- en taalfoute word NIE gepenaliseer NIE omdat die fokus op begrip is.  Indien die kandidaat woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die kandidaat NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar.  By oop vrae word GEEN punt toegeken vir JA / NEE, EK STEM SAAM / EK STEM NIE SAAM NIE / WAAR / ONWAAR of FEIT / MENING nie. Die rede / motivering verdien die punt.  Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die kandidaat gee ʼn volsin, is dit korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word.  Wanneer TWEE / DRIE feite vereis word en ʼn reeks word gegee, word SLEGS die eerste TWEE / DRIE nagesien.  Aanvaar dialektiese variasies.  Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN / OF die antwoord wat volledig geskryf word vir meervoudigekeuse-vrae.  Of soortgelyk aan bogenoemde beteken ʼn sinoniem van die voorgestelde antwoord op die nasienriglyn. VRAAG 1 TEKS A: STORIES VAN ... [Verwerk uit https://bit.ly/2I9hVRl; https://bit.ly/2Tcukdy; https://bit.ly/32HKBKT] ANTWOORD PUNT 1.1 Themba (Maluleke)/hy wou graag ’n verskil in die lewens van arm kinders maak. (1) 1.2 (In ʼn) shack. (1) 1.3 Kanker (1) 1.4 Dit was my taak (om te kyk …) (Aanvaar selfs as die kandidaat die hele sin aanhaal.) (1) 1.5 1.5.1 Waardevol (1) 1.5.2 Hy het nou besef dat hy ’n verskil wou maak en hoop bring./Wil mense help om hul drome waar te maak. (1) 1.6  Huiswerk  Sport  Kultuur  ʼn Nasorgsentrum begin (Enige EEN) (1) 1.7 Haar man is dood (en sy moes alleen regkom)./Sy moes alleen vir haar kinders sorg./Sy het moeilikhede (in haar lewe) ervaar. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 3 1.8 Tuisversorger: sy moes die medikasie gebruik. (1) Nokuthula: sy wou nie medikasie gebruik nie (omdat sy nie haar status wou aanvaar nie). (1) 1.9 Nokuthula se gesondheid het verbeter./Perdfris en gesond./Sy voel baie sterker. (1) 1.10 Sy het gesond geword./Sy het amper gesterf./Sy was doodsiek. (1) 1.11  Sy ma is dood.  Sy pa het verdwyn./Sy pa was die meeste van die tyd dronk.  Hy is kinderhuis toe. (Enige TWEE redes) (2) 1.12 C / Sonder om ʼn spoor na te laat. (1) 1.13 In die kinderhuis (1) 1.14 ... lid van provinsiale spanne. (1) 1.15 Hy was mal daaroor. (1) 1.16 As Mnr. SA-finalis kon hy baie geleenthede kry. (1) 1.17 1.17.1 D – Naskoolsentrum (1) 1.17.2 A – Hospitaal (1) 1.17.3 C – Kinderhuis (1) 1.18  Hulle wil mense help/hoop gee/aanmoedig/ʼn verskil in mense se lewens maak.  Hulle wil help om mense se drome waar te maak.  Hulle wil mense laat droom. (Enige EEN of soortgelyk aan bogenoemde) (1) 1.19 Hoop (1) TEKS B: PETROLPRYS [Bron: Outa] 1.20 R4,45 (1) 1.21 Padongelukfonds (1) 1.22 Vervoer, klein- en groothandelwins, pypleiding, ens. (1) 1.23 Goedkoper (1) 1.24 R13,54 (1) 1.25 Ander (1) TOTAAL AFDELING A: 30 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/NOVEMBER 2020) AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 2 ALGEMEEN • Kandidate moet volsinne skryf. Indien ʼn werkwoord kort, is dit nie meer ʼn volsin nie. • Beplanning is nie nodig nie. • Indien rofwerk/beplanning gedoen word, let op die volgende: o Indien die beplanning in potlood aangebied word, word dit as rofwerk beskou en die tweede aanbieding word nagesien. o Indien die eerste poging in pen aangebied word, word daardie poging as die finale antwoord beskou. • Indien daar twee feite in een sin gegee word, word slegs die eerste feit nagesien. Die tweede feit word geïgnoreer. • Indien daar twee sinne by een koeëlpunt gegee word, word slegs die eerste sin nagesien. • Kandidate hoef nie ʼn TITEL te verskaf nie. • Indien afkortings in die opsomming voorkom, word elke afkorting volgens die getal woorde wat dit voorstel getel, byvoorbeeld, d.w.s. = 3 woorde. • Indien die kandidaat die opsomming in paragraafvorm aanbied, word die eerste 7 sinne van die paragraaf nagesien. LET DAAROP DAT DIE OPSOMMING MEER AS EEN MOONTLIKHEID BINNE ʼn PARAGRAAF BEVAT. DIE NASIENER MOET DUS NOUKEURIG LEES! KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR NIE-DIREKTE AANHALINGS: Die hoofgedagte moet in ʼn volsin aangebied word. Punte 1–3 feite korrek – 1 punt 4–5 feite korrek – 2 punte 6–7 feite korrek – 3 punte KEN DIE TAALPUNTE SÓ TOE VIR DIREKTE AANHALINGS: Die hoofgedagte moet in ʼn volsin aangebied word. Punte 6-7 aanhalings – geen punte vir taal 1-5 aanhalings – 1 punt vir taal LET WEL: Woordtelling: Nasieners tel die getal woorde indien dit te lank lyk. Geen punte word afgetrek indien die kandidaat nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan te dui nie. Indien die opsomming minder as die voorgeskrewe woorde bevat (minder as 70), maar dit bevat al die hoofgedagtes, word die kandidaat nie gepenaliseer nie. • Indien die maksimum woorde oorskry word, moet die nasiener tot by die laaste volsin na die maksimum woorde nasien en die res van die opsomming ignoreer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 5 TEKS C: HOE LEER OUERS TIENERS RESPEK? LET WEL: Kandidate moet sewe wenke gee oor HOE OUERS TIENERS RESPEK LEER. DIREKTE AANHALING EIE WOORDE Indien ouers kwaad raak, luister kinders 1 Ouers moet kalm bly./Ouers moet glad nie na hulle ouers nie. Ouers moet rustig met hul kind praat. daarom kalm bly en rustig met hul kind praat. Indien jou kind onbeskof of astrant is, sê 2 Moenie na jou kind luister as hy nie dadelik dat jy nie sal luister voor hy/sy ordentlik met jou praat nie. ordentlik met jou praat nie. Dis ook goed om die gedrag van die kind 3 Beskryf jou kind se gedrag. te beskryf, bv. ek hoor jy is ongeduldig, of jou stem is te hard om respekvol te wees. Dit sal die kind laat dink hoe om sy stemtoon te verander en vriendeliker te maak. Gebruik humor wanneer jou kind 4 Gebruik humor wanneer jou kind disrespek toon deur bv. te vra “wat is die ongeskik is. towerwoord?” Kinders is gewoonlik hierna vriendeliker. Indien ʼn vraag nie met respek gevra 5 Moenie toegee indien jou kind nie word nie, moet ouers nie toegee op dit met respek iets vra nie. wat jou kind vra nie. Kinders moet leer om nie net te wil hê nie. Dit is belangrik dat ouers hul kind met 6 Ouers moet hulle kinders met respek moet antwoord soos hulle self respek antwoord. aangespreek wil word. As ʼn mens kwaad word, help dit nie. Praat 7 Praat met jou kind wanneer almal later met jou kind wanneer almal kalm is; kalm is. daarom moet ouers hulle tyd baie fyn beplan, hulle kind verstaan en goed lees. (66–69 woorde) TOTAAL AFDELING B: 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/NOVEMBER 2020) AFDELING C: TAAL NASIENRIGLYNE  Spelling vir eenwoord-antwoorde moet korrek wees om punte te verdien.  Indien een woord gevra word, bv. die korrekte vorm van die woord tussen hakies, mag die kandidaat die hele sin uitskryf soos dit op die vraestel gegee word. Dis slegs by Leesbegrip en Vraestel 2 waar die kandidaat gepenaliseer word indien die korrekte woord nie uitgelig of onderstreep word nie. Waar daar in Vraestel 1 spesifiek gevra word vir een woord vir..., geld hierdie toegewing nie.  Spelfoute word gepenaliseer waar taalstrukture gevra word. o Wanneer verlede tyd getoets word, moet ge- as EEN WOORD met die werkwoord geskryf word. o Wanneer die infinitief getoets word, moet te in verbinding met die infinitief as TWEE WOORDE geskryf word.  Waar afkortings getoets word, moet die punktuasie en die gebruik van klein- en hoofletters ook korrek wees om 'n punt te verdien.  Vir meervoudigekeusevrae word sowel die letter as die korrekte antwoord aanvaar.  LET WEL: Waar advertensie- en strokiesprenttegnieke gevra word, tel taal- en spelfoute nie, tensy dit die betekenis van die sin beïnvloed. LET WEL: waar taalstrukture getoets word, word spelling gepenaliseer.  Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die instruksies. VRAAG 3 TEKS D: ADVERTENSIE [Verwerk en aangepas uit https://bit.ly/39f0ASN] VRAAG ANTWOORD PUNT 3.1 D / die advertensie persoonlik wil maak. (1) 3.2 Ek dra ʼn nommer vier skoen. (Syfer) (1) 3.3 Suid-Afrika (1) 3.4 Dit moedig mense aan om gesond te eet. (1) 3.5 Die adverteerder verwys na positiewe/voordele vir jou hart. Die leser kan sien wat alles goed vir jou hart is. (Beide deur die geadverteerde of leser se oogpunt word aanvaar.) (Moenie die volgende aanvaar nie: dit gee ʼn lys van dinge waarvoor vis goed is.) (1) 3.6 Hartkwale (1) 3.7 Bloed – klon – te (1) 3.8 Smullekker (1) 3.9 Eet beter, leer beter dui op die gesondheidsvoordele van Lucky Star (vir jou hart) wat genoem word, (1) 3.10 Jou bloeddruk word deur vis verlaag. (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 7 VRAAG 4 TEKS E: STROKIESPRENT [Aangepas en vertaal uit https://www.brainpickings.org/2013/05/20/bill-watterson-1990-kenyon-speech/] VRAAG ANTWOORD PUNT 4.1 Timo/Hy/Die seun sê dat hy vir inspirasie wag. Timo/Hy/Die seun het gesê dat hy vir inspirasie wag. Timo/Hy/Die seun sê hy wag vir inspirasie. Timo/Hy/Die seun het gesê hy wag vir inspirasie. (Enige EEN) (1) 4.2 Hy bedoel dat hy wag en die stippels wys op die wag vir inspirasie. Hy het nog nie klaar gepraat nie. Hy beklemtoon dat hy nog geen inspirasie gekry het nie en steeds wag. (1) 4.3 4.3.1 Sandput (1) 4.3.2 Gebreekte (1) 4.4 Moet jy in die regte bui wees? (Die vraagteken is verpligtend.) (1) 4.5 Met (1) 4.6  Sy gesig (lyk bekommerd.)  Die lyne bo sy oë./Hy frons.  Sy mond  Sy gesigsuitdrukking/Hy lyk hartseer/treurig. (Enige EEN) (1) 4.7 Wat was daardie bui? (1) 4.8 Die beklemtoon die feit dat hy paniekerig sal wees./Dat dit tyd sal wees wanneer hy sy projek sal doen. (1) 4.9 Sjoe(!) (1) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 5 TEKS F: MAKLIKER MET ’N MOEILIKE TIENERSEUN [Eie teks] VRAAG ANTWOORD PUNT 5.1 5.1.1 Tienerdogter/Tienermeisie (1) 5.1.2 Om ʼn goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie. (1) 5.1.3 Sy (1) 5.1.4 Gee (1) 5.1.5 Negatiewe (1) 5.1.6 Moenie na jou seun luister nie. (1) 5.1.7 Vind uit wat jou seun dink; dan sal julle mekaar beter verstaan. (1) 5.1.8 Mooiste (1) 5.1.9 Dolgelukkig/doodgelukkig/sielsgelukkig (1) 5.1.10 Anders (1) 5.1.11 Daagliks (1) 5.1.12 Hy sal eendag goed groot word. (1) 5.1.13 beïnvloed (1) 5.1.14 weer oor ou dinge praat nie (1) TEKS G: PRENT [Uit: Spots. New way, easy start. 1992] 5.2 5.2.1 Pantoffels (1) 5.2.2 ʼn heerlike appel (1) 5.2.3 Breekware/breekgoed/glasware (1) 5.2.4 Die varkie luister elke dag heerlik in die bed na musiek. (1) 5.2.5 Potloodjie (1) 5.2.6 ʼn Antoniem (1) [20] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 11 Afrikaans Fal

View all