Downloaded from hlayiso.com
RY, LAERSKOOL DALVIEW
eS Formele assessering
VAK: SOSIALE WETENSKAPPE
GRAAD : 7
OPSTELLER: MNRJGILIOMEE OUER HANDTEKENING:
MODERATOR: MEV ACILLIERS _file
DATUM: TOTAAL PUNTE:
TYDSDUUR: 1UUR
NAAM: Gr.
/50
VRAAG 1
Pas die beskrywings in kolom C by die woorde in kolom A en skryf die
antwoorde in kolom B. (10)
KOLOM A KOLOM B KOLOM C
Ngqika A. Sendeling van Skotland
Britse setlaars B. Bediendes wat soos slawe
behandel is
Andries C. Migrasie van boere na die
Stockenstr6m binneland
Britse Ordonnansie D. Magoma se pa
50
Boere wat getrek E. Grond oorneem vir ‘n
het na 1834 spesifieke regering
Inboekelinge F. Werklose immigrante
Robert Moffat G. Dwing tot oorname
Groot Trek H. Voortrekkers
Kolonisering I. Wet teen slawerny
Annekseer J. Kommandeur van
Boerekommando’s
Bladsy 1 van 5
Skip to contentQuestion paper %20Gr.%207%20(Junie%202019)_hlayiso.com_--7187d276-e753-4752-97fc-7a6b497d7d06/v1-3834fdc2f9f838a287df/card.webp)


%20Gr.%207%20(November%202019)_hlayiso.com_--1a61ea05-6866-4ecc-bec7-205ab9cc0822/v1-cdfa0b5c02f7d35dde3e/card.webp)


History Grade 7 November 2018 Question Paper
Grade 7 History question paper from the November Exam 2018, 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
History · Grade 7 · November Exam · 2018. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- History
- Grade
- Grade 7
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 1.8 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 7
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 2
Sé of die volgende stellings waar of onwaar is. Gee die korrekte antwoord
indien dit onwaar is.(10)
2.1 Hoofman Maqoma het gehou van die manier hoe sy pa met die Britte
onderhandel het.
2.2 Maqoma is gevange geneem en op Robbeneiland gevange gehou.
2.3 Andries Stockenstrém het Hoofman Magoma uit die Visriviergebied verban.
2.4 Die Britse immigrante het na Suid-Afrika toe gekom omdat hulle werkloos
was.
2.5 Die Britse immigrante was ook bekend as die Britse plakkers.
2.6 Slawerny aan die Kaap is in 1838 afgeskaf.
2.7 Robert Moffat was ‘n soldaat gewees.
2.8 Robert Moffat kon Zoeloe praat.
2.9 Die Groot Trek het ontstaan omdat die Britte die Kaap oorgeneem het.
2.10 Die amptelike taal aan die Kaap was Nederlands.
Bladsy 2 van 5
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 3
Gebruik die aangehegde inligting oor Andries Stockenstrém en beantwoord
die volgende vrae.
3.1 Verduidelik die betekenis van die woord “duur” in: “ Die oorloé op die
grens was duur.” (2)
3.2 Hoe het die Britte gehoop om geld op die Oosgrens te spaar? (1)
3.3 Is Stockenstr6ém voor, of na afloop van, die Grensoorloé oorlede? Gebruik
datums om jou antwoord te bewys. (2)
3.4 Gebruik die volgende woorde in die korrekte volgorde om sinne oor
Andries Stockenstrém se lewe te vorm: geblameer, droogte,
Verdragstelsel, Sewende Grensoorlog, onderhandel. Onderstreep die
woorde in jou sinne. (10)
Bladsy 3 van 5
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 4
Gebruik die inligting oor die Britse Setlaars hierby aangeheg en beantwoord
die volgende vrae:
4.1 Wat beteken “werklose soldate en matrose” ? (1)
4.2 Dink jy dat lord Charles Somerset vir die setlaars die werklike rede vertel
het waarom hy wou gehad het hulle moes na die oosgrens kom? Verduidelik
jou antwoord. (2)
4.3 Hoe sou die werklose soldate op die Oosgrens kon help? (2)
4.4 Waarom was die reis “lank” en “beknop”? (2)
4.5 Waarom dink jy was die plase wat die setlaars ontvang het so klein? (2)
4.6 Wat was die enkele ernstige probleem wat die setlaars ondervind het? (2)
Bladsy 4 van 5
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 5
Die Groot Trek het tussen 1834 en 1836 plaasgevind waar Nederlandse boere
die Kaap verlaat het om na die binneland toe te trek. Bespreek enige 4 redes
wat gelei het tot hierdie besluit. (4)
Bladsy 5 van 5
Downloaded from hlayiso.com
3
Folente(dopic ei
Die oorloé op die grens was duur. Om geld te bespaar, het die Britte vir
Andries Stockenstrém van 1836 tot 1838 die goewerneur van die Oos-Kaap
gemaak, met die hoop dat hy in staat sal wees om die probleme op die grens
vreedsaam op te los.
Stockenstrém, die seun van 'n Sweedse magistraat, het in die Kaapkolonie grootgeword
en later die assistent-magistraat in Graaff-Reinet geword. Hy was by die Vierde
Grensoorlog betrokke en het baie omtrent die probleme op die Oosgrens geweet.
Na die Sesde Grensoorlog in 1835 het Stockenstrém probeer om die Britse
regering se beleid te implementeer om vrede tussen die koloniste en die
Xhosa-boere op die grens deur onderhandeling te bewerkstellig. Hierdie beleid
het as die Verdragstelsel bekendgestaan. Andries Stockenstrém
Die Xhosa-hoofmanne het vir die volgende sewe jaar SEE Mealersie von Sele awh
vriendskapsverdrae met die Britte aangegaan.
Stockenstrém het probeer om die veestrooptogte op
vreedsame wyse te probeer beéindig. Hy het die
Xhosa-veewagters gevra om te sorg dat hulle vee nie op ‘n
die setlaars se plase wei nie, en hy het die setlaars versoek _
om met die Xhosas te onderhandel, of kompensasie van
die regering vir verlore vee te eis in plaas daarvan om
geweld te gebruik.
Baie van die setlaars in die Oos-Kaap het probeer om
Stockenstrém van sy regeringspos te onthef. Hulle was ee
kwaad vir hom omdat hulle nie vriendelik met die Xhosas Die Kaaps-Hollandse gebou wat Andries
of die Khoi-Khoi wou wees nie. In 1842 het 'n droogte die : Stockenstrém in Graaff-Reinet as
Oosgrens getref en veediefstal het toegeneem. Die nuwe landdroshof gebruik het.
Goewerneur aan die Kaap het die Verdragstelsel opgehef en Bron: © Hywel Jones/Alamy
die Sewende Grensoorlog het uitgebreek. Stockenstrém is vir die
uitbreek van die oorlog geblameer. Hy het sy amptelike posisie
verlaat en op sy plaas naby Graaff-Reinet gaan woon. Hy is in 1864 in Londen aan brongitis oorlede.
Bron: Aangepas wit http://www.sahistory.org.za (afgelaai op 10 Mei 2012)
Downloaded from hlayiso.com
4
Britse immigrasie
Die 1820-Setlaars
Daar was ongeveer 300 000 werklose soldate en matrose in Brittanje na die
Napcleontiese Oorloé. Hulle kon nie werk kry nie omdat fabriekseienaars
vroue en kinders teen laer lone gehuur het.
Die Goewerneur aan die Kaap, lord Charles Somerset, het besluit om party
van hierdie werklose mense na die Kaap te bring en vir hulle plase langs die
Xhosa-grens te gee om te keer dat die Xhosas strooptogte op die kolonie
fs ase
é uitvoer.
‘n Skildery deur
Th oe eas: sid van die Die Britse regering het £50 000 opsy gesit vir seereise, plase en implemente.
1820-Britse Setlaars wat Die belofte dat hulle hul eie plase en ’n nuwe lewe kon begin, was baie
in Port Elizabeth aankom, 2antreklik vir die werkloses wat onder haglike omstandighede in Londen
Bron: “The Landing of the British Settlers” geleef het.
olieverfskildery deur Thomas Baines.
Datum: 1850 Oorspronklikin Albany In April en Junie 1820 het ongeveer 4 000 Britte in 60 verskillende groepe in
Geskiedenis Museum, Grahamstad. . _ . .
Port Elizabeth aangekom. Hulle is die Britse setlaars genoem. Sommige van
hulle het familielede gedurende die lang, beknopte reis verloor. Hulle het
klein plasies al langs die grenslyn van die Oosgrens ontvang en is van tente,
plaastoerusting en kos voorsien. Die meeste van hulle het niks van boerdery
geweet nie. Hulle het baie gou talle probleme Ondervind, soos: droogte,
/ siektes, vloede, wilde diere, Xhosa-strooptogte, lang afstand vanaf dorpe en
’n gebrek aan vervoer. Hulle plase was heeltemal te klein vir hulle om ’n
bestaan daaruit te maak.
Na baie misoeste en hongersnood het baie van hulle werk in Grahamstad of
Port Elizabeth gaan soek as onderwysers, regsgeleerdes, bouers,
skoenmakers, skrynwerkers en meubelmakers. Die setlaars wat agtergebly
het, het hulle plase vergroot en ’n groot bydrae tot Suid-Afrika gelewer.
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.
%20Gr.%207%20(Junie%202019)_hlayiso.com_--7187d276-e753-4752-97fc-7a6b497d7d06/v1-3834fdc2f9f838a287df/card.webp)
Question paper
History Grade 7 June 2019 Question Paper

Question paper
History Grade 7 June 2019 Question Paper

Question paper
History Grade 7 November 2019 Question Paper
%20Gr.%207%20(November%202019)_hlayiso.com_--1a61ea05-6866-4ecc-bec7-205ab9cc0822/v1-cdfa0b5c02f7d35dde3e/card.webp)
Question paper
History Grade 7 November 2019 Question Paper

Question paper
History Grade 7 November 2019 Question Paper

Question paper


