Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
NOVEMBER 2013
MEMORANDUM
PUNTE: 150
SIMBOOL VERDUIDELIKING
A Akkuraatheid
CA Deurlopende akkuraatheid
C Omskakeling/ herleiding/omsetting
J Regverdiging (Rede/Opinie)
M Metode
MA Metode met akkuraatheid
P Penalisering, bv. vir eenhede, verkeerde afronding ens.
R Afronding
RT/RG Aflees vanaf ‘n tabel/Aflees vanaf ‘n grafiek
S Vereenvoudiging
SF Korrekte substitusie in ‘n formule
O Eie opinie/Voorbeelde
NPR Geen penalisering vir afronding
Hierdie memorandum bestaan uit 22 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum 

%20June%202025%20Possible%20Answers--b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee/v1-cdd6cb1fcc7cfc379b4b/card.webp)


%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--48d5582a-947d-4054-847b-d7bac4525b7d/v1-e67cb11e40db49b9008f/card.webp)






View all





Mathematical Literacy P2 Nov 2013 Memo Afr hlayiso.com
Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Memorandum, 22 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Pages
- 22
- File size
- 573.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 22
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
VRAAG 1 [24 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking AS
12.1.2
1.1 Hoeveelheid sap (in liter) L2
400 kg M OF 2,5 kg maak 1
= 400 kg M
2,5 kg 400 kg maak 1M deling deur 2,5
A 2,5 kg /
= 160 = 160 A 1A vereenvoudiging
Getal 5 bottels Getal 5 bottels OF
160 160
= =
5 5
= 32 CA = 32 CA
OF
1 : 2,5 = x : 400
2,5x = 400
400 1M gebruik
x= M eweredigheid
2,5
x = 160 A
1A vereenvoudiging
160
Getal 5 bottels =
5
= 32 CA 1CA vereenvoudiging
OF OF
A
5 sap word gemaak van 5 × 2,5 kg = 12,5 kg vrugte 1A massa vrugte
400 kg
∴ Getal 5 bottels = M 1M deling deur 12,5
12,5 kg
= 32 CA 1CA vereenvoudiging
OF OF
400 kg 1A gebruik
= 80 kg / A
5 M eweredigheid
80 kg /
Getal 5 bottels = = 32 CA 1M deling deur 2,5
2,5 kg /
1CA vereenvoudiging
Korrekte antwoord:
volpunte
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 3 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking AS
12.3.1
1.2.1 90 1A radius waarde L2
Radius (in mm) = = 45 A
2
Buite-oppervlakte (in mm2) = 4 × 3,14 × 452 SF 1SF vervanging
= 25 434 CA 1CA vereenvoudiging
Aanvaar 25 446,90
met π
Gebruik deursnee
maks 2 punte
NPR
Korrekte antwoord:
volpunte
(3)
CA vanaf 1.2.1 12.3.1
4 L2
1.2.2 Volume (in mm3) = × 3,14 × 45 3 SF 1SF vervanging
3
= 381 510 CA 1CA vereenvoudiging
Aanvaar 381 703,51
met π
NPR
Korrekte antwoord:
volpunte
(2)
12.3.1
30 A 1A radius van
1.3 Radius van mandjie = = 15 cm 12.1.2
2 mandjie
SF 1SF vervanging L3(6)
Volume van mandjie = 3,14 × (15 cm)2 × 25 cm
= 3,14 × (150 mm)2 × 250 mm C
1C herleiding mm L4(1)
= 17 662 500 mm3 CA 1CA volume van
mandjie
Aanvaar 17 671
458,68 met π
M/A 1M/A aftrekking van
17 662 500 mm3 − 113 040 mm3 spasie
Die getal lemoene =
381510 mm3 M/CA 1 M deling deur
= 46 volume van ‘n lemoen
CA vanaf 1.2.2
∴ Franz se stelling is nie korrek nie CA 1CA afleiding
OF OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 4 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking AS
OF
30 1A waarde van radius
Radius van mandjie = = 15 cm A
2
SF
Volume van mandjie = 3,14 × (15 cm)2 × 25 cm 1SF vervanging
= 17 662,5 cm3 CA 1CA volume van
mandjie
Aanvaar 17 671,46
met π
17 662,5 cm 3 − 113 040 mm 3 1M deling deur
Die getal lemoene =
381 510 mm 3 M volume van ‘n
lemoen
17 662,5 cm 3 − 113, 040 cm 3 M 1M aftrekking van
= spasie
381,51 cm 3 C 1C herleiding na cm
= 46
(46 > 44)
∴ Franz se stelling is nie korrek nie CA 1CA afleiding
OF OF
30 A 1A mandjie radius
Radius van mandjie = = 15 cm
2 1SF vervanging
SF
Volume van mandjie = 3,14 × (15 cm)2 × 25 cm
= 3,14 × (150 mm)2 × 250 mm C 1C herleiding na mm
= 17 662 500 mm3 CA 1CA volume van
mandjie
Spasie in die mandjie vir lemoene (in mm3)
= 17 662 500 – 113 040 = 17 549 460 M 1M aftrekking van
spasie
Spasie deur lemoene beset (in mm3)
= 381 510 mm2 × 44 = 16 786 440 mm2 A 1A bereken die
ruimte beset deur die
lemoene
(∴ daar is spasie vir nog meer lemoene)
∴ Franz se stelling is nie korrek nie CA 1CA afleiding
Korrekte afleiding:
1 punt
(7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 5 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking AS
12.1.1
1.4 Sleepwa lengte C 1C herleiding 12.3.2
= 394 × 2,54 cm = 1 000,76 cm OF 10,0076 m
12.3.1
1C herleiding
Sleepwa breedte C
L2(1)
= 119 × 2,54 cm = 302,26 cm OF 3,0226 m
L3(3)
Opsie 1:
L4(4)
Maksimum getal bokse lengtegewys gepak langs die breedte
van die sleepwa:
302,26 OF 3,0226
= M = M 1M deling
30 0,3
= 10,075… = 10,075…
≈ 10 ≈ 10
Maksimum getal bokse breedtegewys gepak langs die lengte
van die sleepwa:
1 000,76 OF 10,0076
= =
21,5 0,215
= 46,54… = 46,54… 1R rond af
≈ 46 R ≈ 46 R
Maksimum getal bokse met lemoene = 10 × 46
= 460 CA 1CA maksimum getal
bokse
Opsie 2:
Maksimum getal bokse breedtegewys gepak langs die
breedte van die sleepwa:
302,26 OF 3,0226 1M deling
= M = M
21,5 0,215
= 14,05… = 14,05…
≈ 14 ≈ 14
Maksimum getal bokse lengtegewys gepak langs die lengte
van die sleepwa:
1 000,76 OF 10,0076
= =
30 0,3
= 33,35… = 33,35…
≈ 33 R R
≈ 33 1R rond af
Maksimum getal bokse = 33 × 14
= 462 CA 1CA maksimum getal
bokse
∴ OPSIE 2 is die beste CA 1CA afleiding
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 6 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking AS
OF OF
Sleepwa lengte C
= 394 × 2,54 cm = 1 000,76 cm OF 10,0076 m 1C herleiding
Sleepwa breedte C 1C herleiding
= 119 × 2,54 cm = 302,26 cm OF 3,0226 m
Hoogte
= 94,6 × 2,54 cm = 24 003 cm OF 240,03 m
240,03
Aantal lae van bokse = = 10,214... ≈ 10
0,235
Opsie 1:
Maksimum getal bokse lengtegewys gepak langs die breedte
van die sleepwa:
M
3,0226 1M deling
= = 10,075… ≈ 10
0,3
Maksimum getal bokse breedtegewys gepak langs die lengte
van die sleepwa:
10,0076
= = 46,54… ≈ 46 R
0,215 1R rond af
Aantal bokse in hierdie opsie gepak
= 10 × 10 × 46 = 4 600 CA 1CA totale aantal
bokse
Opsie 2:
Maksimum getal bokse breedtegewys gepak langs die
breedte van die sleepwa:
M 1M deling
3,0226
= = 14,05… ≈ 14
0,215
Maksimum getal bokse lengtegewys gepak langs die lengte
van die sleepwa:
10,0076
= = 33,35… ≈ 33 R 1R rond af
0,3
Aantal bokse in hierdie opsie gepak
= 14 × 33 × 10 1CA totale aantal
= 4 620 CA bokse
∴ OPSIE 2 is die beste. CA
1CA afleiding
Korrekte afleiding:
1 punt
(9)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 7 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
VRAAG 2 [26 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking AS
LET WEL: Geen 12.2.1
2.1.1 veranderlike L3(2)
(simbool of woorde),
Bedrag geëis (in rand) GEEN punte
A A
= 4,67 × getal kilometer gereis 1A korrekte petrol
tarief
OF
1A vermenigvuldig
A A tarief in rand met
= 467 sent × getal kilometer gereis
aantal kilometers
OF gereis
A
A
= 467 × getal kilometer gereis ÷ 100
OF
A
Bedrag geëis (in rand) = 4,67 × n
waar n = getal kilometer gereis A
OF
A
Bedrag geëis (in rand) = 467 sent × n
waar n = getal kilometer gereis A
(2)
12.2.1
2.1.2 Bedrag geëis (in rand) = 4,67 × 1 960 SF 1SF vervanging in
formule van V 2.1.1 L4(3)
= 9 153,20 CA 1CA vereenvoudig
∴ Die bedrag geëis deur Rodney was verkeerd. CA 1CA afleiding
OF OF
M A 1M konsep
9 430
Die koers gebruik vir die eis = = 4,8112... 1A berekende koers
1960
(4,8112... is meer as die korrekte koers van 4,67)
∴ Die bedrag geëis deur Rodney was verkeerd. CA 1CA afleiding
OF OF
M A
9 430 1M konsep
Aantal kilometer geëis = = 2019,27...
4,67 1A aantal km
(2019,27... is meer as die 1960 km gereis.)
∴ Die bedrag geëis deur Rodney was verkeerd. CA 1CA afleiding
Korrekte afleiding:
1 punt
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 8 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking AS
M/A 12.1.1
2.2.1 Petrol koste (in rand) = 1960 × 1,013 = 1 985,48 1M/A petrol koste
L2
M/A
Onderhoudskoste (in rand) = 450 + 125 + 500 + 200 = 1 275 1M/A onderhoud
CA
Maandelikse koste (in rand) = 1 985,48 + 1 275 = 3 260,48 1CA koste
OF OF
Maandelikse koste (in rand) M/A
= (450 + 125 + 500 + 200) + 1 960 × 1,013 M/A 1M/A onderhoud
= 1 275 + 1 985,48 1M/A petrol koste
= 3 260,48 CA 1CA koste
Korrekte antwoord:
volpunte
(3)
12.2.1
2.2.2 Vind oorblywende bedrag as die 1,5 voertuig gebruik word: Oktober
12.1.1
Eisbedrag 1M vermenigvuldig
M M L2(3)
= 2994 sent × 1 960 km OF = R2,994 × 1 960 km tarief met afstand
= 586 824 sent = R5 868,24 CA L3(3)
= R5 868,24 CA 1CA eisbedrag
L4(3)
1M aftrekking van
Oorblywende bedrag = R5 868,24 – R3 260,48 M
maandelikse koste
= R2 607,76 CA
(V2.2.1) vanaf ‘n
berekende eisbedrag
1CA oorblywende
bedrag
Vind oorblywende bedrag as die 2,3 voertuig gebruik word: Nov
Petrol koste (in rand) = 1960 × 1,317 = 2 581,31M/A 1M/A Petrol koste
M/A 1M/A onderhoud
Onderhoudskoste (in rand) = 700 + 210 + 800 + 450 = 2 160
CA 1CA maandelikse
Maandelikse koste (in rand) = 2 581,31 + 2 160 = 4 741,32 koste
Gebruik KORREKTE Gebruik RODNEY se
eisbedrag : eisbedrag:
Oorblywende bedrag Oorblywende bedrag
= R9 153,20 – R4 741,32 OF = R9 430 – R4 741,32
1CA oorblywende
= R4 411,88 CA = R4 688,68
bedrag
(V2.1.2)
∴ Verskil in ∴ Verskil in
oorblywende bedrae oorblywende bedrae
= R4 411,88 – R2 607,76 = R4 688,68 – R2 607,76
1CA verskil
= R1 804,12 CA = R2 080,92
NPR behalwe as
R2,99 gebruik is,
dan maks 8 punte
(9)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 9 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking AS
12.1.3
2.3 i = 9% pa n = 24 maande A = R104 753,89 1A rentekoers per
L3
maand
9% A [Let wel: moenie
R104 753,89 × penaliseer as % teken
12 SF
x= uitgelaat is maar
9% 24 A berekening is korrek
1 + − 1 gedoen nie]
12
1SF vervanging
1A aantal maande
= R4 000 CA 1CA vereenvoudig
OF OF
A
0,09 1A rentekoers per
R104 753,89 × maand
x= 12 SF
0,09 24 A 1SF vervanging
1 + − 1 1A aantal maande
12
1CA vereenvoudig
= R4 000 CA
OF OF
A 1A rentekoers per
R104 753,89 × 0,0075 maand
x= SF
0,09 24 A 1SF vervanging
1 + − 1 1A aantal maande
12
1CA vereenvoudig
x = R4 000 CA
OF OF
R104 753,89 × 0,01 A 1A rentekoers per
x=
[ ]
(1 + 0,01) 24 − 1 SF A maand (NPR)
1SF vervanging
1A aantal maande
x = R3 883,59 CA
1CA vereenvoudig
NPR
Korrekte antwoord:
volpunte
(4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 10 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking AS
12.1.3
2.4 Belasting (voor korting)
M/A L2(3)
A 1A identifisering
= R51 300 + 30% × (R315 054 – R250 000) van korrekte L3(2)
belasting interval
30 1M/A bepaal die
= R51 300 + × R65 054 bedrag bo R250 000
100
= R51 300 + R19 516,20
= R70 816,20 CA 1CA
belastingbedrag
Belasting betaalbaar (na korting)
= R70 816,20 – R11 440,00 – R6 390 M 1M aftrekking van
= R52 986,20 CA beide kortings van
die belastingbedrag.
1CA vereenvoudig
Indien kortings voor
die bepaling van
belasting afgetrek is,
maks 3 punte
[Indien verkeerde
belastinginterval
gebruik word, maks
3 punte]
Korrekte antwoord:
volpunte
(5)
[26]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 11 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
VRAAG 3 [38 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking AS
12.4.4
3.1.1 Totale aantal persone 20 jaar en ouer in 1996 is 1M totaal L4
21 251 533 A M 1A bevolking in
Totale aantal persone 20 jaar en ouer in 2001 is 1996
25 472 770 A 1A totale aantal in
2001
∴ Die toename in die totale bevolking vanaf 1996 tot 2001 is
groter as die toename in die getal persone sonder enige 2O verduideliking
opleiding. O
OF verduideliking met berekening OF
Totale aantal persone 20 jaar en ouer in 1996 is
21 251 533 A M 1M totaal
Totale aantal persone 20 jaar en ouer in 2001 is 1A bevolking in
25 472 770 A 1996
1A totale aantal in
2001
Persentasie groei van persone met geen onderrig in 2001
4 567 498 − 4 055 646
= × 100% = 12,6207…%
4 055 646 1CA persentasie
CA groei
Persentasie groei van persone 20 jaar en ouer in 2001
25 472 770 − 21 251 533
= × 100% = 19,8632…%
21 251 533
Persentasie groei van persone 20 jaar en ouer was meer as die
persentasie groei van persone met geen skoolopleiding. O 1O verduideliking
(5)
12.4.1
3.1.2 Totale getal 20 jaar en ouer in 2011 = 30 915 706 A 1A totaal 20 jaar en 12.1.1
ouer L3
59,7% van bevolking = 30 915 706
30 915 706
Totale bevolking = M
59 ,7% 1M deling deur
30 915 706 59,7%
=
0,597
= 51 785 102,18
≈ 51 785 102 CA
1CA bevolking
Totaal jonger as 20 jaar
= 51 785 102 – 30 915 706 OF = 40,3% of 51 785 102
= 20 869 396 CA =20 869 396,11
≈ 20 869 396 CA 1CA oplossing
OF
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 12 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking AS
OF OF
Totale getal 20 jaar en ouer in 2011 = 30 915 706 A 1A totaal 20 jaar en
ouer
Totaal jonger as 20 jaar
30 915 706 1M deling deur
= × 40,3% 59,7%
59,7% M
1M vermenigvuldig
= 20 869 396 CA met 40,3%
1CA oplossing
(4)
12.4.4
3.1.3 Aantal persone met Gr 12 in 2001 = 5 200 602 L3
P(graad 12) 1A aantal met
5 200 602 A Gr 12
= 1A noemer
44 819 778 A
2 600 301 866 767
= OF OF
22 409 889 7 469 963
1
11,6% OF ≈ 0,12 OF CA 1CA vereenvoudiging
8,6
Korrekte antwoord:
volpunte
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 13 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
Vraag Oplossing and Verduideliking AS
12.4.2
3.2.1 PERSENTASIE HOOGSTE ONDERRIG VLAK L2
35
30
A
25
A
20 1996 A
Perseentasie 2001 A
15
A
10 CA
2011
5
0
Gedeeltelike laerskool Gedeeltelike hoërskool
Voltooi laerskool
Geen skoolopleiding
Tersiêre onderrig
Graad 12
Hoogste Onderrig vlak
1 of 2 punte verkeerd afgesteek maks 5 punte
3 punte verkeerd afgesteek maks 4 punte
4 punte verkeerd afgesteek maks 3 punte
5 punte verkeerd afgesteek maks 2 punte
1CA verbind al die punte met behulp van ‘n lyn
Penaliseer met een punt indien grafiek links of regs verskuif is
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 14 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking AS
12.4.4
3.2.2 ENIGE TWEE moontlike tendense: L4
* Die aantal persone met Graad 12 het toegeneem vanaf
1996 to 2011 CA 2CA per tendens
* Die aantal persone met Tersiêre opleiding het toegeneem
vanaf 1996 to 2011. CA 2CA per tendens
* Die persentasie toename in persone met Graad 12 is hoër
as die van persone met Tersiêre opleiding. CA
* Daar is altyd meer persone met Graad 12 as persone met
Tersiêre opleiding. CA
(4)
12.4.4
3.3.1 Die gegewe persentasies verteenwoordig die aantal persone 2O aanvaarbare L4
met Graad 12 as ʼn persentasie van die aantal persone 20 jaar verduideliking
en ouer in elke provinsie en nie nasionaal nie. O
OF
Data is per provinsie O
(2)
12.4.3
3.3.2 Die stygende volgorde is M/A 1M/A rangskikking in L3(2)
19,8 ; 22,4 ; 22,7 ; 25,2 ; 26,8 ; 28,2 ; 29,0 ; 30,9 ; 34,4 stygende volgorde L4(1)
∴ Vrystaat het die mediaan persentasie CA 1CA provinsie
OF OF
Die stygende volgorde is M/A 1M/A stygende
OK; LP; NC; NW; VS; WK; MP; KZN; GP volgorde
∴ Vrystaat het die mediaan persentasie CA 1CA provinsie
Korrekte antwoord:
volpunte
(2)
A 1A OK 12.4.3
A
3.3.3 Oos-Kaap en Limpopo 1A LP L4
(2)
12.4.2
3.3.4(a) Die persentasies tel nie op tot 100% nie. J 2J Verduideliking L4
OF
Die grade tel nie op tot 3600 J
OF
Daar is te veel sektore J
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 15 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking AS
12.4.2
3.3.4(b) Die histogram kan nie gebruik word nie omdat die data 2J Verduideliking L4
kwalitatief is. J
OF
Die data is nie kontinu nie J
OF
Data is nie in klas intervalle gegee nie J
(2)
A A 12.3.3
3.4.1 Noord-Kaap; Gauteng 1A Noord-Kaap L4
1A Gauteng
Limpopo kan ook
ingesluit word
(2)
12.3.3
3.4.2 TS ≈ 7 mm A 1A meting L4
[aanvaar antwoorde
van 5 mm tot 8 mm]
Werklike afstand ≈ 7 mm × 10 000 000 M 1M gebruik van skaal
= 70 000 000 mm CA 1CA vereenvoudig
= 70 km C 1C herleiding na km
[aanvaar antwoorde
van 50 km tot 80 km]
OF OF
Skaal is 1 mm : 10 000 000 mm
∴ 1 mm : 10 km C 1C herlei skaal na km
TS ≈ 7 mm A 1A meting
[aanvaar antwoorde
van 5 mm tot 8 mm]
Werklike afstand ≈ 7 mm × 10 km/mm M 1M gebruik van skaal
= 70 km CA 1CA vereenvoudig
[aanvaar antwoorde
van 50 km tot 80 km]
Korrekte antwoord:
volpunte
(4)
[38]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 16 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
VRAAG 4 [34 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking AS
12.3.1
M/A 1M/A
4.1.1 Omtrek = 5 × 270 mm L2
vermenigvuldig die
= 1 350 mm A
sy met 5 alleenlik
OF 1A vereenvoudiging
OF
Omtrek = (270 + 270 + 270 + 270 + 270) mm M/A
= 1 350 mm A 1M/A optelling 5 sye
1A vereenvoudiging
Korrekte antwoord:
volpunte
(2)
12.3.1
4.1.2 Opp. van reghoek = lengte × breedte 1SF vervanging in 12.3.2
= 360 mm × 270 mm SF opp. formule L3
= 0,36 m × 0,27 m C 1C herleiding
= 0,0972 m2
Buite-opp. van voorste vyfhoek (in m2) = 0,13 – 0,017 – 0,013
= 0,1 1M aftrek van
M openinge
2
Buite-opp. van agterste vyfhoek (in m ) = 0,13 – 0,013
= 0,117
M 1M vyf reghoeke
Totale buite oppervlakte (in m2) = 5 × 0,0972 + 0,1 + 0,117 1CA
= 0,703 CA vereenvoudiging met
alle vlakke
OF OF
Totale buite-oppervlakte
= 2 × vyfhoeke + 5 × reghoeke – (brief opening +
2 × koerantopeninge) 1M vyf reghoeke
M SF M 1SF substituering van
= 2 × 0,13 m2 + 5 × 360 mm × 270 mm – (0,017 m2 + oppervlakte
2 × 0,013 m2) 1M aftrek van
C openinge
= 0,26 m + 5 × 0,36 m × 0,27 m – 0,043 m2
2
1C herleiding
= 0,26 m2 + 0,486 m2 – 0,043 m2
= 0,703 m2 CA 1CA
vereenvoudiging met
alle vlakke
Korrekte antwoord:
volpunte
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 17 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking AS
12.3.1
4.1.3 Oppervlakte van koerantopening = π × r2 L3 (3)
0,013 m2 = 3,14 × r2 SF 1SF vervanging L4 (2)
0,00414... m2 = r2
41,401... cm2 = r2 C 1C herleiding
r ≈ 6,434... cm CA 1CA waarde van r
Die radius van die koerant is 6 cm A 1A radius van koerant
∴ Die koerant sal pas. CA 1CA afleiding
OF OF
12
Koerant se radius (in cm) = =6 A 1A radius
2
Oppervlakte van ‘n sirkel = π × r2
= 3,14 × (6 cm)2 SF 1SF vervanging
= 3,14 × (0,06 m) 2 C 1C herleiding
≈ 0,0113 m2 CA 1CA vereenvoudiging
1CA afleiding
∴ Die koerant sal pas. CA
Slegs antwoord: 1 punt
(5)
LET WEL: Geen 12.2.1
A M M veranderlike(simbool L3(3)
4.2.1 Koste = R30,50 + R4,50 × massa van pakkie meer as 1kg of woorde) in die
tweede term mak 1
OF
A punt
M
Koste = R30,50 + R4,50 × a M 1A basiese koers R30,50
waar a die massa meer as 1 kg is 1M die koers vir meer
as 1 kg
OF 1M vermenigvuldig met
A M M die massa meer as 1 kg
Koste = R30,50 + R4,50 × (massa van pakkie – 1)
(3)
SF 1SF vervanging (CA 12.2.1
4.2.2 A = R30,50 + R4,50 × (2,5 – 1) = R37,25 CA van vraag 4.2.1) L2
1CA waarde van A
M
R 70,55 − R 30,50 1M trek R30,50 af
Addisionele massa in kg =
R 4,50 1M deling met R4,50
M
= 8,9 CA 1CA addisionele massa
∴ B = 1 + 8,9 = 9,9 CA 1CA waarde van B
OF OF
SF 1SF vervanging (CA
A = R30,50 + R4,50 × (2,5 – 1) = R37,25 CA van vraag 4.2.1)
1CA waarde van A
R70,55 = R30,50 + R4,50 × a SF 1SF vervanging
R40,05 = R4,50 × a S 1S vereenvoudiging
8,9 = a CA 1CA waarde van a
1CA waarde van B
∴ B = 1 + 8,9 = 9,9 CA Slegs antwoord: vol
punte
(6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 18 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking AS
12.2.2
4.2.3 L3
DIE KOSTE VAN 'N GEWONE PAKKIE VOLGENS
MASSA
50
45 A
40
A
Kost (in rand)
CA
35
A A
30
A
025
0 1 2 3 4 5 6
Massa (in kilogram)
1A afsteek van punte (0,5; 30,50) en (1; 30,5)
1A afsteek van punt (3; 39,50)
1A teken ‘n horisontale lyn met ‘n oop sirkel tussen 0 en 0,5
1A teken ‘n horisontale lyn van 0,5 tot 1
1CA teken die lyn van 1 tot 3
1A trek lyn verby (3; 39,50) met korrekte helling
(6)
12.3.4
4.3.1 Walmer Gesondheidsentrum A 2A korrekte plek L3
oorkant Hoofweg
1A plek links
Indien DIY Winkel
2 punte
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 19 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking AS
12.3.4
4.3.2 Die lengte van die oop stuk grond op die kaart ≈ 16 mmA 1A metings L3 (1)
Die breedte van die grond op die kaart ≈ 13 mm (aanvaar lengtes van L4 (3)
15 mm tot 19 mm;
Aanvaar breedtes
van 12 mm tot
14 mm)
Oppervlakte van die oop stuk grond op die kaart
= 1,6 cm × 1,3 cm 1CA oppervlakte van
= 2,08 cm2 CA oop stuk grond
2,08 cm 2
Aantal erwe =
0,15 cm 2
= 13,866
≈ 13 CA 1CA aantal erwe
Sy kan slegs 13 erwe op die oop stuk grond kry.
∴ Haar bewering is nie geldig nie. CA 1CA bevestiging
OF OF
A
Die lengte van die oop stuk grond op die kaart ≈ 16 mm 1A metings
Die breedte van die grond op die kaart ≈ 13 mm (aanvaar lengtes van
15 mm tot 19 mm;
Aanvaar breedtes
van 12 mm tot
14 mm)
Oppervlakte van die oop stuk grond op die kaart
= 1,6 cm × 1,3 cm 1CA oppervlakte van
= 2,08 cm2 CA oop stuk grond
Oppervlakte beslaan deur erwe = 14 × 0,15 cm2 1CA oppervlakte van
= 2,1 cm2 CA erwe
Hierdie oppervlakte is meer as die oppervlakte op die kaart
∴ Haar bewering is nie geldig nie CA 1CA bevestiging
Slegs antwoord:
GEEN punte
(4)
[34]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 20 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
VRAAG 5 [28 PUNTE]
Vraag Oplossing Verduideliking AS
12.4.4
5.1.1 Skole en besighede is gesluit daarom bespreek meer persone 2O Verduideliking L4
hulle bestuurslisensie in Desember. O
OF
Met skole gesluit is daar minder voertuie op die paaie
gedurende vakansies, so die kans is kleiner om foute te maak
en die toets te druip. O
Enige ander geldige verduideliking (2)
12.4.3
5.1.2 Minimum = 16 en maksimum = 60 M 1M identifiseer min L2
Omvang = 44 CA en maks waardes
(aanvaar minimum
waardes van 14 tot
18)
1CA omvang
(aanvaar waardes
van 42 tot 46)
Korrekte antwoord:
volpunte
(2)
12.4.6
5.1.3 Toni het nie die kolomme in kalender/chronologiese orde L4
gerangskik nie, en het daarvolgens die indruk geskep dat
daar ʼn toename was. J 2J Verduideliking
Voorbeeld: CA
Die getal leerders was 52 in Januarie en 24 in Februarie 1CA voorbeeld
OF enige ander toepaslike voorbeeld
(3)
12.2.3
5.2.1 Geen verandering in die koste na 15 uur. J 2J korrekte L4
beskrywing
OF
Konstante koste vir 15 uur of meer. J
OF
Daar is ʼn vasgestelde koers van R1 500 vir bestuurslesse vir
15 uur of meer. J
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 21 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking AS
12.2.3
5.2.2 Geen betaling vir nul lesse. J 2J korrekte L4
(a) beskrywing
OF
J
Betaling sal slegs gemaak word wanneer bestuurslesse begin.
(2)
A 12.2.3
5.2.2 • ʼn Leerlingbestuurder betaal ʼn basiese bedrag van R600 1A R600 L4
(b) vir die eerste twee ure A 1A tyd periode
• Daarna R50 per uur vir elke addisionele uur. A 1A koers in rand
(3)
O O 12.2.1
5.2.3 By punt Q, kos beide Opsies dieselfde op dieselfde tyd. 1O dieselfde koste L4
1O dieselfde tyd
OF OF
O O 1O tyd
Daar is 10 uur se bestuurslesse se koste R1 000 vir albei 1O koste
|Opsies. Aanvaar "
gelykbreek- punt"
SLEGS 1 punt
(2)
12.2.3
5.2.4 A J 1A korrekte opsie L4
(a) Met Opsie B sal Zaheera 14 uur se bestuurlesse kry. 1J regverdiging
OF
A J
Zaheera moet Opsie B kies en 2 meer uur se bestuurlesse kry
as in Opsie A.
(2)
A 12.2.3
5.2.4 Toni sal meer bevoordeel word deur Opsie A. Sy sal steeds 1A korrekte opsie L4
(b) R1 200 kry, maar in ‘n korter periode as in Opsie B J 1J regverdiging
OF
A J
Opsie A, sy sal 2 uur hê om met iemand anders te oefen.
(2)
J 12.2.3
A
5.2.5 Opsie A is goedkoper vir Zaheera. 1A korrekte opsie L4
2J regverdiging
OF
A J
Sy moet Opsie A kies, sy sal R600 vir die bestuurlesse
betaal. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Wiskundige Geletterdheid/V2 22 DBE/November 2013
NSS– Memorandum
Vraag Oplossing Verduideliking AS
12.2.3
5.2.6 Opsie A: L3(3)
A
Koste vir 30 uur = R1 500 1A koste opsie A L4(2)
Opsie B: A A 1A basiese koers
Koste vir 30 uur = R600 + (R50 per uur × 28 uur) 1A koers
= R600 + R1 400 vermenigvuldig met
= R2 000 CA uur
1CA koste
∴ Verskil in koste = R2 000 – R1 500
= R500 CA
1CA verskil in koste
OF OF
Opsie A:
A
Koste vir 30 uur = R1 500 1A koste opsie A
Opsie B:
Koste vir 30 uur
A A 1A basiese koers
= R600 + (R100 vir twee uur × 14 twee uur periodes) 1A koers
= R600 + R1 400 vermenigvuldig met
= R2 000 CA periode
1CA koste
∴ Verskil in koste = R2 000 – R1 500
= R500 CA
1CA verskil in koste
OF OF
Opsie B:
Vir 22 uur is die kostes R1 600
Dit verhoog met R100 elke 2 uur A
1A koers
∴ Ekstra koste = 4 × R100 = R400 A 1A ekstra koste
Koste vir 30 uur = R1 600 + R400
= R2 000 CA 1CA koste
Opsie A:
A
Koste vir 30 uur = R1 500 1A koste opsie A
∴ Verskil in koste = R2 000 – R1 500
= R500 CA 1CA verskil in koste
Korrekte antwoord:
volpunte
(5)
[28]
Totaal: 150
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
MATHS LIT P1 GR12 MEMO JUNE 2025 AFRIKAANS FINAL

Memorandum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Free State
%20June%202025%20Possible%20Answers--b592d0c3-9486-4357-be22-a8e995043cee/v1-cdd6cb1fcc7cfc379b4b/card.webp)
Memorandum
Mathematical Literacy P1 (English) June 2025 Possible Answers

Memorandum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 MEMO September 2025 Limpopo

Memorandum
MATHS LIT P2 GR12 MEMO JUNE 2024 English hlayiso.com
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--48d5582a-947d-4054-847b-d7bac4525b7d/v1-e67cb11e40db49b9008f/card.webp)
Memorandum
Gr 12 Mathematical Literacy P1 (English) June 2024 Possible Answers hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
Mathematical Literacy P2 Nov 2017 Memo Afr hlayiso.com

Question paper
Mathematical Literacy P2 Feb March 2013 Eng hlayiso.com

Addendum
Mathematical Literacy P2 Nov 2021 Addendum Eng hlayiso.com

Addendum
Mathematical Literacy P2 Nov 2020 Addendum Afr hlayiso.com

Addendum
Mathematical Literacy P2 Nov 2016 Addendum Afr hlayiso.com

Memorandum
Mathematical Literacy P1 Nov 2020 Memo Afr Eng hlayiso.com
More from Grade 12 Mathematical Literacy
Explore more published documents in this catalogue.

Addendum
MATHS LIT P2 GR 12 SEPT 2025 ADDENDUM AFR

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Free State

Addendum
Maths LIT Grade 12 NSC P1 ANSWER BOOK September 2025 KZN

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P1 QP September 2025 Limpopo

Question paper
Maths LIT Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Limpopo

Question paper