Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3
(EKSEMPLAAR)
PUNTE: 100
TYD: 2½ uur
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
Skip to contentQuestion paper 











View all





Afrikaans Fal Grade 11 P3 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)
Grade 11 Afrikaans Fal Paper 3 question paper from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans Fal · Grade 11 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans Fal
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 3
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 836.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 6
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2020)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings:
AFDELING A: Opstel (50)
AFDELING B: Langer transaksionele teks (30)
AFDELING C: Kort transaksionele teks (20)
2. Beantwoord EEN vraag in ELKE afdeling.
3. Skryf in die taal wat geassesseer word.
4. Begin ELKE afdeling op ʼn NUWE bladsy.
5. Jy moet jou skryfstuk beplan, redigeer en proeflees. Gebruik byvoorbeeld ʼn
kopkaart of ʼn vloeidiagram of sleutelwoorde ens. Doen die beplanning
VOORDAT jy die finale produk vir elke afdeling skryf.
6. Alle beplanning moet duidelik aangedui en ingelewer word. Daar word
aanbeveel dat jy ʼn streep deur alle beplanning trek.
7. Beplan jou tyd só:
AFDELING A: 80 minute
AFDELING B: 40 minute
AFDELING C: 30 minute
8. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
9. Skryf die titel/opskrif boaan elke skryfstuk.
10. Die titel word NIE in aanmerking geneem as die woorde getel word NIE.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3
AFDELING A: OPSTEL
VRAAG 1
Skryf ʼn opstel van 200–250 woorde oor EEN van die volgende
onderwerpe.
Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou
skryfstuk neer.
1.1 Ek hoop 2021 gaan ʼn beter jaar as 2020 wees. [50]
1.2 Dit is die beste raad wat ek al ooit gekry het. [50]
1.3 COVID-19 het my laat besef dat ek baie talente het. [50]
1.4 Ons is ʼn sterk nasie en ons kan selfs na die pandemie sterker wees! [50]
1.5 Kies EEN van die volgende prente en skryf ʼn opstel daaroor. Skryf die
vraagnommer (bv. 1.5.1) en die titel van die opstel neer.
LET WEL: Daar moet ʼn duidelike verband wees tussen die opstel en
die prent wat jy gekies het.
1.5.1
[Bron: www.google: images.com 2020] [50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2020)
1.5.2
[Bron: Google 2020] [50]
1.5.3
[Bron: pinterest 2020] [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2020) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5
AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS
VRAAG 2
Kies EEN onderwerp en skryf 120–150 woorde daaroor.
Skryf die nommer van die onderwerp wat jy kies, boaan jou skryfstuk neer.
2.1 VRIENDSKAPLIKE BRIEF
Jou broer/suster is tans in in ʼn ander provinsie. Jy wil hom/haar vertel wat
jy alles tydens jou inperking gedoen het.
Skryf ʼn VRIENDSKAPLIKE BRIEF aan jou broer/suster waarin jy hom/haar
vertel wat jy alles tydens jou inperking gedoen het. [30]
2.2 KLAGTEBRIEF
Julle omgewing is redelik vuil en rommel lê die strate vol. Jy is bekommerd
oor die siektes wat die kinders wat in die strate speel, kan opdoen.
Skryf ʼn KLAGTEBRIEF aan jul raadslid waarin jy hieroor kla en versoek dat
daar onmiddellik skoongemaak moet word. [30]
2.3 INFORMELE TOESPRAAK
Die jaar was ʼn moeilike jaar en jy is gevra om die leerders aan te moedig
om meer positief te wees.
Skryf ʼn INFORMELE TOESPRAAK waarin jy die leerders aanmoedig om
meer positief te wees, neer. [30]
2.4 DIALOOG
Jy en jou vriend/in is in gesprek waarin julle oor julle vrese vir volgende
jaar praat.
Skryf die GESPREK in dialoogvorm neer. [30]
TOTAAL AFDELING B: 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING C: KORT TRANSAKSIONELE TEKS
VRAAG 3
Kies EEN onderwerp en skryf 80–100 woorde daaroor.
Skryf die nommer en die titel van die onderwerp wat jy kies, boaan jou
skryfstuk neer.
3.1 PAMFLET
Daar is baie inligting oor COVID-19 en jy moet vir die leerders in jou skool
ʼn pamflet ontwerp waarin jy inligting oor COVID-19 verskaf en die gevare
daarvan uitlig.
Ontwerp die PAMFLET met die nodige inligting. [20]
3.2 UITNODIGING
Jou pa/ma word 50. Jy reël vir hulle ʼn verrassingspartytjie en moet ʼn
uitnodiging ontwerp.
Ontwerp die UITNODIGING vir die partytjie. [20]
3.3 WENKE
Die COVID-19 pandemie het ons geleer om gesonder te leef.
Skryf 8–10 WENKE oor hoe om gesonder te leef, neer. [20]
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Matching paper and memo
The question paper, memo or addendum that belongs with this document.
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Afrikaans Fal Grade 11 P3 Eastern Cape November 2022 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 11 P1 Exemplar November 2022 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 11 P2 Exemplar November 2022 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 QP

Question paper
Afrikaans Fal Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 QP

Question paper
Afrikaans Fal Grade 11 P3 Eastern Cape November 2020 QP
Related documents

Question paper
Afrikaans Fal Grade 11 P3 National Exemplar November 2020 QP

Question paper
Afrikaans Fal Grade 11 P3 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)

Question paper
Afrikaans Fal Grade 11 P3 Eastern Cape November 2013 QP (Afr)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 11 P3 National Exemplar November 2020 Memo

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 11 P3 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 11 P3 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)
More from Grade 11 Afrikaans Fal

Study guide
Gr11 Afr EAT Studiegids LR

Annual teaching plan
Gr 11 Afrikaans FAL ATP 2023 24

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Afrikaans Fal Grade 11 P3 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)

Memorandum
