Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2020
WISKUNDE V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitend 1 inligtingsblad, en ’n
antwoordeboek van 25 bladsye.
You're offline
Skip to contentQuestion paper 






View all


Gr 12 EC Maths V2 Sep 2020_hlayiso.com_.pdf
Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Pages
- 15
- File size
- 421.5 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 15
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2020)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik in die
beantwoording van die vrae, duidelik aan.
4. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.
5. Jy kan ’n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbaar en
niegrafies), tensy anders vermeld.
6. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders gemeld.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
8. ’n Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) WISKUNDE V2 3
VRAAG 1
Die volgende tabel toon ’n vergelyking van ’n skool se graad 12 finale punte van 2019 en
die leerlinge se Skoolgebaseerde Assesserings (SBA) punte vir die jaar.
LEERDERS 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
SBA PUNT 99 93 77 74 63 62 63 63 47 37
FINALE PUNT 94 81 73 65 59 58 55 49 43 31
1.1 Bepaal die vergelyking van die kleinste-kwadrate regressielyn vir die data.
(Gee antwoord korrek tot 4 desimale plekke.) (3)
1.2 Bepaal die korrelasie-koëffisiënt tussen die SBA-punt en die finale punt. (1)
1.3 Lewer kommentaar op die korrelasie tussen die SBA-punt en die finale punt. (1)
1.4 Leerder 11 het 51% vir SBA behaal. Voorspel die finale punt wat hy behoort te kry,
korrek tot die naaste eenheid. (2)
1.5 Gegee dat die gemiddelde vir die finale punt 60,8 is, bereken hoeveel leerders binne
een standaardafwyking vanaf die gemiddelde was. (3)
[10]
VRAAG 2
Die spoed, in kilometer per uur, van fietsryers wat verby ’n punt op die roete van die
Ystermanwedloop verby gegaan het wat afgeneem is en in die tabel hieronder opgesom is:
Spoed ( km/h) Frekwensie (f) Kumulatiewe
Frekwensie
0 < 𝑥 ≤ 10 10 10
10 < 𝑥 ≤ 20 30
20 < 𝑥 ≤ 30 45
30 < 𝑥 ≤ 40 72
40 < 𝑥 ≤ 50 170
2.1 Voltooi die bostaande tabel in die ANTWOORDEBOEK wat verskaf is. (2)
2.2 Maak gebruik van die assestelsel wat in die ANTWOORDEBOEK verskaf is om ’n
kumulatiewe-frekwensie-kurwe vir die bostaande data te teken. (3)
2.3 Toon duidelik op jou grafiek aan waar die beramings/skattings vir die
onderkwartiel (𝑄1 ) en die mediaan (𝑀) spoed afgelees kan word. Skryf ook
hierdie beramings neer. (2)
2.4 Teken ’n mond-en-snor diagram vir die data. Gebruik die getallelyn in die
ANTWOORDEBOEK. (2)
2.5 Gebruik jou grafiek om die hoeveelheid fietsryers wat by die punt met ’n spoed
van meer as 35 km/h verby gegaan het, te beraam. (1)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 3
In die diagram is P, Q (0 ; −2) en R (6 ; −4) die hoekpunte van driehoek PQR. Die
vergelyking van PQ is 3𝑥 − 𝑦 − 2 = 0. Die vergelyking van PR is 𝑦 = −𝑥 + 2. RS is die
̂R = 𝜃.
loodlyn vanaf R tot op die y-as. QP
y
P
𝜃
M N
O x
Q(0 ; −2)
S R(6 ;−4)
3.1 Bereken die gradiënt van QR. (2)
3.2 ̂ 𝑅 = 90°.
Bewys dat PQ (2)
3.3 Bereken die koördinate van P. (3)
3.4 Bereken die lengte van QR. Laat jou antwoord in wortelvorm. (2)
3.5 Bepaal die vergelyking van die sirkel deur Q, P en R. Gee die antwoord in die
vorm: (𝑥 − 𝑎)2 + (𝑦 − 𝑏)2 = 𝑟 2 . (5)
3.6 Bereken die grootte van hoek 𝜃. (5)
3.7 Bereken die oppervlakte van 𝛥PQR. (3)
[22]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) WISKUNDE V2 5
VRAAG 4
In die diagram hieronder is C die middelpunt van die sirkel gedefinieer deur
𝑥 2 − 6𝑥 + 𝑦 2 − 4𝑦 + 9 = 0. T (−1 ; y) is ’n punt buite die sirkel. Twee raaklyne word
vanaf T aan die sirkel geteken. STB is ’n raaklyn aan die sirkel by B en het vergelyking
𝑦 = −2𝑥 + 𝑘. TA is ’n raaklyn aan die sirkel by A en is ewewydig aan die x-as. BV is ’n
middellyn van die sirkel.
y
S
A
T(−1 ; y)
V
C
B
x
O
𝑦 = −2𝑥 + 𝑘
4.1 Bepaal die koördinate van C. (4)
4.2 Bepaal die vergelyking van BV. (3)
4.3 Bepaal die vergelyking van lyn TA. (1)
4.4 Bereken die lengte van TB. Gee rede(s). (4)
4.5 Bepaal die waarde van k. (2)
4.6 ̂ B. Gee rede(s).
Bereken die grootte van AC (4)
[18]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 5
5.1 As cos 2 2° = p; bepaal die volgende in terme van p:
5.1.1 cos 158 (2)
5.1.2 sin 112 (2)
5.1.3 sin 38 (4)
5.2 Bepaal al die waardes van P in die interval [0°; 360°] wat die vergelyking bevredig:
sin P = sin 2P (4)
5.3 As 𝛥ABC ’n ongelyksydige driehoek is, toon aan dat: cos ( A + B) = - cos C . (2)
5.4 Bewys die volgende identiteit:
cos2 x − cos x − sin2 x 1 1
= − (5)
2 sin x . cos x + sin x tan x sin x
5.5 Bepaal die algemene oplossing van: 4 + 7 cos θ + cos 2 θ = 0 . (6)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) WISKUNDE V2 7
VRAAG 6
In die diagram hieronder is die grafieke van 𝑓(𝑥) = 𝑡𝑎𝑛 𝑏 𝑥 en 𝑔(x)= cos(x − 30°) op
dieselfde assestelsel vir −180° ≤ 𝑥 ≤ 180° geteken. Die punte P(90°;1) en Q lê op f
en g onderskeidelik. Gebruik die diagram om die volgende vrae te beantwoord.
6.1 Bepaal die waarde van b. (1)
6.2 Skryf die koördinate van A, die draaipunt van g neer. (2)
6.3 As PQ ewewydig aan die y-as is, bepaal die koördinate van Q. (2)
6.4 Skryf neer die vergelykings van die asimptoot(e) van y tan b( x 20) vir
𝑥 ∈ [-180°;180°]. (1)
6.5 Bepaal die waardeversameling/terrein van h as h( x) 2 g ( x) 1. (2)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2020)
VRAAG 7
Punte L, M en N is in dieselfde horisontale vlak. KL is ’n vertikale toring. Die hoogtehoek
van K vanaf M is 𝑞°. NL ̂M = 𝑝°; NL NM d and KL h.
K
N
p d
L
q
M
7.1 ̂ M in terme van p.
Bepaal die grootte van LN (2)
d sin 2 p
7.2 Bewys dat LM = (2)
sin p
7.3 Toon, vervolgens dat: h 2d cos p tan q . (3)
[7]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) WISKUNDE V2 9
VRAAG 8
8.1 Voltooi die volgende stelling:
Die lynstuk geteken vanaf die middelpunt van die sirkel loodreg op die koord ... (1)
8.2 In die diagram hieronder is sirkel ABC met middelpunt O gegee. OB = 8 eenhede en
AB = BC = 10 eenhede. E is die middelpunt van AC. Laat OE = y en AE = x.
Bereken, met redes, die lengte van OE. (5)
8.3 Voltooi die volgende stelling:
Die hoek wat deur ’n boog by die middelpunt van die sirkel onderspan word, is ...
van die sirkel, op dieselfde kant van die koord as die middelpunt. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2020)
8.4 In die diagram is O die middelpunt van ’n sirkel ABCD. AOD is die middellyn en
OC is ’n radius. AB, BC, CD, AC en BD is reguitlyne.
B C
2 1
1 3
2
2
2 1
1 1 2 D
A O
Skryf neer, met redes, ’n vergelyking wat die verwantskap tussen elk van die gegewe
groep hoeke uitdruk.
HOEKE VERGELYKING / REDE
VERWANTSKAP
bv. ̂3 ; 𝑃̂
𝑀 ̂3 = 2 × 𝑃̂
𝑀 middelpunts ∠ = 2 ×
omtrekshoek∠
8.4.1 𝑂̂2 ; 𝐵̂2
8.4.2 ̂1 ; 𝐶̂3 ; 𝐷
𝐷 ̂2
8.4.3 𝐵̂1 ; 𝐵̂2 ; 𝐷
̂1 ; 𝐷
̂2
8.4.4 ̂1 ; 𝐶̂1
𝐷
(8)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) WISKUNDE V2 11
VRAAG 9
9.1 Gegee dat PC ’n raaklyn aan die sirkel ACB is; BAP en BCQ is reguitlyne.
PC = PQ en CP̂ Q = 20°.
P
20
A
B
C
Q
Bewys, met melding van redes, dat BC NIE ’n middellyn is NIE. (5)
9.2 In die diagram hieronder is O die middelpunt van sirkel ABC. Die raaklyn PA aan
die sirkel en die middellyn AB ontmoet by A. OCQ en BCP is reguitlyne.
PQ∥AB.
Q
P 1
1 4
C 2 3
B
2
1
O
A
Bewys, met melding van redes, dat PQ = QC. (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2020)
9.3 In die diagram hieronder is koorde AB en FE van sirkel met middelpunt O verleng
na punte C en D op die omtrek van sirkel met middelpunt P. BE∥CD.
Bewys dat ACDF ’n koordevierhoek is. (5)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) WISKUNDE V2 13
VRAAG 10
10.1 In die diagram is ΔMON geteken. S is ’n punt op MO en T is ’n punt op MN sodat
ST∥ON is. SN en OT is getrek.
M
S T
O N
Gebruik die diagram om die stelling wat meld dat ’n lyn ewewydig aan een sy van
’n driehoek verdeel die ander twee sye eweredig te bewys. Met ander woorde,
MS MT
bewys dat:
SO TN (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2020)
10.2 In die diagram is O die middelpunt van die sirkel. PQRS is ’n koordevierhoek. Die
raaklyn deur P sny RS verleng by A. OB ⊥ PR en PA ⊥ AS.
Q
1
1
P
2
4 3
O
A
B
1
2
1 2
S 3
1 2
R
Bewys dat:
10.2.1 ΔAPS |||ΔBRS (3)
10.2.2 AP . RS = BR . PS (1)
10.2.3 ̂4 = R
P ̂2 (4)
10.2.4 BR . RQ = RS . RP (6)
[19]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020) WISKUNDE V2 15
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
−𝑏 ± √𝑏 2 − 4𝑎𝑐
𝑥=
2𝑎
𝐴 = 𝑃(1 + 𝑛𝑖) 𝐴 = 𝑃(1 − 𝑛𝑖) 𝐴 = 𝑃(1 − 𝑖)𝑛 𝐴 = 𝑃(1 + 𝑖)𝑛
n n
n(n 1) 𝑛
1 n
i 1
i
i 1 2
𝑇𝑛 = 𝑎 + (𝑛 − 1)𝑑 𝑆𝑛 = (2𝑎 + (𝑛 − 1)𝑑)
2
𝒂(𝒓𝒏 −𝟏) 𝑎
𝑇𝑛 = 𝑎𝑟 𝑛−1 𝑆𝑛 = ; 𝑟≠1 𝑆∞ = ; −1 < 𝑟 < 1
𝒓−𝟏 1−𝑟
𝒙[(𝟏+𝒊)𝒏 −𝟏] 𝑥[1−(1+𝑖)−𝑛 ]
𝑭= 𝑃=
𝒊 𝑖
𝑓(𝑥 + ℎ) − 𝑓(𝑥)
𝑓′(𝑥) = 𝑙𝑖𝑚
ℎ→0 ℎ
𝑥 +𝑥2 𝑦1 +𝑦2
𝑑 = √(𝑥2 − 𝑥1 )2 + (𝑦2 − 𝑦1 )2 M( 1 ; )
2 2
𝑦 −𝑦1
𝑦 = 𝑚𝑥 + 𝒄 𝑦 − 𝑦1 = 𝑚(𝑥 − 𝑥1 ) 𝑚= 2 𝑚 = 𝑡𝑎𝑛 𝜃
𝑥2 −𝑥1
(𝑥 − 𝑎)2 + (𝑦 − 𝑏)2 = 𝑟 2
𝑎 𝑏 𝑐 1
In ABC: = = 𝑎2 = 𝑏 2 + 𝑐 2 − 2𝑏𝑐. 𝑐𝑜𝑠 𝐴 𝑎𝑟𝑒𝑎𝛥𝐴𝐵𝐶 = 𝑎𝑏. 𝑠𝑖𝑛 𝐶
𝑠𝑖𝑛 𝐴 𝑠𝑖𝑛 𝐵 𝑠𝑖𝑛 𝐶 2
𝑠𝑖𝑛(𝛼 + 𝛽) = 𝑠𝑖𝑛 𝛼 . 𝑐𝑜𝑠 𝛽 + 𝑐𝑜𝑠 𝛼 . 𝑠𝑖𝑛 𝛽 𝑠𝑖𝑛(𝛼 − 𝛽) = 𝑠𝑖𝑛 𝛼 . 𝑐𝑜𝑠 𝛽 − 𝑐𝑜𝑠 𝛼 . 𝑠𝑖𝑛 𝛽
𝑐𝑜𝑠(𝛼 + 𝛽) = 𝑐𝑜𝑠 𝛼 . 𝑐𝑜𝑠 𝛽 − 𝑠𝑖𝑛 𝛼 . 𝑠𝑖𝑛 𝛽 𝑐𝑜𝑠(𝛼 − 𝛽) = 𝑐𝑜𝑠 𝛼 . 𝑐𝑜𝑠 𝛽 + 𝑠𝑖𝑛 𝛼 . 𝑠𝑖𝑛 𝛽
𝑐𝑜𝑠 2 𝛼 − 𝑠𝑖𝑛2 𝛼
𝑐𝑜𝑠 2 𝛼 = {1 − 2 𝑠𝑖𝑛2 𝛼 𝑠𝑖𝑛 2 𝛼 = 2 𝑠𝑖𝑛 𝛼 . 𝑐𝑜𝑠 𝛼
2 𝑐𝑜𝑠 2 𝛼 − 1
2
∑𝑥 ∑𝑛
𝑖=1(𝑥𝑖 −𝑥̄ )
𝑥̄ = 𝜎2 =
𝑛 𝑛
𝑛(𝐴)
𝑃(𝐴) = P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
𝑛(𝑆)
∑(𝑥−𝑥̄ )(𝑦−𝑦̄ )
𝑦̂ = 𝑎 + 𝑏𝑥 𝑏= ∑(𝑥−𝑥̄ )2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
Maths-Grade-12-NSC-P2-QP-September-2025-Gauteng.pdf

Question paper
Maths-Grade-12-NSC-P2-QP-September-2025-Eng-Northern-Cape.pdf
Question paper
MATHS P1 QP GR12 SEPT 2024_Xhosa_hlayiso.com_.pdf

Question paper
MATHS P2 QP GR12 SEPT 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Question paper
MATHS P2 QP GR12 SEPT 2024 Sesotho_hlayiso.com_.pdf

Question paper
FS Gr 12 Sept 2024 Afr en Eng P1_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Memorandum
Gr 12 EC Maths P2 Memo Sep 2020 Errata_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Gr 12 Gauteng Maths P2 Sep 2020_hlayiso.com_.pdf

Question paper
2020 GRADE 12 MATH TRIAL EXAM PAPER 1 NW_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Mathematics P1 Nov 2020 Afr_hlayiso.com_.pdf
Question paper
MATHS P2 GR12 QP SEPT 2023_Sesotho_hlayiso.com_.pdf

Question paper
MATHS P1 QP GR12 SEPT 2021 English_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.
Addendum
MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English_Afrikaans_watermark.pdf
Addendum
MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 E+A_watermark.pdf

Memorandum
MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A_watermark.pdf
Memorandum
Maths-Grade-12-NSC-P2-MEMO-September-2025-Eng-Northern-Cape.pdf

Addendum
MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 JUNE 2024_Afr+English_hlayiso.com_.pdf

Memorandum