Skip to content

Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 12202414 pages

Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2024 WISKUNDE V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad en ʼn antwoordeboek van 21 bladsye. Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 2 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat vrae beantwoord word. 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. 2. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE ANTWOORDEBOEK wat verskaf word. 3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ens. wat jy in die beantwoording van die vrae gebruik het, duidelik aan. 4. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE. 5. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar gebruik (nieprogrammeerbare en niegrafies), tensy anders vermeld. 6. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld. 7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 8. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit. 9. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE V2 3 VRAAG 1 1.1 Die hoeveelheid liters diesel wat deur 15 trokbestuurders by ʼn petrolstasie gekoop is, is soos volg aangeteken. 82 64 55 50 41 71 78 88 98 96 63 66 80 84 88 1.1.1 Skryf die modus neer. (1) 1.1.2 Skryf die omvang neer. (1) 1.1.3 Bereken die gemiddelde. (2) 1.1.4 Bereken die standaardafwyking vanaf die gemiddelde. (1) 1.1.5 Bepaal hoeveel trokbestuurders liters diesel gekoop het wat verder as een standaardafwyking onder die gemiddelde is. (3) 1.2 Die gemiddelde gewig van 8 mense wat in ʼn hysbak klim is 75 kg. Die hysbak het ʼn gewigslimiet van 1 000 kg. Hoeveel mense kan nog in die hysbak klim, as dit aangeneem word dat die gemiddelde gewig 75 kg bly? (4) [12] VRAAG 2 Graad 8 uitslae van twee toetse, elk uit 50 punte geskryf, word hieronder gelys. TOETS A (x) 39 33 35 44 37 40 24 31 30 5 TOETS B (y) 41 45 48 40 47 42 37 44 43 24 2.1 Identifiseer ʼn uitskieter vanaf die gegewe tabel. (1) 2.2 Bepaal die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn. (3) 2.3 Gebruik die vergelyking van die kleinstekwadrate-regressielyn om ʼn punt vir TOETS B te beraam as ʼn leerder 14 punte in TOETS A behaal het. Rond jou antwoord tot die naaste heelgetal af. (2) 2.4 Lewer kommentaar oor die sterkte van die korrelasie tussen TOETS A en TOETS B. (2) [8] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 4 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 3 Vierhoek AEBC is geteken. Koördinate van B is (3 ; 4). G, O en F(5 ; 0) is x-afsnitte van lyne AC, AB en BC onderskeidelik. H(1 ; – 4) is ʼn punt op lyn AC. AB̂C =  . Oppervlakte van ΔOBF = 12 vierkante eenhede en die inklinasie van lyn AB is 45° . HC = 2AH y B (3 ; 4)  E G O 45° F (5 ; 0) x A • H (1 ;– 4) C 3.1 Bereken die lengte van BF. Laat jou antwoord in eenvoudigste wortelvorm. (2) 3.2 Bereken die gradiënt van BF. (2) 3.3 Bereken die grootte van  . (3) 3.4 Bewys dat HF AB . (4) 3.5 Dit word verder gegee dat, EC halveer AB loodreg (middelloodlyn). Watter tipe vierhoek is AEBC? (1) 3.6 Bereken, vervolgens of andersins, die lengte van AC. (4) 3.7 Bereken die oppervlakte van vierhoek AOFC. (3) [19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE V2 5 VRAAG 4 4.1 In die diagram hieronder, is R die middelpunt van sirkel OPQ. Punt Q is die y-afsnit van die sirkel. SQT is ʼn raaklyn aan die sirkel by Q. Die vergelyking van SQT is 3 y =− x −8. 4 y S O P x R Q T 4.1.1 Bereken die koördinate van Q. (2) 4.1.2 Bepaal die vergelyking van QR in die vorm y = mx + c . (3) 4.1.3 Bereken die koördinate van P, die x-afsnit van lyn QR. (2) 4.1.4 Bereken die koördinate van R, die middelpunt van die sirkel. (3) 4.1.5 Skryf neer die vergelyking van die sirkel met middelpunt R in die vorm: (x − a )2 + ( y − b )2 = r 2 . (3) 4.1.6 As y = k ʼn raaklyn aan die sirkel is, bepaal die waarde(s) van k. (3) 4.2 Bereken die maksimum lengte van die radius van die sirkel met vergelyking x 2 + y 2 − 2 x sin  − 4 y sin  = −2 . (5) [21] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 6 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 5 5.1 In die diagram hieronder, word punt S (− 4 ; q ) en inspringendehoek  getoon. O is die punt by die oorsprong. OS = 3 2 . y  x O 3 2 S(− 4; q ) Sonder om ʼn sakrekenaar te gebruik, bepaal die waarde van: 5.1.1 q (2) 5.1.2 sin ( + 45o ) (4) 5.1.3 cos ( 2 − 360o ) (4) 5.2 Vereenvoudig die volgende sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar: sin ( 90o −  ) .cos 480o + cos (180o −  ) cos  .sin150o − tan180o (5) cos x cos 2 x 5.3 Bewys dat − = sin x sin 2 x 2 sin x (5) cos 60o sin 60o 5.4 Gegee: − =2 sin x cos x cos 60o sin 60o 5.4.1 Toon aan dat die vergelyking − = 2 geskryf kan word as sin x cos x cos ( x + 60o ) = cos ( 90o − 2 x ) (3) 5.4.2 Bepaal, vervolgens of andersins, die algemene oplossing van cos 60o sin 60o − =2 sin x cos x (4) a 5.5 Gegee dat cos 22,5o = en a 2 + b2 = c 2 . c 2ab 2 Toon aan, met behulp van ʼn diagram of andersins dat 2 = . c 2 (5) [32] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE V2 7 VRAAG 6 Die grafiek van f ( x) = − sin( x − 30 ) is geteken, in die interval van x   −60 ; 180  . o o o Gebruik die grafiek om die volgende vrae te beantwoord. 6.1 Skryf die periode van f neer. (1) 6.2 Skryf die minimumwaarde van f neer. (1) 6.3 Bepaal die waardeversameling/terrein van f ( x) + 1. (2) 6.4 Vir watter waardes van x is die grafiek van f stygend/toenemend, waar x   −60o ; 180o  ? (2) 6.5 Die grafiek van f is 60o na regs geskuif en daarna in die x-as gereflekteer om ʼn nuwe grafiek g te vorm. Bepaal die vergelyking van g in die eenvoudigste vorm. (3) 6.6 Teken die grafiek van g op dieselfde assestelsel. Toon die afsnitte met die asse en die draaipunte in die interval van x   −60 ; 180  duidelik aan. o o (3) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 8 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) VRAAG 7 In ∆ABC hieronder, is AC = 2x, BC = (16 – 4x), Cˆ = 120o , B̂ =  . B A θ 2x (16 − 4x) 120o C 7.1 Bepaal die oppervlakte van ∆ABC in terme van x, sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar. (3) 7.2 Vir watter waarde(s) van x sal die oppervlakte van ∆ABC ʼn maksimum wees? (3) [6] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE V2 9 VRAAG 8 8.1 In die diagram hieronder, is O die middelpunt van die sirkel. BD is die koord van die sirkel. E is die middelpunt van koord BD. O 1 2 B E D Gebruik die diagram wat in die ANTWOORDEBOEK voorsien is om die stelling te bewys wat meld dat: Die lynstuk getrek vanaf die middelpunt van die sirkel wat die koord halveer is, loodreg op die koord. Met ander woorde, bewys dat: OE ⊥ BD. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 10 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) 8.2 In die diagram hieronder, is O die middelpunt van die sirkel. Q is die middelpunt van koord PR. OQS is die radius van die sirkel. PR = 8 eenhede, OQ = x eenhede en QS = 2 eenhede. O x P Q R 2 S 8.2.1 Bepaal, met redes, die grootte van OQ̂P . (2) 8.2.2 Bereken die lengte van PO. (5) [12] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE V2 11 VRAAG 9 9.1 A, B, C en D is punte op die omtrek van die sirkel met middelpunt O. AOB is die ˆ = 70o . middellyn van die sirkel. AOD D C A 70o 1 O B 2 ̂ , verskaf redes. Bereken die grootte van C (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 12 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) 9.2 PT is ʼn raaklyn aan die sirkel by T. PR TS en PQR is ʼn reguitlyn. Q, R en S is punte op die omtrek van die sirkel. R̂ 2 = y en Ŝ = x . QR = TS. P Q R 1 2 2 y 1 1 2 3 T x S 9.2.1 Noem, met redes, TWEE ander hoeke elk gelyk aan y. (4) 9.2.2 Bepaal, met rede, ʼn ander hoek wat gelyk aan T̂2 is. (2) 9.2.3 Bewys dat TR die middellyn van die sirkel is. (4) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE V2 13 VRAAG 10 BCDM is ʼn koordevierhoek. Koorde MD en BC is verleng om by punt A te ontmoet. N is ʼn punt op CD. AC‖MN en AM = CD . AC = 36 eenhede, AD = 48 eenhede en BM = 24 eenhede. B C 2 1 A 3 2 1 N 2 M 1 D 10.1 Bewys dat ΔABM ||| ΔADC . (4) 10.2 Bewys dat CD2 = BM × AC. (3) 10.3 Bereken die lengte van CN. (6) [13] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com 14 WISKUNDE V2 (EC/SEPTEMBER 2024) INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE − b  b 2 − 4ac x= 2a A = P(1 + ni) A = P(1 − ni) A = P(1 − i) n A = P(1 + i) n x (1 + i ) − 1 x 1 − (1 + i ) −n  n F=   P=    i i n Tn = a + (n − 1)d Sn = (2a + (n − 1)d ) 2 Tn = ar n −1 Sn = ( a r n −1 ) ; r 1 S = a ; −1  r  1 r −1 1− r f ( x + h) − f ( x ) f ' ( x) = lim h→ 0 h  x + x2 y1 + y 2  d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2 M  1 ;   2 2  y 2 − y1 y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m= m = tan  x 2 − x1 ( x − a )2 + ( y − b ) 2 = r 2 1 In ABC: a = b = c a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A area ABC = ab. sin C sin A sin B sin C 2 sin ( +  ) = sin  . cos  + cos .sin  sin ( −  ) = sin  . cos  − cos .sin  cos( +  ) = cos . cos  − sin  . sin  cos( −  ) = cos . cos  + sin  . sin  cos 2  − sin 2   cos 2 = 1 − 2 sin 2  sin 2 = 2 sin  . cos  2 cos 2  − 1  n 2  (x − x ) x= x i n( A)  = i =1 2 P ( A) = P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B) n n n (S ) yˆ = a + bx b=  (x − x )( y − y ) (x − x) 2 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief Hosted by www.ecexams.co.za.

Study this subject

More from Grade 12 Mathematics

View all