Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2024
WISKUNDE V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn 1-bladsy inligtingsblad.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers %20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)


_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)

View all





Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape Prelim Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 977.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Eastern Cape Prelim Exam 2024
- Paper 1Question paper · EngQuestion paper · AfrQuestion paperQuestion paper (2)Question paper · SesothoMemo · Afr
- Paper 2Question paper · EngQuestion paper · AfrQuestion paperQuestion paper · SesothoQuestion paper · Sesotho (2)Answer book · EngAnswer book · isiXhosaAnswer book · SesothoMemo · EngMemo · isiXhosaMemo · Sesotho
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het
om jou antwoorde te bepaal, duidelik aan.
4. Jy mag ʼn goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbare en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
5. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word NIE.
6. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
7. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
8. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
9. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE V1 3
VRAAG 1
1.1 Los op vir x:
1.1.1 (2x − 4)( x −1) = 0 (2)
1.1.2 2 x 2 − 3( x + 2) = 4 (korrek tot TWEE desimale plekke) (4)
1.1.3 x2 + 4x − 21 0 (3)
1.1.4 − x −1 = 3 − 2x (4)
1.2 Los gelyktydig op vir x en y:
2x = 1− y en xy − x 2 + y 2 = 5 (6)
1.3 Gegee dat:
• f ( x) = x 2 + 3x
1
• 2 x − t ( x) 2 = 0
t (2k )
Vir watter waardes van k sal die vergelyking f (− x) + = 0 gelyke wortels hê?
4 (5)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 2
2.1 Gegee die kwadratiese getalpatroon: –5; –4; –1; 4; ...
2.1.1 Bepaal die nde term van die kwadratiese getalpatroon in die vorm
Tn = an2 + bn + c (4)
2.1.2 Bereken die 35ste term van die kwadratiese getalpatroon. (1)
2.1.3 Watter TWEE opeenvolgende terme van die eerste verskille ry sal ʼn produk
van 1 155 hê? (4)
2.2 Gegee die rekenkundige ry: 60; 65; 70; . . .
Bereken die waarde van p waarvoor Tp = 430 . (3)
2.3 Die som van die eerste drie terme van ʼn stygende rekenkundige reeks is 30 en die
produk van dieselfde drie terme is 510. Bepaal die waardes van a en d, die
eerste term en die algemene verskil van die reeks onderskeidelik. (5)
[17]
VRAAG 3
3.1 ʼn Oneindige geometriese/meetkundige reeks het ʼn eerste term van 2 en ʼn
1
konstante verhouding van .
3
3.1.1 Bereken die volgende twee terme. (1)
3.1.2 Bereken die waarde van S . (2)
3.2 Bepaal die waarde van 𝑚 as:
m
∑ 8(2)k−1 = 131 040
k=3 (5)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE V1 5
VRAAG 4
−1
Beskou die funksie: f ( x) = −2
x+5
4.1 Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer. (2)
4.2 Bepaal die koördinate van die x-afsnit van f. (2)
4.3 Bepaal die koördinate van die y-afsnit van f. (2)
4.4 Skets die grafiek van f, toon duidelik alle asimptote en afsnitte met die asse. (3)
4.5 Bepaal die vergelyking van die simmetrie-as wat ʼn gradiënt van –1 het. (2)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 5
Die grafieke van f ( x) = x 2 − 5 x + 6 en g ( x) = x + 1 is hieronder geteken. B en C is
snypunte van f en g . Die grafiek van f het x-afsnitte by (2;0) en (3;0) en ʼn
y-afsnit by A.
5.1 Bepaal die vergelyking van die simmetrie-as van f. (2)
5.2 Bereken die koördinate van B en C. (4)
5.3 PQ is die vertikale afstand tussen die grafieke g en f tussen B en C.
Bepaal die maksimum lengte van PQ. (4)
5.4 Bepaal die terrein van t ( x) as f ( x) − 2 = t ( x) . (2)
5.5 Vir watter waardes van 𝑥 is f ( x).g / ( x) 0 ? (2)
[14]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE V1 7
VRAAG 6
Die diagram hieronder toon die grafieke van f ( x) = − log c x en g ( x) = d x 2 ; x 0 .
1 1
Die punt P (2 ; 2) is die snypunt van die grafieke f en g .
6.1 Bereken die waardes van c en d. (3)
6.2 Bepaal:
6.2.1 Die vergelyking van g −1 ( x) in die vorm y = ... (2)
6.2.2 Die vergelyking van h−1 ( x) in die vorm y = ... , as h ’n refleksie van f
in die x-as is (2)
6.2.3 Die x-waardes waarvoor h −1 ( x) 0 (1)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 7
7.1 ʼn Motor se waarde is R180 000, en neem af teen 13% p.j. jaarliks op die
verminderdesaldo-metode saamgestel. Bereken die waarde van die motor in 6 jaar. (3)
7.2 Lumi het ʼn 15-jaar spaarplan-rekening, wat rente betaal teen 8% p.j. maandeliks
saamgestel, geopen. Sy spaar ʼn bedrag van R900 elke maand vir die eerste 10 jaar.
Haar eerste betaling was aan die einde van die eerste maand. Vir die laaste 5 jaar van
haar spaarplan kon sy daarin slaag om haar maandelikse betalings tot R1 300 te
vermeerder.
Bereken die waarde van haar spaargeld aan die einde van die spaarperiode. (5)
7.3 Mnr. Leanya het ʼn huis vir R850 000 gekoop. Hy het ʼn lening teen ʼn rentekoers van
13% p.j. maandeliks saamgestel vanaf ʼn bank verkry om vir die huis te betaal. Hy
het ooreengekom om maandelikse paaiemente van R9 958,39 vir 20 jaar te betaal.
7.3.1 Bereken die balans van sy lening onmiddellik na sy 75ste paaiement. (3)
7.3.2 Mnr. Leanya het na sy 75ste paaiement finansiële probleme ondervind, en
het nie die 76ste tot die 79ste paaiemente betaal nie. Aan die einde van die
80ste maand het hy sy maandelikse paaiement vermeerder om sodoende die
lening in dieselfde periode soos aanvanklik beplan af te betaal.
Bereken die waarde van sy nuwe aangepaste maandelikse paaiement. (5)
[16]
VRAAG 8
8.1 Bepaal f / ( x) vanuit eerste beginsels as f ( x) = x 2 − 3 . (4)
8.2 Bepaal:
dy
8.2.1 as y = −3x 2 + 7 x (2)
dx
x3 − 5 x 2
8.2.2 Dx 3
− x (4)
x
8.3 Veronderstel g ( x) stel die tempo van verandering van h( x) = − x3 − 3x 2 + 1 voor.
Bereken die grootste waarde van g ( x) . (3)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE V1 9
VRAAG 9
9.1 Die skets hieronder toon die grafiek van f ( x) = −3x3 + mx 2 + nx . Die grafiek van f
gaan deur die oorsprong en het ʼn lokale minimum en ʼn lokale maksimum by
A( 1; −12 ) en B( 3;0 ) onderskeidelik.
9.1.1 Toon aan dat m = 18 en n = −27 (5)
9.1.2 Verduidelik die verskil tussen f (a) en f / (a ) . (2)
9.1.3 g ( x) is ’n raaklyn aan die kurwe van f ( x) by die buigpunt/infleksiepunt. Bepaal
die vergelyking van h( x) , die reguitlyn wat loodreg op g ( x) is en deur die
oorsprong gaan. (5)
9.1.4 Vir watter waardes van x sal f / / ( x) 0 ? (2)
9.2 Die funksie t word gedefinieer deur t ( x) = 2 x3 + bx + c , en het die volgende eienskappe.
• t (−3) = t (3) = t (0) = 0
• t / (−1,5) = t / (1,5) = 0
Gebruik hierdie inligting om ’n netjiese sketsgrafiek van t, met byskrifte, te teken,
sonder om vir b en c op te los. (3)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 10
Die aantal skrifte wat deur ʼn sekere merker by ʼn merksentrum gemerk is, was t dae
gemonitor nadat die merkproses begin het, voorgestel deur die funksie S (t ) = −3t 2 + 30t ,
1 ≤ t ≤ 10, t ∈ ℤ, waar S (t ) die aantal skrifte per dag voor stel.
10.1 Bepaal die aantal skrifte wat op die derde dag deur die merker gemerk is. (2)
10.2 Op watter dag sal die merker die maksimum aantal skrifte wat per dag gemerk word,
bereik? (3)
10.3 Die totale aantal skrifte wat ʼn merker vir die 10 dae moes merk was 500. Het hierdie
merker die kwota behaal? Staaf jou antwoord met berekeninge. (2)
[7]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE V1 11
VRAAG 11
11.1 Twee gebeurtenisse A en B word in die Venn-diagram hieronder voorgestel.
Dit word gegee dat P [nie (A of B)] = 0,41.
Bepaal:
11.1.1 Die waarde van x en vervolgens P(A) (2)
11.1.2 P (A of nie B) (2)
11.2 Die uitslae vir die sokkerklub, City Brothers FC se 30 wedstryde gedurende die
2022–2023 seisoen word hieronder voorgestel.
TUIS- WEG-
TOTAAL
WEDSTRYD WEDSTRYD
WEN 3 4 7
VERLOOR 7 7 14
GELYK OP 5 a 9
TOTAAL 15 15 30
11.2.1 Skryf die waarde van a neer. (1)
11.2.2 Wat is die waarskynlikheid dat indien ʼn wedstryd willekeurig gekies
word, dat City Brothers FC die verloorspan was? (1)
11.2.3 Is die gebeurtenisse ‘wen wedstryd’ en ‘speel op tuisveld’ onafhanklik?
Staaf jou antwoord met berekeninge. (3)
[9]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 12
Die provinsie KwaZulu-Natal het ʼn nuwe nommerplaatstelsel vanaf Desember 2023 ingestel.
Die nuwe nommerplaatkode bestaan uit 2 letters, twee syfers en dan twee letters. Die stelsel
gebruik die syfers, 0–9 en die letters van die alfabet behalwe die vokale/klinkers. Hieronder
is ʼn voorbeeld van ʼn nuwe nommerplaat. Let wel, alle nommerplate met die agtervoegsel ZN
wat onafhanklik van die kode is kom.
[Bron: KZN Provinsiale Gazette 2614-nuwe nommerplate vir KZN]
12.1 Hoeveel nommerplaatkodes is moontlik met die nuwe stelsel, as die syfers en letters
nie herhaal mag word nie? (2)
12.2 Bereken die waarskynlikheid dat ʼn nommerplaatkode met ʼn letter voor G sal begin,
met die eerste syfer ʼn saamgestelde getal en die laaste syfer ʼn faktor van 4. Syfers en
letters mag nie herhaal word nie. (4)
[6]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) WISKUNDE V1 13
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
−b b 2 − 4ac
x=
2a
A = P(1 + ni) A = P(1 − ni) A = P(1 − i) n A = P(1 + i) n
n
Tn = a + (n − 1)d Sn = (2a + (n − 1)d )
2
Tn = ar n −1 Sn =
(
a r n −1 ) ; r 1 S =
a
; −1 r 1
r −1 1− r
F=
x (1 + i ) − 1
n
x 1 − (1 + i)−n
P=
i i
f ( x + h) − f ( x )
f ' ( x) = lim
h→ 0 h
x + x2 y1 + y 2
d = ( x2 − x1 )2 + ( y2 − y1 )2 M 1 ;
2 2
y 2 − y1
y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m= m = tan
x 2 − x1
( x − a) + ( y − b) = r2
2 2
a b c 1
In ABC: = = a2 = b2 + c2 − 2bc.cos A area ABC = ab.sin C
sin A sin B sin C 2
sin ( + ) = sin . cos + cos .sin sin ( − ) = sin . cos − cos .sin
cos( + ) = cos . cos − sin . sin cos( − ) = cos . cos + sin . sin
cos 2 − sin 2
cos 2 = 1 − 2 sin 2 sin 2 = 2 sin . cos
2 cos 2 − 1
n
( x − x )
2
x=
x 2 = i =1
i
n n
n( A)
P ( A) = P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
n (S )
yˆ = a + bx b=
(x − x )( y − y )
(x − x) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)
_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)
More from Grade 12 Mathematics

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 12 KZN March Test 2024 Paper & Memo

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 KZN Pre June 2024 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 Paper 2 KZN Prelim 2024 Question Paper

Memorandum