Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2023
WISKUNDE V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad.
Skip to contentAll 2023 papers %20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)

_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)



View all

%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)



Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape June Exam 2023 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Eastern Cape June Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 448.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Eastern Cape June Exam 2023
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2023)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om jou
antwoorde te bepaal, duidelik aan.
3. Volpunte sal nie noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.
4. Jy mag ʼn goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en
niegrafies) gebruik, tensy anders vermeld.
5. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
7. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van hierdie vraestel ingesluit.
8. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) WISKUNDE V1 3
VRAAG 1
1.1 Los op vir x:
1.1.1 x2 − 9 = 0 (2)
2
1.1.2 x −5+ =0 (korrek tot TWEE desimale plekke)
x (4)
1.1.3 x = 1+ 7 − x (5)
1.1.4 x2 + 2x −15 0 (3)
1.2 Los gelyktydig vir x en y op in:
y + 2x = 3
y 2 − y = 3x 2 − 5 x (6)
10n + 2n + 2
1.3 Vereenvoudig volledig, SONDER die gebruik van ’n sakrekenaar: n
52 n + 4 ( 5n )
(4)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2023)
VRAAG 2
24
2.1 Die volgende meetkundige reeks word gegee: + 12 + 6 x + 3x 2 + . . .
x
2.1.1 Bepaal die waarde van r, die gemene verhouding, in terme van x. (1)
2.1.2 Bepaal die waardes van x waarvoor die reeks konvergeer. (2)
2.1.3 Indien x = 4 , bepaal die som van die reeks tot 15 terme. (3)
Bereken: 6 ( 2 ) .
−n
2.2
n =1 (3)
2.3 Die som van die eerste n terme van ’n rekenkundige reeks word gegee deur
S n = −n 2 + 8n .
2.3.1 Bereken die som van die eerste 15 terme. (2)
2.3.2 Bereken die waarde van T15 . (2)
2.3.3 As die eerste term van die reeks 7 is, watter term van die reeks sal ’n waarde
van −169 hê? (4)
[17]
VRAAG 3
Beskou die volgende kwadratiese getalpatroon: 95 ; 72 ; y ; 32 ; . . .
3.1 Bepaal die waarde van y. (2)
3.2 As y = 51, bepaal die algemene term van die getalpatroon in die vorm
Tn = an 2 + bn + c . (4)
3.3 Bepaal T22 . (1)
3.4 Watter term in die getalpatroon sal aan 1 040 gelyk wees? (4)
[11]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) WISKUNDE V1 5
VRAAG 4
5
Die diagram hieronder toon die grafieke van f ( x) = + q en g ( x) = 5 x 2 + 10 x + 3 .
x+ p
Die twee grafieke sny by S, die y-afsnit van beide grafieke. R is die x-afsnit van f .
Die asimptote van f sny by T, die draaipunt van g.
4.1 Skryf die koördinate van S neer. (2)
4.2 Bepaal:
4.2.1 Die koördinate van T (4)
4.2.2 Die waardes van p en q (2)
4.2.3 Die lengte van OR (2)
4.2.4 Die terrein van g (2)
4.3 Bepaal die vergelyking van:
4.3.1 Die raaklyn aan g by S (3)
4.3.2 Die simmetrie-as van f, met ’n positiewe gradiënt (2)
4.4 Vir watter waardes van x sal g / ( x). f ( x) 0 wees? (2)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2023)
VRAAG 5
Gegee: h( x) = a x ; a 0 en a 1 . B −1 ; is ’n punt op h, die grafiek van h(x).
1
2
5.1 Bepaal die waarde van a. (2)
5.2 Skryf die vergelyking van h−1 in die vorm y = . . . neer. (2)
5.3 Skets die grafieke van h en h−1 op dieselfde assestelsel. Toon alle afsnitte met die
asse duidelik aan. (4)
5.4 Skryf die gebied van h−1 neer. (1)
5.5 Bepaal die waarde(s) van x waarvoor h −1 ( x) 1 . (1)
x
1
5.6 Indien dit gegee word dat t ( x) = − 1 .
2
5.6.1 Beskryf die transformasie vanaf h na t . (2)
5.6.2 Bepaal die vergelyking van die asimptoot van t . (1)
[13]
VRAAG 6
6.1 ’n Skool het rekenaars vir R980 000 aangekoop. Die waarde van die rekenaars neem
jaarliks af teen ’n koers van 9,2% p.j. op die verminderdesaldo-metode. Bereken die
boekwaarde van die rekenaars na 7 jaar. (3)
6.2 Siphokazi belê R13 500 vir ’n sekere aantal jare. Sy verdien rente teen ’n koers van
8,2% per jaar, jaarliks saamgestel. Die finale waarde van die belegging is
R20 020,28 werd.
Vir hoeveel jaar was die geld belê? (4)
6.3 Op 1 Januarie 2017 het Nelson R3 500 in ’n spaarrekening gedeponeer. Op 1
Januarie 2020 het hy ’n verdere R5 700 in dieselfde rekening gedeponeer. Die
rentekoers vir die eerste twee jaar (wat vanaf 1 Januarie 2017 begin) is 7% per jaar
kwartaalliks saamgestel en die rentekoers vir die laaste 3 jaar is 8% per jaar
maandeliks saamgestel. Bereken die bedrag in die spaarrekening na 5 jaar. (6)
[13]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) WISKUNDE V1 7
VRAAG 7
7.1 Bepaal f / ( x) , vanuit eerste beginsels, as f ( x) = 5 − 2 x 2 . (4)
7.2 Bepaal:
1
7.2.1 f / ( x), as f ( x) = 2 x5 − 7 x +
x (4)
d 2x2 − x − 6
dx 2 x + 3
7.2.2
(3)
[11]
VRAAG 8
Gegee: f ( x ) = x3 − 5x2 − 8x + 12 en g ( x) = ax + q . A, B ( 2; −16) en C ( 6;0 ) is die
snypunte van f en g .
8.1 Bepaal die koördinate van die draaipunte van f . (4)
8.2 Bepaal die ander twee x-afsnitte van f . (3)
8.3 Skets die grafiek van f, toon duidelik die draaipunte en die afsnitte met die asse aan. (4)
8.4 Bepaal die waardes van a en q . (2)
8.5 Bepaal of die grafiek konkaaf op of konkaaf af by punt B is. (3)
8.6 Vir watter waardes van x, is f ( x) g ( x) ? (4)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE V1 (EC/JUNIE 2023)
VRAAG 9
’n Groot passasiersboot gebruik brandstof teen ’n koste van 4x 2 rand per uur, waar x die spoed
van die boot in km/h is.
Ander operasionele koste, insluitend arbeid, beloop R1 000 per uur.
[Wenk: afstand = spoed x tyd: s = vt]
9.1 Toon aan dat die totale koste vir ’n reis van 500 km gegee word deur
500000
C ( x) = 2 000 x + .
x (3)
9.2 Teen watter spoed moet die boot op hierdie 500 km reis vaar om die totale koste so laag
as moontlik te hou? (5)
[8]
VRAAG 10
10.1 Gebeurtenisse A en B is onderling uitsluitend. Dit word verder gegee dat:
• 3P(B) = P(A)
• P(A of B) = 0,64
Bereken P(B). (3)
10.2 Die waarskynlikheid dat dit op ’n gegewe dag sal reën is 37%. ’n Kind het ’n 12% kans
om in droë weer te val en is drie keer meer geneig om in nat weer te val.
10.2.1 Teken ’n boomdiagram om ALLE moontlike maniere, hoe die weer kan
beïnvloed of ’n kind sal val of nie, voor te stel. Toon die waarskynlikhede vir
ELKE tak, sowel as die uitkomste. (4)
10.2.2 Wat is die waarskynlikheid dat ’n kind op enige gegewe dag nie sal val nie? (2)
10.3 ’n Groep van 240 leerders was gevra of hulle Rugby (R) of Krieket (C) as skoolsport speel.
206 van die leerders het aangedui dat hulle rugby speel, 28 het gesê hulle speel krieket, 30
het gesê hulle speel nie een van die twee nie en x het gesê hulle speel beide. Die inligting
is in die Venn-diagram hieronder voorgestel.
10.3.1 Bepaal die waarde van x. (2)
10.3.2 Sal jy die speel van rugby en krieket as onafhanklike gebeurtenisse beskou?
Staaf jou antwoord met berekeninge. (Rond antwoorde tot 2 desimale plekke af.) (3)
[14]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2023) WISKUNDE V1 9
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
− b b 2 − 4ac
x=
2a
A = P(1 + ni) A = P(1 − ni) A = P(1 − i ) n A = P(1 + i ) n
𝑛
𝑇𝑛 = 𝑎 + (𝑛 − 1)𝑑 Sn = 2 (2a + (n − 1)d)
𝑇𝑛 = 𝑎𝑟 𝑛−1 Sn =
(
a r n −1 ) ; r 1 𝑆∞ =
𝑎
; −1 r 1
r −1 1−𝑟
x (1 + i ) − 1
n
x 1 − (1 + i)−n
F= P=
i i
f ( x + h) − f ( x )
f ' ( x) = lim
h→ 0 h
x + x 2 y1 + y 2
d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2 M 1 ;
2 2
y 2 − y1
y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m= m = tan
x 2 − x1
( x − a )2 + ( y − b ) 2 = r 2
In ABC:
a b c 1
= = a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A area ABC = ab.sin C
sin A sin B sin C 2
sin ( + ) = sin .cos + cos .sin sin ( − ) = sin .cos − cos .sin
cos( + ) = cos . cos − sin . sin cos( − ) = cos . cos + sin . sin
cos 2 − sin 2
cos 2 = 1 − 2 sin 2 sin 2 = 2 sin . cos
2 cos 2 − 1
n
( x − x )
2
x=
x 2 = i =1
i
P ( A) =
n( A)
P (A of B) = P (A) + P (B) – P (A en B)
n n n (S )
y = a + bx b=
( x − x )( y − y )
(x − x )
2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)
_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 NSC November 2023 QP (Eng)

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum
More from Grade 12 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Question paper and memo
Mathematics Grade 12 KZN March Test 2024 Paper & Memo

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 KZN Pre June 2024 Question Paper

Question paper