Downloaded from hlayiso.com
JUNIE EKSAMEN
GRAAD 12
2024
WISKUNDE
(VRAESTEL 1)
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
10 bladsye + ʼn inligtingsblad
Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentQuestion paper 






_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)


View all

Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Mathematics · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Paper
- 1
- Pages
- 11
- File size
- 1.4 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 11
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(VRAESTEL 1) GR12 0624 2
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is.
4. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts duidelik aan wat jy gebruik het om jou
antwoord te bepaal.
5. Volpunte sal NIE noodwendig aan slegs antwoorde toegeken word nie.
6. Jy mag ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik,
tensy anders vermeld.
7. Indien nodig, rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders vermeld.
8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
9. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
10. Skryf netjies en leesbaar.
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(VRAESTEL 1) GR12 0624 3
VRAAG 1
1.1 Los op vir 𝑥:
1.1.1 2𝑥(3𝑥 + 4) = 0 (2)
1.1.2 2𝑥 − 4𝑥 = −1 (Korrek tot TWEE desimale plekke) (4)
1.1.3 (𝑥 − 2) ≥ 1 (4)
1.2 Gegee: Die vergelyking √𝑥 − 2 = 4 − 𝑥
1.2.1 Sonder om vir 𝑥 op te los, toon aan dat die oplossing binne die interval
2 ≤ 𝑥 ≤ 4 lê. (2)
1.2.2 Los die vergelyking op. (4)
1.3 Los vir 𝑥 en 𝑦 gelyktydig op:
3𝑥 + 𝑦 = 2 en 𝑦 = 2𝑥 − 1 (6)
a 2 b2
1.4 Indien 𝑟 + 2𝑠 = 𝑎 en 𝑟 − 2𝑠 = 𝑏, bewys dat rs (4)
8
[26]
VRAAG 2
2.1 Gegee die rekenkundige ry 85 ; 82 ; 79 ; 76 ; …
2.1.1 Bepaal 'n vereenvoudigde uitdrukking vir 𝑇 . (3)
2.1.2 Watter term sal die eerste negatiewe getal in die ry wees? (3)
2.2 'n Kwadratiese ry, met algemene term 𝑇 , het die volgende eienskappe:
𝑇 = 190
𝑇 − 𝑇 = 4𝑛 − 3 ; 𝑛 ≥ 2
Bepaal die eerste term van die kwadratiese ry. (5)
2.3 Die som van die eerste 50 terme van 'n rekenkundige ry is 1 275.
Bereken die som van 𝑇 en 𝑇 . (3)
[14]
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(VRAESTEL 1) GR12 0624 4
VRAAG 3
4 x 1 bestaan?
k
3.1 Vir watter waardes van 𝑥 sal
k 1 (4)
3.2 Die figuur hieronder toon 'n patroon van 5 sirkels wat ekstern raak, waarvan die
middelpunte op 'n reguit lyn met lengte L-eenhede lê. Die radiusse van hierdie sirkels vorm
'n meetkundige patroon, waar die radius van die kleinste sirkel 3 eenhede is en dié van die
vyfde (grootste) sirkel 48 eenhede is.
3.2.1 Bepaal die konstante verhouding van die meetkundige patroon gevorm deur die
radiusse van die sirkels. (3)
3.2.2 Bepaal die waarde van 𝐿. (3)
3.2.3 Die patroon word met nog 5 sirkels na 10 sirkels verleng. Bereken, in terme van 𝜋,
die totale oppervlakte van die 10 sirkels van die nuwe patroon. (4)
[14]
VRAAG 4
4
Die lyne 𝑦 = 𝑥 + 1 en 𝑦 = −𝑥 + 3 is die simmetrie-asse van die funksie, g ( x) q.
x p
4.1 Toon aan dat 𝑝 = −1 en 𝑞 = 2. (3)
4.2 Bereken die 𝑥 afsnit van 𝑔. (2)
4.3 Skets die grafiek van 𝑔 in jou ANTWOORDBOEK en toon die asimptote en snypunte met
die asse duidelik aan. (4)
4.4 Vir watter waardes van 𝑥 is 𝑔(𝑥) > 0? (2)
[11]
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(VRAESTEL 1) GR12 0624 5
VRAAG 5
5.1 Die skets hieronder, toon die grafieke van 𝑓(𝑥) = −(𝑥 − 2) + 9 en 𝑔(𝑥) = 𝑏 waar b 'n
konstante is. D is die draaipunt van 𝑓 en 'n snypunt van 𝑓 en 𝑔. B is die y-afsnit en A en C,
die 𝑥-afsnitte van 𝑓.
y
g
D
B
x
A C
f
5.1.1 Bepaal die lengte van AC. (4)
5.1.2 Bepaal die waarde van 𝑏. (2)
5.1.3 Bepaal die waardes van 𝑥 waarvoor 𝑔(𝑥) ≥ 9. (1)
5.1.4 Skryf neer die vergelyking van ℎ as ℎ(𝑥) = 𝑓(𝑥 + 2) − 9. (2)
5.1.5 Hoe kan die definisieversameling van ℎ beperk word sodat ℎ 'n funksie sal
wees? (1)
5.1.6 Toon, algebraïes aan, dat 𝑔 𝑥 + = √3𝑔(𝑥). (2)
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(VRAESTEL 1) GR12 0624 6
5.2 Gegee: 𝑓(𝑥) = 𝑎𝑥 + 𝑏𝑥 + 𝑐 en 𝑔(𝑥) = 𝑚𝑥 + 𝑐
y
g
C
x
f
Indien gegee dat 𝑓(𝑥). 𝑔(𝑥) < 0 vir alle waardes van 𝑥 wanneer −6 < 𝑥 < −3 of 𝑥 > 2,
bepaal die waarde van '𝑎' in terme van m (toon alle bewerkings). (5)
[17]
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(VRAESTEL 1) GR12 0624 7
VRAAG 6
Die skets hieronder toon die grafieke van 𝑔(𝑥) = 2 + 𝑞 en 𝑓(𝑥) = 𝑙𝑜𝑔 𝑥.
Grafiek 𝑓 en die asimptoot van 𝑔 sny by B ;𝑞
y
f
g
1
B ; q
2
A x
6.1 Skryf die koördinate van A, die 𝑥-afsnit van 𝑓, neer. (1)
6.2 Bepaal die definisieversameling van 𝑓. (1)
6.3 Bepaal die vergelyking van 𝑓 in die vorm van 𝑦 = ⋯ (2)
6.4 Skets die grafiek van 𝑓 . Dui die afsnitte met die asse en die koördinate van enige ander
punt op die grafiek. (3)
6.5 Bepaal die vergelyking van die asimptoot van 𝑔. (1)
6.6 Beskryf in woorde die transformasie van 𝑔 na 𝑓 . (2)
[10]
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(VRAESTEL 1) GR12 0624 8
VRAAG 7
7.1 'n Belegging verdien rente teen 'n koers van 7,5 % p.j. kwartaalliks saamgestel. Bereken die
effektiewe jaarlikse rentekoers van hierdie belegging. (3)
7.2 Renosterstropery is 'n ernstige probleem en het daartoe gelei dat die swartrenoster 'n
bedreigde spesie geword het. Statistiek toon aan daar 60 000 swartrenosters in 1970 was en
net 4 200 het in 2011 oorgebly. Bepaal die jaarlikse koers van die bevolkingsafname as 'n
persentasie oor hierdie 42 jaar, as die koers saamgestelde vermindering is. (4)
7.3 Adam erf R27 000, wat hy in 'n spaarrekening belê. Die rente word bereken teen 5,4%
maandeliks saamgestel vir die volle tydperk. Drie jaar nadat hy die aanvanklike bedrag belê
het, onttrek hy R𝑥 om 'n afbetaling op 'n motor te maak. Bereken die waarde van 𝑥 as hy na
10 jaar R17 614,76 in die spaarrekening opgehoop het. (5)
[12]
VRAAG 8
8.1 Bepaal 𝑓 (𝑥) uit EERSTE BEGINSELS indien 𝑓(𝑥) = 2 − 3𝑥 . (5)
8.2 Bepaal:
8.2.1 𝑓 (𝑥) as 𝑓(𝑥) = 2𝑥 − 3𝑥 + 𝑎 (3)
2x3 x
8.2.2 Dx
x (3)
8.3 Die volgende inligting word van 'n funksie 𝑓 gegee:
𝑓(4) = 5
𝑓 (4) = 7
Bepaal die vergelyking van die raaklyn van 𝑓 by 𝑥 = 4 in die vorm 𝑦 = 𝑚𝑥 + 𝑐. (3)
[14]
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(VRAESTEL 1) GR12 0624 9
VRAAG 9
Die funksie 𝑓(𝑥) = 2𝑥 + 𝑝𝑥 + 𝑞𝑥 + 3 is hieronder geskets. N(2; −9) en M is draaipunte van f .
G is die 𝑦-afsnit van 𝑓 en A , B en C is die 𝑥-afsnitte van 𝑓.
y
M f
G
A B C
O x
H
N (𝟐; −𝟗)
9.1 Toon aan dat 𝑝 = −5 en 𝑞 = − 4. (5)
9.2 Bepaal die koördinate van G, die 𝑦-afsnit van 𝑓. (2)
9.3 As dit gegee word dat C(3; 0) is, bereken die afstand tussen die 𝑥-afsnitte A en B. (4)
9.4 Bereken die 𝑥- koördinaat van M, 'n draaipunt van 𝑓. (3)
9.5 Bepaal die 𝑥-koördinaat van H, die buigpunt van 𝑓. (3)
9.6 Vir watter waardes van 𝑥 sal 𝑓 konkaaf op wees? (1)
9.7 Vir watter waardes van 𝑥 is 𝑓(𝑥). 𝑓 (𝑥) < 0? (3)
[21]
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(VRAESTEL 1) GR12 0624 10
VRAAG 10
10.1 Die gebeure S en T is onafhanklik:
P(S en T) =
P(nie S) =
10.1.1 Bereken P(T). (3)
10.1.2 Gevolglik, bepaal P(S of T). (2)
10.2 'n Groep van 200 toeriste het dieselfde restaurant op twee opeenvolgende aande besoek. Op
albei aande kon die toeriste beesvleis (B) of hoender (C) vir hul etes kies. Die bestuurder het
opgemerk dat 35% van die toeriste beesvleis op die eerste aand gekies het en 70% van die
toeriste hoender op die tweede aand.
10.2.1 Teken 'n boomdiagram om die verskillende keuses van hoofmaaltye op die twee
aande voor te stel. Toon op jou diagram die waarskynlikhede wat met elke tak
geassosieer word, asook die moontlike uitkomste van die keuses. (3)
10.2.2 Bereken die aantal toeriste wat dieselfde maaltyd op albei aande gekies het. (3)
[11]
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
(VRAESTEL 1) GR12 0624 11
INLIGTINGSBLAD
b b 2 4ac
x
2a
A P (1 ni ) A P (1 ni ) A P(1 i ) n A P(1 i) n
n
Tn a (n 1)d Sn 2a (n 1)d
2
Tn arn1 Sn
a rn 1 ; r 1 S
a
; 1 r 1
r 1 1 r
F
x 1 i 1
n
P
x[1 (1 i ) n ]
i i
f ( x h) f ( x )
f ' ( x) lim
h 0 h
x x y y2
d ( x 2 x1 ) 2 ( y 2 y1 ) 2 M 1 2 ; 1
2 2
y y1
y mx c y y1 m( x x1 ) m 2 m tan
x 2 x1
x a2 y b2 r 2
a b c
InABC:
sin A sin B sin C
a 2 b 2 c 2 2bc. cos A
1
area ABC ab sin C
2
sin sin . cos cos .sin sin sin . cos cos .sin
cos cos. cos sin.sin cos cos. cos sin. sin
cos 2 sin 2
cos 2 1 2 sin 2 sin 2 2 sin . cos
2 cos 2 1
n 2
x x x
i
x i 1
2
n n
n( A )
P(A) P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
nS
yˆ a bx b
x x ( y y)
(x x) 2
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
Maths-Grade-12-NSC-P2-QP-September-2025-Gauteng.pdf
Question paper
MATHS P1 QP GR12 SEPT 2024_Xhosa_hlayiso.com_.pdf

Question paper
MATHS P2 QP GR12 SEPT 2024_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
FS Gr 12 Sept 2024 Afr en Eng P1_hlayiso.com_.pdf

Question paper
KZN GR 12 MATHS P2 SEPT 2024_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Limpopo Mathematics P1 Sept 2024 Grade 12_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Question paper
MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023_Afrikaans.pdf

Question paper
MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)
Question paper
MATHS P1 QP GR12 SEPT 2018 Afrikaans(1)_hlayiso.com_.pdf
Question paper
MATHS P1 GR12 QP SEPT2017 Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
Mathematics-Maths-NSC-P1-QP-May-June-2024-Mpumalanga_hlayiso.com_.pdf

Question paper
MP Mathematics p1 September 2024 QP_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.
Addendum
MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English_Afrikaans_watermark.pdf
Addendum
MATHS P2 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 E+A_watermark.pdf

Memorandum
MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A_watermark.pdf
Memorandum
Mathematics-Maths-P1-MEMO-May-June-2024-Free-State_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Mathematics-Maths-NSC-Prac-P1-MEMO-May-June-2024-KZN_hlayiso.com_.pdf

Question paper and memo