Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2021
WISKUNDE V1
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye en ʼn inligtingsblad.
Skip to contentAll 2021 papers _hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)


%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)

%20final_hlayiso.com_--199754f9-9f9b-4bd9-8890-beebee25863f/v1-35136dd7826eed0f2dc6/card.webp)
View all

%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)



Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 288.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2021
- Paper 1Question paper · EngQuestion paper · AfrQuestion paper · isiXhosaQuestion paper · SesothoMemo · EngMemo · Eng (2)Memo · Afr
- Paper 2Question paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · Eng (3)Question paper · Eng (4)Question paper · Eng (5)Question paper · Eng (6)Question paper · Eng (7)Question paper · Eng (8)Question paper · Eng (9)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Question paperQuestion paper (2)Question paper (3)Question paper (4)Question paper · SesothoQuestion paper · Sesotho (2)Question paper · Sesotho (3)
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling
van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.
3. Jy mag ʼn goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.
4. Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.
5. Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
anders aangedui.
6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
7. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
8. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) WISKUNDE V1 3
VRAAG 1
1.1 Los op vir x:
1.1.1 x2 + 2x −15 = 0 (3)
1.1.2 3x2 + x −1 = 0 (korrek tot TWEE desimale plekke) (3)
1.1.3 x( x − 3) −2 (4)
1.1.4 43 − x − x + 1 = 0 (5)
1.2 Los gelyktydig vir x en y op:
2y − x = 3 en y 2 + 3x = 2 xy (5)
1.3 Die wortels van ’n kwadratiese vergelyking word as volg gegee:
5 p(6 − p) − 9
x=
2
Bepaal die waarde(s) van p waarvoor die vergelyking nie-reële wortels sal hê. (4)
[24]
VRAAG 2
2.1 Gegee die kwadratiese getalpatroon: −16 ; −16 ; −12 ; − 4 ; ...
2.1.1 Skryf die volgende term van die patroon neer. (1)
2.1.2 Bepaal die algemene term van die patroon in die vorm Tn = an 2 + bn + c . (4)
2.1.3 Bereken die waarde van die 38ste term van die patroon. (2)
2.1.4 Bepaal watter twee opeenvolgende terme van die patroon ’n verskil van
400 sal hê. (3)
2.2 Gegee die rekenkundige reeks: 2 + 5 + 8 + . . . + 89 = k, bereken:
2.2.1 Die aantal terme in die reeks (2)
2.2.2 Die waarde van k (3)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
VRAAG 3
3.1 Gegewe dat in ’n meetkundige ry is T9 = 768 en T13 = 12 288 . Bepaal die
waarde(s) van die algemene verhouding en die eerste term van die ry. (3)
54
3.2 Die som tot oneindigheid van ’n konvergerende meetkundige reeks is 19 . Die
24
som tot oneindigheid van dieselfde reeks, bereken vanaf die 3de term is 19 .
3.2.1 Bereken die som van die eerste twee terme van die reeks. (1)
30
3.2.2 Toon aan dat: a = (1)
19(1 + r )
3.2.3 Bepaal die waarde van r, as r 0 (4)
[9]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) WISKUNDE V1 5
VRAAG 4
−3
− 1 en g ( x) = b , waar b > 0 .
x
Die diagram hieronder toon die grafieke van f ( x) =
x+2
A en C is die x en y-afsnitte van f onderskeidelik, terwyl D die y-afsnit van g is.
1
E 3 ; is ’n punt wat op g lê.
8
4.1 Skryf die koördinate van D neer. (1)
4.2 Skryf die vergelykings van die asimptote van f neer. (2)
4.3 Skryf die gebied/definisie-versameling van f neer. (2)
4.4 Bepaal die waarde van b. (2)
4.5 Bepaal die koördinate van A en C. (3)
4.6 Skryf die vergelyking van g −1 , in die vorm y = ... neer. (2)
4.7 Bepaal die waardes van x, waarvoor:
4.7.1 f ( x).g ( x) 0 is (2)
4.7.2 g −1 ( x) 3 is (2)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
VRAAG 5
Die diagram hieronder toon die grafieke van f ( x) = − x 2 − 2 x + 8 .
R en S is x-afsnitte en V die y-afsnit van f .
T is die draaipunt van f.
5.1 Bepaal die lengte van RS. (4)
5.2 Bepaal die koördinate van T. (3)
5.3 Die gradiënt van die raaklyn aan die grafiek van f by ’n punt W is gelyk aan 2.
5.3.1 Bepaal die koördinate van W. (4)
5.3.2 Bepaal die vergelyking van ’n reguitlyn, g , wat loodreg op die raaklyn
is en deur V gaan. (2)
5.4 Die grafiek van f word een eenheid na regs geskuif en word dan in die x-as
gereflekteer om ’n nuwe funksie h te vorm. Bepaal die vergelyking van h in die
vorm: h( x) = ax 2 + bx + c. (4)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) WISKUNDE V1 7
VRAAG 6
6.1 Eli het 4 jaar gelede ’n skootrekenaar (laptop) gekoop. Die waarde van die
skootrekenaar verminder vanaf R9 670,00 op ’n saldo-verminderings metode tot
sy huidige waarde van R5 509,70. Bereken die jaarlikse verminderingskoers van
die skootrekenaar. (3)
6.2 Mnr. Duda het besluit om geld vir sy seun se tersiêre opleiding soos volg te spaar:
• Hy het R600 per maand in ’n rekening wat 8,7% rente per jaar maandeliks
saamgestel betaal.
• Sy eerste betaling was aan die einde van Januarie in die jaar wat sy seun met
graad 1 begin het en sy laaste betaling was aan die einde van Desember toe
sy seun graad 12 voltooi het. Sy seun het geen graad herhaal nie.
• Hy het al sy spaargeld, ’n maand na sy laaste betaling, onttrek.
Bereken die bedrag wat in sy rekening was toe mnr. Duda al die besparings
onttrek het. (4)
6.3 Pilisa neem ’n lening uit om ’n motor wat R350 000 kos te koop. Die bank bied
haar ’n rentekoers van 9,3% per jaar maandeliks saamgestel en ’n
betalingsperiode van 6 jaar aan. Haar eerste paaiement is betaalbaar aan die einde
van die eerste maand nadat die lening uitgeneem is.
6.3.1 Bereken Pilisa se maandelikse paaiement. (3)
6.3.2 Bereken die balans van haar lening nadat die 40ste betaling gemaak is. (3)
6.3.3 Pilisa besluit om, na haar 40ste betaling, haar maandelikse paaiement
tot R7 000 per maand te vermeerder. Hoe lank, na die 40ste betaling, sal
dit haar neem om die lening terug te betaal? (4)
[17]
VRAAG 7
7.1 Bepaal f '( x) vanuit eerste beginsels, as f ( x) = 5 − 2 x 2 (5)
7.2 Bepaal:
dy 2x2
7.2.1 as y = 7 x +
4
dx x (3)
3x 2 − 7 x − 6
7.2.2 Dx
x (4)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
VRAAG 8
8.1 Die diagram hieronder toon die grafiek van f ( x) = 2 x3 + bx 2 + cx + d .
Punte J(–1 ; 0), K( 1 ; 0) en L(3 ; 0) is die x-afsnitte en G die y-afsnit van f .
2
M en N is die draaipunte en H is die infleksiepunt van f.
8.1.1 Bepaal die waardes van b, c en d in die vergelyking van f . (4)
8.1.2 As dit gegee word dat f ( x) = 2 x3 − 5 x 2 − 4 x + 3 , bepaal die koördinate
van N, die minimum draaipunt van f. (4)
8.1.3 Vir watter waardes van x , is:
(a) f ( x) 0? (2)
(b) f konkaaf af? (3)
8.2 As g ( x) = px3 + qx 2 + rx ’n kubieke funksie wat verder aan die volgende
voorwaardes voldoen:
• p0
• g(m) = g (m) = 0 , waar m 0
Teken ’n sketsgrafiek van g ; toon duidelik een van die draaipunte van g in terme
van m, en alle afsnitte, aan. (3)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) WISKUNDE V1 9
VRAAG 9
Die diagram hieronder toon ’n soliede driehoekige prisma. Die driehoek is reghoekig met
’n hoogte van 8x meter, ’n basis van 15x meter en die skuinssy is 17x meter, soos op die
diagram aangetoon. Die lengte van die prisma is y meter en die totale buite-oppervlakte
van die prisma is 5 760 m2.
5760 − 120 x 2
9.1 Toon aan dat y = . (2)
40 x
9.2 Toon, vervolgens, aan dat die volume van die prisma as V( x) = 8 640 x − 180 x3
uitgedruk kan word. (2)
9.3 Bepaal die waarde van x waarvoor die volume van die prisma ’n maksimum sal
wees. (4)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE V1 (EC/SEPTEMBER 2021)
VRAAG 10
10.1 A en B is twee onafhanklike gebeurtenisse sodat P(A) = 0,2 en P(nie B) = 0,45.
Bepaal:
10.1.1 P(B) (1)
10.1.2 P(A of B) (3)
10.2 Asanda gaan skool toe op haar fiets of met ’n taxi. Die waarskynlikheid dat sy
met ’n taxi gaan is x. Die waarskynlikheid dat sy laat vir skool sal wees as sy
2
haar fiets gebruik is 5 en die waarskynlikheid dat sy laat sal wees as sy met ’n
1
taxi gaan is 2 .
Bepaal die waarde van x as die waarskynlikheid dat Asanda nie laat vir skool is
8
nie, 15 is. (4)
[8]
VRAAG 11
In ’n sekere provinsie het voertuignommerplaatkodes die volgende formaat:
@ @ @ # # # , (drie letters gevolg deur drie syfers) waar @ ’n letter van die alfabet
en # enige syfer vanaf 0 tot 9 voorstel.
Die volgende voorwaardes geld vir elke nommerplaatkode wat aan ’n voertuig toegeken
word:
• Al die letters behalwe E, G en O kan gebruik word en geen letter kan herhaal word
nie.
• Geen nommerplaatkode kan met ’n vokaal/klinker begin nie.
• Alle syfers kan gebruik word en elke syfer kan herhaal word.
11.1 Hoeveel voertuie kan volgens hierdie sisteem ’n nommerplaatkode toegeken word? (3)
11.2 Bereken die waarskynlikheid dat ’n nommerplaatkode wat blindelings, uit die
nommerplate in VRAAG 11.1 gekies word, slegs een vokaal/klinker sal hê en met
’n ewegetal eindig. (5)
[8]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021) WISKUNDE V1 11
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
− b b 2 − 4ac
x=
2a
A = P(1 + ni) A = P(1 − ni) A = P(1 − i) n A = P(1 + i) n
−n
x (1 + i ) − 1 x 1 − (1 + i )
n
F= P=
i i
Tn = a + (n − 1)d Sn =
n
(2a + (n − 1)d )
2
Tn = ar n −1 Sn =
(
a r n −1 ) ;r 1 S =
a
; −1 r 1
r −1 1− r
f ( x + h) − f ( x )
f ' ( x) = lim
h→ 0 h
x + x2 y1 + y 2
d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2 M 1 ;
2 2
y − y1
y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m= 2 m = tan
x 2 − x1
( x − a )2 + ( y − b ) 2 = r 2
a b c 1
In ABC: = = a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A area ABC = ab. sin C
sin A sin B sin C 2
sin ( + ) = sin . cos + cos .sin sin ( − ) = sin . cos − cos .sin
cos( + ) = cos . cos − sin . sin cos( − ) = cos . cos + sin . sin
cos 2 − sin 2
cos 2 = 1 − 2 sin 2 sin 2 = 2 sin . cos
2 cos 2 − 1
n
( x − x )
2
x=
x 2 = i =1
i
P ( A) =
n( A)
P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
n n n (S )
yˆ = a + bx b=
(x − x )( y − y )
(x − x) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject
_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)
%20final_hlayiso.com_--199754f9-9f9b-4bd9-8890-beebee25863f/v1-35136dd7826eed0f2dc6/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2021 QP
More from Grade 12 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Question paper and memo
Mathematics Grade 12 KZN March Test 2024 Paper & Memo

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 KZN Pre June 2024 Question Paper

Question paper