Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2022
WISKUNDE V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en ’n antwoordeboek van 19 bladsye.
You're offline
Skip to contentQuestion paper 




%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)


%20Preperatory%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3c7094bd-278e-4bb5-9620-c74399bba401/v1-d6fa08bda2b149a0614e/card.webp)

%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--38fb7466-deff-4faa-9c6c-825fcf932aae/v1-f54df9f96aa2c5ab5896/card.webp)

View all


%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)


MATHS P2 QP GR12 JUNE 2022 Afrikaans hlayiso.com
Mathematics · Grade 12 · Eastern Cape June · 2022 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape June
- Paper
- 2
- Pages
- 12
- File size
- 327.5 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 12
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2022)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit ELF vrae. Beantwoord AL die vrae in die SPESIALE
ANTWOORDEBOEK wat verskaf word.
2. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling
van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.
3. Jy mag ʼn goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.
4. Volpunte sal nie noodwendig aan antwoorde alleen toegeken word nie.
5. Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
anders aangedui.
6. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
7. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
8. ʼn Inligtingsblad met formules is aan die einde van die vraestel ingesluit.
9. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) WISKUNDE V2 3
VRAAG 1
Die mond-en-snor diagramme hieronder toon die Wiskunde uitslae van klas A en klas B in
die Junie eksamen. Dit word ook gegee dat klas B ’n mediaan van 65% het.
1.1 Watter klas het die top leerders? (1)
1.2 Bepaal watter klas die grootste Interkwartielvariasiewydte het? (1)
1.3 Watter persentasie van klas A het minder as 60% behaal? (1)
1.4 Indien al die leerders in klas A ’n ekstra 5% gegee word, wat sal met die
standaardafwyking van die punte in klas A gebeur? (1)
1.5 Bepaal die semi-interkwartielvariasiewydte van klas B. (1)
[5]
VRAAG 2
’n Groep van 30 leerlinge was, tydens hulle graad 11-kamp, gevra om ’n hindernisbaan te
voltooi. Die tye (in sekondes) wat dit leerlinge geneem het om die hindernisbaan te voltooi
word in die tabel hieronder gegee.
Tyd geneem 60 ≤ 𝑡 < 90 90 ≤ 𝑡 < 120 120 ≤ 𝑡 < 150 150 ≤ 𝑡 < 180 180 ≤ 𝑡 < 210
Aantal
3 6 7 8 6
leerlinge
2.1 Voltooi die kumulatiewe frekwensietabel vir bostaande data in die SPESIALE
ANTWOORDEBOEK. (1)
2.2 Teken ’n kumulatiewe frekwensiekurwe vir die bostaande data op die rooster wat
voorsien is. (4)
2.3 Dui op jou grafiek aan waar jy sal aflees:
2.3.1 Die aantal leerlinge wat 135 sekondes geneem het om die baan te voltooi.
(Gebruik die letter A) (1)
2.3.2 Die waarde van 𝑡 as 60% van die leerlinge minder as 𝑡 sekondes
geneem het om die hindernisbaan to voltooi. (Gebruik die letter B) (1)
2.3.3 Die 75ste persentiel. (Gebruik die letter C) (1)
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 3
Beskou die volgende stel van vier positiewe heelgetalle en hulle frekwensie.
Telling 𝑥+3 2𝑥 𝑥−1 6
Frekwensie 4 3 2 2
3.1 Bepaal die mediaan-telling. (1)
3.2 Bepaal die gemiddelde in terme van 𝑥. (3)
3.3 Indien slegs tellings in ag geneem word (sonder frekwensie), bepaal die
standaardafwyking as dit gegee word dat 𝑥 = 5. (2)
[6]
VRAAG 4
In die diagram hieronder is die koördinate van A(−4; 5), C(−1; −4) en B(4; 1) die
hoekpunte van ’n driehoek in die Cartesiese vlak. CE ⊥ AB met E op AB. E is die
middelpunt van reguitlyn CD.
𝑦 D
A(−4; 5)
E
B(4; 1) 𝑥
C(−1; −4)
4.1 Bepaal die gradiënt van AB. (2)
4.2 Bepaal die vergelyking van CD. (4)
4.3 Bepaal die koördinate van E. (6)
4.4 Bepaal die koördinate van D. (2)
4.5 Bepaal die vergelyking van die reguitlyn, ewewydig aan AC en wat deur punt D
gaan. (4)
4.6 Bepaal, deur ALLE berekeninge te toon, of die x-afsnit van die reguitlyn CD ook
op die hoogtelyn van A na BC lê. (6)
[24]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) WISKUNDE V2 5
VRAAG 5
In die figuur hieronder, is M die gemene middelpunt van twee sirkels. Die groter sirkel
het vergelyking 𝑥 2 + 𝑦 2 = 4𝑦 − 2𝑥 + 44.
Die kleiner sirkel raak die reguitlyn 𝑦 = −𝑥 + 5 by punt A. Die reguitlyn 𝑦 = 0 sny
beide sirkels.
A
M • K 𝑦=0
5.1 Bepaal die koördinate van M. (4)
5.2 Bepaal die koördinate van A. (5)
5.3 Bepaal die vergelyking van die kleiner sirkel. (3)
5.4 Skryf die koördinate van K neer. (1)
5.5 Die reguitlyn 𝑦 = −𝑥 + 5 ontmoet die reguitlyn 𝑦 = 0 by punt K. Bepaal die
oppervlakte van ∆ AMK. (3)
[16]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 6
1
As cos 26 =
o
6.1 . Bepaal die volgende in terme van p .
p
6.1.1 sin 26° (3)
6.1.2 cos 52° (3)
6.1.3 tan2 64° × ( p + 1) (4)
sin(−β) + sin(360° − β)
6.2 Vereenvoudig:
sin(180° − β) + sin 180° (5)
6.3 Bepaal die waarde van p , korrek tot twee desimale plekke, as
𝜃
𝜃 = 82° en 2𝑝 tan ( 2) = sin(2𝜃). (3)
6.4 Bewys die identiteit: 4 sin 𝜃 . cos 3 𝜃 − 4 cos 𝜃. sin3 𝜃 = sin 4𝜃 (6)
[24]
VRAAG 7
Gegee: f(𝑥) = sin(𝑥 − 30° ) en g(𝑥) = cos 3𝑥.
7.1 Los op vir 𝑥: cos 3𝑥 = sin(𝑥 − 30o ) vir 𝑥 ∈ [−60° ; 180° ]. (7)
7.2 Teken die grafieke van 𝑓 en 𝑔 vir 𝑥 ∈ [−60° ; 180° ] op die voorsiende
rooster. (6)
7.3 Gebruik jou grafiek en antwoorde in VRAAG 7.1 om die volgende vraag te
beantwoord.
Vir watter waarde(s) van 𝑥 is 𝑓(𝑥) × 𝑔(𝑥) < 0? (4)
[17]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) WISKUNDE V2 7
VRAAG 8
Verwys na die onderstaande figuur. PQRS stel ’n reguit pad voor met TQ ’n ander pad
wat loodreg met pad PQRS is. Die afstand, RS = 𝑑 kilometer.
𝑇̂1 = 𝑇̂3 = 𝛼 en 𝑄𝑇̂𝑆 = 𝛽
P Q R 𝑑 S
1 2
𝛽
𝛼 𝛼
12 3
T
8.1 Skryf die grootte van 𝑄𝑇̂𝑅 in terme van 𝛼 en 𝛽 neer. (1)
8.2 In ∆ 𝑆𝑄𝑇, skryf die grootte van 𝑆̂ neer. (1)
8.3 In ∆ 𝑃𝑄𝑇, skryf die grootte van 𝑃̂ neer. (1)
8.4 Bepaal die lengte van RT in terme van 𝛼 en 𝛽. (3)
𝑑 cos 𝛽 sin 𝛽
8.5 Vervolgens, of andersins, toon aan dat: 𝑃𝑅 =
sin 𝛼. cos 𝛼 (3)
[9]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 9
9.1 Voltooi die stelling: Die hoek by die ... is gelyk aan tweemaal die omtrekshoek
van die sirkel. (1)
9.2 Sien diagram hieronder. O is die middelpunt van die sirkel met punte A, B en C
̂ C = 𝑥 en OB
op die omtrek van die sirkel. BA ̂ C = 𝑥.
3
Bepaal, met redes, die waarde van 𝑥. (6)
A
𝑥
O
•
𝑥
3
B C
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) WISKUNDE V2 9
9.3 In die diagram hieronder, is O die middelpunt van die sirkel wat deur A, B, C en
M gaan. K is die middelpunt van ’n sirkel (nie geteken nie) wat deur punte A, B
en C van ∆ ABC gaan sodat K op radius BO lê. ̂A1 = 30° . BO halveer AB ̂ C.
A
2
1
M
O
1 .K
B 2
2
3
1
C
9.3.1 Bepaal die grootte van 𝐵̂1. (Verskaf redes vir jou antwoord.) (5)
9.3.2 ̂ = 2𝐴̂1
Bewys dat 𝑀 (3)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2022)
VRAAG 10
̂ Q met Y op PQ.
In die diagram hieronder is, P, Q en R punte op ’n sirkel. YR halveer PR
PQ is verleng en ontmoet RS by S sodat SR = SY. QX ∥ 𝑆𝑅.
R
1 2 3
X
1 2
P
1 2
2
Y 1 3
Q
S
10.1 Bewys dat SR ’n raaklyn aan die sirkel by R is. (6)
10.2 Bewys dat QR ’n raaklyn aan die sirkel, wat deur Q, X en P gaan, is. (3)
[9]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022) WISKUNDE V2 11
VRAAG 11
11.1 In die diagram hieronder, is D en E punte op sye AB en AC van ∆ 𝐴𝐵𝐶 sodat
DE ∥ BC.
AD AE
Gebruik die diagram om die stelling te bewys wat meld dat: DB = EC (6)
A
D ≫ E
B ≫ C
11.2 In die diagram hieronder, is OP ∥ LM sodat die oppervlakte van ∆ KOP = oppervlakte
van vierhoek OLMP. KYX is loodreg op OP en LM by Y en X onderskeidelik.
Bewys dat:
11.2.1 ∆ KOP ||| ∆ KLM (3)
11.2.2 KY OP
= (2)
KX LM
11.2.3 KO 1
=
KL √2 (6)
[17]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDE V2 (EC/JUNIE 2022)
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
− b b 2 − 4ac
x=
2a
A = P(1 + ni) A = P(1 − ni) A = P(1 − i) n A = P(1 + i) n
−n
x (1 + i ) − 1 x 1 − (1 + i )
n
F= P=
i i
Tn = a + (n − 1)d Sn =
n
(2a + (n − 1)d )
2
Tn = ar n −1 Sn =
(
a r n −1 ) ;r 1 S =
a
; −1 r 1
r −1 1− r
f ( x + h) − f ( x )
f ' ( x) = lim
h→ 0 h
x + x2 y1 + y 2
d = ( x 2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2 M 1 ;
2 2
y − y1
y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m= 2 m = tan
x 2 − x1
( x − a )2 + ( y − b ) 2 = r 2
a b c 1
In ABC: = = a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A area ABC = ab. sin C
sin A sin B sin C 2
sin ( + ) = sin . cos + cos .sin sin ( − ) = sin . cos − cos .sin
cos( + ) = cos . cos − sin . sin cos( − ) = cos . cos + sin . sin
cos 2 − sin 2
cos 2 = 1 − 2 sin 2 sin 2 = 2 sin . cos
2 cos 2 − 1
n
( x − x )
2
x=
x 2 = i =1
i
P ( A) =
n( A)
P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
n n n (S )
yˆ = a + bx b=
(x − x )( y − y )
(x − x) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
Maths Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Gauteng

Question paper
Maths Grade 12 NSC P2 QP September 2025 Afr Limpopo

Question paper
MATHS P2 QP GR12 SEPT 2024 Afrikaans hlayiso.com

Question paper
FS Gr 12 Sept 2024 Afr en Eng P1 hlayiso.com

Question paper
G12 Maths P2 Sept Free State 2024 hlayiso.com
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)
Question paper
Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
MATHS P1 GR12 MEMO JUNE 2022 English Afrikaans hlayiso.com

Question paper
MATHS P1 GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans
%20Preperatory%202016%20Question%20Paper_hlayiso.com_--3c7094bd-278e-4bb5-9620-c74399bba401/v1-d6fa08bda2b149a0614e/card.webp)
Question paper
Grade 12 NSC Life Sciences P2 10832 (Afrikaans) Preperatory 2016 Question Paper hlayiso.com

Question paper
Mathematics P2 May June 2022 MG Afr Eng hlayiso.com
%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--38fb7466-deff-4faa-9c6c-825fcf932aae/v1-f54df9f96aa2c5ab5896/card.webp)
Memorandum
Gr12 Mathematics P1 (Afrikaans) SEP 2022 Possible Answers hlayiso.com

Addendum
MATHS P2 GR12 ANSWER BOOK SEPT 2022 Afr Engl hlayiso.com
More from Grade 12 Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.

Addendum
MATHS P1 ANSWER BOOK GR12 SEPT 2025 English Afrikaans

Memorandum
MATHS P2 MEMO GR12 SEPT 2025 E+A

Memorandum
MATHS P1 GR 12 MEMO SEPT 2024 English+Afrikaans hlayiso.com
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
Memorandum
Gr 12 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Possible Answers hlayiso.com

Question paper and memo
KZN Maths Grade 12 March 2024 QP and Memo hlayiso.com

Question paper