USU4SUUUU
{ ears St LIMEFOPO
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
DEPARTMENT OF
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SRRSSRRSSSS SSS SS SSS SESE THERES SRE SEES SEES TL
WISKUNDE VRAESTEL 2
SEPTEMBER 2025
a
"
.
"
1."
n
u
"
"
7
PUNTE: 150
TYD: 3UUR
ATL
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 'n inligtingsblad.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers 





View all
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)




Mathematics Grade 12 P2 Limpopo Mock 2025 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 2 question paper from the Limpopo Mock Exam 2025 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · Limpopo Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2025
- Exam period
- Limpopo Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 1.7 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Limpopo Mock Exam 2025
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
03040000
Wiskunde V2 3 LimpopoDoF/September 2025
VRAAG I
Ml Die tabel hieronder toon die gemiddelde gewig en standaardafwyking van
pakkies skyfies van verskillende verspreiders. Onafhanklike
gehaltebeheerders het die gewig van die pakkies skyfies ondersoek om te
verseker of die verspreiders aan die retls voldoen. Die pakkies is almal
gemerk om 130 g skyfies binne-in te hé.
Verspreider Gemiddeld (g) Standaardafwyking
A 125 4
B 132 2
€ 130 5
D 129 1
E 134 3
bd As 2000 pakkies skyfies van verspreider C ondersoek is, wat
was die totale gewig van skyfies wat getoets is? ()
1.1.2 Watter een van die verspreiders is die beste om by te koop?
Gee 'n rede vir jou antwoord. (2)
1.1.3 By watter een van die verspreiders sal jy liewer nie koop nie?
Gee 'n rede vir jou antwoord. Q)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde V2
tial Information — This « for official consumption
4 LimpopoDoE/September 2025
NSS
1.2 Die volgende histogram verteenwoordig die lengtes en aantal visse wat in 'n
varswaterhengelkompetisie gevang is. Die kortste vis was 9 cm en die langste een
was $8 cm,
as
35
25
20
15
10
Frekwensie
Mast
1.2.2
1.2.3
1.2.4
Kopiereg voorbehou
Visse gevang in varswaterhengel kompetisie
0-10 10-20 20-30 30-40 40-50 50-60
Lengtes van visse (in em)
Bepaal die omvang van die lengtes van die visse.
()
Voltooi die kumulatiewe frekwensietabel in die
ANTWOORDBOEK.
Ki lati
Interval Frekwensie pimasiice le
frekwensie
0<xsl10 3
10<x<20 15
20<x<30 27
30<x<40 45
40<x<50 38
50<x<60 12
Q)
Teken 'n ogief in die ANTWOORDBOEK om die data voor te
stel. (3)
60% van die visse is minder as x cm lank. Gebruik die ogief
om die waarde(s) van x te bepaal. Q)
[13]
Blaai om asseblief
UcU4YUUUU
Adential information — This is for official consumptior
Wiskunde V2 5 LimpopoDoE/September 2025
NSS
VRAAG 2
Die top 10 atlete in 'n sekere provinsie het aan die Provinsiale Tweekamp-
kampioenskappe deelgeneem. Hulle moes aan 10 km fietsry en 3 km swem
deelneem. Die volgende tabel verteenwoordig die tye vir elke atleet, onderskeidelik
vir fietsry en swem, wat in die kampioenskap aangeteken is.
Atleet Fietsry (in minute) Swem (in minute)
1 22 39
2 15 40
3 24 47
4 19 38
5 22 55
6 19 45
7 26 58
8 30 50
9 20 44
10 35 65
2.1 Bepaal die gemiddelde fietsrytyd vir die 10 atlete. (2)
22 Bepaal die vergelyking vir die kleinstekwadrate-regressielyn van die data. (3)
23) Bereken die verwagte tyd vir 'n atleet om die swem gedeelte te voltooi as hy
29 minute neem om die 10 km fietsry te voltooi. (2)
(7]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskunde V2
VRAAG 3
Confidential information - This is for official consumption
6 LimpopoDoE/September 2025
NSS
3.1 P(-3 ; 2) en Q(S ; 8) is twee punte in 'n Cartesiese vlak.
3.1.1
3.1.2
343
Bereken die lengte van PQ. (2)
Bereken die hoek wat PQ met die x-as vorm, afgerond tot die
naaste heelgetal. 6)
Bepaal die vergelyking van die middelloodlyn van PQ in die
vorm y=... (5)
3.2 Indie diagram is A, B, C en D(3 ; 9) die hoekpunte van 'n ruit. Die
vergelyking van AC is x+3y=10.
Kopiereg voorbehou
D (3;9)
A
Cc
Py
oO
B
Bepaal die vergelyking van BD. GB)
Bereken die kodrdinate van K as die hoeklyne van die ruit by
punt K sny. (4)
Bepaal die kodrdinate van B. Q)
Bereken die kodrdinate van A en C as AD=5y2 eenhede. (7)
As die ruit oor die lyn x = 1 gereflekteer word, vind die
kodrdinate van die beeld van A. Q)
[28]
Blaai om asseblief
MUU
Confidential Information © This is for offictal consumptior
Wiskunde V2 ? LimpopoDok/September 2025
NSS
VRAAG 4
Die diagram toon 'n sirkel met middelpunt P (-4 ; 2) en 'n raaklyn by A (a ; 5) met
vergelyking y =- ; x+ : ,
4.1 Bepaal die koérdinate van A. (5)
4.2 Bepaal die vergelyking van die sirkel P in die vorm (x-a)" +( yb) =r?
(3)
43 Daar word verder gegee dat die sirkel P oor die lyn AB gereflekteer word en
e dan langs die lyn AB na middelpunt R getransleer word. Sirkel R het y—
afsnitte by 3 en 5. Vind die kodrdinate van R. @)
[12]
o
i=}
3
a
tal
oO
Blaai om asseblief
Kopiereg voorbehou
fidential Information — This ts for official consumption
Wiskunde V2 8
NSS
VRAAG 5
$.1 As dit gegee word tan 20° =1, druk die volgende uit in terme van 1:
5.1.1 tan 70°
5.1.2 sin 50°
5.1.3 cos 10°
5.2. Indie diagram is P (-4 ; m) 'n punt in die Cartesiese vlak. Dit word ook
gegee dat ZOX = en sin@= 3 ,
VA J,
P(—4 ; m)
0
oy aa
Bepaal die waarde van m, sonder om 'n sakrekenaar te gebruik.
VRAAG 6
6.1 Vereenvoudig die volgende sonder om 'n sakrekenaar te gebruik:
2c0s105°cos15°
cos(45°—x)cosx—sin(45°—x)sin x
6.2 Bepaal die algemene oplossing van 1- tan x =cos2x as sinx # cosx.
6.3 Bepaal die waarde van @ as cos90°, sin30°, tan@ drie opeenvolgende
Kopiereg voorbehou
terme van 'n rekenkundige ry is en 0°< @<90°.
LimpopoDoE/September 2025
(2)
(4)
(4)
(6)
[16]
(5)
(6)
(4)
[15]
Blaai om asseblief
Wiskunde V2
VRAAG 7
71 Tad
7.1.2
nfidential information This « for official consumption
9 LimpopoDoF/September 2025
NSS
Toon aan dat 2cos.x = sin(x+30°) geskryf kan word as
V3sinx =3cosx,
SX G)
Los vervolgens die vergelyking 2cos.x = sin(x+30°) op vir
x € (-180° ; 180°]. (4)
7.2 Die grafiek van f(x) =2cosx vir x €(—180° ; 180°], is in die diagram hieronder
geteken.
i i ti jecases
= +
x
4 0
72.1 Teken die grafiek van y = sin(x+30°) vir x € (-180° ; 180°]
op dieselfde assestelsel in die ANTWOORDBOEK. Dui die
afsnitte en draaipunte duidelik aan. (3)
7.2.2 Gebruik die grafiek en die inligting wat jy het om die volgende
op te los:
(a) 2cosx>sin(x+30°), x €(-180° ; 180°] @
b
® — 20085 39, 6 (-180° ; 0°)
sin(x+30°)
(3)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
LimpopoDoE/September 2025
Wiskunde V2
VRAAG 8
Twee pale, PQ en RS met gelyke lengtes van y meter, staan met hul onderste
punte Q en S in dieselfde horisontale vlak as die punt T. Hulle is ook ewe ver van
T af, met ‘n lengte gelyk aan x. Die hoogtehoeke van die bokant van die pale is
albei a. QS onderspan ‘n hock @ by T.
q / R
‘ '
‘
‘ rf
‘
‘ ;
‘
\ '
‘ 1
\
y \ / }
‘ ‘
‘ ‘
\ ’
; ‘
‘ '
‘ ‘
‘ 1
\ ’
\
\ i
\ ’
t ’
a t
Q 7 ; Ss
\ F
% UG
‘ ’
‘ ’
x \ M f 4
‘ ‘
‘ ‘
CAME
\
or
2y?(1-cos8)
Bewys dat: QS? = roi
Kopiereg voorbehou
(5)
[5]
Blaai om asseblief
Confidential information — This is for official consumption
/?
Wiskunde V2 i LimpopoDok September 2025
NSS
VRAAG 9
In die diagram is O die middelpunt van die klein sirkel. AOCD is ‘n
koordevierhoek. EOBC is ‘n reguitlyn en B, = 35°. E=x en Dey.
9.1 Bepaal die waarde van x. @)
9.2 Bepaal die waarde van y.
(4)
{7
Kopiereg voorbehou Blaai om assebhet
Wiskunde V2 12 LimpopoDoE/September 2025
VRAAG 10
BA en DC is ewewydig in die diagram hieronder. C is die middelpunt van die sirkel.
Middellyn BF || DE. E is op AF verleng en CDE =x.
A
io}
7
10.1 Noem, met redes, drie ander hoeke elk gelyk aan x.
(5)
10.2 Gee ‘n rede waarom BA | AE. ra)
10.3. Noem, met redes, of CDEF 'n koordevierhoek is of nie. @)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Confidential information This ts for official consumption
Wiskunde V2 13 LimpopoDoE/ September 2025
NSS
VRAAG 11
11.1 Indie diagram is EG 'n raaklyn aan die sirkel met middelpunt O.
Pn SG
Bewys die stelling wat sé dat FEG = D. (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
tr f fficial consumpt
Wiskunde V2 cy LimpopoDok/September 2025
NSS
11.2 OD halveer die koord PQ in die diagram hieronder. O is die middelpunt
van die sirkel en PT 1 QT.
iN
Q
Bewys dat:
11.2.1 0, = QPT
4
11.2.2 APTQ|I|AODQ -
11.2.3. OQ.QT=2PD?
QT? +PT? ®
1.24 Qr=+—
20Q
(5)
[22]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 12 P2 Eastern Cape June 2022 QP (Afr)

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Limpopo Mock 2018 Memo

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)
More from Grade 12 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Question paper and memo
Mathematics Grade 12 KZN March Test 2024 Paper & Memo

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 KZN Pre June 2024 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 12 Paper 2 KZN Prelim 2024 Question Paper

Memorandum