LIMPOPO
PROVINCIAL GOVERNMENT
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
ante
DEPARTMENT OF
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
[ GRAAD 12 |
POPPE ei iiieieieieieieisieieiaieiel 5
WISKUNDE V1
SEPTEMBER 2025
COUP RURURUPUOU ER UR UU UU UREUUEUEEEEEEEEE EE
“aununee
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
WLI
Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye en 1 inligtingsblad.
Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers 
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)


_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)

View all

%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)



Mathematics Grade 12 P1 Limpopo Mock 2025 QP (Afr)
Grade 12 Mathematics Paper 1 question paper from the Limpopo Mock Exam 2025 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 12 · Limpopo Mock Exam · 2025 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2025
- Exam period
- Limpopo Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 1.0 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Limpopo Mock Exam 2025
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
UeusuUUU
Wiskunde/V1 3
LimpopoDoE/September 2025
NSC
VRAAG 1
1.1 Los op vir x:
M1 3x? -5x-2=0 (2)
1.1.2 5x(x-2)=2 (korrek tot TWEE desimale plekke) (4)
1 (3x2)? >3x (4)
14 x-T=Vx-5 (4)
115 3 -12.3°+27=0 (3)
1.2 Los gelyktydig op vir xen y:
yao
y =20-x7 (6)
1.3. Gegee: 5"=x en n= log, y
Druk 50”*' uit in terme van x en y. (4)
[27]
Kopiereg voorbehou Blaai om assebdliet
Wideando/V! 4 LimpopoDok/September 2025
NSC
VRAAG 2
2.1 Gegee: 45054 5 Borris
2.1.1 Skryf die volgende drie terme van die ry neer. (1)
2.1.2 Bepaal die algemene term van die ry. (2)
2.1.3 Bepaal watter term van die ry is gelyk aan 56. (2)
2.1.4 Bereken die waarde van die 12de term van die ry. (1)
2.2. Gegee die volgende kwadratiese ry: x; y;2;-2;-8;-16
2.2.1. Bereken die waardes van x en y. (5)
22.2. Die n-de term van die reeks is T,=an’?+bn+c .Bepaal die
waardes van a, ben c. (5)
[16]
VRAAG 3
Gegee: 3(2)° +: 3(2)* + BQ)? assscccsssscansivs
3.1 Sal die reeks konvergeer? Gee 'n rede vir jou antwoord. (2)
3.2 Bereken die som van die eerste sewe terme van die reeks. (2)
3.3 Bepaal die som tot oneindigheid van die reeks. (2)
~ 6-k
34 Bereken: ».3(2) 0)
k=8
[8]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblie!
Wiskunde V1 5 LimpopoDoE/September 2025
VRAAG 4
4.1 Die grafieke van f(x) =-x? -4x+5 en g(x) =mx+c word in die onderstaande
diagram getoon. Punte E, M en P is die afsnitte van die grafieke met die asse. N is
die draaipunt van f en NTD is die simmetrie-as van f. T is 'n punt op die grafiek
van g.
N y
x
4.1.1 Bepaal die kodrdinate van punte E en P. G)
4.1.2 Bereken die waardes van m en c. (2)
4.1.3 Bereken die lengte van NT. (6)
4.1.4 Bepaal die kodrdinate van punt S, die spieélbeeld van die punt
M ten opsigte van die simmetrie-as. (2)
Blaai om assebliet
Kopiereg voorbehou
Wiskunde'V1
6 LimpopoDoE/September 2025
NSC
x43
, > . o—
4.2 Gegee: I(x) rr
2
4.2.1 Toon aan dat f geskryfkan word as f(x) = al +1. (2)
4.2.2 Bepaal die afsnitte van f met die asse. (4)
4.2.3 Skryf die vergelyking.van die simmetrie-as van f met die
negatiewe gradiént neer. (2)
4.2.4 Skets die grafiek van f (toon die kodrdinate van die afsnitte). (3)
4.2.5 Vir watter waarde(s) van x sal =, 2-1. (2)
x+
[26]
VRAAG 5
Gegee: Sx) =2"
5.1 Bepaal die vergelyking van f"' indie vorm y =............ (2)
5.2 Skets die grafieke van f en 7 op die selfde assestelsel (benoem elke grafiek
afsanderlik). (4)
5.3. Skryf die definisieversameling van f~' neer. (1)
(7]
VRAAG 6
Elton koop ‘n motor vir R375 000. Hy kry ‘n lening teen ‘n rentekoers van 8% pjj.,
maandeliks saamgestel. Die maandelikse paaie is R7 000. Hy betaal die eerste paaiement
een maand nadat die lening toegestaan is.
6.1 Bereken die affektiewe jaarlikse rente op die lening. Laat jou antwoord korrek
to TWEE desimale plekke. (3)
6.2 Bereken die aantal maande wat dit Elton sal neem om die lening terug te betaal. (5)
6.3 ‘Bereken die waarde van die laaste paaiement. (4)
6.4 Die waarde van die motor verminder teen i % p.j. Na 4 jaar is die waarde R270 000.
Bereken i. (2)
[14]
Blaai om assebhet
Kopiereg voorbehou :
Jrlgasse wo reejg NOYaqiooa Sassidoy
lz
(>) *g=x Aq SUIWOLY OIp uve UATYeRI OIp UA BUTyATOBIOA dIP — EG
(b) “jundging dlp eA ayeuIpsgoy AIP 78
(p) * 2 Ua g UA SapleeM dip 18
ypeedog
2 t) (0: 1-)W
(rod
«|
*¢ Aq umnuntur omMoneyod u,
si Jeep
ua jundreesp u, SI *p+x9+ xgG+ X=(x)/ UvA Yoyesd Ip UO) JopuOIaTY WeIseIp 21
8 DVVUA
Ist]
I-x
(b) xq- ee OW sv (x) f CTL
x, p
(9) e-Lea se rr TL
© [(o+xsX1+»)] ‘a ZL
edgy TL
(s) “XE— X= (x)/ sv sjasuidaq aysiva ymuwa (x) f peedag = 'L
£ OVVUA
OSN
STOT saquiardas yoqododuy | l LA spampEN
ooooEoTO
IU N LH
Wiskunde'V1 8 LimpopoDoE/September 2025
NSC
VRAAG 9
In die anderstaande figuur is AABE. bo op reghoek BCDE gestapel. AABE het 'n basis van
x meter. Die basis en die loodregte hoogte is sam 10 meter. y is die breedte van reghoek
BCDE. Die omtrek van die reghoek is 32m.
9.1. Bewys dat die oppervlakte van die figuur ABCDE gelyk is aan
A(x)= ~5(3x-42)m? (4)
9.2 Bereken die waarde van x waarvoor ABCDE 'n maksimum oppervlakte het. (2)
9.3. Bereken die maksimum oppervlakte van ABCDE. (2)
8] 6
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AOD EU AT A A
o2030000
Wiskunde'V1 9 LimpopoDoE/September 2025
NSC
VRAAG 10
10.1 As P(A)=0,25 ; P(B)=0,5 en P(A of B)=0,625
10.1.1 Bereken P(A en B) (2)
10.1.2 Is gebeurtenisse A en B komplementér? Gee redes vir jou
antwoord. (2)
10.2
10.3
In'n opname word 'n groep van 100 graad 8-leerders gevra of hulle na Jazz- of
Soul-musiek luister.
48 leerders luister na Jazz musiek
52 leerders luister na Soul-musiek
10 leerders luister na nie een van die twee nie
e x leerders luister buide jazz en soul musiek
10.2.1 Bereken die waarde van x en stel die data van hierdie 100 graad 8
leerders in 'n venn diagram voor. (5)
10.2.2 Bepaal die waarskynlikheid om 'n leerder te kies wat na Soul-
musiek luister. (1)
10.2.3 Bepaal die waarskynlikheid om 'n leerder te kies wat na Jazz- of
Soul-musiek luister. (1)
Viersyferkodes (wat nie met 0 begin nie), moet uit die volgende versameling syfers
saamgestel word: {1;2;3;4;6;7;8;0}.
10.3.1 Hoeveel viersyferkodes kan saamgestel word, indien herhaling
van syfers toegelaat word? (2)
10.3.2 Hoeveel viersyferkodes kan saamgestel word as herhaling van
syfers nie toegelaat word nie? (2)
10.3.3 Bereken die waarskynlikheid om lukraak 'n viersyferkode saam te
stel wat deelbaar is deur 5 en herhaling van syfers word toegelaat. (2)
[17]
TOTAAL: [150]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Addendum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Addendum
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--141815e5-df0c-4d8f-a354-4ef5b9b2a2e2/v1-4b62509df3cd172e560e/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape June 2023 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)
_hlayiso.com_--48ef1811-7641-496b-9091-7e47b50d9aae/v1-8b657013685cd2354a07/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2018 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)
More from Grade 12 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Eastern Cape Prelim 2024 Memo (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--b8d5ec37-18cd-443c-976d-f6ddeb339d23/v1-b592a7d0e655ab20c65d/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Question paper and memo
Mathematics Grade 12 KZN March Test 2024 Paper & Memo

Question paper
Mathematics Grade 12 P1 KZN Pre June 2024 Question Paper

Question paper