Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
INTERMEDIÊRE FASE
GRAAD 6
NOVEMBER 2011
WISKUNDE
PUNTE: 50
TYD: 2 ure
Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye.
You're offline
Skip to contentQuestion paper %20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--adecf9a2-9715-471b-a9cc-82e264abc366/v1-35c24ccc57fb454327e8/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--394a6272-03f3-4395-ac3f-7b59cc258f97/v1-d722ab73bb039e4acf9a/card.webp)




View all%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d840462f-c6cc-4efb-b12d-9bb79da560dc/v1-c34d41043cd0fae0bcfa/card.webp)


%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--dee2fb4f-8102-4607-8637-8eb07ac6a7ef/v1-0eaac25a6732fd6ead4d/card.webp)
Gr6 MATH P1 N11 QP Afr
Mathematics · Grade 6 · November Common Test · 2011. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 6
- Document type
- Question paper
- Year
- 2011
- Exam period
- November Common Test
- Paper
- 1
- Pages
- 10
- File size
- 256.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE (NOVEMBER 2011)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Beantwoord al die vrae op die vraestel.
2. Moet nie die vrae oorskryf nie.
3. Skryf netjies en duidelik.
4. Moet nie die nommers van die vrae verander nie.
5. Toon al jou uitgewerkte werk waar nodig.
6. Moet nie ʼn sakrekenaar gebruik nie.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) WISKUNDE 3
VRAE
1. Skryf hierdie getal in woorde: 2 346 475
(1)
2. Rangskik die getalle hieronder in dalende orde (van grootste tot kleinste).
1,5 ; 0,9 ; 0,89 ; 1,35 ; 1,53 ; 1,13
(1)
3. ʼn Fabriek maak 10 562 paar skoene in ʼn maand. As hulle hierdie maand 3 789 paar
minder as gewoonlik maak, hoeveel paar skoene was gemaak?
(2)
4. Tel die volgende op:
2 517 829
+ 6 436 427
(1)
5. Rond 527 653 af tot die naaste:
5.1 Tien (1)
5.2 Duisend (1)
6.
Die getal wat ontbreek is: (1)
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE (NOVEMBER 2011)
7. In watter jaar sal ons 21/2 dekades weg wees vanaf 2011? (1)
8. ʼn 2 l sap word tussen 5 vriende verdeel. Hulle gebruik ʼn koppie met ʼn mate van
200 ml. Hoeveel koppies sal elke vriend kry?
(2)
9. As Gert elke dag vir 1 uur 30 minute TV kyk, hoeveel tyd spandeer hy in ʼn week
aan TV kyk?
(2)
10. Herlei 354g na kg.
(1)
11. In ʼn Wiskunde-toets wat opgestel is uit 50, kry Lazola 37 punte. Herlei hierdie punt
na ʼn persentasie.
(1)
12. Voltooi die getallesin hieronder deur die ontbrekende getal in die dosie in te vul:
3x -7=8 (1)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) WISKUNDE 5
13. Vereenvoudig:
13.1
(2)
13.2 32 – (3 × 6) + 48 ÷ 6
(2)
14. Kies al die priemgetalle vanuit die lys hieronder.
1, 8, 17; 2; 35; 15; 13; 53; 48; 21 (1)
15. Skryf 7 234 509 in uitgebreide notasie.
(1)
16. ʼn Krat bevat 3 697 lemoene. Hoeveel geld sal Sine uit haar krat maak as sy een
lemoen teen 78 sent verkoop?
(2)
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE (NOVEMBER 2011)
17. Herlei 0,35 na ʼn gewone breuk (in
die eenvoudigste vorm). (1)
18. Vanaf die gegewe getal skryf die
waarde van die onderstreepte nommer:
4 165 256 (1)
19. Bepaal die totale aantal …
19.1 vierkante (oppervlakte) van Driehoek ABC. (1)
A
B C
19.2 blokkies in die vaste vorm hieronder. (1)
19.3 Vind die omtrek van die basis van die vaste vorm (afstand rondom die vaste
vorm) as die sy van elke blokkie 1 cm is.
(1)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) WISKUNDE 7
20. Namhla speel met ʼn aantal albasters en sy maak die volgende T-vormige patrone.
20.1 Teken die volgende patroon.
(1)
20.2 Beskryf in jou eie woorde wat jy waarneem.
(1)
20.3 Skryf die algemene reël vir die patroon hierbo neer.
(2)
20.4 Hoeveel albasters het sy vir die 25ste patroon nodig?
(1)
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE (NOVEMBER 2011)
21. Voltooi die vloeikaart hieronder deur die ontbrekende getalle in te vul.
(a) (b) (2)
5 43
a
…× 9-2 97
15 b
22. Teken die simmetriese lyne in die letter H (1)
23. Die figure hieronder het ʼn transformasie ondergaan. Bestudeer die figure noukeurig
en beantwoord die vrae wat volg:
A B C
Watter tipe transformasie het plaasgevind vanaf …
23.1 A na B? (1)
23.2 A na C? (1)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2011) WISKUNDE 9
24. Die volgende vaste vorme word hieronder gegee. Beantwoord die vrae wat volg:
NET
A B C D
24.1 Kies die vorm van die gegewe NET.
(Skryf slegs die letter van die korrekte vorm neer). (1)
24.2 Wat is die verskil tussen vorme A en B? (1)
24.3 Van die vorme hierbo, gee die naam van die vaste vorm wie se
hoekpunte gelyk is aan 90°. (1)
25. Die volgende is Hoofreken Wiskunde telling (uit 10) vir 19 Graad 6 leerlinge:
4 8 7 7 5
3 7 6 9 7
8 5 4 6 6
6 10 5 7
Vind die …
25.1 modus van die tellings. (1)
25.2 mediaan van die tellings. (1)
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE (NOVEMBER 2011)
26. Thabang koop ʼn geslote pakkie lekkers by die snoepwinkel. Die pakkie bevat 6
sjokolade, 3 toffie en mint gegeurde lekkers (alles dieselfde grootte en vorm). As hy
sy hand in die sakkie sit en enige lekker kies sonder om in die sakkie te kyk, …
26.1 Wat is die kanse dat dit ʼn toffie-lekker sal wees? (1)
26.2 Wat is die verhouding van die sjokolade teenoor
toffie-lekkers? (1)
26.3 Thabang is in Graad 6. Wat is sy kanse om hoof
van ʼn skool te wees in 2015?
(Verseker of moontlik of onmoontlik) (1)
27. ʼn Snoepwinkel verkoop pasteie. Die balkgrafiek hieronder toon die daaglikse verkope
vir ʼn week. Die vertikale as toon die aantal pasteie wat verkoop is. Die horisontale
as toon die dae van die week.
50
45
40
Aantal pasteie verkoop
35
30
25
20
15
10
5
0
Maa Din Woe Don Vry
27.1 Hoeveel pasteie was vir die week verkoop? (1)
27.2 Watter dag van die week was die meeste pasteie verkoop? (1)
27.3 Op watter dag het hulle 35 pasteie verkoop? (1)
TOTAAL: 50
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--adecf9a2-9715-471b-a9cc-82e264abc366/v1-35c24ccc57fb454327e8/card.webp)
Question paper
Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Question Paper hlayiso.com
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--394a6272-03f3-4395-ac3f-7b59cc258f97/v1-d722ab73bb039e4acf9a/card.webp)
Question paper
Gr 6 Mathematics (English) June 2024 Question Paper hlayiso.com

Question paper
MATHEMATICS QP JUNE 2024

Question paper
MATHEMATICS MG JUNE 2024

Question paper
NW 6 MATHEMATICS MG AFR

Question paper
NW 6 MATHEMATICS QP AFR NOV 2024
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
More from Grade 6 Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)
Memorandum
Gr 6 Mathematics (Afrikaans) June 2024 Possible Answers hlayiso.com
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--d840462f-c6cc-4efb-b12d-9bb79da560dc/v1-c34d41043cd0fae0bcfa/card.webp)
Memorandum
Gr 6 Mathematics (English) June 2024 Possible Answers hlayiso.com

Question paper
NW 6 MATHEMATICS MG ENG

Question paper
NW 6 MATHEMATICS QP ENG NOV 2024
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
Memorandum
Gr 6 Math (Afrikaans) June 2023 Possible Answers hlayiso.com
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--dee2fb4f-8102-4607-8637-8eb07ac6a7ef/v1-0eaac25a6732fd6ead4d/card.webp)
Memorandum





