Skip to content

Mathematics Grade 6 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paperMathematicsGrade 620249 pages

Grade 6 Mathematics question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2024 GRAAD 6 WISKUNDE TYD: 1 uur PUNTE: 40 DISTRIK: SKOOL SE NAAM: NAAM & VAN: KLAS (bv. 6A): 9 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 2 GRAAD 6 INSTRUKSIES 1. Lees AL die instruksies aandagtig deur. 2. Vraag 1 bestaan uit 15 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die regte antwoord. 3. Beantwoord VRAAG 2 tot 8 in die spasies of rame wat verskaf word. 4. Alle berekeninge moet op die vraestel getoon word en mag NIE op aparte rofwerkpapier gedoen word NIE. 5. Beantwoord AL die vrae. 6. Skryf netjies en leesbaar. 7. Die gebruik van 'n sakrekenaar is NIE toelaatbaar NIE. Vraag 1 2 3 4 5 6 7 8 Probleemoplossing – Desimale Los probleme op met desimale Probleemoplossing – Vergelyk Probleemoplossing – Breuke Meervoudigekeuse-vrae Bewerkings met heelgetalle Trek algemene breuke af Meetkundige patrone in finansiële konteks twee hoeveelhede van Vraag breuke (Nie-roetine) dieselfde soort (Komplekse prosedure) Moontlike 15 12 2 2 3 2 2 2 punt Leerder se punt Totaal b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 3 GRAAD 6 1. Omkring die letter van die regte antwoord. 1.1 Die plekwaarde van die onderstreepte syfer in die getal 97 999 401 is ... A tienduisende. B honderdduisende. C miljoene. D tien-miljoene. (1) 1.2 Die nommer 567 998 afgerond tot die naaste 5 is ... A 567 995. B 568 000. C 567 000. D 567 990. (1) 1.3 Watter van die volgende getalle is groter as die getal 101 111? A 111 101 B 101 101 C 101 110 D 100 111 (1) 1.4 Hoeveel priemgetalle kan tussen 70 en 100 gevind word? A 8 B 7 C 6 D 5 (1) 1.5 Die getal sin 4 × (2 + 6) is gelykstaande aan ... A 4 + (2 × 6). B (4 × 2) + (4 × 6). C 6 + (2 × 4). D 2 + (6 × 4). (1) 1.6 Watter van die volgende breuke is in dalende volgorde gerangskik? A 10 3 6 17 33 ; 10 ; ; ; 100 10 100 100 B 6 33 3 17 10 ; 100 ; ; ; 10 10 100 100 C 3 33 6 10 17 ; 100 ; ; ; 10 10 100 100 D 6 3 33 10 17 ; 10 ; ; ; (1) 10 100 100 100 b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 4 GRAAD 6 1.7 3 Die breuk 4 kan omgeskakel word na: A 25% B 50% C 75% D 100% (1) 1.8 6 Die breuk 10 as 'n desimale getal is: A 0,6 B 0,06 C 0,006 D 0,0006 (1) 1.9 Die waarde van 99,92 × 100 = A 999,2. B 9,992. C 9 992. D 2,999. (1) 1.10 Daar is altesaam 1 960 leerders by Laerskool Makola. As 675 leerders seuns is, hoeveel leerders is meisies? A 1 085 B 1 185 C 1 235 D 1 285 (1) 1.11 Wat is die ontbrekende nommer in die getalsin hieronder? 3+ × 10 = 63 A 5 B 6 C 7 D 8 (1) 1.12 Wat sal die volgende term in die volgorde hieronder wees? 48 ; 24 ; 12 ; 6 ; ______ A 3 B 4 C 5 D 6 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 5 GRAAD 6 1.13 Wat is die ontbrekende reël in hierdie vloeidiagram? 9 12 A +5 − 3 B −3 × 2 C ÷12 − 2 D ×3+2 (1) 1.14 Wat is die ontbrekende term in die tabel hieronder? Termyn nommer 1 2 3 4 5 10 Termyn 5 8 11 14 17 ? A 20 B 25 C 29 D 32 (1) 1.15 Wat is die reël om te bereken hoeveel vierkante die volgende patroon sal hê? A Voeg 5 vierkante by die vorige patroon. B Voeg 4 vierkante by die vorige patroon. C Voeg 3 vierkante by die vorige patroon. D Voeg 2 vierkante aan elke kant van die vorige patroon. (1) [15] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 6 GRAAD 6 2. Bereken die antwoorde vir vraag 2.1 – 2.5. 2.1 347 698 + 42 509 + 2 345 = (2) 2.2 900 702 – 369 548 = (2) 2.3 7 534 × 356 = (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 7 GRAAD 6 2.4 9 634 ÷ 306 = (3) 2.5 18 + 4 × (9 ÷ 3) = (2) [12] 3. Bereken die antwoord vir die vraag hieronder. 3 1 − = 8 4 [2] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 8 GRAAD 6 4. In April het 'n motor 51,96 liter petrol gebruik. In Mei het die motor 105,65 liter petrol gebruik. Hoeveel liter petrol het die motor altesaam gebruik? [2] 5. Die diagram hieronder toon stoele en tafels wat vir 'n partytjie gerangskik is. Die sirkels verteenwoordig die stoele en die reghoeke verteenwoordig die tafels. 5.1 Hoeveel stoele sal gebruik word as 4 tafels langs mekaar gepak word? (1) 5.2 Hoeveel stoele sal gebruik word as 10 tafels langs mekaar gepak word? (1) 5.3 As 116 stoele in hierdie patroon uitgepak word, hoeveel tafels sal daar wees? (1) [3] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 9 GRAAD 6 6. 1 Ronny kan binne 3 uur die 2 van 'n boek lees. Dit neem Mpho ongeveer 2 uur om 1 ʼn 4 van dieselfde boek te lees. Teen hierdie tempo, wie sal die boek eerste klaar lees? [2] 7. Thabo wil 'n PlayStation koop vir R 5 490,69, 'n speletjie vir R967,99 en die kontrole vir R269,29. As Thabo R10 000 het, hoeveel kleingeld sal hy hê? [2] 8. Jane maak 'n mengsel van sap wat 3 lepels lemoengeur benodig vir elke 2 liter water. As sy 10 liter sap wil maak, hoeveel lepels lemoengeur het sy nodig? [2] TOTAAL: 40 EINDE

Study this subject

More from Grade 6 Mathematics

View all