Skip to content

Mathematics Grade 6 Gauteng June 2018 Question Paper (Afr)

Question paperMathematicsGrade 6201814 pages

Grade 6 Mathematics question paper from the Gauteng June Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE DISTRIK__________________________________________________________________ NAAM VAN SKOOL _______________________________________________________ KLAS (bv. 6A) ____________________________________________________________ NAAM EN VAN ____________________________________________________________ TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 2 GRAAD 6 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNDE PUNTE: 75 TYD: 1½ uur INSTRUKSIES 1. Lees AL die instruksies noukeurig deur. 2. Vraag 1 bestaan uit 10 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die korrekte antwoord. 3. Beantwoord vraag 2 tot 19 in die spasies of raampies wat voorsien word. 4. Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie. 5. Skryf netjies en leesbaar. 6. Jy mag NIE ʼn sakrekenaar gebruik NIE. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 3 GRAAD 6 AFDELING A MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1 Omkring die letter van die korrekte antwoord. 1.1 Hoeveel is 17 499 afgerond tot die naaste 1 000? A 17 500 B 18 000 C 17 000 D 18 499 (1) 1.2 Watter getalsin is ekwivalent aan 498 + 317? A 500 + 317 + 2 B 500 + 300 +17 C 500 + 317 – 2 D 500 – 317 + 2 (1) 1.3 Hoe word drie honderd duisend en twee in numeriese vorm geskryf? A 3 002 B 3 000 002 C 300 200 D 300 002 (1) 1.4 Watter opsie gee die korrekte modus en mediaan vir die volgende stel getalle? 12 ; 10 ; 17 ; 15 ; 9 ; 10 ; 21 ; 15 ; 18 ; 10 ; 10 ; 12 ; 13 A Mediaan = 10 and Modus = 12 B Mediaan = 12 and Modus = 10 C Mediaan = 21 and Modus = 10 D Mediaan = 21 and Modus = 12 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 4 GRAAD 6 1.5 Watter van die volgende getalle is ʼn priemgetal? A 1 B 2 C 9 D 21 (1) 1.6 Wat is die ontbrekende getal in die volgende getalsin? 97 – 11 = −8 A 94 B 86 C 105 D 89 (1) 1.7 Watter van die volgende getalle is die naaste aan 2? A 1,9 B 2,11 C 2,1 D 2,05 (1) 1.8 Wat is 26,39 × 10? A 2,639 B 2 639 C 26,390 D 263,9 (1) 1.9 Hoeveel sye het ʼn vierhoek? A 4 B 5 C 6 D 8 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 5 GRAAD 6 1.10 Wat is die tyd wat op die digitale horlosie hieronder aangedui word? A 20 minute voor 11 in die aand B 40 minute na 10 in die oggend C 20 minute voor 11 in die oggend D 40 minute voor 11 in die aand (1) [10] 2 Bereken die antwoorde vir vraag 2.1 tot 2.10. Gebruik enige metode. Wys jou bewerkings. 2.1 487 356 + 256 103 (2) 2.2 512 785 – 285 421 (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 6 GRAAD 6 2.3 3 214 x 51 (3) 2.4 7 365 ÷ 24 (3) 2.5 4 3 15 + 5 (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 7 GRAAD 6 2.6 3 14 – 1 34 (2) 2.7 7 van 450? Wat is 10 (2) 2.8 34,25 + 4,5 (2) 2.9 Skryf 0,95 as ʼn persentasie (1) 2.10 15 + (4 + 6) × 10 (2) [22] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 8 GRAAD 6 3 Voltooi die blokkies met >;< or = 3.1 2 7 3 9 (1) 3.2 0,25 1 4 (1) 3.3 30% 0,03 (1) [3] 4 Beantwoord die volgende vrae oor simmetrie. 4.1 Hoeveel lyne van simmetrie het die volgende vorm? (1) __________________________________________________ 4.2 Omkring die vorm wat rotasie simmetrie het. (1) [2] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 9 GRAAD 6 5 Voltooi die tabel gebasseer op die 3-D figuur hieronder: [3] Naam van 3-D voorwerp Getal vlakke Getal hoekpunte 6 Bestudeer die figuur hieronder: B A A 6.1 Benoem die tipe 2-D vorm. (1) ______________________________________________________ 6.2 Benoem die tipe hoek wat aangedui word by “A” en “B”. A______________________ (2) B______________________ [3] 7 7.1 Gee een verskil tussen ʼn reghoek en ʼn parallelogram. (1) ______________________________________________________ 7.2 Gee een ooreenkoms tussen ʼn reghoek en ʼn parallelogram. (1) ______________________________________________________ [2] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 10 GRAAD 6 8 Herlei na die eenhede soos aangedui: 8.1 2 000 milliliters = ___________________ liters (1) 8.2 14,2 Kiloliters = ____________________ liters (1) 8.3 5 34 Ure = ________________________ minute (1) [3] 9 Beantwoord die volgende vrae oor meting. 9.1 Houer A kan 2,8 l water hou. Houer B kan 1 500 ml water hou. Hoeveel meer water kan houer A hou as houer B? (2) 9.2 Hoeveel meer jare is daar in 34 dekades, as in 3 eeue? (2) [4] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 11 GRAAD 6 10 Beantwoord die volgende vrae gebaseer op die tabel, wat die tyd in verskillende Afrika lande wys op ʼn spesifieke oomblik: Land Tyd op ʼn spesifieke oomblik Suid-Afrika 09:30 Soedan 10:30 Ghana 07:30 10.1 Hoeveel ure is Suid-Afrika voor Ghana? (1) _____________________________________________________ 10.2 Wat sal die tyd wees in Ghana wanneer dit 9 nm in Soedan is? (1) _____________________________________________________ 10.3 In watter van hierdie lande sal die datum eerste verander? (1) ______________________________________________________ [3] 11 Watter getal moet in die plek van die “A” in hierdie getalpatroon wees? 85 ; ….. ; 69 ; 61 ; ….. ; ….. ; ….. ; 37 ; ….. ; A [1] A = _____________________ 12 Beantwoord die vrae oor die patroon hieronder: Vorm 1 2 3 4 5 6 7 8 9 nommer [1] Vorm 12.1 Teken die volgende vorm wat in hierdie patroon sal verskyn. (1) ______________________________________________________ 12.2 Watter vorm sal vorm nommer 43 wees? (1) ______________________________________________________ [2] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 12 GRAAD 6 13 Beantwoord die vrae oor die patroon hieronder. Huis Huis Huis Huis #1 #2 #3 #4 13.1 Hoeveel driehoeke sal gebruik word om huis nommer 5 te bou? (1) ___________________________________________________ 13.2 Hoeveel viekante sal gebruik word om huis nommer 18 te bou? (1) ___________________________________________________ 13.3 Watter huis nommer sal gebou word met 6 driehoeke en 12 vierkante? (1) ___________________________________________________ [3] 14 Voltooi die tellingstabel hieronder. Optel van die getal Wiskunde periodes in graad 6 en graad 7 Graad Telling Frekwensie [2] 6 IIII IIII II 7 9 b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 13 GRAAD 6 15 Beantwoord die vrae gebaseer op die grafiek hieronder: Hoe Zak and Elijah hul tyd spandeer Ure Skoon- maak en aantrek Aktiwiteite 15.1 Wie spandeer meer tyd op reis? (1) ________________________________________________________ 15.2 Hoeveel tyd spandeer Elijah in totaal op slaap, skool en huiswerk altesaam? (1) ________________________________________________________ 15.3 Zak teken ʼn sirkelgrafiek om die tyd wat hy op skool, aan huiswerk en op sport spandeer te vergelyk. Dui die aktiwiteite aan op die sirkelgrafiek. Tyd deur Zak gespandeer _________ (2) Skool _________ [4] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 14 GRAAD 6 16 Voltooi die vloei diagram deur die korrekte getal en operasie in te skryf. 1 2 2 3 3 [2] ×1 4 8 _______ 9 _ 17 17 ʼn Kar beweeg teen ʼn spoed van 120 km/h. Die bestuurder kyk vir 30 sekondes af na sy foon om ʼn boodskap te lees. Hoe ver het die kar beweeg in die tyd wat die bestuurder die boodskap gelees het? [2] 18 Tasmiya het ʼn besigheid waar sy ysies by die skool verkoop. Dit kos haar R15 per boks om die ysies te koop. Sy verkoop die ysies teen R5,50 per ysie.Daar is 8 ysies in ʼn boks. As sy al die ysies verkoop, hoeveel wins sal sy op een boks ysies maak? (Wins is die bedrag wat oorbly na die uitgawes afgetrek word.) [3] 19 Die som van twee heelgetalle is 54. Die verskil tussen die twee nommers 12. Wat is die twee nommers? [2] TOTAAL: 75 EINDE

Study this subject

More from Grade 6 Mathematics

View all