You're offline
Skip to content
Question paper

Gr 6 Mathematics Afrikaans June 2016 Questions paper_hlayiso.com_.pdf

Subject: MathematicsGrade 6201613 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD 6 WISKUNDE DISTRIK: NAAM VAN SKOOL: KLAS (bv. 6A): VAN: NAAM: TYD: 90 minute PUNTE: 75 13 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 WISKUNDE TYD: 90 minute PUNTE: 75 INSTRUKSIES 1. Lees al die instruksies versigtig deur. 2. Beantwoord AL die vrae op die vraestel. 3. Vraag 1 bestaan uit 10 meervoudigekeuse-vrae. Kies die regte antwoord. Maak ʼn kringetjie om die korrekte antwoord wat jy kies. 4. Beantwoord Vraag 2 tot 19 in die oop spasies of raampies wat daarvoor oopgelos is. 5. Al jou berekeninge moet op die vraestel gedoen word. Geen rofwerkpapier nie. 6. Skryf netjies en leesbaar. 7. Jy mag nie ʼn sakrekenaar gebruik nie. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 3 1. Trek ʼn kringetjie om die korrekte antwoord. 1.1 Watter getal word deur (7 x 10 000) + (6 x 1 000) + (3 x 100) + (1 x 1) verteenwoordig? A 7 631 B 70 631 C 76 310 D 76 301 (1) 1.2 Wat is die waarde van 21 x 0 + 52? A 21 B 0 C 73 D 52 (1) 1.3 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 3 681 257? A 8 x 1 000 B 8 x 100 000 C 8 x 10 000 D 8 x 100 (1) 1.4 Watter een van die volgende is ʼn priemgetal? A 39 B 51 C 61 D 87 (1) 1.5 Wat is die tiende getal in die patroon 5; 10; 15; 20; …? A 25 B 50 C 60 D 100 (1) 1.6 Hoeveel meer hoeke het ʼn oktogonale prisma as ʼn oktogonale piramide? A 10 B 2 C 8 D 16 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 4 1.7 12,5 liter kan in milliliter omskryf word as ... A 1 250 ml. B 12 500 ml. C 125 ml. D 0,125 ml. (1) 1.8 Los die volgende getalsin op 6 x  – 3 = 39  = _______ . A 4 B 6 C 7 D 11 (1) 1.9 Watter breuk word deur die ingekleurde dele in die volgende diagramme verteenwoordig? + + 7 A 4 11 B 4 5 C 2 9 D 4 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 5 1.10 Die sirkeldiagram dui gewilde atletiekitems in graad 6 aan. Watter item is die gewildste? Hardloop Hekkies Diskusgooi Spiesgooi A Diskusgooi B Spiesgooi C Hekkies D Hardloop (1) [10] 2. Rond die volgende getalle af. 2.1 53 270 tot die naaste 100 _________________________________________________ (1) 2.2 728 163 tot die naaste 1 000 _________________________________________________ (1) [2] 3. Bereken die antwoorde in Vrae 3.1 tot 3.10. Jy kan enige metode gebruik. Toon al jou bewerkings. 3.1 18 677 + 63 243 (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 6 3.2 7 584 – 4 759 (2) 3.3 5 734 x 42 (3) 3.4 7 663  25 (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 7 3 1 3.5 2 + 4 8 8 (2) 3.6 1 1 2 –1 4 2 (3) 3.7 0,79 + 0,69 (2) 3.8 5,3 – 2,34 (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 8 3.9 30% van 120 (2) 3.10 15 + (30  6 – 3) (3) [24] 4. Skryf die volgende breuke in dalende volgorde. 2 1 3 1 ; ; ; 5 4 4 2 __________________________________________________________ [1] 5. Voltooi die vloeidiagram deur die nommers wat weg is, in die blokkies neer te skryf. 5 21 7 ×5 31 11 [2] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 9 6. 1; 3; 5; 9 en 45 is faktore van 45. Watter faktor van 45 is weg uit die lys? _________________________________________________________ [1] 7. Linda gebruik sirkels om ʼn patroon te vorm. Patroon 1 Patroon 2 Patroon 3 Indien die patroon voortgesit word 7.1 Hoeveel sirkels sal daar in Patroon 4 wees? ______________ (1) 7.2 Hoeveel sirkels sal Linda in die onderste ry van Patroon 5 hê? ______________ (1) 7.3 Hoeveel sirkels sal daar in Patroon 12 wees? ____________ (1) [3] 8. Voltooi die tabel hieronder. Noem die 3D-voorwerp Tipes fasette Aantal hoeke [4] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 10 9. Die volgende tweedimensionele vorm stel ʼn reghoek voor. Hoeveel simmetriese lyne het dit? Antwoord: __________________________ [1] 10. Bereken die volgende vrae. 10.1 Noem ʼn vierhoek wat ʼn stel skerphoeke en ʼn stel stomphoeke het. ________________________________________________ (1) 10.2 Noem ʼn vierhoek wat vier loodregte hoeke het, maar nie ʼn vierkant is nie. ________________________________________________ (1) [2] 2 11. Daar is 60 gaste wat ʼn verjaarsdagparty bywoon. Indien van die 5 gaste volwassenes is, hoeveel kinders is daar op die partytjie? [2] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 11 12. Volgens die internasionale tydsgrense is dit 2 uur later in Londen as in Johannesburg en in Delhi is dit 3 uur en 30 minute vroeër as in Johannesburg. 12.1 Hoe laat is dit in Delhi as dit 8:00 in Johannesburg is? __________________________________________________ (1) 12.2 Hoe laat sal dit in Londen wees as dit 14:00 in Delhi is? __________________________________________________ (3) [4] 13. ʼn Plaaswerker word R150 per dag betaal, 5 dae elke week. Hoeveel sal sy in 6 weke verdien? [3] 14. Jane nooi 40 vriende uit na haar partytjie toe. Elke vriend kry twee glase koeldrank. Indien elke glas 250 milliliter hou, hoeveel 2-liter bottels koeldrank moet haar ma koop? [4] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 12 15. Skryf die tyd neer wat op die gesig van die horlosie gewys word. 15.1 In 12-uur formaat _____________ (1) 15.2 In 24-uur formaat _____________ (1) [2] 16. Benoem die volgende hoeke Hoek Naam van hoek 16.1 ________________ 16.2 ________________ 16.3 ________________ [3] 17. Die prys van ʼn 1-liter bottel vars melk is by die volgende 15 winkels gevind as: R12; R12; R13; R14; R13; R15; R13,50; R12; R11,50; R13; R14; R12; R11,50; R12; R15. 17.1 Wat is die modus prys? _______________________________ (1) 17.2 Wat is die mediaanprys? ______________________________ (1) [2] b.o.
Downloaded from hlayiso.com MATHEMATICS GRADE 6 13 18. Hieronder is die uitslae van wat die leerders se gunsteling vrugte is. Teken ʼn staafgrafiek om die gegewe data voor te stel. Tipe vrugte Aantal leerders Piesangs 35 Appels 30 Pere 25 Lemoene 40 50 45 AANTAL LEERDERS 40 35 30 25 20 15 10 5 0 Piesangs Appels Pere Lemoene TIPES VRUGTE [3] 19. Daar is agt mense by ʼn partytjie. Almal groet mekaar met ʼn drukkie. Hoeveel drukkies is gegee? __________________________________________________________ [2] TOTAAL: 75 EINDE

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 6 Mathematics

Explore more published documents in this catalogue.

View all