Skip to content

Mathematics Grade 6 Gauteng June 2017 Question Paper (Afr)

Question paperMathematicsGrade 6201717 pages

Grade 6 Mathematics question paper from the Gauteng June Exam 2017 (Afrikaans), 17 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2017 GRAAD 6 WISKUNDE DISTRIK__________________________________________________________________ NAAM VAN SKOOL _______________________________________________________ KLAS (bv. 6A) ____________________________________________________________ NAAM EN VAN ____________________________________________________________ 17 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 2 GRAAD 6 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNDE TYD: 1½ uur PUNTE: 75 INSTRUKSIES 1. Lees AL die instruksies noukeurig deur. 2. Vraag 1 bestaan uit 10 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die korrekte antwoord. 3. Beantwoord vraag 2 tot 20 in die spasies of raampies wat voorsien word. 4. Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie. 5. Skryf netjies en leesbaar. 6. Jy mag NIE ʼn sakrekenaar gebruik NIE. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 3 GRAAD 6 AFDELING A MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1. Omkring die letter van die korrekte antwoord. 1.1 Wat is die waarde van die onderstreepte getal in 34 502 344? A 50 000 B 500 000 C 5 D 5 000 000 (1) 1.2 Watter van die volgende breuke het die hoogste waarde? 3 3 4 1 ; ; ; 5 4 10 2 3 A 5 3 B 4 4 C 10 1 D (1) 2 1.3 Wat is 12,25 × 10 ? A 1,225 B 12 250 C 1 225 D 122,5 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 4 GRAAD 6 1.4 Wat is die ontbrekende getal in die volgende getalsin? (250 + 0 + 50) × = 300 A 600 B 1 C 0 D 6 (1) 1.5 Wat is die volgende getal in hierdie getallery? 7,5 ; 7,7 ; 7,9 ; ... A 8,1 B 7,11 C 9,9 D 8,11 (1) 1.6 Wat is die naam van die 3D voorwerp hieronder geïllustreer? A ʼn reghoekige prisma B ʼn driehoekige prisma C ʼn driehoekige piramiede D ʼn reghoekige piramiede (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 5 GRAAD 6 1.7 Watter 3-D voorwerp het 9 hoekpunte, 16 rande en 9 vlakke? A Nonagoon B Oktogoon C Oktagonale piramiede D Oktagonale prisma (1) 1.8 Die volgende grafiek wys die getal besoekers wat ʼn waterpark per maand kry. Hoeveel meer besoekers het die park in Maart as in Februarie gehad? Getal besoekers by die waterpark per maand besoekers Jan Feb Mar Apr Mei A 3 B 1 000 C 1 500 D 7 500 (1) 1.9 Wat is die mediaan van die datastel hieronder? 55 ; 67 ; 75 ; 42 ; 75 ; 19 ; 88 ; 31 ; 8 ; 75 ; 12 A 88 B 75 C 19 D 55 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 6 GRAAD 6 1.10 Wat is die modus van die datastel hieronder? 12 ; 17 ; 17 ; 12 ; 30 ; 25 ; 17 ; 10 ; 26 ; 18 ; 20 A 30 B 25 C 12 D 17 (1) [10] 2 Beantwoord die volgende vrae in die spasies wat voorsien word. 2.1 Afrond: 2.1.1 Rond 19 455 af tot die naaste 10: ________________________ (1) 2.1.2 Rond 28 498 af tot die naaste 1 000: _____________________ (1) 2.2 Kies ʼn getal uit die boks wat by elk van die volgende verklarings pas. 30 80 37 9 31 39 4 2.2.1 ʼn Veelvoud van 15: ____________ (1) 2.2.2 ʼn Priemgetal tussen 35 en 40: ____________ (1) 2.2.3 ʼn Faktor van 40: ____________ (1) 2.3 Voltooi die volgende getalsin deur die ontbrekende getal in te vul: 378 + 10 − 6 + 6 − ... = 378 (1) [6] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 7 GRAAD 6 3 Bereken die antwoorde vir Vraag 3. Gebruik enige metode. Wys jou bewerkings. 3.1 348 143 + 594 845 (2) 3.2 98 268 – 95 931 (2) 3.3 5 463  35 (3) 3.4 7 557 ÷ 25 (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 8 GRAAD 6 3.5 2 5 3  4  9 9 (2) 3.6 9 2   10 5 (2) 3.7 3 van 91 7 (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 9 GRAAD 6 3.8 9,45 + 3,2 = (2) 3.9 54 ÷ (9 – 3) + 4 = (2) [20] 4. Voltooi die tabel deur die ontbrekende breuk, desimaal of persentasie in te vul. Breuk Desimaal Persentasie 3 0,3 10 3 75% 4 0,5 50% [3] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 10 GRAAD 6 5. Beantwoord die volgende vrae oor die vloeidiagramme. 5.1 Voltooi die volgende vloeidiagram deur die ontbrekende inset- en uitsetwaardes in te vul: INSET UITSET 5 1 9 3 11 4 13 9 (2) 5.2 Vul die ontbrekende reël in die vloeidiagram in. INSET UITSET 1 2 ×3 (1) [3] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 11 GRAAD 6 6. Ondersoek die diagrampatroon hieronder en beantwoord die vrae wat volg: 1 2 3 Vierkant Vierkante Vierkante 6.1 Hoeveel vuurhoutjies word elke keer bygevoeg om nog ʼn vierkant te maak? _______________________________________________________ (1) 6.2 Vul die ontbrekende getal in die tabel, gebaseer op die diagram. Getal vierkante 1 2 10 Getal vuurhoutjies 4 7 10 (1) [2] 7. Sabelo oefen vir ʼn marathonwedloop deur elke dag vir 7 dae te hardloop. Elke dag hardloop hy twee keer sover as wat hy die vorige dag gehardloop het. Hy het op dag een, 1 km gehardloop. Gebruik die tabel om die vrae te beantwoord. Dag 1 2 3 4 5 6 7 Afstand in Km 1 2 7.1 Hoe ver het Sabelo op dag 7 gehardloop? ______________________________________________________ (1) 7.2 Op watter dag het Sabelo 32 km gehardloop? ______________________________________________________ (1) 7.3 Ayanda het ook elke dag vir 7 dae gehardloop. Hy het 12 km op dag 1 gehardloop. Hy het elke dag 5 km verder as die vorige dag gehardloop. Op watter dag het Ayanda twee keer so ver as Sabelo gehardloop? (1) [3] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 12 GRAAD 6 8. Skryf die naam neer van elke figuur in die onderstaande tabel. [3] 9. Trek die lyne van simmetrie op die figuur hieronder. [1] 10. Benoem die tipe hoeke wat in elk van die figure gewys word. 10.1 (1) ________________________________________________________ 10.2 _______________________________________________________ (1) 10.3 _________________________________ (1) [3] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 13 GRAAD 6 11. Op ʼn sekere oomblik, is die tye in verskillende stede rondom die wêreld aangeteken. Gebruik die tydlyn om die volgende vrae te beantwoord: 07:57 12:57 13:57 New York Londen Parys, ParysFra 11.1 Wat is die tydsverskil tussen New York en Parys? _____________________________________________________ (1) 11.2 Wat sal die tyd in New York wees as dit 14:14 in Londen is? _____________________________________________________ (1) [2] 12. Die analoog klok gesig hieronder wys die tyd in die middag. Skryf die tyd wat aangewys is in 12-uur digitale tyd. Onthou om aan te dui of dit v.m. of n.m. is. _______________________________________________________________ [2] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 14 GRAAD 6 13. ʼn Fliek begin om 19:15 en eindig twee ure en 25 minute later. Hoe laat het die fliek geëindig? [2] 14. Herlei na die eenhede soos aangedui: 14.1 3 ℓ 68 mℓ = __________ ℓ (1) 14.2 1 12 kℓ = ______________ ℓ (1) 2 14.2 4 dekades = __________ jare (1) [3] 15. Mary het 3,8 ℓ water in ʼn beker gegooi. Deur die dag het sy 500 ml van die water gedrink. Hoeveel water het in die beker oorgebly? [2] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 15 GRAAD 6 16. Die data hieronder wys die koeldranke wat Mev. Smith oor die naweek verkoop het. Gebruik die inligting om ʼn staafgrafiek te teken. Dag Saterdag Sondag Getal koeldranke verkoop 30 45 Koeldrankverkope oor die naweek 50 Getal koeldranke verkoop 40 30 20 Getal koeldranke verkoop 10 0 Saterdag Sondag Dag van die week Dag van die week [2] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 16 GRAAD 6 17. Beantwoord die vrae oor die staafgrafiek hieronder. Die hoeveelheidwater Die hoeveelheid waterwat wat Themba Themba se se op ʼnindag familie familie ʼn dag gebruik. gebruik Liter water Stort Borsel tande met dietoilet Spoeldie Spoel Bad Drink Bad Stort tandemet Borseltande Borsel met toilet water water die kraan Borsel die tande met kraan kraan oopgedraai oopgedraai die kraan toegedraai toegedraai Aktiwiteite 17.1 Watter aktiwiteit gebruik die meeste water in een dag? _________________________________________________________ (1) 17.2 Hoeveel meer water word gebruik as die kraan oopgedraai is tydens tande borsel, as wanneer die kraan toegedraai is tydens tande borsel? _________________________________________________________ (1) [2] 18. ʼn Slak kruip teen ʼn bestendige koers van 8 cm elke 10 minute. Hoe ver sal die slak in 25 minute kruip? [2] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 17 GRAAD 6 19. Linda het R483 vir haar verjaarsdag gekry. Sy het besluit om ʼn derde van haar geld te spaar, en die res op ʼn nuwe paar skoene te spandeer. Hoeveel het haar skoene gekos? [2] 20. Hoeveel driehoeke van verskillende groottes is daar in die volgende diagram? ______________________________________________________________ [2] TOTAAL: 75 EINDE

Study this subject

More from Grade 6 Mathematics

View all