Downloaded from hlayiso.com
INTERMEDIÊRE FASE
GRAAD 6
NOVEMBER 2017
WISKUNDE
PUNTE: 75
TYD: 1½ uur
NAAM:
*6WISK*
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.
Skip to contentAll 2017 papers 
%20June%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b442de8c-fbeb-4825-ba4e-964b4d96700b/v1-4c924e3e3fb50205d4c9/card.webp)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--bb21a231-55d3-4297-b3bd-9b8007d0358b/v1-b66982df965122c81895/card.webp)


%20June%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--9bd8382d-360d-45a9-9c68-0cafe39e8665/v1-04f9529402144bd76264/card.webp)
View all%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)


%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
%20November%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d/v1-1f02a9efba22ec155881/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd/v1-7ecb2ffef3756ed34fe3/card.webp)
Mathematics Grade 6 November 2017 Question Paper (Afrikaans)
Grade 6 Mathematics question paper from the November Exam 2017 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 6 · November Exam · 2017 · Afrikaans. Question paper, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2017
- Exam period
- November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 625.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
November Exam 2017
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017)
INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN DIE LEERDERS
1. Lees al die instruksies baie noukeurig deur.
2. VRAAG 1 bestaan uit 10 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter met die
regte antwoord.
3. Beantwoord VRAE 2 tot 22 in die spasies soos voorsien.
4. Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie of rofwerk bladsye
nie.
5. Die toets tel 75 punte.
6. Die tydsduur van die toets is 1½ uur.
7. Die onderwyser sal jou ly deur die oefen opdrag voordat jy met die toets
begin.
8. Jy mag NIE ʼn sakrekenaar gebruik NIE.
OEFEN OPDRAG
Omkring die letter met die regte antwoord.
1
× 14 =…
2
A 28
B 14
C 7
D 2
Jou antwoord is korrek indien jy die B omkring het.
NOTA:
Jy sal meer vrae beantwoord soos die een wat jy reeds beantwoord het.
Doen jou beste om elke vraag te beantwoord al is jy nie seker van die
antwoord nie.
Skryf die antwoord neer wat jy dink die beste is en gaan na die volgende
vraag.
Indien jy al die vrae op ʼn bladsy beantwoord het, gaan na die volgende
bladsy.
Kyk slegs na jou eie werk.
DIE TOETS BEGIN OP DIE VOLGENDE BLADSY.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) WISKUNDE 3
1. Omkring die letter met die korrekte antwoord.
1.1 Watter van die volgende is die eerste vyf priemgetalle in die stel?
A 1; 3; 5; 7; 9
B 2; 3; 5; 7; 9
C 2; 3; 5; 7; 11
D 2; 4; 6; 8; 10 (1)
1.2 Watter van die getalle het ʼn faktor van 9?
A 72
B 29
C 83
D 56 (1)
1.3 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 43,89?
A 8 ene
B 8 honderdstes
C 8 tiene
D 8 tiendes (1)
1.4 Watter breuk in die diagram is ingekleur?
5
A
8
3
B
8
3
C
6
3
D
9 (1)
Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017)
1.5 Watter skets verteenwoordig die bo-aansig in die 3-D voorwerp?
Bo-aansig
Sy-aansig
Voor-aansig
A
B
C
D
(1)
1.6
Watter getal op die onderstaande getallelyn is halfpad
tussen 248 340 en 248 390?
248 340 halfpad 248 390
A 124 185
B 124 170
C 284 745
D 248 365 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) WISKUNDE 5
1.7 Skryf die tyd in 24-uur notasie. Dit is namiddag tyd.
A 08:00
B 13:00
C 12:00
D 20:00 (1)
1.8 Hoeveel klein kubusse kan in die groot kubus pas?
2 cm
4 cm
A 2
B 4
C 8
D 16 (1)
1.9 Wat is die modus van die volgende winter temperature?
12 °C; 18 °C; 9 °C; 10 °C;4 °C; 9 °C; 19 °C; 2 °C; 24 °C; 9 °C; 11 °C
A 9 °C
B 127 °C
C 2 °C
D 12 °C (1)
Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017)
1.10 Watter diagram sal nie vir die net van ʼn vierkantige piramide werk
nie?
A
B
C
D
(1)
2. Mev. Jones reis 180 km na haar werk. Vir elke 20 km wat sy aflê, gebruik
haar motor 4 liters petrol. Hoeveel liters petrol gebruik haar motor na haar
werk toe?
(3)
3. Rond 764 386 af tot die naaste 1 000.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) WISKUNDE 7
4. Rangskik die volgende gewone breuke van die kleinste tot die grootste.
1 2 2 1
; ; ;
2 5 3 4
(2)
5. Mnr. Tom het 124 beeste. Hy maak ʼn testament op sy beeste uit en gee die
helfte vir sy vrou en ʼn kwart vir sy seun. Sy dogter het die oorblywende
beeste gekry. Hoeveel beeste het sy dogter gekry?
(3)
Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017)
6. Die onderstaande patroon word gegee:
____________
Stap 1 Stap 2 Stap 3 Stap 4
Stap 1 2 3 10 6.3.2 ___
Gekleurde 3 6 9 6.3.1 ___ 300
driehoeke
6.1 Teken stap 4 in die patroon. (1)
6.2 Beskryf ʼn reël vir die patroon in jou eie woorde.
(2)
6.3 Voltooi die bostaande tabel. (2)
7. Bereken:
567,38 – 197,2
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) WISKUNDE 9
8. Bereken die antwoorde in VRAE 8.1 tot 8.6.
8.1 456 954 + 364 637 =
(2)
8.2 639 742 – 520 834 =
(2)
8.3 2 359 × 275 =
(3)
Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017)
8.4 3 375 ÷ 125 =
(3)
8.5 3 1 3
Bereken: 3 4 + 5 2 − 3 8
(3)
8.6 Bereken:
214 ÷ 2 × (14 – 9)
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) WISKUNDE 11
9. Om ʼn watertenk te vul neem dit 10 000 ℓ
water. Na die reën was die tenk 7 500 ℓ vol.
9.1 Wat is die kapasiteit van die tenk in 𝑘ℓ?
(1)
9.2 Jy moet 25 van 100 ℓ houers vol water maak. Jy moet ʼn 10 ℓ houer
gebruik om water van ʼn 10 000 ℓ tenk te kry.
9.2.1 Hoeveel keer moet jy die 10 ℓ houer gebruik om ʼn 100 ℓ houer
vol te maak?
(2)
9.2.2 Hoeveel liters water in totaal sal jy kan kry van ʼn tenk wat 25
van 100 ℓ water houers bevat?
(2)
10. ʼn Graad 6 klas het 40 leerders. Wat is die verhouding van meisies tot seuns
as dit 5 : 3 is. Hoeveel meer meisies as seuns is daar in die klas?
(3)
Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017)
11. Voltooi die volgende vloeidiagram:
(1)
12. Voltooi die volgende sin:
2 kg suiker het presies die massa van _______ g suiker. (1)
13. Hoeveel simmetrielyne is daar in die volgende 2D voorwerp?
(1)
14. Beantwoord die volgende vrae oor die onderstaande voorwerp.
14.1 Benoem die 3D voorwerp: (1)
14.2 Getal vlakke: (1)
14.3 Getal hoekpunte: _ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) WISKUNDE 13
15. Voltooi die onderstaande tabel:
Gewone Breuke Desimale Breuke Persentasies
1
0,5 50%
2
6
0,6 15.1 ____
10 (1)
0,75 75%
15.2 _____ (1)
15.3 ʼn Hemp het R75 gekos voordat dit na R60 afgemerk is. Bereken die
persentasie afslag.
(2)
16. Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg:
16.1 Hoeveel driehoeke van alle grootte is daar in die bostaande vorm?
(1)
16.2 Wat is die naam van hoek 1 in die bostaande 2D vorm?
(1)
Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
14 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017)
17. Mpho moet wiele aan fietse en driewielfietse sit. Hy het 20 wiele altesaam in
sy fietswinkel. Hoeveel wiele kan hy aan die fietse en driewielfietse sit?
(2)
18. Lees die tyd van die wêreld op die horlosies en beantwoord die vrae.
Rome Tokio
Voormiddag tyd (vm.) Voormiddag tyd (vm.)
18.1 Bereken die tydsverskil tussen Rome en Tokio.
(1)
18.2 As dit 20:50 in Rome is, wat sal die tyd in Tokio in 24-uur notasie
wees?
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) WISKUNDE 15
19. Op die onderstaande rooster is die 2 D vorm se lengte 4 eenhede en die
breedte 3 eenhede. (1 blok = 1 eenheid)
19.1 Wat is die oppervlakte van die vorm?
(1)
19.2 Op die bostaande rooster, teken die vergroting van die gegewe
reghoek tot twee keer die grootte. (2)
20.
Om te reis van die
PETROLSTASIE in sel F4 tot
by die WINKELSENTRUM in
sel E9:
Reis Noordwes op R88 en
volg die Groot Noord pad.
Draai links op die Groot Noord
Pad. Verby die kruising op die
grondpad G42. Kruis die rivier.
Beweeg tot by die
WINKELSENTRUM op die
linkerkant van die pad.
As jy die bostaande rigtings volg, watter selle moet jy volg tot by G42 afdraai
en R31?
(1)
Copyright reserved Please turn over
Downloaded from hlayiso.com
16 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017)
21. Die volgende sirkelgrafiek wys die getal blikkies wat vir ʼn herwinningsprojek
gekollekteer was. Daar was ʼn totale getal van 240 blikkies gekollekteer.
Versamelde blikkies
Lwazi
30
Vusi 15
Awonke 120
Chris 60
Dannie 15
21.1 3
Met wie moet Awonke sy blikkies kombineer om 4 van 240 te kry?
(2)
21.2 Watter persentasie van die blikkies het Chris versamel?
(2)
21.3 Watter breuk van die blikkies het Lwazi versamel?
(2)
22. Wat is die waarskynlikheid om ʼn 5 te kry as jy ʼn gelykkantige dobbelsteen
gooi?
(1)
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematics Grade 6 November 2017 Memo (Afrikaans)
%20June%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b442de8c-fbeb-4825-ba4e-964b4d96700b/v1-4c924e3e3fb50205d4c9/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2017 Question Paper (Afr)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--bb21a231-55d3-4297-b3bd-9b8007d0358b/v1-b66982df965122c81895/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 6 Gauteng November 2017 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 6 November 2018 Question Paper (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 6 November 2017 Question Paper
%20June%202017%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--9bd8382d-360d-45a9-9c68-0cafe39e8665/v1-04f9529402144bd76264/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2017 Memo (Afrikaans)
More from Grade 6 Mathematics
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 6 North West June 2024 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 6 North West November 2024 Memo (Afr)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)
%20November%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d/v1-1f02a9efba22ec155881/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng November 2023 Memo (Afrikaans)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd/v1-7ecb2ffef3756ed34fe3/card.webp)
Memorandum