Downloaded from hlayiso.com
INTERMEDIÊRE FASE
GRAAD 6
NOVEMBER 2018
WISKUNDE
PUNTE: 75
TYD: 1½ uur
NAAM:
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.
Skip to contentAll 2018 papers 

%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--317610c4-9d20-4060-809f-ff46822ff4bd/v1-1068c42872ccbf238759/card.webp)



View all%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)


%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
%20November%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d/v1-1f02a9efba22ec155881/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd/v1-7ecb2ffef3756ed34fe3/card.webp)
Mathematics Grade 6 November 2018 Question Paper (Afrikaans)
Grade 6 Mathematics question paper from the November Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 6 · November Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 567.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
November Exam 2018
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2018)
INSTRUKSIES AAN DIE LEERDERS
1. Lees AL die instruksies baie noukerig deur.
2. VRAAG 1 bestaan uit tien (10) meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter
met die regte antwoord.
3. Beantwoord VRAE 2 tot 22 in die spasies soos voorsien.
4. Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op die rofwerk
bladsye nie.
5. Die toets tel 75 punte.
6. Die tydsduur van die toets is 1½ uur.
7. Die onderwyser sal jou ly deur die oefen opdrag voordat jy met die toets
begin.
8. Jy mag NIE ʼn sakrekenaar gebruik NIE.
OEFEN OPDRAG
Omkring die letter met die regte antwoord.
(79 − 21) ÷ 2 =…
A 50
B 58
C 29
D 26
Jou antwoord is korrek indien jy die C omkring het.
NOTA:
Jy sal meer vrae beantwoord soos die een wat jy reeds beantwoord het.
Doen jou beste om elke vraag te beantwoord al is jy nie seker van die
antwoord nie.
Skryf die antwoord neer wat jy dink die beste is en gaan na die volgende
vraag.
Indien jy al die vrae op ʼn bladsy beantwoord het, gaan na die volgende
bladsy.
Kyk slegs na jou eie werk.
DIE TOETS BEGIN OP DIE VOLGENDE BLADSY.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) WISKUNDE 3
1. Omkring die letter met die regte antwoord.
1.1 Watter van die volgende getalle is ʼn priemgetal?
A 1
B 2
C 0
D 4 (1)
1.2 Watter van die volgende is beide ʼn volkome vierkant en ʼn derdemag-
getal?
A 1
B 3
C 8
D 2 (1)
1.3 Skryf as ʼn heelgetal.
(5 × 10 000 000) + (2 × 1 000 000) + (7 × 100 000) × (3 × 1)
A 52 070 300
B 52 700 030
C 52 730 000
D 52 700 003 (1)
1.4 Watter getal is 12 miljoen meer as 375 826 307?
A 363 826 307
B 253 826 307
C 387 826 307
D 375 946 195 (1)
1.5 Wat is die ontbrekende getal in die blok in die getallesin =3
12
A 4
B 36
C 15
D 8 (1)
1.6 Mary gebruik krale om X-patrone soos die volgende diagram te maak.
Hoeveel krale sal sy in figuur X2 en X3 hê?
A X2 (9 krale) en X3 (13 krale)
B X2 (7 krale) en X3 (11 krale)
C X2 (14 krale) en X3 (28 krale)
D X2 (10 krale) en X3 (15 krale) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2018)
1.7 Skryf die tyd in 24-uur notasie. Dit is namiddag tyd is ...
A 22:00.
B 11:08.
C 23:38.
D 08:53. (1)
1.8 Thandi ry 2 km, Sandy ry 1 575 m en Aviwe ry 3,5 km op hulle fietse na
die skool. Wat is die totale afstand wat die drie kinders altesaam gery
het?
A 7 km
B 7 000 m
C 7,075 km
D 7 750 m (1)
1.9 Mej. Mantewu het 48 leerders in haar klas. Daar is 36 meisies.
Watter van die volgende is die verhouding seuns tot meisies?
A 1∶4
B 2∶3
C 1∶3
D 3∶4 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) WISKUNDE 5
1.10 Hoeveel kubusse word benodig om die houer te vul?
A 120
B 136
C 320
D 116 (1)
2. In jou klaskamer is daar 8 rooi stoele. Daar is 2 keer soveel geel stoele as rooi
stoele en die blou stoele is 3 minder as die geel stoele.
Hoeveel stoele is daar in jou klaskamer?
(3)
3. Rond 49 287 af tot die naaste 10 000.
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2018)
4. Gebruik die onderstaande syfers en beantwoord die volgende vrae.
5729
4.1 Die grootste 4-syfer getal wat jy kan maak:
(1)
4.2 Maak ʼn 4-syfer getal waar die 9 se plekwaarde honderd is en die 5 se
plekwaarde tiene is.
(1)
5. Rangskik die volgende desimale breuke van die grootste tot die kleinste.
0,5; 0,050; 0,75; 0,570
(1)
6. Voltooi die volgende tabel deur die naam van die vorm of figuur in te vul.
Naam van vorm of figuur Vorme of figuur
6.1 ________________
6.2 ________________
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) WISKUNDE 7
7. Die onderstaande patroon word gegee:
Diagram 1 Diagram 2 Diagram 3
7.1 Teken diagram 3 in die patroon. (2)
7.2 Beskryf ʼn reël van die patroon in jou eie woorde.
(2)
7.3 Voltooi die onderstaande tabel.
Stap 1 Stap 2 Stap 3
Vierkante 3 6 7.3.1______
Driehoeke 3 4 7.3.2 ______ (2)
8. Bereken die antwoorde in VRAE 8.1 tot 8.5.
8.1 598 456 + 458 105 =
(2)
8.2 956 250 − 689 231 =
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2018)
8.3 3 590 × 621 =
(3)
8.4 3 865 ÷ 120 =
(3)
8.5 3 1 3
Bereken: 2 + 6 − 5
4 3 8
(3)
8.6 Bereken:
20 × (2 + 14) − 13
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) WISKUNDE 9
9. Die ontvouing van ʼn reghoekige prisma is geteken in die onderstaande geruite
papier. ʼn 2-D voorwerp is op die onderstaande geruite papier geteken. 1 blok
stel 1 eenheid voor.
9.1 Bereken die omtrek van die 2-D voorwerp.
(2)
9.2 Vind die totale buite oppervlakte van die 2-D voorwerp.
(2)
10. 216 pare skoene kos R2 240. Hoeveel sal een paar van dieselfde skoene kos?
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2018)
11. Voltooi die onderstaande vloeidiagram deur die ontbrekende waardes in te vul.
(2)
12. Teken simmetrielyne in die volgende figuur.
_______________________________________ (1)
13. Beantwoord die volgende vrae in verband met die gegewe voorwerp.
13.1 Beskryf die vlakke van die piramiede. (vorm). (2)
13.2 Hoeveel hoekpunte is daar? _________________ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) WISKUNDE 11
14. Khanyisa besit ʼn restaurant en sy wil uitvind waarvan haar klante hou.
Sy het ʼn vraelys vir haar klante opgestel en die resultate was soos volg.
Diens Klante
Wegneem 21
Sit-in restaurant 35
Kinderspeelarea 17
Buite area 27
14.1 Hoeveel klante het Khanyisa se vraelys beantwoord?
____________________________________________ (1)
14.2 Teken ʼn staafgrafiek op die onderstaande geruite papier om Khanyisa
se uitslae te wys.
______________________________________
(4)
14.3 Watter dienste is die mees gewildste wat die klante verkies?
_____________________________________________ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2018)
15. 15.1 Deur gebruik te maak van ʼn pyltjie, toon die kamertemperatuur in die
onderstaande termometer aan.
(1)
15.2 Watter temperatuurlesing word deur die termometer hierbo gewys?
(1)
16. BTW was verhoog na 15%. ʼn Skoolbaadjie kos R575 sonder BTW.
Wat is die prys van die baadjie met BTW ingesluit?
(2)
17. Wanneer twee getalle vermenigvuldig word is die produk 24 en hul som is 11.
Wat is die twee getalle?
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) WISKUNDE 13
18. Skryf die getal neer wat halfpad tussen die twee gegewe getalle op die
getallelyn is.
______________________________________ (2)
19. ʼn Sekere hoeveelheid vloeistof word in die onderstaande houer getoon.
Herlei die aantal milliliters van die vloeistof na liters.
(2)
20. Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die volgende vrae.
20.1 Hoeveel driehoeke is daar in die bostaande figuur?
____________________________ (1)
20.2 Hoeveel reghoeke is daar in die bostaande figuur?
____________________________ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2018)
21. Op die onderstaande geruite papier is ʼn 2D-figuur. Die lengte is
4-eenhede groot en die breedte is 3-eenhede groot. (1 vierkant = 1 eenheid)
Vergroot die figuur met 2.
(2)
22. Bestudeer die onderstaande kaart en beantwoord die volgende vrae.
Wat is die tyd in Port Elizabeth as die tyd in Rio de Janeiro 10:00 is?
______________________ (1)
23 Wat is die waarskynlikheid om ʼn 7 te kry as jy ʼn 12-kantige dobbelsteen rol wat
lyk soos die onderstaande een met getalle vanaf 1 tot 12?
(1)
TOTAAL: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematics Grade 6 November 2018 Memo (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2018 Question Paper (Afr)
%20November%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--317610c4-9d20-4060-809f-ff46822ff4bd/v1-1068c42872ccbf238759/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 6 Gauteng November 2018 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 6 November 2017 Question Paper (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 6 November 2017 Memo (Afrikaans)
More from Grade 6 Mathematics
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 6 North West June 2024 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 6 North West November 2024 Memo (Afr)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)
%20November%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d/v1-1f02a9efba22ec155881/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng November 2023 Memo (Afrikaans)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd/v1-7ecb2ffef3756ed34fe3/card.webp)
Memorandum