Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2018
GRAAD 6
WISKUNDE
DISTRIK: ________________________________________________________
NAAM VAN SKOOL: ______________________________________________
KLAS (bv. 6A): ___________________________________________________
NAAM EN VAN: __________________________________________________
TYD: 1½ uur
PUNTE: 75
14 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2018 papers 

%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--74c4570e-880e-4ac6-bcce-751f19be960d/v1-ba9392d74fc832eb4089/card.webp)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--bb21a231-55d3-4297-b3bd-9b8007d0358b/v1-b66982df965122c81895/card.webp)
%20November%202015%20Question%20Paper_hlayiso.com_--e934cd2e-62b4-4b87-8b3f-d5236aae115d/v1-7d49774349f50d9d551c/card.webp)

View all%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)


%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
%20November%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d/v1-1f02a9efba22ec155881/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd/v1-7ecb2ffef3756ed34fe3/card.webp)
Mathematics Grade 6 Gauteng November 2018 QP (Afr)
Grade 6 Mathematics question paper from the Gauteng November Exam 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 6 · Gauteng November Exam · 2018 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- Gauteng November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 626.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Gauteng November Exam 2018
- Other filesQuestion paper · EngQuestion paper · Afr
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 2
GRAAD 6
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
WISKUNDE
TYD: 1½ uur
PUNTE: 75
INSTRUKSIES
1. Lees AL die instruksies noukeurig deur.
2. Vraag 1 bestaan uit 15 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die korrekte
antwoord.
3. Beantwoord vraag 2 tot 15 in die spasies of raampies wat voorsien word op deie
vraestel.
4. Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en NIE op rofwerkpapier nie.
5. Skryf netjies en leesbaar.
6. Jy mag NIE ʼn sakrekenaar gebruik NIE.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 3
GRAAD 6
AFDELING A
MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1. Omkring die letter van die korrekte antwoord.
1.1 Wat is die waarde van die onderstreepte getal in 18 660 045?
A 600 000
B 60 000
C 6
D 660 000 (1)
1.2 Wat is die derde veelvoud van 16?
A 16
B 4
C 48
D 64 (1)
1.3 Watter een van die volgende getalle tussen 50 and 60 is ʼn priemgetal?
A 51
B 53
C 55
D 57 (1)
1.4 Watter breuk is gelykwaardig aan ?
A
B
C
D
(1)
1.5 Wat is 14,02 × 100?
A 1 400,2
B 0,1402
C 140,2
D 1 402 (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 4
GRAAD 6
1.6 Wat is in desimale vorm geskryf?
A 39,30
B 30,39
C 1,3
D 1,39 (1)
1.7 Die skoengroottes van leerders in ʼn graad 6-klas word hieronder gegee.
5;6 ;5 ;7;5;4 ;8 ;7;5;6 ;5
Wat is die modus van die skoengroottes?
A 4
B 5
C 7
D 8 (1)
1.8 Mnr Smith skryf die volgende punte neer vir ʼn toets uit 25:
17 ; 22 ; 14 ; 9 ; 22 ; 25 ; 18 ; 22 ; 25 ; 18 ; 6 ; 19 ; 23
Wat is die mediaanpunt?
A 19
B 25
C 18
D 22 (1)
1.9 Wat is die koördinate van die blok met ʼn vyfhoek binne in?
3
2
1
A B C D E
A B3
B B1
C D3
D D1 (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 5
GRAAD 6
1.10 Watter net kan gevou word om hierdie vorm te maak?
A
B
C
D
(1)
1.11 Wat is die volgende getal in hierdie patroon?
7 ; 20 ; 10 ; 19 ; 13 ; 18 ; 16 ; 17 ; …
A 16
B 18
C 30
D 19 (1)
1.12 Watter insetwaarde is korrek vir hierdie uitsetwaarde?
INSET ÷5 ×9 + 32 185
A 85
B 365
C 333
D 390 (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 6
GRAAD 6
1.13 Wat is die reël vir die volgende vloeidiagram?
A ×4
B +1
C +3
D +4 (1)
1.14 Watter stelling oor die volgende termometers is waar?
A B C D E
A Termometer D wys die laagste temperatuur.
B Die temperatuur op termometer A is 2 grade warmer as termometer E.
C Die temperatuur op termometer E is 2 grade warmer as termometer A.
D Termometer E wys die hoogste temperatuur.
1.15 Puleng meet haar hartklop en tel dat haar hart 12 keer in 10 sekondes klop.
Hoeveel keer sal haar hart in 1 minuut klop?
A 120 kloppe per minuut
B 12 kloppe per minuut
C 72 kloppe per minuut
D 60 kloppe per minuut (1)
[15]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 7
GRAAD 6
2. Beantwoord die volgende vrae in die spasies wat voorsien word.
2.1 Afronding
2.1.1 Rond 8 643 af tot die naaste 100.
________________________________________________ (1)
2.1.2 Rond 184 501 af tot die naaste 1 000.
________________________________________________ (1)
2.2 Omkring die getalsin uit elke paar wat die hoogste waarde het.
2.2.1 14 × 1 + 0 14 × 0 + 1 (1)
2.2.2 15 + 4 × 5 (15 + 4) × 5 (1)
2.3 Wat is die kleinste nommer wat ʼn veelvoud is van beide 3 en 7?
______________________________________________________ (1)
2.4 Wat is die hoogste nommer wat ʼn faktor is van beide 24 en 30?
______________________________________________________ (1)
[6]
3. Voltooi die tabel deur die onderbrekende breuk, desimaal en persentasie in te vul.
Breuk Desimaal Persentasie
0,75
30%
(3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 8
GRAAD 6
4. Bereken die antwoorde vir Vraag 4.1 – 4.8. Gebruik enige metode. Wys jou bewerkings.
4.1 18 293 476 + 1 029 531
(2)
4.2 56 500 879 – 12 439 421
(2)
4.3 4 536 × 23
(3)
4.4 7 965 ÷ 25
(3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 9
GRAAD 6
4.5 4 +3
(3)
4.6 6 - 4
(2)
4.7
Wat is van 224?
(2)
4.8 2,07 + 2,4
(2)
[19]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 10
GRAAD 6
5. Voltooi die tabel hieronder deur die ontbrekkende blokke in te vul.
Getal
3D-Voorwerp Getal Hoeklyne Getal vlakke
Hoekpunte
Vyfhoekige
15
prisma
5 8 5
(3)
6. Beantwoord die volgende vrae in die spasies wat voorsien word.
6.1 Watter tipe hoek word hieronder aangedui?
_______________________________________________________ (1)
6.2 Omkring die vorm wat net 2 lyne van simmetrie het.
(1)
6.3 Identifiseer die tipe transformasie wat hieronder plaasvind.
______________________________________________________ (1)
6.4 Driehoek, L is ʼn vergroting van driehoek S. Watter skaalfaktor is gebruik vir
die vergroting?
______________________________________________________ (1)
[4]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 11
GRAAD 6
7. Beantwoord die vrae oor die volgende patrone.
Patroon 1 Patroon 2 Patroon 3
7.1 Voltooi die tabel gebaseer op die leë blokke:
Patroonnommer 1 2 3 4
Getal blokkies 5 8 11 26 (2)
7.2 Hoeveel blokkies sal daar in patroon 31 wees?
_______________________________________________________ (1)
7.3 Watter patroon sal uit 47 blokkies bestaan?
_______________________________________________________ (1)
[4]
8. Beantwoord die volgende vrae in die spasies wat voorsien word:
8.1 Kies die toepaslike eenheid van mate uit die gegewe lys om die stellings
hieronder korrek to voltooi:
kilogram ; kiloliter ; gram ; sentimeter ; liter ; kilometer
8.1.1 Die afstand van Pretoria tot Durban is omtrent 700
_____________________________________________ (1)
8.1.2 Die gemidelde hoeveelheid water wat ʼn familie in 1 maand gebruik
is omtrent 28
_____________________________________________ (1)
8.2 Herlei na die eenhede soos aangedui.
8.2.1 13,2 liter = _____________________ milliliter (1)
8.2.2 19 sentimeter = ____________________ meter (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 12
GRAAD 6
8.3 Matthew koop ʼn 2 liter bottel water en drink 205 milliliters. Hoeveel water bly
oor?
(2)
[6]
9. Beantwoord die vrae gebaseer op die digitale klok hieronder.
9.1 Skryf die gegewe tyd oor in 12 uur digitale tyd. Onthou om aan te dui of die
tyd vm. of nm. is.
_______________________________________________________ (1)
9.2 As ʼn fliek wat 85 minute lank is om 20:15 begin, hoe laat sal die fliek
eindig?
(2)
[3]
10. Gebruik die volgende grafiek om die tabel te voltooi oor kinders se gunstelling kos.
Hamburger = 50 kinders
Worsbroodjie = 25 kinders
Tipe kos Getal kinders
Hamburger
Worsbroodjie
(2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 13
GRAAD 6
11. By ʼn skool, is 200 leerders gevra wie hulle dink die 2018 FIFA Wêreldbeker sou
wen. Hulle reaksies word in die sirkelgrafiek hieronder gewys. Beantwoord die vrae
wat volg.
Engeland Senegal
Spanje
Brasilië
11.1 Hoeveel van die leerders wat gevra is, het gedink dat Senegal die
wêreldbeker sou wen?
_______________________________________________________ (1)
11.2 Watter land, het die meeste leerders gedink, sou die wêreldbeker wen?
_______________________________________________________ (1)
[2]
12. Martin het 2 kg vleis vir R220 gekoop. Mpho het R315 betaal vir 3 kg van dieselfde
tipe vleis. Wie het die beter aankoop gemaak gebaseer op die koste per kilogram?
(2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 14
GRAAD 6
13. Thando deel 1 572 met ʼn sekere nommer, en vind ʼn antwoord van 104,
oorblywende 12. Met watter nommer het sy 1 572 gedeel?
(2)
14. Yusuf plaas 13 rooi balle, 8 groen balle en 9 geel balle in ʼn sak. Wat is die kans dat
hy ʼn groen bal toevallig uit die sak uit kies? Skryf you antwoord in die vorm van ʼn
breuk.
(2)
15. ʼn Vierkant het ʼn area van 36 vierkante sentimeter. Wat is die omtrek van die
vierkant?
(2)
TOTAAL: 75
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2018 Question Paper (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 6 November 2018 Question Paper (Afrikaans)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--74c4570e-880e-4ac6-bcce-751f19be960d/v1-ba9392d74fc832eb4089/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 6 Gauteng November 2020 QP (Afr)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--bb21a231-55d3-4297-b3bd-9b8007d0358b/v1-b66982df965122c81895/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 6 Gauteng November 2017 QP (Afr)
%20November%202015%20Question%20Paper_hlayiso.com_--e934cd2e-62b4-4b87-8b3f-d5236aae115d/v1-7d49774349f50d9d551c/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 6 Gauteng November 2015 QP (Afr)

Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)
More from Grade 6 Mathematics
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 6 North West June 2024 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 6 North West November 2024 Memo (Afr)
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)
%20November%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d/v1-1f02a9efba22ec155881/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng November 2023 Memo (Afrikaans)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd/v1-7ecb2ffef3756ed34fe3/card.webp)
Memorandum