Skip to content

Mathematics Grade 6 Gauteng November 2020 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 6202012 pages

Grade 6 Mathematics question paper from the Gauteng November Exam 2020 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2020 GRAAD 6 WISKUNDE DISTRIK: SKOOL: NAAM EN VAN: KLAS (bv. 6A): TYD: 1 uur PUNTE: 50 12 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 2 INSTRUKSIES: 1. Lees AL die instruksies noukeurig deur. 2. Vraag 1 bestaan uit 20 meervoudigekeuse vrae. Omkring die letter van die korrekte antwoord. 3. Beantwoord vraag 2 tot 5 in die spasies of raampies wat voorsien word. 4. Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie. 5. Skryf netjies en leesbaar. 6. Jy mag NIE ʼn sakrekenaar gebruik NIE. Vraag 1 2 3 4 5 Probleemoplossing – Verhouding Probleemoplossing – Desimale en Probleemoplossing - Omtrek en Meervoudigekeuse vrae Berekeninge Onderwerp en metingskonteks Finansiële konteks Oppervlakte Moontlike punte 20 21 3 3 3 Leerling se punt Totaal b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 3 VRAAG 1 MEERVOUDIGEKEUSE VRAE Omkring die letter van die korrekte antwoord. 1.1 Wat is die volgende getal in die getalpatroon? 15 ; 21 ; 27 ; 33 ; 39 ; ______ A 43 B 45 C 47 D 50 (1) 1.2 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer 5 in die getal hieronder? 75 987 432 A 5 duisend B 5 tien duisend C 500 000 D 5 x 1 000 000 (1) 1.3 Skryf die volgende as ʼn heelgetal. (8 x 1 000 000) + (4 HTH) + (1 x 1) + (3 Th) + (5 x 10 000) + (200) A 8 453 201 B 8 451 301 C 8 435 201 D 8 543 201 (1) 1.4 Rond 91 999 af tot die naaste 1 000. A 90 000 B 91 000 C 92 000 D 94 000 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 4 1.5 Watter breuk van die volgende figuur is ingekleur? A 1 8 B 1 2 C 1 6 D 1 4 (1) 1.6 ʼn Sirkel word in twaalfdes verdeel. Hoeveel twaalfdes maak ʼn derde van die sirkel? A 3 B 4 C 6 D 12 (1) 1.7 Die breuk met die kleinste waarde hieronder is … 4 9 1 1 ; ; ; 6 10 2 3 A 9 10 B 1 2 C 1 3 D 4 6 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 5 1.8 Wat is die volgende getal in die sekwensie hieronder? 7,2 ; 6,9 ; 6,6 ; 6,3 ; ______ A 6 B 5,9 C 5,6 D 5 (1) 1.9 Wat is die waarde van 63, 91 × 10? A 6, 391 B 63, 910 C 6 391 D 639,1 (1) 1 1.10 Die ingekleurde deel van die diagram is . Wat is die desimale waarde van die 2 ingekleurde deel? A 0,2 B 0,5 C 0,05 D 1,5 (1) 1.11 Watter getalsin is gelykwaardig aan 15 × 22? A 10 + 5 + 20 + 2 B 10 × 5 + 20 × 2 C 15 × 20 + 15 × 2 D 15 × 20 + 2 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 6 1.12 Alistair verkoop fietse. Hy verdien R2 000 per maand, plus R15 vir elke fiets wat hy verkoop. Hy is altesaam R3 200 vir die maand van Oktober betaal. Hoeveel fietse het hy in daardie maand verkoop? A 21 B 22 C 1 D 8 (1) 1.13 Hoeveel kolletjies sal in die volgende patroon wees? A 10 B 12 C 9 D 16 (1) 1.14 Watter operasie sal die volgende getal in die patroon gee? 95 ; 90 ; 80 ; 60 ; … A ×2 B ÷2 C ─ 20 D ─ 40 (1) 1.15 Identifiseer die 3D voorwerp hieronder. A Vyfhoekige Prisma B Vyfhoekige Piramide C Seshoekige Prisma D Seshoekige Piramide (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 7 1.16 Hoeveel rande het ʼn driehoekige prisma? A 5 B 4 C 6 D 9 (1) 1.17 Watter 3D voorwerp kan gemaak word met hierdie net? A Silinder B Keël C Reghoekige prisma D Sfeer (1) 1.18 Wat is die omtrek van die volgende reghoek volgens die metings wat aangedui is? 10 cm 5 cm A 15 cm B 30 cm C 50 cm D 100 cm (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 8 1.19 Wat is die oppervlakte van die mat as elke teël 1 vierkante meter is? A 28 vierkante meter B 22 vierkante meter C 15 vierkante meter D 16 vierkante meter (1) 1.20 Hoeveel klein kubusse kan binne in die groot prisma pas? A 8 B 16 C 27 D 36 (1) [20] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 9 VRAAG 2 Bereken die antwoorde vir vrae 2.1 – 2.10. 2.1 387 213 + 299 114 (2) 2.2 602 887 – 128 351 (2) 2.3 4 213 × 107 (3) 2.4 8 550 ÷ 250 (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 10 2.5 15 + 9 × 2 ─ 9 (2) 2.6 2 5  9 9 (1) 2.7 1 5  5 10 (2) 2.8 3 4 6  2 7 7 (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 11 2.9 2 van 90 3 (2) 2.10 15,09 + 20,1 (2) [21] VRAAG 3 Ek maak ʼn sous wat 25 ml olie gebruik vir elke 75 ml suurlemoensap. Hoeveel olie en hoeveel suurlemoensap het ek nodig om 1ℓ sous te maak? Wys jou berekenings. [3] [3] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE GRAAD 6 12 VRAAG 4 4. Gebruik die pryslys hieronder om die volgende vrae te beantwoord. Pryslys vir Kagiso Skryfbehoeftes Potlood: R1,20 elk Pen: R5,35 elk Skoolsak: R80,00 elk 4.1 Hoeveel kleingeld sal jy terugkry as jy ʼn potlood en ʼn pen koop en met ʼn R10 noot betaal. (2) 4.2 Hoeveel minder sal jy vir ʼn skoolsak betaal as jy 10% afslag kry? (1) [3] VRAAG 5 5. Die kliniek is ʼn klein gebou wat 16 m lank en 10 m breed is. 5.1 Wat is die omtrek van die kliniek? (1) 5.2 Om meer pasiënte te akkommodeer, word die breedte van die kliniek verdubbel. Wat sal die nuwe oppervlakte van die kliniek wees? (2) [3] TOTAAL: [50] EINDE

Study this subject

More from Grade 6 Mathematics

View all