You're offline
Skip to content
Question paper

Gr 6 Mathematics (Afrikaans) November 2015 Question Paper hlayiso.com

Subject: MathematicsGrade 6201516 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN 2015 GRAAD 6 WISKUNDE DISTRIK_________________________________________________________________ NAAM VAN SKOOL ___________________________________________________________ OBIS NOMMER (9 SYFERS) KLAS (bv. 6A) ___________________________________________________________ VAN ________________________________________________________________ NAAM____________________________________________________________________ GESLAG (✓) SEUN DOGTER 16 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNDE PUNTE: 75 TYD: 1½ uur INSTRUKSIES 1. Lees die instruksies behoorlik deur. 2. Vraag 1 bestaan uit 10 meervoudigekeuse-vrae. Trek ʼn kringetjie om die korrekte antwoord. 3. Beantwoord vraag 2 tot 23 in die spasies of raampies wat voorsien word. 4. Alle berekenings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie. 5. Die toets duur 90 minute. 6. Die toets tel 75 punte. 7. Jy mag nie ʼn sakrekenaar gebruik nie. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 3 AFDELING A MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Trek ʼn kringetjie om die korrekte antwoord: 1 1.1 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer 64 379 568? A 4 x 10 000 000 B 4 x 100 000 C 4 x 1 000 000 D 40 000 000 (1) 1.2 Watter getal is die grootste? A 231 323 689 B 231 230 689 C 231 302 689 D 231 320 689 (1) 1.3 Watter getal ontbreek in hierdie getalry? 9,27 ; 9,25 ; 9,23 ; _____ ; 9,19 A 0,21 B 9,20 C 9,12 D 9,21 (1) 1.4 Rond 5 697 af tot die naaste 10. A 5 700 B 5 695 C 5 690 D 5 600 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 4 1.5 1 Watter oneweredige breuk is gelyk aan 2 ? 2 A 5 4 B 5 2 C 5 1 D 7 2 (1) 1.6 Watter getal is NIE ʼn veelvoud van 12 nie? A 12 B 36 C 276 D 112 (1) 1.7 Hoeveel van die klein kubusse pas presies in die groot kubus in? A 9 B 12 22ccm C 20 66cm cm m D 27 (1) 1.8 Skryf as ʼn heelgetal neer: (6 × 1 000 000) + (5 × 100 000) + (1 × 1 000) + (8 × 1) = A 6 501 800 B 6 510 008 C 6 501 008 D 6 501 080 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 5 1.9 Kyk na die horlosie. Hoe laat sal dit oor 24 uur wees as dit nou middag is? A 12:00 B 20:00 C 14:00 D 02:00 (1) 1.10 Wat is die massa wat op die skaal aangetoon word? A 14,75 kg B 13,75 kg C 13,5 kg D 13,8 kg (1) [10] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 6 AFDELING B Bereken die antwoorde vir vrae 2.1 to 2.10. Jy mag enige metode gebruik. Toon al jou bewerkings. 2 2.1 7 211 568 + 5 722 188 (2) 2.2 4 071 274 – 2 128 863 (2) 2.3 4 748 × 36 (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 7 2.4 7 675 ÷ 25 (3) 2.5 6 1 2 + 3 7 14 (3) 2.6 7 4 5 −1 8 8 (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 8 2.7 45,05 – 19,21 (2) 2.8 Hoeveel is 40% van 150? (2) 2.9 10 × (3 + 15) – 6 (2) 2.10 18,03 × 100 = _______________________________________________ (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 9 3 ʼn Fietsryer ry teen ʼn konstante spoed van 30 km per uur. Watter afstand lê hy/sy af 1 in 4 uur? 2 (3) 4 Voltooi die tabel: BREUK DESIMAAL PERSENTASIE 4 10 0,4 75 100 75% (2) 5 5.1 Hoeveel verskillende faktore het die getal 30? ___________________________________________________________ (1) 5.2 Watter faktore van 27 is ook priemgetalle? ____________________________________________________________ (1) 6 Voltooi: 9 × 4 ÷ _________ = 1 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 10 7 Soek die ontbrekende getal wat die vloeidiagram sal voltooi. (1) 8 Kyk na die verskillende blokpatrone. Model 1 Model 2 Model 3 8.1 Hoeveel blokke het jy nodig om model 4 te bou? (1) 8.2 Wat is die reël om die hoeveelheid blokke te bepaal, as die modelnommer vir jou gegee word? (1) 8.3 Hoeveel rye hoog sal ʼn model wees, as dit uit 36 blokke bestaan? (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 11 9 Pas kolom A by kolom B. Skryf die korrekte letter in kolom C. Kolom A Kolom B Kolom C 9.1 9.1 ʼn Trapesium A __________ Die vorm wat NIE ʼn 9.2 9.2 B vierhoek is NIE __________ 9.3 9.3 ʼn Parallelogram C __________ D (3) 10 Gebruik die woorde in die raampie om die volgende stellings oor hoeke te voltooi. Skerphoek Stomphoek Omwenteling Reguit lyn Inspringende hoek Reghoek 10.1 ʼn Hoek kleiner as 90 grade word ʼn _________________________ genoem. (1) 10.2 Wanneer 2 stomphoeke bymekaar getel word sal die hoek wat gevorm word altyd ʼn _______________________________________________ wees. (1) 10.3 ʼn Hoek wat gelyk is aan 360 grade word ʼn __________________________ genoem. (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 12 11 Kyk na die voorwerp en beantwoord die vrae wat volg. 11.1 Wat word die 3D-voorwerp hierbo geneem? (1) 11.2 Hoeveel hoekpunte het die voorwerp? (1) 12 Omkring die net wat in ʼn seshoekige piramide gevou kan word. A B C D E (1) 13 Hoeveel simmetriese lyne het die volgende voorwerp? __________________________________________ (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 13 14 Beantwoord die volgende vrae gebaseer op die rooster. 14.1 Wat is die posisie van die blok wat ʼn sylinder bevat? (1) 14.2 Watter vorm kry jy in blok G6? (1) 15 Herlei die volgende: a. 2 12 dae = __________ ure b. 41,5 kg = ____________ g (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 14 1 16 Joe het ʼn rol lint wat 8 m lank is. Hy sny presies 50 cm af en verkoop dit vir R9. 2 Hy verkoop die res van die rol lint vir R15 per meter. Hoeveel geld het hy ontvang vir die hele rol lint? (3) 17 Kyk na die driehoeke op die rooster. Elke blok is ʼn vierkant wat 1 cm by 1 cm is. 17.1 Wat is die oppervlakte van driehoek a in vierkante eenhede? (1) 17.2 Teken op die rooster hieronder ʼn refleksie van driehoek b. (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 15 18 Wat is die buiterand van ʼn oktagoon waarvan die kante 6 cm lank is? (2) 19 Beantwoord die vrae gebaseer op die dubbel staafgrafiek. Op die grafiek wys dit die hoeveelheid minute wat gespandeer word aan huiswerk en televisie kyk. Tyd gespandeer om televisie te kyk en huiswerk te doen Minute per dag Gr 3 Gr 4 Gr 5 Gr 6 Graad Gemiddelde tyd om televisie te kyk Gemiddelde tyd om huiswerk te doen 19.1 Watter graad spandeer die meeste tyd aan TV kyk? (1) 19.2 Hoeveel minute meer spandeer die graad sesse as die graad drie’s aan huiswerk? (2) 19.3 Watter graad spandeer ewe veel tyd aan TV kyk en huiswerk doen? (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 16 20 Voltooi die telmerke-tabel hieronder deur A en B te voltooi. Gunsteling koeldrank van die Graad 6-Klas Koeldrank Telmerkies Totaal Coke //// //// //// //// //// //// //// //// //// //// A Sprite B 32 (2) 21 ʼn Vyfrand-munt en ʼn tweerand-munt word in die lug opgeskiet. Hoeveel moontlike uitkomste is daar? (1) 22 Wat is die modus van die volgende datastel? 5 ; 3 ; 3 ; 6 ; 4 ; 3 ; 4 ; 3 ; 7 (1) 23 Sewe spanne neem deel aan ʼn sokkerliga. As al die spanne eenmaal teen mekaar moet speel, hoeveel wedstryde sal daar altesaam gespeel word? (2) [65] TOTAAL: 75 EINDE

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 6 Mathematics

Explore more published documents in this catalogue.

View all