Skip to content

Mathematics Grade 6 Gauteng November 2017 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 6201716 pages

Grade 6 Mathematics question paper from the Gauteng November Exam 2017 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2017 GRAAD 6 WISKUNDE DISTRIK__________________________________________________________________ NAAM VAN SKOOL _______________________________________________________ KLAS (bv. 6A) ____________________________________________________________ NAAM EN VAN ____________________________________________________________ 16 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 2 GRAAD 6 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNDE TYD: 1½ uur PUNTE: 75 INSTRUKSIES 1. Lees AL die instruksies noukeurig deur. 2. Vraag 1 bestaan uit 10 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die korrekte antwoord. 3. Beantwoord vraag 2 tot 20 in die spasies of raampies wat voorsien word. 4. Alle bewerkings moet op die vraestel gedoen word en nie op rofwerkpapier nie. 5. Skryf netjies en leesbaar. 6. Jy mag NIE ʼn sakrekenaar gebruik NIE. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 3 GRAAD 6 1 Omkring die letter van die korrekte antwoord. 1.1 Hoeveel is 853 951 afgerond tot die naaste 100. A 854 000 B 854 100 C 853 900 D 853 950 (1) 1.2 Watter stelling is die korrekte beskrywing vir die beweging van punt A na punt B? OP B Links Regs A AF A 2 Spasies op en 4 spasies regs B 4 Spasies op en 3 spasies regs C 3 Spasies af en 4 spasies links D 3 Spasies op en 4 spasies regs (1) 1.3 Skryf die volgende as ʼn heelgetal. (6 × 100) + (9 × 1 000 000) + (4 × 10) + (8 × 1 000) A 9 008 640 B 6 948 000 C 9 648 D 9 800 640 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 4 GRAAD 6 1.4 Watter getalsin is ekwivalent aan 76 × 24? A 70 × 20 + 70 × 4 B 76 × 10 + 76 × 14 C 76 × 30 + 76 × 4 D 70 × 20 + 6 × 4 (1) 1.5 Die temperatuur om 8 in die oggend was 15 grade Celsius. Teen 4 nm was die temperatuur 9 grade Celsius warmer. Wat was die temperatuur om 4 nm? A 15 grade Celsius B 9 grade Celsius C 24 grade Celsius D 8 ure (1) 1.6 Die rooster hieronder bestaan uit gelyke vierkante. Watter persentasie van die rooster is ingekleur? A 5% B 25% C 20% D 75% (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 5 GRAAD 6 1.7 Watter tipe hoek word hieronder gewys? A ʼn Skerphoek B ʼn Stomphoek C ʼn Inspringende hoek D ʼn Regte hoek (1) 1.8 Watter van die volgende draaiborde het die beste kans om op ʼn 5 te land? A B C D (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 6 GRAAD 6 1.9 Wat is die mediaan van die datastel hieronder? 55 ; 67 ; 75 ; 42 ; 75 ; 19 ; 88 ; 31 ; 8 ; 75 ; 12 A 88 B 75 C 19 D 55 (1) 1.10 Wat is die modus van die datastel hieronder? 12 ; 17 ; 17 ; 12 ; 30 ; 25 ; 17 ; 10 ; 26 ; 18 ; 20 A 30 B 25 C 12 D 17 (1) [10] 2 Beantwoord die volgende vrae in die spasies wat voorsien word. 2.1 Wat is die priemfaktor van 27? (1) ______________________________________________________ 2.2 Wat is die eerste twee veelvoude van 45? (2) ______________________________________________________ 2.3 Watter twee priemgetalle kan tussen 60 en 70 gevind word? (2) ______________________________________________________ [5] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 7 GRAAD 6 3 Bereken die antwoorde vir vraag 3.1 tot 3.10. Gebruik enige metode. Wys jou bewerkings. 3.1 12 573 005 + 9 815 832 (2) 3.2 28 833 956 – 14 357 321 (2) 3.3 6 822 x 24 (3) 3.4 9 832÷ 45 (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 8 GRAAD 6 3.5 30 + 5 × 2 (2) 3.6 2 1 + = 3 9 (2) 3.7 2 4 5 – 2 = 5 5 (2) 3.8 4 van 140 5 (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 9 GRAAD 6 3.9 7,58 + 4,16 = (2) 3.10 13,45 × 100 = (1) [21] 4 Voltooi die tabel deur die ontbrekende breuk, desimaal en persentasie in te vul. Breuk Desimaal Persentasie 2 20% 10 [3] 3 0,6 5 0,25 25% b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 10 GRAAD 6 5 Voltooi die tabel hieronder wat op die 3-D voorwerp gebasseer is. Naam van 3-D voorwerp: Getal hoekpunte: Getal vlakke: [3] 6 Identifiseer die 2-D vorm wat in elk van die volgende twee stellings beskryf word: 6.1 ʼn Vierhoek met teenoorstaande sye gelyk, 2 stomphoeke en 2 skerphoeke. (1) ______________________________________________________ 6.2 ʼn Vorm met 8 sye. (1) ______________________________________________________ [2] 7 Teken die lyn of lyne van simmetrie vir die volgende diagram. [1] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 11 GRAAD 6 8 Teken die bo-aansig van die volgende voorwerp: [1] 9 Watter transformasie vind plaas in die volgende diagram? _____________________________________________________________ [1] 10 Herlei die volgende afmetings na die eenhede soos aangedui: 10.1 8 300 g = __________________ kg (1) 10.2 7,05 ℓ (liter) = ______________ m ℓ (1) 10.3 4 eeue = __________________ dekades (1) [3] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 12 GRAAD 6 11 Thabo koop ʼn tou wat 4,3m lank is. Hy sny ʼn stuk af wat 80 cm lank is. Wat is die lengte van die tou wat oorbly? [2] 12 Zanele het Wiskunde en Engels tuiswerk gehad om te doen. Sy het om 4:30 nm begin met haar tuiswerk. Dit het haar 35 minute gevat om haar Wiskunde tuiswerk te doen en 40 minute om haar Engels tuiswerk te doen. Hoe laat het sy klaargemaak met haar huiswerk? [2] 13 13.1 Wat is die omtrek van hierdie figuur as elke blok 1 cm lank en 1 cm wyd is? (1) ________________________________________________________ 13.2 Paul se slaapkamer is in die vorm van ʼn reghoek. Dit is 4 m lank en 3 m breed. Sy ma wil teëls koop wat elkeen 1 m lank en 1 m wyd is om die hele slaapkamer vloer te teel. Hoeveel teëls moet Paul se ma koop? (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 13 GRAAD 6 14 Voltooi die volgende tabel en toon die aantal lessenaars wat benodig word vir die klaskamers Getal klaskamers in die 1 2 3 5 skool Getal lessenaars wat benodig 20 40 60 300 word [2] 15 Die diagram hieronder wys die aantal bakstene wat om blombeddings gepak word. 1 blombedding 2 blombeddings 3 blombeddings 15.1 Hoeveel bakstene sal benodig word vir 4 blombeddings? (1) 15.2 Hoeveel blombeddings sal daar wees in ʼn tuin met 80 bakstene? (1) [2] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 14 GRAAD 6 16 Beantwoord die vrae gebaseer op die sirkelgrafiek. % van Padongeluk sterftes per oorsaak weerstoestande Spoed en roekelose bestuur 16.1 Volgens die grafiek, wat is die grootste oorsaak van padongeluk sterftes in Suid-Afrika? ________________________________________________________ (1) 16.2 Watter breuk verteenwoordig die padongeluk sterftes wat deur dronk bestuurders en onpadwaardige voertuie gekombineer veroorsaak word? ________________________________________________________ (1) 16.3 Watter persentasie van die padongeluk sterftes word deur spoed en roekelose bestuur veroorsaak? (2) ________________________________________________________ [4] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 15 GRAAD 6 17 Die tabel hieronder wys die reënval in Johannesburg oor 5 verskillende maande. Teken ʼn staafgrafiek wat hierdie inligting wys. Maand Januarie April Julie Oktober Desember Reënval in mm 145 45 10 60 140 Titel: [3] 18 Andrew verdien R600 in ʼn maand deur sy bure se gras te sny en karre was. He spandeer 20% van sy geld op ʼn fliek. Hoeveel geld het oorgebly? [2] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 16 GRAAD 6 19 Thando geniet dit om halssnoere te maak. Sy kan 14 halssnoere in ʼn uur maak. 1 19.1 Hoeveel halssnoere kan Thando in 3 ure maak? 2 (2) 19.2 Thando gebruik krale om die halssnoere te maak. Vir elke 3 rooi krale wat sy gebruik, voeg sy 2 geel krale by. Hoeveel geel krale sal sy byvoeg as daar 9 rooi krale is? (1) [3] 20 In die diagram hieronder, is die massa van die 2 silinders gelyk en die massa van die twee kubusse ook gelyk. Indien die massa van die keël 6kg is. Wat is die massa van een silinder? [2] ______________________________________________________________ TOTAAL: 75 EINDE

Study this subject

More from Grade 6 Mathematics

View all