You're offline
Skip to content
Memorandum

Gr 6 Maths Afrikaans June 2018 Possible Answer_hlayiso.com_.pdf

Subject: MathematicsGrade 620189 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE MEMORANDUM 9 bladsye
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE MEMORANDUM GRAAD 6 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNDE Algemene nasienriglyne: 1. Gee volpunte vir net die antwoord, tensy anders aangedui. 2. Aanvaar enige alternatiewe korrekte oplossing wat nie in die memorandum verskyn nie. 3. CA verwys na volgehoue akkuraatheid. Sien verklaring in Vraag 3.3. VRAAG VERWAGTE ANTWOORD VERKLARING PUNT TOTAAL 1 1.1 C 1 1.2 C 1 1.3 D 1 1.4 B 1 1.5 B 1 1.6 A 1 1.7 D 1 1.8 D 1 1.9 A 1 1.10 A 1 10 2 2.1 487 356 Korrekte antwoord: +256 103 2 punte 743 459   743: 1 punt 459: 1 punt Aanvaar enige alternatiewe korrekte metode. 2 2
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE MEMORANDUM GRAAD 6 VRAAG VERWAGTE ANTWOORD VERKLARING PUNT TOTAAL 2.2 512 758 Korrekte antwoord: − 285 421 2 punte 227 364   227: 1 punt 364: 1 punt Aanvaar enige alternatiewe korrekte metode 2 2.3 3 214 Korrekte antwoord: × 51 3 punte 3 214 + 160 700 3 214: 1 punt 163 914 160 700: 1 punt Korrekte optel van Voorbeeld van CA: die twee stappe: 3 214 1 punt × 51 3 2 1 4  (3 214 × 1 korrek) Aanvaar enige + 1 6 0 7 0  (3 214 × 50 foutief) alternatiewe korrekte metode, insluitend 1 9 2 8 4  (vorige stappe korrek opgetel) Napier se been metode. Pas CA toe 3 2.4 Korrekte antwoord:   3 punte 3 0 6 rem 21 24 7 3 6 5 3: 1 punt 7 2 0: 1 punt 1 6 5 Oorblyfsel 21 : 1 1 4 4 punt 2 1 Pas CA toe Aanvaar enige alternatiewe korrekte metode, Pas CA toe 3 3
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE MEMORANDUM GRAAD 6 VRAAG VERWAGTE ANTWOORD VERKLARING PUNT TOTAAL 2.5  Korrekte antwoord: 2 punte =  : 1 punt : 1 punt Pas CA toe 2 2.6 =2 −  Korrekte antwoord: 2 punte =  OR Korrekte aftrek van die heelgetalle: 1 punt of: Korrekte aftrek van die breuke: 1 punt = −  OF =  OR OR OR Herlei na ʼn onegte breuk : 1 punt Korrekte aftrek: 1 punt Aanvaar enige alternatiewe korrekte metode, en enige gelykwaardige antwoord Pas CA toe 2 2.7 Korrekte antwoord: 2 = 450 ÷10 × 7 punte = 45 × 7  Deel deur 10 : 1 punt = 315  Vermenigvuldig met 7 : 1 punt Pas CA toe 2 4
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE MEMORANDUM GRAAD 6 VRAAG VERWAGTE ANTWOORD VERKLARING PUNT TOTAAL 2.8 Korrekte antwoord: 34,25  2 punte + 4,5 . 38,75  Korrek belyning van syfers : 1 punt 38,75 : 1 punt Geen punte as die leerder nie die desimale komma invul nie 2 2.9 95  % 95 : 1 punt Die leerder hoef nie 1 die % teken te skryf nie 2.10 = 15 + 10 × 10 Korrekte antwoord: 2 punte = 115 Berekening van die hakies deel eerste: 1 punt 115: 1 punt Aanvaar enige alternatiewe korrekte metode 2 21 3 3.1 < 1 3.2 = 1 3.3 > 1 3 4 4.1 4 4 : 1 punt OF Die punt kan toegeken word as die leerder die lyne teken in plaas van om die getal lyne te skryf 1 2 5
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE MEMORANDUM GRAAD 6 VRAAG VERWAGTE ANTWOORD VERKLARING PUNT TOTAAL 4.2 Die dubbelkantige pyl omsirkel: 1 punt Geen punte as enige  ander vorms ook gesirkel word nie 1 5 Reghoekige prisma  Naam – Reghoekige 6 prisma: 1 mark 8 6 vlakke : 1 mark 8 hoekpunte : 1 mark 3 6 6.1 Pentagoon OF Vyfhoek  1 6.2 A – Stomp of stomphoek  B – Skerp of skerphoek  2 3 7 7.1 Reghoeke het regte hoeke,  Aanvaar enige Parallelogramme het stomphoeke alternatiewe korrekte en skerphoeke antwoord OF Reghoeke het 4 gelyke hoeke, parallelogramme het teenoorgestelde hoeke wat gelyk is 1 7.2 Hulle is altwee vierhoeke (het 4 Aanvaar enige sye) alternatiewe korrekte antwoord OF Hulle het altwee gelyke teenoorgestelde sye OF Hulle het altwee gelyke teenoorgestelde hoeke  1 2 6
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE MEMORANDUM GRAAD 6 VRAAG VERWAGTE ANTWOORD VERKLARING PUNT TOTAAL 8 8.1 2  Liters 2 : 1 punt 1 8.2 14 200  Liters 14 200 : 1 punt 1 8.3 345  minute 345 : 1 punt 1 3 9 9.1 2 800 ml  − 1 500 ml = 1 300ml Korrekte antwoord: 2 punte OF Herlei na liters of 2,8 l – 1,5 l  = 1,3 l  milliliters: 1 punt 1,3 l of 1 300 ml : 1 punt 2 9.2 340 jaar – 300 jaar Herlei eenhede na = 40 jaar jaar: 1 punt 40 jaar : 1 punt Aanvaar enige alternatiewe korrekte metode Pas CA toe 2 4 10 10.1 2 ure 1 10.2 6 nm  OF 18:00 1 10.3 Soedan 1 3 11 21 1 12 12.1 Aanvaar die naam of  OF Vierkant / Reghoek prent van die vorm. 1 12.2 Aanvaar die naam of  OF Driehoek tekening van die vorm 1 2 7
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE MEMORANDUM GRAAD 6 VRAAG VERWAGTE ANTWOORD VERKLARING PUNT TOTAAL 13 13.1 5 1 13.2 36  1 13.3 Huisnommer 6  1 3 14 Graad Telling Frekwensie 12 : 1 punt 6 12  IIII IIII : 1 punt IIII IIII II 7 IIII IIII  9 2 15 15.1 Elijah  1 15.2 16  Ure 1 15.3 Tyd deur Zak Sport  gespandeer Skool Huiswerk  2 4 16 +1  16  2 17 120 km : 60 minute  Korrekte antwoord: 2 2 km : 1 minuut punte 1 km : 30 sekondes Omskep uur in OF 1000 meter minute of poog om ʼn T table of koersberekeninge doen: 1 punt 1 km of 1 000 m: 1 punt 2 8
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE MEMORANDUM GRAAD 6 VRAAG VERWAGTE ANTWOORD VERKLARING PUNT TOTAAL 18 8 × R5,50 = R44 Korrekte antwoord: 2 R44 – R15 = R29  punte Bereken die totaal vir ʼn boks : 1 punt Aftrek van R15 : 1 punt R29 : 1 punt Aanvaar enige alternatiewe korrekte metode Pas CA toe 3 19 21 en 33  2 TOTAAL: 75 9

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 6 Mathematics

Explore more published documents in this catalogue.

View all