Downloaded from hlayiso.com
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2023
GRAAD 6
WISKUNDE
TYD: 1 uur
PUNTE: 40
DISTRIK:
SKOOL SE
NAAM:
NAAM & VAN:
KLAS (bv. 6A):
9 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2023 papers %20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)

%20June%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b442de8c-fbeb-4825-ba4e-964b4d96700b/v1-4c924e3e3fb50205d4c9/card.webp)

%20November%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d/v1-1f02a9efba22ec155881/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)
View all

%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd/v1-7ecb2ffef3756ed34fe3/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4204503a-7093-4264-82ab-0be61ef90990/v1-18ff375c5a432c5ad245/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--9779fa10-f71e-480b-9742-04383013f72d/v1-6309265bcb1eebdaa96a/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--c352759e-fa73-4569-853f-6cde47f808ce/v1-be61e14b5a98c3aca4f8/card.webp)
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2023 Question Paper (Afr)
Grade 6 Mathematics question paper from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Mathematics · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 1.2 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Gauteng June Exam 2023
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 2
GRAAD 6
INSTRUKSIES
1. Lees AL die instruksies aandagtig deur.
2. Vraag 1 bestaan uit 15 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die
regte antwoord.
3. Beantwoord VRAE 2 tot 7 in die spasies of rame wat verskaf word.
4. Alle berekeninge moet op die vraestel getoon word en mag nie op aparte
ruwe papier gedoen word nie.
5. Skryf netjies en leesbaar.
6. Die gebruik van 'n sakrekenaar is NIE toegelaat NIE.
Vraag 1 2 3 4 5 6 7
Probleemoplossing – Desimale
Probleemoplossing – Nommer
Bewerkings met heelgetalle Probleemoplossing – Breuke
Meervoudigekeuse Breuke en Desimale Patrone en Algebra
Onderwerp
sinne
Moontlike
15 12 4 3 2 2 2
punt
Leerder se
punt
Totaal 40
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 3
GRAAD 6
1. Omkring die letter van die regte antwoord.
1.1 Vierhonderd-en-negentig miljoen tweehonderd-en-dertigduisend
seshonderd-en-twaalf word in syfers geskryf as:
A 490 230 612
B 409 236 012
C 492 630 612
D 490 236 612 (1)
1.2 Wat is die uitgebreide vorm van 509 032 910?
A 500 000 000 + 9 000 000 + 3 000 + 2 000 + 900 +10
B 500 000 000 + 9 000 000 + 30 000 + 2 000 + 900 + 10
C 5 000 000 + 9 000 000 + 3 000 + 2 000 + 900 + 100
D 5+0+9+0+3+2+9+1+0 (1)
1.3 Rond die volgende nommer af tot die naaste 100: 445 548.
A 446 000
B 445 000
C 445 500
D 445 600 (1)
1.4 Wat is die agtste veelvoud van 12?
A 8
B 96
C 12
D 84 (1)
1.5 Watter getal is 'n priemgetal?
A 9
B 1
C 0
D 2 (1)
1.6 Watter breuk het die hoogste waarde?
A 1
2
B 4
10
C 3
5
D 5
20 (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 4
GRAAD 6
1.7 Watter breuk is gelykstaande aan 0,25?
A 0
25
B 25
10
C 2
5
D 1
4 (1)
1.8 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in 747,875?
A 0,07
B 700
C 7
D 0,75 (1)
1.9 Hoe word 0,6 as 'n persentasie geskryf?
A 60%
B 6%
C 600%
D 10 %
6
(1)
1.10 Watter getalsin beskryf die volgende probleem?
Martin en Thabo het altesaam 319 albasters. As Martin 221 albasters het,
hoeveel het Thabo?
A 319 ÷ 221 =
B 221 − 319 =
C 319 + 221 =
D 319 − 221 = (1)
1.11 Wat is die ontbrekende nommer in die getalsin hieronder?
2 × 10 + = 34
A 14
B 17
C 32
D 30 (1)
1.12 Wat sal die volgende term in die volgende volgorde wees?
3 ; 1 ; 6 ; 2 ; 9 ; 3 ; 12 ; 4 ; ______
A 15
B 16
C 5
D 10 (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 5
GRAAD 6
1.13 Wat is die reël vir die vloeidiagram hieronder?
5 11
6 ? 13
7 15
A +2
B ×2
C ─1÷2
D ×2+1 (1)
1.14 In die tabel hieronder, wat is die ontbrekende term?
Termyn nommer 1 2 3 5 6
Termyn 2 5 10 26
A 42
B 52
C 37
D 45 (1)
1.15 Wat is die reël om te bereken hoeveel kolletjies in 'n patroon is?
Patroon 1 Patroon 2 Patroon 3
A Patroonnommer × 3 + 2
B Patroonnommer × 2 + 3
C Patroonnommer + 3
D Patroonnommer × 3 + 1 (1)
[15]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 6
GRAAD 6
2. Bereken die antwoorde vir vrae 2.1 - 2.5.
2.1 748 213 + 24 545 =
(2)
2.2 421 968 – 55 201 =
(2)
2.3 3 245 × 325 =
(3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 7
GRAAD 6
2.4 7 785 ÷ 325 =
(3)
2.5 82 × (13 − 12) + 10 =
(2)
[12]
3. Bereken die antwoorde vir vrae 3.1 en 3.2.
3.1 2 15 4 104
(2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 8
GRAAD 6
3.2 6,54 + 19,2
(2)
[4]
4. Beantwoord die vrae oor die volgende diagrampatroon.
Patroon 1 Patroon 2 Patroon 3
4.1 Beskryf in woorde hoe die patroon groei.
(1)
4.2 Hoeveel stokke sal daar in patroon 4 wees?
(1)
4.3 Watter patroon sal 101 stokke hê?
(1)
[3]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
5. Mnr. Maluleke koop 'n 2,25 ℓ koeldrank. Hy skink 'n gelyke hoeveelheid vir elkeen
van sy 3 kinders en het 1,5 ℓ koeldrank oor. Hoeveel koeldrank het hy vir elkeen
van sy kinders gegee?
[2]
6. 'n Magiesevierkant is 'n legkaart waar al die rye, kolomme en hoeklyne tot
dieselfde totaal moet optel. Voltooi die volgende magiesevierkant deur die
ontbrekende breuke in te vul.
1 3
10 10
9
20
1 3
5 20
[2]
7. Mvelo hardloop elke dag 2 km verder as die vorige dag. Na 5 dae het hy
altesaam 35 km gehardloop. Hoe ver het hy op die eerste dag gehardloop?
[2]
TOTAAL: 40
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--3314b1a4-d4d9-41e7-9e7f-26c932c0c342/v1-badeadbb5275f19a5dde/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)

Question paper
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2018 Question Paper (Afr)
%20June%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b442de8c-fbeb-4825-ba4e-964b4d96700b/v1-4c924e3e3fb50205d4c9/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2017 Question Paper (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2016 Question Paper (Afr)
%20November%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--ed71d136-c972-438a-bb61-0bfdaa65615d/v1-1f02a9efba22ec155881/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng November 2023 Memo (Afrikaans)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--89fb5dd9-a836-42c4-a35c-b9aa6e11dc2a/v1-f6a53f5a1af6d14fb43c/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
More from Grade 6 Mathematics

Memorandum
Mathematics Grade 6 North West June 2024 Memo

Memorandum
Mathematics Grade 6 North West November 2024 Memo (Afr)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--05ccdefb-3134-4d2c-b08b-cab071e386dd/v1-7ecb2ffef3756ed34fe3/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2022 Memo (English)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4204503a-7093-4264-82ab-0be61ef90990/v1-18ff375c5a432c5ad245/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2022 Memo (Afrikaans)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--9779fa10-f71e-480b-9742-04383013f72d/v1-6309265bcb1eebdaa96a/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng November 2022 Memo (Afrikaans)
%20November%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--c352759e-fa73-4569-853f-6cde47f808ce/v1-be61e14b5a98c3aca4f8/card.webp)
Memorandum