Skip to content

Mathematics Grade 6 P1 Gauteng November 2023 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 6202310 pages

Grade 6 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Gauteng November Exam 2023

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2023 GRAAD 6 WISKUNDE TYD: 1 uur PUNTE: 40 DISTRIK: SKOOL SE NAAM: NAAM EN VAN: KLAS (bv. 6A): 10 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 2 GRAAD 6 INSTRUKSIES 1. Lees AL die instruksies aandagtig deur. 2. VRAAG 1 bestaan uit 15 meervoudigekeuse-vrae. Omkring die letter van die regte antwoord. 3. Beantwoord VRAAG 2 tot 4 in die spasies of rame wat verskaf word. 4. ALLE berekeninge moet op die vraestel getoon word en mag nie op aparte ruwe papier gedoen word nie. 5. Skryf netjies en leesbaar. 6. Die gebruik van 'n sakrekenaar is NIE toegelaat NIE. Vraag 1 2 3 4 Meervoudigekeuse-vrae: Bereken: Voltooi: Woordprobleme: Tipes hoeke; 3-D voorwerpe; Beskryf, sorteer en vergelyk 3-D Finansiële en metings- lengte; naam Meting van massa; volume en voorwerpe in terme van gesigte, Onderwerp kontekste; vergelyk twee 2-D vorms; probleem-oplossing; hoekpunte en rande. Teken kapasiteit; lengte; omtrek en eienskappe van verskillende omtrek; volume; datahantering; vergroting en vermindering van volume soorte 2-D vorms tydsones en area Moontlike punt 15 12 8 5 Leerder se punt Totaal b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 3 GRAAD 6 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Omkring die letter van die korrekte antwoord. 1.1 Watter tipe hoek word hieronder getoon? A 'n Skerp hoek B 'n Stomp hoek C 'n Reflekshoek D 'n Regte hoek (1) 1.2 Wat is die naam van die 3-D voorwerp wat hieronder geïllustreer word? A 'n Seskantige prisma B 'n Agthoekige prisma C 'n Seskantige piramide D 'n Agthoekige piramide (1) 1.3 4,2 cm + 4,2 cm = ... A 4,8 cm. B 6,4 cm. C 8,4 cm. D 9,4 cm. (1) 1.4 Watter vierhoek het net 1 paar parallelle teenoorgestelde sye? A 'n Ruit B 'n Parallelogram C 'n Reghoek D 'n Trapesium (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 4 GRAAD 6 1.5 3 Daar is 28 dae in Februarie en Jannele het vir 4 van hierdie dae gehardloop. Op hoeveel dae het sy in Februarie gehardloop? A 21 dae B 22 dae C 25 dae D 28 dae (1) 1.6 Wat is die omtrek van die volgende reghoek as die metings soos volg aangedui is? 12 cm 4 cm A 16 cm B 32 cm C 48 cm D 96 cm (1) 1.7 Hoeveel klein blokkies kan in die groot prisma pas? A 8 B 16 C 27 D 36 (1) 1.8 Die telling wat hier getoon word , verteenwoordig … A 16 B 15 C 13 D 14 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 5 GRAAD 6 1.9 Wat is die lesing van die vloeistof in die beker hieronder? A 100 ml B 150 ml C 175 ml D 200 ml (1) 1.10 'n JoJo-tenk wat 1 000 l water hou het 'n stadige lek. As dit 150 l water elke dag vir 5 dae lek, hoeveel water moes in die 5 dae gelek het? A 1 000 l B 950 l C 750 l D 550 l (1) 1 1.11 Jessica is 5 jaar jonger as haar broer, Tebogo. Tebogo is 3 hul ma se ouderdom. As hul ma 39 jaar oud is, hoe oud is Jessica? A 5 B 6 C 7 D 8 (1) 1.12 Wat is die modus van die datastel uit die lys met nommers hieronder? 22; 25; 14; 11; 23; 25; 27; 46 A 14 B 23 C 25 D 27 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 6 GRAAD 6 1.13 Die tydlyn hieronder toon tye op 'n spesifieke oomblik in stede regoor die wêreld. Wat sal die tyd in Hongkong wees as dit 13:30 in Johannesburg is? 00:36 05:36 06:36 Johannesburg New Hong- Delhi kong A 17:30 B 19:30 C 20:30 D 21:30 (1) 1.14 Die oppervlakte van die reghoek is 48 cm. Wat is die lengte van die kant (f)? 12 cm (f) A 48 cm B 12 cm C 4 cm D 8 cm (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 7 GRAAD 6 1.15 Bestudeer die grafiek hieronder wat die aantal motors toon wat deur die rykste individue in die stad besit word en beantwoord dan die vraag wat volg. Ms. Verde Ms. Johnson Mr. Choi Mr. Lane Sleutel: 4 motors Me. Johnson het _________ minder motors in vergelyking met Mnr. Lane. A 3 B 6 C 12 D 4 (1) [15] VRAAG 2 Bereken die antwoorde vir vrae 2.1 – 2.5. 1 3 2.1 34 kg + 24 kg = (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 8 GRAAD 6 2.2 25 l – 12, 79 l = (2) 2.3 2 van 24 m = 12 (2) 2.4 8 1 km + 6 km = 12 (2) 2.5 Bereken die omtrek van 'n reghoek as die lengte 10 cm en die breedte 7 cm is. 7 cm 10 cm (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 9 GRAAD 6 2.6 Bereken die volume van die 3-D voorwerp hieronder. (2) [12] VRAAG 3 3.1 Die plaaslike slaghuis verkoop beesvleis vir R60 per kilogram. Hoeveel sal dit jou kos om 5 kg beesvleis te koop? (2) 3.2 Veronderstel daar is vermoedelik bokse cholera-entstowwe wat in drie (3) groot kamers by 'n stoor in die stad Tshwane gestoor word. Die bokse word soos volg verpak: • 'n Groot boks met 10 klein bokse en in elke klein boks is daar 12 entstowwe. • Die eerste kamer stoor 4 groot bokse. • Die tweede kamer stoor 5 groot bokse. • Die derde kamer stoor 4 groot bokse. Hoeveel klein bokse van die cholera-entstowwe word altesaam gestoor om na die hospitale in Hammanskraal versprei te word? (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com 3.3 Die som van 7 opeenvolgende getalle is 70. Noem AL 7 nommers. (3) [8] VRAAG 4 Volg die instruksies (4.1 – 4.3) hieronder. 4.1 Teken 'n vermindering van die reghoek op die rooster sodat die grootte van die nuwe reghoek die helfte van die grootte van die oorspronklike een is. (2) 4.2 Voltooi die tabel hieronder. 3-D voorwerp Aantal gesigte Aantal Aantal rande hoekpunte 5 (2) 4.3 Skakel die eenhede van meting om. 3,25 l = __________ ml (1) [5] TOTAAL: 40 EINDE

Study this subject

More from Grade 6 Mathematics

View all