Downloaded from hlayiso.com
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2017
GRAAD 6
WISKUNDE
MEMORANDUM
9 bladsye
Skip to contentAll 2017 papers %20June%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b442de8c-fbeb-4825-ba4e-964b4d96700b/v1-4c924e3e3fb50205d4c9/card.webp)




%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--bb21a231-55d3-4297-b3bd-9b8007d0358b/v1-b66982df965122c81895/card.webp)
View all%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--adecf9a2-9715-471b-a9cc-82e264abc366/v1-35c24ccc57fb454327e8/card.webp)


%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7cd5ee80-1fd6-4b54-a0d4-dd1ac8e1d2f7/v1-e3b11c67932026e4cc6e/card.webp)
%20November%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--e2a46095-314c-4cf3-884b-22c27ca900b6/v1-653956ee03bb557df989/card.webp)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4204503a-7093-4264-82ab-0be61ef90990/v1-18ff375c5a432c5ad245/card.webp)
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2017 Memo (Afrikaans)
Grade 6 Mathematics memorandum from the Gauteng June Exam 2017 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 6 · Gauteng June Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 6
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 519.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
Gauteng June Exam 2017
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
MEMORANDUM
GRAAD 6
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
WISKUNDE
Algemene nasienriglyne:
1. Gee volpunte vir net die antwoord, tensy anders aangedui.
2. Aanvaar enige alternatiewe, korrekte oplossing wat nie in die memorandum verskyn nie.
3. CA verwys na volgehoue akkuraatheid. Sien verklaring in Vraag 3.3.
VRAAG VERWAGTE ANTWOORD VERKLARING PUNT TOTAA
L
1 1.1 B 1
1.2 B 1
1.3 D 1
1.4 B 1
1.5 A 1
1.6 B 1
1.7 C 1
1.8 C 1
1.9 D 1
1.10 D 1 10
2 2.1 a 19 460 1
b 28 000 1
2.2 a 30 Geen punte as die 1
b 37 leerder meer as een 1
c 4 getal geskryf het. 1
2.3 10 1 6
2
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
MEMORANDUM
GRAAD 6
3 3.1 348 143 Korrekte antwoord:
+594 845 2 punte
942 988
942: 1 punt
988: 1 punt
Aanvaar enige
alternatiewe korrekte
metode. 2
3.2 98 268 Korrekte antwoord:
− 95 931 2 punte
2 337
37: 1 punt
23: 1 punt
Aanvaar enige
alternatiewe korrekte
metode. 2
3.3 5 463 Korrekte antwoord:
× 35 3 punte
27 315
+ 163 890 27 315: 1 punt
191 205 163 890: 1 punt
Korrekte optel van
Voorbeeld van CA: stappe: 1 punt
5 463 Aanvaar enige
× 35 alternatiewe korrekte
2 7 3 2 0 x (1ste stap verkeerd) metode, insluitend
+ 1 6 3 8 9 0 (2de stap korrek) Napier se been metode.
1 9 1 2 0 5 (2 stappe korrek opgetal)
Pas CA toe. 3
3.4 Korrekte antwoord:
3 0 2 rem 7 3 punte
2 5) 7 5 5 7
−7 5 302: 1 punt
057 75: 1 punt
− 50 7: 1 punt
7
Pas CA toe.
Aanvaar enige
alternatiewe korrekte
metode.
3
3
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
MEMORANDUM
GRAAD 6
3.5 2 5 Korrekte antwoord:
= 3 +4 + 9 + 9
2 punte
7
= 7 9 7: 1 punt
7
: 1 punt
9
Aanvaar enige
alternatiewe korrekte
metode, en enige
antwoord wat
gelykwaardig is.
Pas CA toe.
2
3.6 9 4 Korrekte antwoord:
– 10
10
2 punte
5 1
= 10 OF Herlei breuke sodat
2
delers gemeen is:
1 punt
Korrek aftrek van
breuke:
1 punt
Aanvaar enige
alternatiewe korrekte
metode, en enige
antwoord wat
gelykwaardig is.
Pas CA toe. 2
3.7 Korrekte antwoord:
= 91 ÷ 7 × 3 2 punte
= 39 Deel 91 deur 7:
1 punt
39: 1 punt
Pas CA toe. 2
4
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
MEMORANDUM
GRAAD 6
3.8 9,45 Korrekte antwoord:
+ 3,2 2 punte
12,65
Korrekte plek waarde:
1 punt
12,65 : 1 punt
Geen punte as die
leerder nie die desimale
komma skryf nie.
2
3.9 54 ÷ 6 + 4 Korrekte antwoord:
=9+4 2 punte
= 13
Berekening van hakkies
eerste:
1 punt
13: 1 punt
Pas CA toe. 2 20
4 30% : 1 punt
3 0,75 : 1 punt
0,3 30%
10
𝟏 𝟓 𝟓𝟎
OF 𝟏𝟎 OF 𝟏𝟎𝟎 :
𝟐
3 0,75 75%
4 1 punt.
𝟏
𝟐 Aanvaar enige breuk
𝟏
Of gelykwaardig aan 𝟐 in
die 3de ry.
5
0,5 50%
10
Of
50
100 3
5
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
MEMORANDUM
GRAAD 6
5 5.1 5 : 1 punt
21 : 1 punt
2
5
21
5.2 Inset Uitset + 2: 1 punt.
Die leerder moet die
+2 operasie / bewerking
byvoeg om die punt te
kry.
1 3
6 6.1 3 As die leerder die 3
vuurhoutjies op die
bladsy teken om nog ‘n
vierkant te maak, in
plaas van om die
nommer 3 te skryf,
word die punt toegeken. 1
6.2 31 1 2
7 7.1 1 × 2 × 2× 2 × 2 × 2 × 2 = 64km Die leerder hoef nie die
eenheid neer te skryf
nie. 1
7.2 Dag 6 1
7.3 Sabelo: 1; 2; 4; 8; 16; 32; 64 Dag 5: 1 punt
Ayanda: 12; 17; 22; 27; 32; 37; 42
16 × 2 = 32
Dag 5 1 3
8 Kubus of Reghoekige prisma
Silinder
Heksagon 3
6
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
MEMORANDUM
GRAAD 6
9 1 horisontaal en 1
vertikale lyn wat
mekaar half eer min of
meer korrek geteken: 1
punt
Geen punte as die
leerder meer of minder
as 2 lyne geteken het, of
as die lyne duidelik
mekaar nie halveer nie.
Die leerder hoef nie ʼn
liniaal te gebruik nie.
1
10 10.1 Inspringende hoek of inspringend 1
10.2 Skerphoek of skerp 1
10.3 Stomphoek of stomp 1 3
11 11.1 6 Ure Die leerder hoef nie die
eenheid neer te skryf
nie. 1
11.2 9:14 1 2
12 3:20nm. 3:20: 1 punt
nm. : 1 punt
As die leerder die tyd
korrek skryf in 24-uur
digitale tyd, mag net
1 punt gegee word.
vb: 15:20 of 15:20 nm :
net 1 punt. 2
13 19:15 + 2 ure 25 minute 9: 1 punt
= 21:40 40: 1 punt
Aanvaar die korrekte
antwoord in enige
vorm.
Die leerder hoef nie nm
of vm te skryf nie. 2
7
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
MEMORANDUM
GRAAD 6
14 14.1 3 068 𝑚𝑙
1
14.2 12 500 𝑙 1
14.3 40 jaar
1 3
15 3 800 𝑚𝑙 − 500 𝑚𝑙 = 3 300 𝑚𝑙 Korrekte antwoord:
OF 2 punte
3,8 𝑙 – 0,5 𝑙 = 3,3 𝑙
Herlei 3,8 𝑙 na 3 800 𝑚𝑙
of herlei 500 𝑚𝑙 na 0,5
𝑙:
1 punt
3 300 𝑚𝑙 of 3,3 𝑙 :
1 punt
Die leerder hoef nie die
eenheid neer te skryf
nie.
Pas CA toe. 2
16 Leerder teken ‘n
Koeldrank verkope oor die staafgrafiek en nie ‘n
naweek histogram nie:
1 punt
50
Die inligting is akkuraat
Getal koeldranke oor die naweek verkoop
op die grafiek
40
verteenwoordig
(Saterdag op 30 en
30
Sondag omtrent halfpad
tussen 40 en 50): 1 punt
20
10
0
Saterdag Sondag
Dag van die week
2
8
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE
MEMORANDUM
GRAAD 6
17 17.1 Bad 1
17.2 30 – 5 = 25 𝑙 Die leerder hoef nie die
eenheid neer te skryf
nie. 1 2
18 8 𝑐𝑚 in 10 minute Korrekte antwoord:
= 4 𝑐𝑚 in 5 minute 2 punte
4 𝑐𝑚 × 5 = 20 𝑐𝑚 in 25 minutes. Bereken die afstand vir
5 minute of 1 minuut:
Of 1 punt
8 𝑐𝑚 in 10 minute × 2 20 𝑐𝑚 of 200 𝑚𝑚 :
= 16 𝑐𝑚 in 20 minute 1 punt
16 𝑐𝑚 + 4 𝑐𝑚 = 20 𝑐𝑚 in 25 minute.
Pas CA toe.
Of
8 𝑐𝑚 ÷ 10 = 8 𝑚𝑚 or 0,8 𝑐𝑚 in
1 minuut
8 𝑚𝑚 × 25 = 200 𝑚𝑚
Of
0,8 × 25 = 20 𝑐𝑚 2
19 2 Korrekte antwoord:
of R483
3
2 punte
= R161 × 2
= R322 1 2
Bereken 3 of 3 van
Of R483:
1 punt
1
of R483
3
R322 : 1 punt
= R161
R483 – R161
Pas CA toe.
=R322 2
20 10 10: 2 punte
9 of 11: 1 punt 2
TOTAAL: 75
9
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--b442de8c-fbeb-4825-ba4e-964b4d96700b/v1-4c924e3e3fb50205d4c9/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2017 Question Paper (Afr)

Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng November 2017 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 6 November 2017 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2016 Memo (Afrikaans)
%20November%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--bb21a231-55d3-4297-b3bd-9b8007d0358b/v1-b66982df965122c81895/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 6 Gauteng November 2017 QP (Afr)
More from Grade 6 Mathematics
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--adecf9a2-9715-471b-a9cc-82e264abc366/v1-35c24ccc57fb454327e8/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 6 North West June 2024 Question Paper

Question paper
Mathematics Grade 6 North West November 2024 QP (Afr)
%20June%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7cd5ee80-1fd6-4b54-a0d4-dd1ac8e1d2f7/v1-e3b11c67932026e4cc6e/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 6 Gauteng June 2023 Question Paper (Afr)
%20November%202023%20Question%20Paper_hlayiso.com_--e2a46095-314c-4cf3-884b-22c27ca900b6/v1-653956ee03bb557df989/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 6 P1 Gauteng November 2023 QP (Afr)
%20June%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4204503a-7093-4264-82ab-0be61ef90990/v1-18ff375c5a432c5ad245/card.webp)
Memorandum