You're offline
Skip to content
Question paper

Mathemetics Grade 6 Afr.pdf

Subject: MathematicsGrade 6201111 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com LEARNER NUMBER JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS 2010 GRAAD 6 WISKUNDE AFRIKAANS GESLAG (MERK ) SEUN DOGTER VAN: NAAM: GEBOORTEDATUM SKOOL SE NAAM PROVINSIE DISTRIK/ EMIS NR. STREEK Instruksies aan leerders: 1. Sakrekenaars mag nie gebruik word nie. 2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien is . 3. Hierdie toets duur 60 minute. 4. Voordat die toets begin sal die onderwyser die voorbeeldoefininge saam met you doen. Voorbeeld oefeninge Voorbeeld 1 Omkring die regte antwoord. Die veelvoud van 5 in die onderstaande lys is ... 17; 22; 25; 31 Jy het die vraag korrek geantwoord as jy 25 omkring het. Die toets begin op die volgende bladsy.
Downloaded from hlayiso.com 2
Downloaded from hlayiso.com Voorbeeld 2 Omkring die letter wat die regte antwoord aandui. Wat is die volgende getal in die getal patroon? 2; 4; 6; 8; _____ a. 9 b. 10 c. 12 d. 20 Jy het die vraag korrek geantwoord as jy b omkring het. Nota: • In hierdie toets sal jy nog meer van hierdie tipe vrae moet beantwoord. • Doen jou uiterste bes om al die vrae te beantwoord. • Skryf die beste antwoord neer. Indien jy onseker is, gaan voort met die volgende vraag. • Blaai na die volgende bladsy, nadat jy al die vrae op ‘n bladsy geantwoord het. • Kyk slegs na jou eie werk. Die toets begin op die volgende bladsy. 3
Downloaded from hlayiso.com 1. Omkring die regte antwoord: 1.1 ‘n Veelvoud van 10 in die gegewe lys is ... (1) 102 112 120 153 1.2 ‘n Priemgetal in die onderstaande lys is ... (1) 19 21 33 39 1.3 Die breuk met dieselfde waarde as 0,6 is ... (1) 1 3 1 3 6 5 3 6 2. Skryf die ontbrekende desimaal breuk neer: 7,005 ; 7,010 ; 7,015 ; 7,020 ; __________. (1) 3. Skryf die getal oor in syfers. Viermiljoen tweehonderd drie en tagtigduisend eenhonderd vier en sestig . _________________________________ (1) 4. Skryf die waarde van die onderstreepte syfer in elk van die volgende getalle neer: 4.1 3 503 _______________________ (1) 4.2 3 503 _______________________ (1) 5. Skryf al die faktore van 24 neer. __________________________________________ (2) 4
Downloaded from hlayiso.com 6. Voltooi: 6.1 4 633 afgerond tot die naaste 100 is ______________ (1) 6.2 4 687 afgerond tot die naaste 1 000 is ______________ (1) 7. 10% van 180 is gelyk aan ____________________________________________ (2) 8. Bereken: 8.1 1 678 + 8 694 8.2 3 784 – 1 231 (2) (2) 8.3 5 2 3 4 8.4 4 8 9 9 5 3 4 1 4 2 3 – 3 4 8 6 5 1 + 5 2 3 1 2 (1) (1) 8.5 8 250 ÷ 50 8.6 2 010 x (20 + 4) (2) (4) 5
Downloaded from hlayiso.com 9. Bereken: 9.1 197 + (10 x 7) ÷ 5 9.2 31,67 + 21,93 (3) (2) 10. Bereken en skryf jou antwoord as ‘n gemengde getal neer. 10.1 3 1 10.2 1 1 3 8 −4 5 +3 + 10 5 2 8 4 (4) (4) 11. Dr Mol ry 90 km ver na die hospitaal. Haar voertuig verbruik 2 liter brandstof vir elke 10 km wat sy ry. Hoeveel liter brandstof sal haar voertuig verbruik as sy hospitaal toe ry? (3) _________________________________________________________ _________________________________________________________ _________________________________________________________ _________________________________________________________ 6
Downloaded from hlayiso.com 12. 11 kopieë van ‘n boek kos R330. Hoeveel sal 6 kopieë van dieselfde boek kos? (3) _________________________________________________________ _________________________________________________________ _________________________________________________________ _________________________________________________________ 13. Skryf die volgende as ‘n getalsin oor: (2) Daar was 12 bome op ons skoolgrond. Op Boomplantdag het ons die aantal bome verdubbel. Drie bome het verdor en een-en-twintig bome het oorgebly. ________________________________________________________ 14. Bereken die waarde van x as x – 41 = 12 (1) ________________________________________________________ ________________________________________________________ 15. Wat is die sewende getal in die volgende ry? (1) 5; 10; 15; 20; ... __________________ 16. Ingrid stapel blokke volgens ‘n patroon opmekaar. Gebruik dieselfde patroon om die vyfde stapel te teken. (2) ... Stapel 1 Stapel 2 Stapel 3 ... Stapel 5 7
Downloaded from hlayiso.com 17. Die onderstaande figuur bestaan uit driehoeke met verskillende groottes: Hoeveel driehoeke is in hierdie figuur? ________________ (2) 18. Skryf die naam van een vorm met: 18.1 vier gelyke sye, neer. _________________________________ (1) 18.2 twee pare teenoorstaande sye gelyk, neer. ___________________ (1) 19. Elke blokkie op die geruite vel is 1 cm by 1 cm. ABCD is ‘n reghoek. A B D C 19.1 Die lengte van sy AB = ___________________ cm (1) 19.2 Die lengte van sy AD = ___________________ cm (1) 19.3 Hoeveel vierkante sentimeter is daar in ABCD? ___________ cm2 (1) 8
Downloaded from hlayiso.com 20. Skryf die naam van elke figuur, in die gegewe spasie, onder die figuur (4) neer. 20.1 20.2 20.3 20.4 21. Gebruik hierdie Busrooster om die daaropvolgende vrae te beantwoord. Plek Aankomstyd Vertrektyd Durban 08:30 09:00 Bloemfontein 14:40 15:10 Kaapstad 05: 00 08:00 21.1 Hoeveel ure en minute neem die bus om vanaf Durban na (2) Bloemfontein te ry? ______________________________________________________ 21.2 Omkring die letter wat die korrekte antwoord, aandui. (1) Hoeveel ure neem die bus om vanaf Durban na Kaapstad te ry? a. 14 b. 17 c. 20 d. 23 9
Downloaded from hlayiso.com 22. Die telkaart dui die aantal leeus en kameelperde wat leerders in ‘n dieretuin gesien het, aan. Dier Telmerke Totaal Leeu Kameelperd 12 Skryf jou antwoorde in die bostannde tabel neer: (1) 22.1 Hoeveel leeus het die leerders gesien? 22.2 Trek telmerke om aan te toon hoeveel kameelperde die leerders gesien (1) het. 23. Nadine het ‘n sak met 3 swart, 4 rooi, 2 blou en 3 groen balle. 23.1 Die verhouding van blou balle tot groen balle = ________________. (2) 23.2 Nadine neem ‘n bal uit die sak sonder om binne in die sak te kyk. Die kans om ‘n rooi bal uit die sak te trek is ________ uit ________. (2) 23.3 Omkring die letter wat die regte antwoord, aandui. (1) Nadine se kans om ‘n swart bal te trek is ... a. seker. b. moontlik. c. onmoontlik. 10
Downloaded from hlayiso.com 24. Onderstaande is ‘n groep Graad 6 leerders se skoengroottes 7 8 7 6 5 5 7 4 6 7 8 4 7 5 6 24.1 Wat is die modus van die skoengroottes? ______________ (1) 24.2 Wat is die mediaan van die skoengroottes? _______________ (1) 25. Die grafiek stel ‘n huishouding se weeklikse watergebruik voor. Gebruik die grafiek om die daaropvolgende vrae te beantwoord. 100 90 80 Aantal liter gebruik 70 60 50 40 30 20 10 0 Stort Toilette Wasgoed Skottelgoed Tuin Kook & Drink Watergebruike 25.1 Hoeveel liter water gebruik die huishouding om te Stort en Tuin te maak? (1) _______________________________________________________ 25.2 Met hoeveel liter verskil die watergebruik vir Skottelgoedwas en Kook & Drink? (1) _______________________________________________________ Totaal =[75] Einde van hierdie toets! Dankie. 11

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 6 Mathematics

Explore more published documents in this catalogue.

View all