Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2012
WISKUNDE V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye wat 2 diagramvelle en ʼn inligtingsblad insluit.
You're offline
Skip to contentQuestion paper 

%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1a0f4a9d-f18a-4aca-af77-5a81acfb8e0c/v1-2b296c15512c6eea61b7/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4934c5d3-e2a1-4d6b-acf6-d00e0623d46d/v1-0bef9ee0fbae4e53eeff/card.webp)


_hlayiso.com_--414c7cf6-3b29-4733-a007-ab2639217de2/v1-0e2a062e776c96e1e269/card.webp)


View all



%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--a434fdfa-63d5-4142-bd70-67e2e579c02e/v1-ecb3be27dab1526aa7a9/card.webp)
MATH-P2-N12-QP-Afr_hlayiso.com_.pdf
Mathematics · Grade 11 · Eastern Cape November · 2012. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 2
- Pages
- 13
- File size
- 952.9 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 13
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDE V2 (NOVEMBER 2012)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Hierdie vraestel bestaan uit 12 vrae. Beantwoord AL die vrae.
2. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy in die bepaling
van jou antwoorde gebruik het, duidelik aan.
3. ʼn Goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie programmeerbaar en nie
grafies) mag gebruik word, tensy anders vermeld.
4. Rond, indien nodig, jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders
vermeld.
5. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
6. Twee diagramvelle vir die beantwoording van VRAAG 2.2, VRAAG 4.1 en 4.2,
VRAAG 7.2.2 en VRAAG 11.2 is aan die einde van hierdie vraestel geheg. Skryf
jou naam daarop en plaas dit in jou antwoordeboek.
7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
8. Skryf leesbaar en bied jou werk netjies aan.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) WISKUNDE V2 3
VRAAG 1
14
Brandstofverbruik in l/100km
12
10
8
6
4
2
0
0 20 40 60 80 100 120 140 160
Spoed in km/h
1.1 Meld of ʼn lineêre-, kwadratiese-of eksponensiële funksie die data in bostaande
spreidingsdiagram die beste sou pas. (1)
1.2 ʼn Navorser beweer dat as jy teen 160 km/h ry, jy meer as 12 l/100km behoort te
verbruik. Stem jy saam met die navorser? Regverdig jou antwoord. (2)
1.3 Watter raad sou jy aan bestuurders gee omtrent die spoed waarteen hulle moet ry
om brandstofverbruik tot die minimum te beperk? (2)
[5]
VRAAG 2
Die volgende is die punte (uit 50) wat deur 10 willekeurig gekose graad 11-leerders in ʼn
toets behaal is:
31 22 25 11 44 35 36 42 18 49
2.1 Bepaal die volgende:
2.1.1 die mediaan (2)
2.1.2 die semi-interkwartielvariasiewydte (3)
2.2 Teken ʼn mond-en-snordiagram met gebruik van die inligting in VRAAG 2.1.
Gebruik DIAGRAMVEL 1. (4)
2.3 Lewer vervolgens kommentaar op die verspreiding van die data. (1)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDE V2 (NOVEMBER 2012)
VRAAG 3
Die gemiddelde ouderdom van die eerste 13 toeskouers wat na die St George’s Park-
stadion gegaan het om na ʼn EDI (Suid-Afrika teen Australië) krieketwedstryd te kyk,
is 27. Die 13 ouderdomme word hieronder gegee:
20 32 25 14 x 38 22 30 19 28 34 40 25
3.1 Bereken die waarde van x. (2)
3.2 Bepaal vervolgens die standaardafwyking vir die ouderdomme. (3)
3.3 Bepaal hoeveel van die toeskouers ʼn ouderdom wat binne een standaardafwyking
van die gemiddelde is, gehad het. (2)
[7]
VRAAG 4
Die volgende tabel toon die punte wat 65 graad 11-leerders in ʼn Wiskundetoets uit 40
punte behaal het:
Interval Frekwensie Kumulatiewe frekwensie
5
9
14
17
11
7
2
4.1 Voltooi die kumulatiewe frekwensietabel. Gebruik DIAGRAMVEL 1. (2)
4.2 Teken die ogief (kumulatiewe frekwensiekurwe) vir die data hierbo. Gebruik
DIAGRAMVEL 1. (3)
4.3 Die skool het besluit om leerders wat 80% en meer behaal het, te beloon. Hoeveel
leerders is beloon? (3)
[8]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) WISKUNDE V2 5
VRAAG 5
In die diagram hieronder is STAR ʼn vierhoek met hoekpunte S ,T ,
A en R .
B is die middelpunt van RT. SBA is ʼn reguitlyn.
y
S(-6 ; 4)
T(-1 ; 3)
x
R(-7 ; -1)
A(p ; -17)
5.1 Toon aan dat ΔSTR gelykbenig is. (4)
5.2 Bepaal die koördinate van B, die middelpunt van RT. (3)
5.3 Bepaal die vergelyking van lyn SA. (4)
5.4 Bereken vervolgens die numeriese waarde van p. (3)
5.5 Bepaal of AS loodreg is op TR of nie. (3)
5.6 Watter tipe vierhoek is STAR? Gee redes vir jou antwoord. (3)
[20]
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDE V2 (NOVEMBER 2012)
VRAAG 6
P, Q(7 ; 6) en R(4 ; –6) is die hoekpunte van ΔPQR. P is op die x-as.
Die vergelyking van PR is x + y + 2 = 0.
en 𝛼 is onderskeidelik die inklinasiehoeke van PQ en QR soos in die diagram
aangedui.
y
Q(7 ; 6)
𝛼 x
P O
R(4 ; -6)
6.1 Bepaal die vergelyking van die lyn wat ewewydig is met PR en deur Q loop. (3)
6.2 Bepaal die gradiënt van QR. (2)
6.3 Bepaal die koördinate van P. (2)
6.4 Bepaal die koördinate van T, as TPRQ ʼn parallelogram is. (3)
6.5 Bepaal die grootte van ̂ . (5)
[15]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) WISKUNDE V2 7
VRAAG 7
7.1 R(6 ; -1) is ʼn punt op die Kartesiese vlak. Bepaal die koördinate van R/, die beeld
van R, as:
7.1.1 R rondom die oorsprong deur 90° in ʼn kloksgewyse rigting geroteer word. (2)
7.1.2 R in die lyn y = 0 gereflekteer word. (2)
7.2 ΔDEF word na sy beeld ΔD//E//F// as volg getransformeer:
Refleksie in die x-as (y = 0),
Gevolg deur ʼn translasie van 3 eenhede na links.
7.2.1 Bepaal ʼn enkel reël wat ΔDEF na ΔD//E//F// getransformeer het. (4)
7.2.2 Teken vervolgens, of op ʼn ander wyse, ΔD//E//F// as D(4 ; 3), E(0 ; -1) en
F(5 ; -2) die hoekpunte van ΔDEF is. Gebruik DIAGRAMVEL 2. (4)
7.2.3 Lewer kommentaar oor die rigiditeit van die tranformasie van ΔDEF na
ΔD//E//F//. (2)
7.3 Vierhoek KLMN word na K/L/M/N/ vergroot deur ʼn skaalfaktor van 3 te gebruik.
7.3.1 Skryf neer die koördinate van N/ as N die punt N(½ ; -2) is. (2)
7.3.2 Bepaal die omtrek van K/L/M/N/ as die omtrek van KLMN 10 eenhede is. (2)
7.4 Beskryf in woorde die reël vir die rotasie van T(-4 ; 1) na T/(-1 ; -4). (2)
[20]
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDE V2 (NOVEMBER 2012)
VRAAG 8
Die diagram hieronder toon ʼn nuwe houer wat gebruik word vir olie wat by vulstasies
verkoop moet word. Die houer bestaan uit ʼn silinder en ʼn kegel. Die hoogte, h, van die
silinder is 15 cm en die skynshoogte, s, van die kegel is 10 cm.
(Formules: V = area van basis × H, V = π r2h, BO = π r2 + 2π r h, BO = π r s)
s
H
h
8.1 Bepaal die radius, r, as die volume van die silinder 4 000 cm3 is. (3)
8.2 Bepaal vervolgens die totale volume van die houer. (4)
8.3 Bereken die totale buite-oppervlakte van die houer. (4)
[11]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) WISKUNDE V2 9
VRAAG 9
9.1 As sin 29° = p , bepaal die volgende in terme van p:
9.1.1 cos 29° (3)
9.1.2 tan (-569°) (2)
9.1.3 1 – cos 2 61° (2)
9.2 Bewys die volgende identiteit:
( )
(5)
[12]
VRAAG 10
10.1 Vereenvoudig sonder om ʼn sakrekenaar te gebruik:
(8)
10.2 Bepaal die algemene oplossing van:
sin x – 3cos x = 0 (4)
10.3 Los op vir 𝛼 as:
√ = 1 vir 𝛼 [90°; 270°] (3)
[15]
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDE V2 (NOVEMBER 2012)
VRAAG 11
Gegee: f(x) = sin x en g(x) = cos ( x 30°)
11.1 Skryf neer die maksimum waarde van 3.g(x). (1)
11.2 Skets die grafieke van f en g op dieselfde assestelsel op DIAGRAMVEL 2 vir
x [ 180° ; 180°]. (6)
11.3 Gebruik jou grafiek om die waardes van x te bepaal, vir x [ 180° ; 180°],
waarvoor: g(x) – f(x) ≤ 0 (4)
11.4 Beantwoord die volgende vrae:
11.4.1 Skryf neer die vergelyking van h as h die translasie van g met 60° na
regs en met 1 eenheid na bo is. (2)
11.4.2 Bepaal die maksimum waarde van h(x) – f(x). (2)
11.5 Verduidelik waarom die refleksie van f in die x-as en die refleksie van f in die
y-as albei dieselfde grafiek tot gevolg sal hê. (2)
[17]
VRAAG 12
Trapesium PQRT is ʼn stuk grond wat deur ʼn boer gekoop is. RST is ʼn reguitlyn.
ΔQRS is reghoekig by R en PQST is ʼn parallelogram.
QR = 40 m, ̂ en ̂ .
P Q
40 m
85° 30° R
T S
12.1 Bereken die lengte van QS. (2)
12.2 Bereken die lengte van PQ. (3)
12.3 Bepaal die oppervlakte van trapesium PQRT. (5)
[10]
TOTAAL: 150
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) WISKUNDE V2 11
INLIGTINGSBLAD: WISKUNDE
b b 2 4ac
x
2a
A P(1 ni) A P(1 ni) A P(1 i) n A P(1 i) n
n n
n(n 1)
2a (n 1)d
n
1 n i Tn a (n 1)d Sn
i 1 i 1 2 2
Tn ar n1 ar n 1 ; r 1 S
a
; 1 r 1
Sn
r 1 1 r
F
x 1 i 1
n
P
x[1 (1 i)n ]
i i
f ( x h) f ( x )
f ' ( x) lim
h 0 h
x1 x2 y1 y 2
d ( x 2 x1 ) 2 ( y 2 y1 ) 2 M ;
2 2
y y1
y mx c y y1 m( x x1 ) m 2 m tan
x 2 x1
x a2 y b2 r 2
a b c 1
In ABC: a 2 b 2 c 2 2bc. cos A area ABC ab. sin C
sin A sin B sin C 2
sin sin . cos cos .sin sin sin . cos cos .sin
cos cos . cos sin . sin cos cos . cos sin . sin
cos 2 sin 2
cos 2 1 2 sin 2 sin 2 2 sin . cos
2 cos 2 1
( x ; y) ( x cos y sin ; y cos x sin ) ( x ; y) ( x cos y sin ; y cos x sin )
n 2
fx x x
i
x i 1
2
n n
n( A)
P( A) P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
nS
Downloaded from hlayiso.com
12 WISKUNDE V2 (NOVEMBER 2012)
DIAGRAMVEL 1
NAAM:
VRAAG 2.2
x
10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 60
VRAAG 4.1
Interval Frekwensie Kumulatiewe frekwensie
5
9
14
17
11
7
2
VRAAG 4.2
y
80
70
60
50
40
30
20
10
x
5 10 15 20 25 30 35 40 45 50 55 60 65 70 75 80 85 90 95
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) WISKUNDE V2 13
DIAGRAMVEL 2
NAAM:
VRAAG 7.2.2
y
5
4
3
2
1
x
-5 -4 -3 -2 -1 1 2 3 4 5
-1
-2
-3
-4
-5
VRAAG 11.2
y
1
x
-180 -150 -120 -90 -60 -30 30 60 90 120 150 180
-1
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Question paper
FS-Maths-Grade-11-June-2025-P1-only.pdf

Question paper
MATHS P1 QP GR11 NOV2024 ENG D_watermark.pdf
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1a0f4a9d-f18a-4aca-af77-5a81acfb8e0c/v1-2b296c15512c6eea61b7/card.webp)
Question paper
Gr 11 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--4934c5d3-e2a1-4d6b-acf6-d00e0623d46d/v1-0bef9ee0fbae4e53eeff/card.webp)
Question paper
Gr 11 Mathematics P2 (Afrikaans) June 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf
Question paper
NW-11-MATHEMATICS-P2-QP-ENG-NOV-2024.pdf

Question paper
ALTERNATIVE ANSWERS TO SOME QUESTIONS_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

Memorandum
MATH-P2-N12-Memo-A-E_hlayiso.com_.pdf
_hlayiso.com_--414c7cf6-3b29-4733-a007-ab2639217de2/v1-0e2a062e776c96e1e269/card.webp)
Memorandum
MATH-P2-N12-Memo-A-E (1)_hlayiso.com_.pdf
Question paper
MATH-P3-N12-QP-Afr_hlayiso.com_.pdf

Question paper
ACCOUNTING P2 GR11 QP NOV2022_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Question paper
MATH P2 G11 QP NOV2020 ENG D_hlayiso.com_.pdf

Question paper
MATH P2 G11 ANSBK NOV2020 EA D_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 11 Mathematics
Explore more published documents in this catalogue.

Memorandum
MATHS P1 MEMO GR11 NOV 2025 E+A_watermark.pdf

Question paper and memo
KZN-Maths-Grade-11-November-2025-P2-and-Memo.pdf
Question paper and memo
NW-Maths-Grade-11-November-2025-P2-and-Memo.pdf

Addendum
MATHS P2 ANSWER BOOK GR11 2024 ENG AFR D_watermark.pdf

Memorandum
MATHS P2 GRADE 11 NOV 2024 ENG_AFR MARKING GUIDELINE_watermark.pdf
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--a434fdfa-63d5-4142-bd70-67e2e579c02e/v1-ecb3be27dab1526aa7a9/card.webp)
Memorandum