Skip to content
Memorandum

Arts And Culture Grade 9 November EC 2010 Memo

Grade 9 Arts And Culture memorandum from the November EC 2010, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Arts And CultureGrade 920107 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2010 KUNS EN KULTUUR MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum het 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 KUNS EN KULTUUR (NOVEMBER 2010) VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE DANS 1.1 C 1.2 C 1.3 C 1.4 C 1.5 B MUSIEK 1.6 C 1.7 C 1.8 B 1.9 C 1.10 C DRAMA 1.11 C 1.12 A 1.13 A 1.14 B 1.15 C VISUELE KUNSTE 1.16 B 1.17 B 1.18 D 1.19 A 1.20 B (20 x 1) [20] VRAAG 2 1. Waar 2. Waar 3. Onwaar 4. Waar 5. Onwaar (5 x 1) [5]
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2010) KUNS EN KULTUUR 3 VRAAG 3 Ruimte Tyd Krag Doen-weer Herhaling Kwaliteit Vergroot / Verkleiner Tempo Impak Kwaliteit Ritme Verander ruimte Kwaliteit Verander vlakke Leerders moet bewus wees dat „impak‟ in meer as een kategorie kan wees – ʼn ekstra punt kan toegeken word. (9 x 2) [18] VRAAG 4 Pas die musiekstyl in KOLOM A met die korrekte verduideliking in KOLOM B. Skryf slegs die letternaam langs die nommer. KOLOM A KOLOM B 1. Jazz C ʼn Tipe musiek van Afrika- Amerikaanse oorsprong, met sinkopatiese ritmes en improvisasie 2. Kwaito ʼn Populệre Suid-Afrikaanse “township” musiek met J herhaalde en kort liriese verse, wat gebruik maak van “rap” vokale tegnieke. 3. Hip Hop G ʼn Musiek genre wat ontwikkel het as deel van die “hip hop” kultuur. Dit bestaan uit vier hoof stilistiese elemente: “rapping”, “DJing/krap, neem van ʼn gedeelte(“sampling”) of “synthesis”), en “beatboxing 4. Soukous F ʼn Sentrale-Afrika vorm van populệre musiek wat sy oorsprong het in die Kubaanse rhumba musiek van die ‟50‟s. Dit vermeng die kwassa kwassa dansritmes zouk en rhumba. 5. Free –Kiba” B ʼn Vry en moderne vorm van klassieke musiek van die Bapedi, genoem Kiba. Dit gebruik die klassieke dromritmes van Kibo, Matikwane om tipiese tekstuurvermengings van die Kia drom meloritme te skep. 6. Isicathamiya H Tradisionele Zulu roep en antwoord a cappella koormusiek gesing deur mans en wat sy oorsprong in Suid-Afrika het. 7. Gospel D Musiek wat geskryf word om persoonlike, geloofsuitdrukking of gemeenskap geloof in die Christengeloof (in terme van musiekstyle) uit te druk. Dit is ʼn Christelike alternatief tot hoofstroom sekulệre musiek. 8. “High Life” I Dansmusiek van Ghana en Oos-Nigerië. Dit het sy oorsprong in die hoofstroom populệre kpanlogo ritme wat in die 60‟s in Ghana ontwikkel het. 9. Kwêla E Suid-Afrikaanse “pennywhistle” (metaalfluit) musiek. 10. Kwasa- A Wes- Afrika populệre „shake-your-booty‟ sang-dans kwasa musiek wat in Zaïre in die laat 80's begin het (10 x 1) [10]
Downloaded from hlayiso.com 4 KUNS EN KULTUUR (NOVEMBER 2010) VRAAG 5 Vul in die ontbrekende note, woorde, rustekens en waardes. (a) Noot Naam Rusteken Waarde i) Kwartnoot ii) 1 kwartnoot slag v) 4 kwartnoot iv) Heelnoot slae viii) 2 kwartnoot vi) Halfnoot vii) slae 1/2 kwartnoot ix) x) Agstenoot slag (10 x 1) [10] (b) Skryf die D-mol majeur toonleer, opwaarts in die G-Sleutel. Dui aan die toevalligetekens waar van toepassing. (8) (2 punte vir die korrekte plasing van die stelle van vier note, + 4 punte vir toevalligetekens + 2 vir die korrekte plasing van die sleutel = 8) D Majeur Toonleer (opwaartse rigting) D Majeur Toonleer (c) beteken vyf (1) kwartnote (1) in ʼn maat. (1 + 1) (2) (10 + 8 + 2) [20] VRAAG 6 Dink aan die sepies, radio programme en ander media voorbeelde waaraan jy blootgestel is. Ontleed die positiewe en negatiewe invloede van televisie, radio, dokumentệre of ander films. Maak ʼn lys van VYF positiewe en VYF negatiewe invloede op ons waardes en gedrag. Leerders se antwoorde mag verskil. Voorbeelde van positiewe invloede: 1. Promosie van grondwet sake 2. Seksualiteitsopvoeding 3. Omgewings bewustheid 4. Blootstelling aan wêreldkultuur 5. MIV/Vigs bewustheid 6. Bewustheid van familiegeweld 7. Kunstige uitdrukking(in alle kunsvorms)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2010) KUNS EN KULTUUR 5 Voorbeelde van negatiewe invloede: 1. Blootstelling aan misdaad en geweld 2. Misdaad 3. Seks en pornografiese materiaal 4. Dieselfde geslagsverhoudings wat taboe mag wees in sekere kulture en geloofsoortuigings 5. Dwelms en ander vorms van misbruik (5 x 1 x 2) [10] VRAAG 7 George Milwa Mnyaluza Pemba Lees die gedeelte wat volg en kyk na die bronne (Nrs. 1 − 4). Beantwoord dan die vrae wat volg. George Milwa Mnyaluza Pemba is op 2 April 1912 in Port Elizabeth gebore. Hy is ook hier op 23 Julie 2001 oorlede. Hy het in die Oos-Kaap groot geword en is as jong kind aangemoedig om te teken en te skilder. “..... in 1952 het Pemba ʼn addisionele inkomste benodig om sy familie te onderhou. Hy het toe ʼn spaza winkel, Gabby‟s Store geopen in Boastville, New Brighton. Hierdie bedryf het hom nie tyd gelaat om te skilder nie. “Pemba het spotprente vir die koerant Isizwe (The Nation), geteken. Hierdie koerant is deur Raymond Mhlaba, Govan Mbeki en ander leiers saamgestel.” “Pemba het deur die mees belangrikste tye in die Suid-Afrikaanse geskiedenis geleef. Hy het van die ergste aspekte van apartheid ervaar. Hy het sy kant gebring in die omverwerp van die staat (struggle). Hy het ook die aanbreek van demokrasie ervaar. Hy is eers in sy latere jare erken as ʼn groot kunstenaar, wie se werke baie aspekte van sy tyd uitgebeeld het.” Sy werke is bekend vir hul uitstekende komposisie en hul helder kleure. Pemba is erken as ʼn pionier van sosiale realisme in Suid-Afrika en sy werk is in die Johannesburg Kunsgalery, King George VI Kunsgalery, die Suid- Afrikaanse Nasionale Galery asook die Tatham Kunsgalery te sien.
Downloaded from hlayiso.com 6 KUNS EN KULTUUR (NOVEMBER 2010) Bron Nr. Bron Nr. 2 Bron Nr. 3 Bron Nr. VRAE (a) Die plakkaat by (Bron Nr 1) was ook ʼn advertensie vir Pemba‟s Spaza winkel in die Isizwe in 1959. Gee ʼn lys van VIER ontwerpeienskappe wat ʼn plakkaat suksesvol maak. (i) Gee ʼn lys van VIER ontwerpeienskappe wat ʼn plakkaat suksesvol maak. ʼn Plakkaat moet die aandag trek deur sterk woorde en prente(1), dit moet belangstelling wakker maak, (1) en ʼn begeerte om deel te neem (1) plus dit moet tot aksie lei. (1) (4)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2010) KUNS EN KULTUUR 7 (b) Pemba het as spotprenttekenaar by Isizwe gewerk. (Bron Nr. 2 – “Verwoed met ʼn knopkierie in sy regterhand en ʼn Bybel in sy linkerhand”. (i) Wie was Verwoerd? Voormalige president van Suid-Afrika gedurende die apartheid era, en die pionier van apartheid. (Enige antwoord wat Verwoerd met apartheid, of presidensie of Nasionale Party verbind). (1) (ii) Wat volgens jou, is die kunstenaar se gevolgtrekkings van Verwoerd? Die kunstenaar lewer kommentaar oor die teenstrydighede van die apartheidsbeleid. Apartheid het die euwel van diskriminasie en ontmensliking verskuil agter die goeie waardes van Christendom. (2) (c) Kyk na die twee kunswerke (Bronne Nr. 3 en 4). (i) Identifiseer die temas. (4) (ii) Gee jou eie titel vir elke kunswerk. (4) (Verwys terug na die teks en dan na die datums op die kunswerke). Bron Nr. 3 verteenwoordig politieke weerstand. Die mense toyi-toyi en hul dra United Democratic Front (UDF T-hemde) (2). Die titel van die werk was Toyi-toyi. (2) Bron Nr. 4 wys die mense wat stem in 1994; die onderwerpe is ou mense wat in ʼn tou staan om hul beurt te wag om hul stem te plaas vir die eerste keer in hul lewe. (2). Die titel van die werk is dus (Die Stem) The Vote (1994).(2) (d) Pemba se kunswerke is bekend vir hul uitstekende komposisie. Gee ʼn verduideliking van die term “komposisie”. Komposisie in die visuele kunste verwys na hoe mense, bome en/ of ander elemente gerangskik is in die spasie of formaat van die kunswerk. Dit poog om te antwoord op vrae wat ʼn aanskouer mag vra, soos: (i) Wat is die hoof fokale punt in die kunswerk en hoe word dit gedoen? (ii) Is die kunswerk, vol objekte, naby mekaar of te na aanmekaar (te eng), of is daar oop spasies? (iii) Is daar ʼn sin van balans en / of ritme in die kunswerk? (iv) Hoe is die figure rangskik – is hulle na aan mekaar of in groepe of geskei? Hoe gee die rangskikking betekenis vir die kunswerk? (4 + 3 + 4 + 4 + 2) [17] TOTAAL: 100

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 9 Arts And Culture

View all