NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
JUNIE 2025
BESIGHEIDSTUDIES V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 29 bladsye.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Skip to contentMemorandum %20June%202025%20Possible%20Answers--f4a2fe3f-aebb-41a3-958b-d0e7753b1b85/v1-a090b324ce237899a944/card.webp)






%20June%202025%20%20Possible%20Asnwers--4ebc816c-e285-4ea9-908e-0168044732f4/v1-46f460592da3f68239bc/card.webp)




View all



%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11936e49-b2e2-4b0c-a897-9ba405666580/v1-16192050a36172f1cbdf/card.webp)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--796a645e-d833-46c0-ab8a-10ce7d6f9e8c/v1-ea69884a8c9f6933b537/card.webp)
Business Studies Grade 12 Paper 2 Eastern Cape June 2025 Memo
Grade 12 Business Studies Paper 2 memorandum from the Eastern Cape June Exam 2025, 29 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Business Studies · Grade 12 · Eastern Cape June Exam · 2025. Memorandum, 29 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Business Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- Eastern Cape June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 29
- File size
- 1.1 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 29
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 BESIGHEIDSTUDIES V2 (EC/JUNIE 2025)
NOTAS AAN NASIENERS
INLEIDING
Die notas aan nasieners word voorsien vir gehalteversekeringsdoeleindes om
die volgende te verseker:
(a) Regverdigheid, konsekwentheid en betroubaarheid in die nasienstandaard
(b) Fasiliteer die moderering van kandidate se skrifte op verskillende vlakke
(c) Vereenvoudig die nasienproses met inagneming van die breë spektrum
nasieners oor die hele land
(d) Implementeer toepaslike maatreëls in die onderrig, leer en assessering van
die vak by skole/onderwysinstellings
1. Kandidate se antwoorde vir AFDELING B en C moet in volsinne wees. Dit sal egter
van die aard van die vraag afhang.
2. Omvattende nasienriglyn word voorsien, maar dit is geensins volledig nie.
Behoorlike oorweging moet gegee word aan antwoord wat korrek is, maar:
Ander uitdrukking gebruik as wat in die nasienriglyn gegee word
Uit ander betroubare bron kom
Oorspronklik is
Ander benadering gebruik
LET WEL: Daar is slegs EEN korrekte antwoord in AFDELING A.
3. Neem kennis van ander verwante antwoorde deur kandidate verskaf, wat verband
hou met spesifieke vraag en ken punte dienooreenkomstig toe. (In die geval
waar die antwoord onduidelik is of mate van begrip aandui, moet deelpunte
toegeken word, byvoorbeeld een punt in plaas van die maksimum van twee
punte.)
4. Die woord Submaks word gebruik om die toekenning van punte binne vraag of
subvraag te vergemaklik.
5. Die doel daarvan om punte aan die regterkant te omkring (gelei deur maks in die
uiteensetting van die punte) is om konsekwentheid en akkuraatheid te verseker
met die nasien van die skrifte en modereringsproses.
6. Subtotale van vrae moet in die regterkantlyn geskryf word. Omkring die subtotale,
soos aangedui by die toekenning van punte. Dit moet deur maks in die
nasienriglyn van punte gelei word. Slegs die totaal vir elke antwoord moet in die
linkerkantlyn langs die toepaslike vraagnommer verskyn.
7. In indirekte vraag moet die teorie en die antwoorde relevant en met die vraag
verband hou.
8. Korrekte nommering van antwoorde van vrae of subvrae in AFDELING A en B
word sterk aanbeveel. Indien die nommering verkeerd is, volg die volgorde van
die kandidaat se antwoorde. Kandidate sal gepenaliseer word, indien
laasgenoemde nie duidelik is nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) BESIGHEIDSTUDIES V2 3
9. Geen addisionele krediet moet vir die herhaling van feite gegee word nie. Dui
aan met H .
10. Die verskil tussen evalueer en kritiese evaluering kan soos volg verduidelik
word:
10.1 Wanneer evalueer gevra word, word daar van kandidate verwag om te
antwoord op óf positiewe/negatiewe manier óf om neutrale (positiewe
en negatiewe) standpunt in te neem, bv. Positief: COIDA verminder tyd
10.2 Wanneer kritiese evaluering gevra word, word daar van kandidate
verwag om te antwoord op óf positiewe/negatiewe manier óf om
neutrale (positiewe en negatiewe) standpunt in te neem. In hierdie geval
word van kandidate ook verder verwag om hulle antwoorde te ondersteun
met dieper insig, bv. COIDA verminder tyd en koste
op lang siviele hofgedinge,
wees om vergoeding aan die werknemer te betaal as beserings opgedoen
is tydens werksure nie, solank as wat die besigheid kan bewys dat hy nie
agterlosig was nie.
LET WEL: 1. Bogenoemde kan ook van toepassing wees op
analiseer .
2.
punte.
11. Die toekenning van punte moet gelei word deur die aard van die vraag,
kognitiewe werkwoord wat gebruik is, puntetoekenning in die nasienriglyn en die
konteks van elke vraag.
Kognitiewe werkwoorde, soos:
11.1 Adviseer, noem, beskryf in breë trekke, motiveer, beveel aan, stel voor,
(lys nie volledig nie) vereis gewoonlik nie veel diepte in kandidate se
antwoorde nie. Die uiteensetting van punte vir elke stelling/antwoord sal
dus aan die einde daarvan verskyn.
11.2 Definieer, beskryf, verduidelik, bespreek, brei uit, onderskei/toon
vaardighede, differensieer, vergelyk, tabuleer, analiseer, evalueer,
evalueer krities (lys nie volledig nie) vereis meer diepgaande begrip,
toepassing en beredenering. Die punte moet dus meer objektief toegeken
word om te verseker dat assessering volgens die vasgestelde norme
geskied, sodat eenvormigheid, konsekwentheid en regverdigheid behaal
kan word.
12. Sien slegs die EERSTE antwoord na waar kandidate meer as een antwoord in
AFDELING B en C gee waar slegs een antwoord gevra word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 BESIGHEIDSTUDIES V2 (EC/JUNIE 2025)
13. AFDELING B
13.1 Indien, byvoorbeeld, VYF feite vereis word, sien die kandidaat se
EERSTE VYF antwoorde na en ignoreer die res van die antwoorde. Dui
dit aan deur lyn deur die nienagesiende gedeelte te trek.
LET WEL: 1. Dit is slegs van toepassing waar die getal feite gespesifiseer
word.
2. Die bostaande is ook van toepassing op antwoorde in
AFDELING C (waar van toepassing).
13.2 Indien twee feite in een sin geskryf word, gee VOLLE krediet aan die
kandidaat. Punt 14.1 geld steeds.
13.3 Indien daar van kandidate verwag word om hulle eie voorbeelde/
menings te gee, beredeneer dit ten einde die alternatiewe antwoorde
te finaliseer.
13.4 Gebruik van kognitiewe werkwoorde en toekenning van punte:
13.4.1 Waar die getal feite gespesifiseer word, vrae wat vereis dat
kandidate moet beskryf/bespreek/verduidelik , kan dit soos volg
nagesien word:
Feit 2 punte (of soos aangedui in die
nasienriglyn)
Verduideliking 1 punt (twee punte sal in Afdeling C
toegeken word)
Die feit en verduideliking word apart in die nasienriglyn gegee
om die toekenning van punte te vergemaklik.
13.4.2 Indien die getal feite nie gespesifiseer word nie, moet
puntetoekenning gelei word deur die aard van die vraag en die
maksimum punte in die nasienriglyn toegeken.
13.5 EEN punt kan toegeken word vir antwoorde wat maklik is om te
herroep, wat een woord as antwoord vereis of wat direk aangehaal
word uit scenario/gevallestudie. Dit is spesifiek van toepassing
op AFDELING B EN C (waar van toepassing).
14. AFDELING C
14.1 Die punte-uiteensetting vir die opsteltipe vrae is soos volg:
Inleiding Maksimum:
Inhoud 32
Gevolgtrekking
Insig 8
TOTAAL 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) BESIGHEIDSTUDIES V2 5
14.2 Insig bestaan uit die volgende komponente:
Struktuur/Uitleg Is daar inleiding, paragrawe en gevolgtrekking? 2
Analise en Is die kandidaat in staat om die vraag in opskrifte/
interpretasie sub-opskrifte te ontleed/korrek te interpreteer sodat
begrip van wat gevra word, getoon word?
2
Punte toegeken volgens die gids hieronder:
Alle opskrifte aangespreek: 1 (Een A )
Interpretasie (16 tot 32 punte): 1 (Een A )
Sintese Is daar relevante besluite/feite/antwoorde gemaak
wat op die vrae gebaseer is?
Punte toegeken volgens die gids hieronder:
Opsie 1: -
Waar kandidaat 50% of meer (twee tot
vier subvrae) van die vraag met slegs
relevante feite beantwoord het, verskyn
geen -S in die linkerkantlyn nie. Ken die
maksimum van TWEE (2) punte vir sintese
toe.
Opsie 2: -
Waar kandidaat minder as 50% (slegs
een subvraag) van die vraag met slegs/
paar relevante feite beantwoord het,
2
verskyn een -S in die linkerkantlyn. Ken
maksimum van EEN (1) punt vir sintese toe.
Opsie 3: -
Waar kandidaat VIER subvrae
beantwoord, maar een/twee/drie subvrae
met geen relevante feite; verskyn een -S
in die linkerkantlyn. Ken maksimum van
EEN (1) punt vir sintese toe.
Opsie 4: -
Waar kandidaat minder as 50% (slegs
een sub-vraag) van die vraag met geen
relevante feite beantwoord het nie, verskyn
twee -S in die linkerkantlyn. Ken
NULPUNT vir sintese toe.
Oorspronklikheid Is daar bewyse van twee voorbeelde, nie ouer as twee
(2) jaar wat op aktuele inligting, huidige neigings en 2
ontwikkelings gebaseer is?
TOTAAL VIR INSIG: 8
TOTALE PUNTE VIR FEITE: 32
TOTALE PUNTE VIR OPSTEL (8 + 32): 40
LET WEL: 1. Geen punte sal toegeken word vir inhoud wat herhaal word
uit die inleiding en gevolgtrekking nie.
2. Die kandidaat verbeur punte vir uitleg indien die woorde
INLEIDING en GEVOLGTREKKING nie voorkom nie.
3. Geen punte sal toegeken word vir uitleg as die opskrifte
INLEIDING en GEVOLGTREKKING/SLOT nie deur
verduideliking ondersteun word nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 BESIGHEIDSTUDIES V2 (EC/JUNIE 2025)
14.3 Dui insig in die linkerkantse kantlyn met simbool, bv. ( S, A, -S en/of O ) aan
14.4 Die komponente van insig word aan die einde van die voorgestelde antwoord/
nasienriglyn vir elke vraag aangedui.
14.5 Sien alle relevante feite na totdat die SUBMAKS/MAKS punte vir elke onder-
afdeling behaal is. Skryf SUBMAKS / MAKS nadat maksimum punte behaal
is, maar lees verder vir oorspronklikheid O .
14.6 Aan die einde van elke opstel, dui die toekenning van punte vir feite en punte
vir insig soos volg aan: (S Struktuur, A Ontleding, S Sintese, O
Oorspronklikheid) soos in die tabel hieronder aangedui.
INHOUD PUNTE
Feite 32 (maks.)
S 2
A 2
S 2
O 2
TOTAAL 40
14.7 Wanneer punte vir feite toegeken word, neem kennis van die submaksimum
wat aangedui word, veral as kandidate nie dieselfde subopskrifte gebruik nie.
Onthou opskrifte en subopskrifte word aangemoedig en dra by tot insig
(struktuur/logiese vloei/volgorde) en dui duidelikheid van denke aan.
(Sien PUNTE-UITEENSETTING aan die einde van elke vraag.)
14.8 Indien die kandidaat die vraag VERKEERD identifiseer/interpreteer, kry hy/sy
steeds punte vir die uitleg.
14.9 Indien ander benadering deur kandidate gebruik word, maak seker dat
antwoorde geassesseer word in ooreenstemming met die puntetoekenning/
subopskrifte soos aangedui in die nasienriglyn.
14.10 14.10.1 Ken TWEE punte toe vir volledige sinne. Ken EEN punt toe vir
frases/sinsdele, onvoltooide sinne en vae antwoorde.
14.10.2 Met ingang van November 2015 sal die TWEE punte nie
noodwendig aan die einde van elke voltooide sin getoon word
bv. Produkontwikkeling is
poog om nuwe produkte in bestaande markte bekend te stel.
Dit sal deur die aard en konteks van die vraag, sowel as die
kognitiewe werkwoord wat gebruik is, gelei word.
14.11 Met ingang van November 2017 sal die maksimum van TWEE (2) punte vir
feite in die nasienriglyn as opskrifte getoon, nie noodwendig vir elke vraag
geld nie. Dit sal deur die aard van die vraag bepaal word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) BESIGHEIDSTUDIES V2 7
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D
1.1.2 C
1.1.3 B
1.1.4 A
1.1.5 D (5 x 2) (10)
1.2 1.2.1 bybetaling
1.2.2 transformasie-
1.2.3 Delphi tegniek
1.2.4 samewerking
1.2.5 onprofessionele (5 x 2) (10)
1.3 1.3.1 J
1.3.2 H
1.3.3 E
1.3.4 G
1.3.5 F (5 x 2) (10)
TOTAAL AFDELING A: 30
UITEENSETTING VAN PUNTE
VRAAG 1 PUNTE
1.1 10
1.2 10
1.3 10
TOTAAL 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 BESIGHEIDSTUDIES V2 (EC/JUNIE 2025)
AFDELING B
Sien slegs die antwoorde op die EERSTE TWEE vrae na.
VRAAG 2: BESIGHEIDSGELEENTHEDE
2.1 Voorbeelde van versekerbare risiko s
- Diefstal
- Getrouheidsversekering.
- Inbraak
- Geld-in-transito.
- Brand.
- Natuurrampe/storm/wind/reën/Hael
-
- Beserings op persele
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met voorbeelde van
versekerbare risiko s.
LET WEL: Sien slegs die eerste VIER (4) na. (4 x 1) (4)
2.2 Voordele van versekering vir besighede
- Dra die risiko van besighede/versekerde oor na versekeringsmaatskappye/
- Oordragrisiko is onderworpe aan die bepalings en voorwaardes van die
- Beskerm besighede teen diefstal/verlies van voorraad en/of skade
- Besighede sal vergoed word vir versekerbare verliese, soos die vernietiging
- Besigheid se bates soos voertuie/toerusting/geboue moet verseker word
- Besighede word beskerm teen die verlies aan inkomste, soos stakings deur
werknemers wat verliese wat miljoene werd is, tot gevolg kan hê.
-
- Lewensversekering kan op die lewens van vennote in vennootskap
- Sou die dienste van sleutelpersoneel verlore gaan as gevolg van
ongelukke/sterftes, kan die opbrengs van versekeringspolis aan die
- Vervangingskoste vir beskadigde masjinerie/toerusting is baie hoog daarom
- Beskerm besighede teen eise gemaak deur die publiek vir skade waarvoor
- Beskerm besighede teen verliese as gevolg van die dood van
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met die voordele van
versekering vir besighede.
Maks (6)
2.3 Leierskapstyle vanuit stellings
2.3.1 Charismatiese (2)
2.3.2 Transaksionele (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) BESIGHEIDSTUDIES V2 9
2.4 Leiers en volgelinge leierskapsteorie
- Spanne behaal baie goeie resultate/sit organisatoriese doelwitte uiteen
wanneer daar gevoel van begrip tussen die leier en die
- Volgelinge luister na wat van hulle verwag word/volg die opdragte/
instruksies van die leier en is bereid om saam as span aan die
- Volgelinge aanvaar/neem maklik verantwoordelikheid wanneer iets nie
- Leiers lei deur hul voorbeeld en beloon/verskaf aansporings vir positiewe
- Leiers motiveer werknemers om alternatiewe strategieë uit te dink/om
kreatief en innoverend te wees /om meer doeltreffende maniere te vind
- Volgelinge kan dalk met moeite voortsleep/innovasie en kreatiwiteit
smoor/deur van leiers en ander volgelinge afhanklik te wees om hulle
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met die leiers-en-
volgelinge-leierskapsteorie.
Maks (6)
2.5 Soorte voorkeuraandele vanuit die scenario
SOORTE MOTIVERINGS
VOORKEURAANDELE
1. Nie-deelnemende/gewone Sommige aandeelhouers het aandele
gekoop wat hulle in staat sal stel om hul
oorspronklike belegging en onbetaalde
dividende terug te kry tydens likwidasie.
2. Nie-kumulatiewe Ander het aandele gekies wat hulle nie sal
voorkeuraandele toelaat om vorige dividende te ontvang nie.
Submaks (4) Submaks (2)
LET WEL: 1. Sien slegs die eerste TWEE (2) na.
2. Die antwoord hoef nie in tabelformaat te wees nie.
3. Ken punte toe vir die soorte voorkeuraandele selfs al is
die aanhalings onvolledig.
4. Moenie punte toeken vir die motiverings as die soorte
voorkeuraandele verkeerd geïdentifiseer is nie.
Maks (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
10 BESIGHEIDSTUDIES V2 (EC/JUNIE 2025)
2.6 Beginsels van versekering
2.6.1 Uiterste goeie trou
- Versekerde moet eerlik wees wanneer besonderhede by die sluit
- Albei partye/Versekeraar en versekerde moet alle relevante feite
- die risiko kan
- Besonderhede/Inligting wat verskaf word by die indien van eise
moet akkuraat/waar wees.
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met uiterste goeie
trou as beginsel van versekering. Maks (4)
2.6.2 Versekerbare belang
- Versekerde moet bewys dat hy/sy finansieel sal verloor, indien die
versekerde objek/voorwerp beskadig/verlore is of ophou om te
- Versekerbare belang moet in finansiële terme
- Versekerde moet wettige verhouding met die versekerde
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met versekerbare
belang as beginsel van versekering. Maks (4)
2.7 Rol van persoonlike houding in suksesvolle leierskap
- Positiewe houding ontsluit leierskapspotensiaal vir persoonlike groei.
- Leier se goeie houding kan die sukses van die besigheid beïnvloed.
- Leiers moet hul sterkpunte en swakhede ken om hul leierskapstyle effektief
-
- Leiers se houding kan werkers/spanne se gedagtes/gedrag beïnvloed.
- Leiers se gedrag/houding behoort die voorbeeld te wees vir wat hulle in hul
- Suksesvolle leiers neem spanlede se vaardighede/kundigheid in ag om
- Entoesiasme kweek vertroue in leier en inspireer hulle om nog harder te
werk.
- Positiewe houding is krities vir goeie leierskap omdat goeie leiers taakgerig
- Suksesvolle werknemers en leiers het konstante begeerte om werk en
persoonlike/professionele sukses te bereik
- Leiers met positiewe houding weet daar is altyd meer om te leer/ruimte om
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met die rol van persoonlike
houding in suksesvolle leierskap. Maks (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) BESIGHEIDSTUDIES V2 11
UITEENSETTING VAN PUNTE
VRAAG 2 PUNTE
2.1 4
2.2 6
2.3.1 2
2.3.2 2
2.4 6
2.5 6
2.6.1 4
2.6.2 4
2.7 6
TOTAAL 40
VRAAG 3: BESIGHEIDSROLLE
3.1 Praktiese voorbeelde van professionele gedrag in die werkplek
-
-
- Gebruik beleefde taal
- Hou kliënte se besonderhede vertroulik/Gebruik nie kliënte se inligting vir
- Neem verantwoordelikheid vir jou aksies.
- Enige ander relevante praktiese voorbeelde van professionele gedrag in die
werkplek.
- Oefen redelike werksmoraal uit. (3 x 1) (3)
LET WEL: Sien slegs die eerste DRIE (3) na.
3.2 Voordele van kreatiewe denke in die werkplek
- Beter/Unieke/Ongewone
- Kan die besigheid mededingende voordeel gee indien buitenge-
- Verbreed die moontlikheid vir reeks oplossings wanneer komplekse
- Produktiwiteit verhoog omdat bestuur/werknemers vinniger
verskeidenheid van idees kan ontwikkel/genereer sodat tyd/geld meer
- Bestuurders/Werknemers het meer selfvertroue omdat hulle hul volle
- Bestuurders sal beter leiers wees omdat hulle in staat sal wees om
- Bestuurders/Werknemers kan heel nuwe uitkyk ontwikkel wat toegepas
- Lei tot meer positiewe houdings omdat bestuurders/werknemers voel dat
hulle
- Verbeter motivering onder personeellede wat tot hoër werkstevredenheid
- Bestuurders/Werknemers het gevoel van groter sukses en hulle sal nie
die proses teëstaan/belemmer sodra hulle die probleem opgelos het/tot die
- Bestuurders/Werknemers kan met vinnig veranderende tegnologie byhou
wat tot
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
12 BESIGHEIDSTUDIES V2 (EC/JUNIE 2025)
- Stimuleer inisiatief van bestuurders/werknemers, aangesien hulle
- Kreatiwiteit kan lei tot nuwe uitvindings, wat die algemene lewensstandaard
- Besighede kan deurlopend op produkontwikkeling verbeter deur nuwe
maniere te verken om groei te verbeter.
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met die voordele van
kreatiewe denke in die werkplek. Maks (6)
3.3 Probleemoplossingstegniek
3.3.1 Probleemoplossingstegniek vanuit die scenario
Dinkskrum (2)
Motivering
AV het hul werknemers versoek om voorstelle lukraak hardop in
(1)
LET WEL: Moenie punte vir die motivering toeken as die
probleemoplossingstegniek verkeerd geïdentifiseer
is nie.
Maks (3)
3.3.2 Impak van dinkskrum
Positiewe/Voordele
- Spanlede/Mense kry idees van ander
- Stimuleer kreatiewe denke
- Beter oplossings word ontwikkel
- Daar kan van kombinasies van idees/verbeterings gekies word
nadat alle idees neergeskryf is.
- Werknemers word gemotiveer
probleemoplossing by te dra.
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met die positiewe
impak/voordele van dinkskrum as probleemoplossingstegniek.
EN/OF
Negatiewe/Nadele
- Sommige spanlede mag
- Dinkskrum kan konflik veroorsaak
- Die vrees vir kritiek mag dinkskrumsessies
voorkom.
- Dit mag lei tot groepsdenke ( group think )/dat sommige individue
nie hul opinie gee nie.
- Dinkskrum is tydrowend
werknemers mag te veel idees genereer wat besluitneming
vertraag.
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met die
negatiewe impak/nadele van dinkskrum as
probleemoplossingstegniek.
Maks (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) BESIGHEIDSTUDIES V2 13
3.4 Verskil tussen etiese gedrag en professionele gedrag
ETIESE GEDRAG PROFESSIONELE GEDRAG
- Verwys na die beginsels van reg en - Verwys na wat reg/ verkeerd/
aanvaarbaar
- Voldoen aan -
- Vorm deel van gedragskode om - Die toepassing van
van
- Fokus op die ontwikkeling van - Fokus op die handhawing van die
- besigheid/
- Betrek die beginsels van reg en -
- voorkoms/ kommunikasie/houding/
- Enige ander relevante antwoord - Enige ander relevante antwoord wat
wat verband hou met etiese verband hou met professionele
gedrag. gedrag.
Submaks (2) Submaks (2)
LET WEL: 1. Die antwoord hoef nie in tabelformaat te wees nie.
2. Die verskille hoef nie aan mekaar verwant te wees
nie, maar moet duidelik wees.
3. Ken maksimum van TWEE (2) punte toe as die
verskille nie duidelik is nie/Sien slegs etiese of
professionele gedrag na.
Maks (4)
3.5 Konflik resolusie stappe
3.5.1 Konflik resolusie stappe uit die scenario
- Die bestuur reël vergadering tussen Jacob en Sipho.
- Hulle gee beide werknemers die geleentheid om hul menings te
LET WEL: 1. Sien slegs die eerste TWEE (2) na.
2. Ken slegs punte aan antwoorde toe wat uit
die scenario aangehaal is.
Maks (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
14 BESIGHEIDSTUDIES V2 (EC/JUNIE 2025)
3.5.2 Ander stappe in konflikhantering in die werkplek
-
-
- Reël
-
- Reël
-
dat hulle standpunte
-
- Evalueer die standpunte wat uitgespreek word
objektiewe besluit.
- gesamentlike poging moet
-
-
-
-
-
-
-
-
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met ander stappe in
konflikhantering in die werkplek.
LET WEL: 1. Moenie punte toeken vir antwoorde wat in
VRAAG 3.5.1 aangehaal is nie.
2. Aanvaar stappe in enige volgorde.
Maks (4)
3.6 Toepassing van deursigtigheid as King-kode-beginsel vir goeie
korporatiewe bestuur
- Besluite/Aksies moet duidelik wees
- Personeelvoorsiening en ander prosesse moet oop
- Werknemers/Aandeelhouers/Direkteure moet bewus wees van die
- Oudit- en ander verslae moet akkuraat/beskikbaar wees aan aandeelhouers/
- Gereelde /doeltreffendheid van
- Besigheidstransaksies moet openlik gedoen word sodat daar geen
- Besighede moet besonderhede oor aandeelhouers se stemregte aan hulle
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) BESIGHEIDSTUDIES V2 15
- Die raad van direkteure moet verslag doen oor beide die negatiewe en
positiewe impak van die besigheid
- Die raad moet verseker dat die etiek van die maatskappy effektief
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met hoe besighede
deursigtigheid as King-kode-beginsel vir goeie korporatiewe bestuur kan
toepas.
Maks (6)
3.7 Maniere waarop besighede moeilike werknemers in die werkplek kan
hanteer
- Kry perspektief by ander mense wat dieselfde soort situasie ervaar het sodat
- Indien moontlik, tree proaktief op omdat persoons-/personeel probleem deel
van
- Gereelde vergaderings met toesighouers/departementshoofde behoort te help
- Vra
-
- Ontmoet privaat met moeilike werknemers, sodat daar geen afleiding van
ander werknemers kwessies is nie.
- Maak bedoelinge en redes vir aksie bekend, sodat moeilike persone/mense
- Werknemers moet vertel word watter spesifieke gedrag/optrede aanvaarbaar
is deur besonderhede by te gee oor wat verkeerd/ onaanvaarbaar is/ook
- Spertyd moet daargestel word vir die verbetering van slegte/ moeilike
- Die sperdatum moet met die moeilike werknemer bespreek word en sy/haar
- Riglyne vir verbetering moet gegee word.
- Moet nie die persoon oordeel nie, probeer hom/haar verstaan./Verstaan
sy/haar bedoelinge en waarom hy/sy op
- Hou kommunikasiekanale oop./moedig werknemers aan om hulle griewe aan
bestuur te kommunikeer.
- Bou goeie verstandhouding deur persoonlike betrekkinge met kollegas te
- Help moeilike werknemers om realisties te wees oor die taak
voorhande./Ondersteun hulle en hulle kwessies.
- Bly kalm en in beheer van die situasie om die persoon(e) sover te kry om
saam te werk.
- Behandel mense met respek, ongeag of hulle bekwaam/bevoeg/ vaardig is of
nie.
- Soms is dit nodig om te ignoreer en moeilike persoon slegs te
moniteer./Staan terug en analiseer die situasie voor jy reageer.
- Identifiseer en verskaf geskikte ondersteuningsprogram om die swak gebied
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met maniere waarop
besighede moeilike werknemers in die werkplek kan hanteer.
Maks (6)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
16 BESIGHEIDSTUDIES V2 (EC/JUNIE 2025)
UITEENSETTING VAN PUNTE
VRAAG 3 PUNTE
3.1 3
3.2 6
3.3.1 3
3.3.2 6
3.4 4
3.5.1 2
3.5.2 4
3.6 6
3.7 6
TOTAAL 40
VRAAG 4: DIVERSE ONDERWERPE
BESIGHEIDSGELEENTHEDE
4.1 Soorte voordele wat deur die WVF uitbetaal word
-
- Siekte-
-
-
-
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met soorte voordele wat
deur die WVF uitbetaal word.
LET WEL: Sien slegs die eerste VIER (4) na. (4 x 1) (4)
4.2 Voordele van die outokratiese leierskapstyl
- Vinnige besluite kan geneem word sonder konsultasie/oorweging van
- Werk word betyds/op skedule gedoen want teikens word duidelik
- Gesagslyn/kommunikasie is duidelik aangesien dit bo-na-onder
is/volgelinge weet presies wat om te doen./Daar is geen onsekerheid oor
die bron van onderrig, wat direk van die leier kom nie.
- Direkte toesighouding en streng beheer verseker hoë gehalte/produkte
dienste.
- Verskaf sterk leierskap wat nuwe werknemers selfversekerd/veilig laat
- Werk goed in groot maatskappye waar konsultasie met elke werknemer
- Duidelike leiding word aan laevaardigheid-/onervare/nuwe personeel
gegee
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met die voordele van die
outokratiese leierskapstyl op besighede.
Maks (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) BESIGHEIDSTUDIES V2 17
4.3 Versekering
4.3.1 Versekeringkonsep vanuit die scenario
Aweryklousule (2)
4.3.2 Berekening van aweryklousule
Versekerde bedrag X Verlies/Skade
Markwaarde
R500 000 X R300 000
R800 000
= R187 500
LET WEL: 1. Ken volpunte toe VIER (4) as die antwoord
korrek is en geen bewerkings getoon is nie.
2. As die formule en bewerkings korrek getoon is,
maar die finale antwoord verkeerd is, ken
maksimum van DRIE (3) punte toe.
3. As die antwoord en bewerkinge verkeerd is,
ken maksimum van EEN punt vir die formule
toe.
Maks (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
18 BESIGHEIDSTUDIES V2 (EC/JUNIE 2025)
4.4 Verskil tussen bestuur en leierskap
BESTUUR LEIERSKAP
- Rig menslike gedrag. - Beïnvloed menslike gedrag.
- Kommunikeer deur - Kommunikeer deur interaksie/
bestuursfunksies soos die gedrag/visie/waardes/charisma.
lynfunksie.
- Administreer - Innoveer/Moedig nuwe idees aan om
planne/programme/ produktiwiteit te verhoog.
take om teikens te bereik.
- Beheer sisteme en stelsels om - Inspireer personeel om mekaar te
taak afgehandel te kry. vertrou en te ondersteun.
- Fokus op hoe en wanneer. - Fokus op wat en hoekom.
- Fokus op die kort- - Fokus op die langtermyn/horison.
/mediumtermyn.
- Persoon word bestuurder, - Leiers word gebore met natuurlike/
omdat hy in so posisie instinktiewe leierskapsvaardighede.
aangestel word.
- Bestuur die proses om dinge - Rig/Lei mense om aktiewe deelnemers
gedoen te kry deur te word.
verantwoordelik te wees.
- Bestuurders het mag/gesag op - Leiers het mag/invloed op grond van
grond van die posisie van sy/haar kennis/vaardighede/
outoriteit waarin hulle aangestel intelligensie.
is.
- Dwing reëls af op - Altyd op soek na meer effektiewe
ondergeskiktes/ Verseker dat maniere om take te voltooi.
take voltooi sal word.
- Instruksioneel in hul aanslag. - Motiverend/Inspirerend in hul
aanslag.
- Taak-georiënteerd. - Mense-georiënteerd.
- Bestuur deur beplanning/ - Lei deur voorbeeld/vertroue/
organisering/leiding/beheer. respek.
- Doen dinge reg. - Doen die regte dinge.
- Enige ander relevante antwoord - Enige ander relevante antwoord wat
wat verband hou met bestuur. verband hou met leierskap.
Submaks (2) Submaks (2)
LET WEL: 1. Die antwoord hoef nie in tabelformaat te wees nie.
2. Die verskille hoef nie aan mekaar verwant te wees nie,
maar moet duidelik wees.
3. Ken maksimum van TWEE (2) punte toe as die verskille
nie duidelik is nie/Sien slegs bestuur of leierskap na.
Maks (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) BESIGHEIDSTUDIES V2 19
BESIGHEIDSROLLE
4.5 Probleemoplossingstappe
-
-
- Identifiseer moontlike
-
-
- Ontwikkel
-
- Monitor die
-
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met die
probleemoplossingstappe.
LET WEL: 1. Sien slegs die eerste VIER (4) na.
2. Aanvaar stappe in enige volgorde. (4 x 1) (4)
4.6 Tipe onetiese sakepraktyk
4.6.1 Tipe onetiese sakepraktyk vanuit die scenario
Onbillike advertensies (2)
4.6.2 Maniere waarop besighede onbillike advertensies as tipe
onetiese sakepraktyk kan hanteer
- Besighede moet die Reklamekode ken en verstaan soos bepaal
deur Gesagsverening vir Reklamestandaarde (GRS [ ASA
- Besighede moet onregverdige reklame deur mededingers
(GRS [ ASA ]) aanmeld.
- Besighede moet aangemoedig word om hulle reklame regverdig te
ng met die konstitusie te
doen.
- Advertensies moet
-
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met maniere
waarop besighede onbillike advertensies tipe onetiese
sakepraktyk in die werkplek kan hanteer.
LET WEL: Aanvaar relevante feite selfs as die tipe onetiese
sakepraktyk wat in VRAAG 4.6.1 as antwoord
geïdentifiseer is, verkeerd was.
Maks (4)
4.7 Maniere waarop besighede omgewing kan skep wat kreatiewe denke in
die werkplek bevorder
- Beklemtoon die belangrikheid van kreatiewe denke om te verseker dat al
die personeellede weet dat
- Maak tyd vir dinkskrumsessies om nuwe idees te genereer soos gereelde
werkwi
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
20 BESIGHEIDSTUDIES V2 (EC/JUNIE 2025)
- Plaas voorstelhouers in die werkplek en hou kommunikasiekanale oop vir
- Lei personeel in innoverende tegnieke/kreatiewe probleemoplossings-
vaardighede/b
- Moedig die uitruil van poste in die organisasie aan /Bestudeer hoe ander
besighede
- Moedig werknemers aan om nuwe/unieke idees te ontwikkel/na vore te
kom met alternatiewe mani
- Beloon kreatiwiteit deur beloningskemas vir werknemers /Stel
aansporings bekend vir personeellede wat nuttige kreatiewe idees
- Reageer entoesiasties op alle idees en moet nooit iemand minder
belangrik la
- Maak die werksomgewing bevorderlik vir kreatiwiteit/vry van afleidings/hoë
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met maniere waarop
besighede omgewing kan skep wat kreatiewe denke in die werkplek
bevorder.
Maks (6)
4.8 Maniere waarop professionele, verantwoordelike, etiese en effektiewe
sakepraktyk deur besighede uitgevoer moet word
-
- Besighede moet gelykheidsprogramme ontwikkel/strategieë bevorder om te
verseker dat alle werknemers gelyk behandel word ongeag status/rang/
- Behandel werkers met respek/waardigheid deur werk goed gedoen/die
-
- Betaal regverdige lone/salarisse wat in lyn is met die minimum vereistes van
die WBDV/Vergoed werknemers vir oortyd/tydens openbare vakansiedae
- Raak betrokke by omgewingsbewustheidprogramme/Weerhou jou om nie
- Weerhou jou om onderneming te begin deur ander besighede se idees te
- Besigheidsbesluite en optredes moet vir alle belanghebbendes
- Besighede moet aanspreeklik/verantwoordelik vir hulle eie besluite en
- Huur eerlike/betroubare rekenmeesters/finansiële beamptes met goeie
-
- Alle werkers moet toegang tot gelyke geleenthede/poste/bronne hê.
- Verseker dat werknemers in werksomgewing werk wat bydra tot
- Werkgewers en werknemers moet aan wetgewing voldoen met betrekking
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) BESIGHEIDSTUDIES V2 21
- Opleiding/Inligting/Besigheidsbeleide moet kwessies soos diversiteit/
- Werkgewers moet vinnig en regverdig reageer op gerapporteerde D
P
- Bevele/Take moet met respek uitgegee word en die ontvanger/werknemer
toelaat om sê te hê oor die wyse/manier waarop die taak uitgevoer moet
- Stel
-
- Prestasiebestuurstelsels/-
-
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met maniere waarop
professionele, verantwoordelike, etiese en effektiewe sakepraktyk deur
besighede uitgevoer moet word.
Maks (4)
[40]
UITEENSETTING VAN PUNTE
VRAAG 4 PUNTE
4.1 4
4.2 6
4.3.1 2
4.3.2 4
4.4 4
4.5 4
4.6.1 2
4.6.2 4
4.7 6
4.8 4
TOTAAL 40
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
22 BESIGHEIDSTUDIES V2 (EC/JUNIE 2025)
AFDELING C
Sien slegs die antwoorde van die EERSTE vraag na.
VRAAG 5: BESIGHEIDSGELEENTHEDE (BELEGGING: SEKURITEITE)
5.1 Inleiding
- Voorkeuraandeelhouers geniet die voorkeurregte op dividende/
- Deeglike kennis van die faktore wat in ag geneem moet word wanneer
beleggingsbesluite geneem moet word, stel beleggers in staat om beter
- Vaste deposito is gewilde beleggingsvorm omdat die risiko laag is in
verhouding met ander beleggingsvorme.
- Die JSE is formele mark wat die aktiwiteite van die finansiële markte op
geordende manier reguleer.
- Enige ander relevante inleiding wat verband hou met die regte van
voorkeuraandeelhouers/opbrengs op belegging/beleggingstermyn/
periode as faktore wat in ag geneem moet word wanneer
beleggingsbesluite geneem word/impak van vaste deposito as
beleggingsvorm/funksies van JSE. (Enige 2 x 1) (2)
5.2 Regte van voorkeuraandeelhouers
Aandeelhouers het die reg om:
- D
-
- Hulle word eerste betaal/geniet voorkeurregte op dividende.
- Hulle het voorkeureis op maatskappybates in die geval van
bankrotskap/likwidasie van die maatskappy.
- tussentydse- en jaarverslae te ontvang.
- Hulle het slegs stemregte by die AJV onder bepaalde omstandighede/vir
sekere besluite.
- Kumulatiewe aandeelhouers moet uitstaande/opgeloopte dividende van
vorige jare ontvang.
- Deelnemende voorkeuraandeelhouers het die reg om in surpluswinste te
deel.
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met die regte van
voorkeuraandeelhouers.
Maks (10)
5.3 Faktore wat in ag geneem moet word wanneer beleggingsbesluite
geneem word
5.3.1 Opbrengs op belegging (OOB)
-
rente/dividende/verhoogde kapitaalgroei op die oorspronklike
- Hoë-
- Die opbrengs moet uitgedruk word as
op die belegging.
- Oor die algemeen, is daar
-
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) BESIGHEIDSTUDIES V2 23
- Die opbrengs op belegging na aftrekking van
hoër wees as die algemene styging in die aanvanklike koste van
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met opbrengs
op belegging/OOB as faktor wat in ag geneem moet word
wanneer beleggingsbesluite geneem word.
Submaks (8)
5.3.2 Beleggingstermyn/periode
-
-
afhangend van die aard van
- belegger se
-
-
hulle geld in
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met
beleggingtermyn/periode as faktor wat in ag geneem moet
word wanneer beleggingsbesluite geneem word.
Submaks (8)
Maks (16)
5.4 Impak van vaste deposito as beleggingsvorm
Positiewe/Voordele
- Rente word teen vaste koers verdien veranderinge in die
-
- Beleggers kan kies watter beleggingsperiode
- Die hoofbedrag plus die rente verdien
- Verseker finansiële dissipline, want beleggers kan nie hul fondse
onttrek
- Beleggers verdien beter opbrengs op belegging gewone
- Hoe hoër die hoofbedrag/hoe langer die beleggingsperiode,
- Dit het lae risiko
is.
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met die positiewe
impak/voordele van vaste deposito as beleggingsvorm.
EN/OF
Negatiewe/Nadele
-
- Lae opbrengs wanneer vergelyk word met ander beleggings.
-
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met die negatiewe
impak/ nadele van vaste deposito as beleggingsvorm.
Maks (12)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
24 BESIGHEIDSTUDIES V2 (EC/JUNIE 2025)
5.5 Funksies van die Johannesburgse Sekuriteitebeurs/JSE
- Gee geleenthede aan finansiële instellings soos versekeringsmaatskappye
- Dien as barometer/aanwyser vir ekonomiese toestande in Suid-
-
- Dien as
-
- Klein beleggers word genooi om deel te neem aan die ekonomie van die
-
- Streng beleggingsreëls verseker gedissiplineerde/ordelike mark vir
- Verkry primêre kapitaal deur nuwe beleggings in gelyste maatskappye aan
te
-
-
- Beplan, doen navorsing en gee advies oor beleggingsmoontlikhede.
- Verseker dat die mark op
- Bied beskerming aan beleggers deur streng reëls en regulasies toe te
- Moedig korttermynbeleggings aan omdat aandele enige tyd verkoop kan
- Fasiliteer elektroniese verhandeling van aandele/STRATE Kanaliseer
- Bevorder werkskepping en verhoog ekonomiese groei/ ontwikkeling.
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met die funksies van die
JSE.
Maks (8)
5.6 Gevolgtrekking
- In voorkeuraandele word stemreg tot bepaalde omstandighede beperk.
- Om beleggingsgeleentheid te kies moet gebaseer wees op navorsings-
- Beleggers word aangemoedig om in vaste deposito s te belê weens die
- JSE skep geleenthede vir die algemene publiek om aan die ekonomie van
- Enige ander relevante gevolgtrekking wat verband hou met die regte van
voorkeuraandeelhouers/opbrengs op belegging/beleggingstermyn/periode
as faktore wat in ag geneem moet word wanneer beleggingsbesluite
geneem word/impak van vaste deposito as beleggingsvorm/funksies van
JSE. (Enige 1 x 2) (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) BESIGHEIDSTUDIES V2 25
VRAAG 5: UITEENSETTING VAN PUNTETOEKENNING
BESONDERHEDE MAKSIMUM TOTAAL
Inleiding 2
Regte van
10
voorkeuraandeelhouers
Faktore wat in ag geneem moet
word wanneer beleggingsbesluite
geneem word: Maks
16
o Opbrengs op belegging 32
(OOB)
o Beleggingstermyn/periode
Impak van vaste deposito 12
Funksies van die JSE 8
Gevolgtrekking 2
INSIG
Struktuur/Uitleg 2
Analise/Interpretasie 2 8
Sintese 2
Oorspronklikheid/Voorbeelde 2
TOTALE PUNTE 40
SASO Vir elke komponent:
Gee 2 punte indien aan al die vereistes voldoen is.
Gee 1 punt indien aan sommige vereistes voldoen is.
Gee 0 punte waar glad nie aan vereistes voldoen is nie.
VRAAG 6: BESIGHEIDSROLLE (BEOORDELING VAN SPANPRESTASIE
EN KONFLIKBESTUUR)
6.1 Inleiding
- Spanwerk verwys na aantal mense wat effektief saamwerk om
- Die identifisering van die oorsake van konflik stel besighede in staat om
- Suksesvolle span gaan deur verskillende stadiums van ontwikkeling
- Besigheid moet griewe en konflik hanteer sodra dit voorkom om te
- Enige ander relevante gevolgtrekking wat verband hou met die
kenmerke van suksesvolle spanprestasie/oorsake van konflik in die
werkplek/stel van norme/werksverrigting as stadiums van
spanontwikkeling/verskille tussen griewe en konflik. (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
26 BESIGHEIDSTUDIES V2 (EC/JUNIE 2025)
6.2 Kenmerke van suksesvolle spanprestasie
- Suksesvolle spanne deel in gemeenskaplike doelwit aangesien
- Daar is klimaat van respek/vertroue en eerlikheid.
- Deel
- Suksesvolle spanne het goeie intra-span verhoudings.
- Spanne waardeer die bydraes van individuele lede en bereik konsensus
- Spanlede geniet oop kommunikasie en hanteer items van konflik
onmiddellik.
- Spanne is aanspreeklik en lede is bewus van die tydsraamwerk om hul
- Spanne gee aandag aan die behoeftes van die individuele spanlede.
- Skep omgewing waar spanlede geleenthede kry om te ontwikkel sodat
spanlede groei en leer uit die ervaring om in span te werk.
- Gereelde hersiening van spanprosesse en vordering kan probleme gouer
- Balanseer die nodige vaardighede/kennis/ervaring/kundigheid om die
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met die kenmerke van
suksesvolle spanprestasie.
Maks (10)
6.3 Gevolge van konflik in die werkplek
- Gebrek aan behoorlike kommunikasie
- Reëls/prosedures ignoreer
- Bestuur en/of werkers kan verskillende
hê.
- Verskillende waardes/kennisvlakke/vaardighede/ervaring
bestuurders/
- Min/Geen samewerking
- Gebrek aan erkenning vir goeie werk, soos bestuurder wat nie
waardering toon vir ekstra ure gew
- Gebrek aan werknemerontwikkeling kan frustrasievlakke verhoog
aangesien werkers foute as gevolg van gebrek aan kennis/vaardighede
- Onbillike dissiplinêre prosedures
- Min/Geen ondersteuning van bestuur met betrekking tot die verskaffing
van die nodige hulpbronne en voorsiening van riglyne nie.
- Leierskapstyle gebruik soos outokratiese leierskap wat dalk nie
- Onrealistiese spertye/Swaar/Onregverdige werksladings lei t
- Gebrek aan ooreenkoms oor wedersydse s
- Ongesonde mededinging/Tussenspanwedywering kan veroorsaak dat
werkers fokus
- kan onstabiliteit veroorsaak.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) BESIGHEIDSTUDIES V2 27
-
- Gebrek aan toegewydheid/v wat tot
onvermoë om voorafgestelde teikens te bereik kan lei
-
-
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met oorsake van konflik
in die werkplek.
Maks (12)
6.4 Stadiums van spanontwikkeling
6.4.1 Stel van norme
- Die konflik tydens die bestorming-stadium moet so gou moontlik
stadium te beweeg.
- Spanlede kom tot
-
-
- Spanlede het die ambisie om te werk
span.
-
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met normering
as stadium van spanontwikkeling.
Submaks (8)
6.4.2 Werksverrigting
- Spanlede is bewus van strategieë
- Hulle het rigting die spanleier.
- Prosesse en strukture
- Leiers delegeer
prosedures.
- Alle spanlede is nou bekwaam,
besluitnemings-proses sonder toesig te hanteer.
- Verskille tussen spanlede word waardeer
span se prestasie te verbeter.
- Enige ander relevante antwoord wat verband hou met
werkverrigting as stadium van spanontwikkeling.
Submaks (8)
Maks (16)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
28 BESIGHEIDSTUDIES V2 (EC/JUNIE 2025)
6.5 Verskille tussen griewe en konflik
GRIEWE KONFLIK
- Wanneer werknemer - Botsing van opinies/idees/uitkyk in
ongelukkig is/ probleem het/ die werkplek.
klagte het in die werkplek.
- Wanneer individu/groep - Verskille tussen twee of meer partye
werksverwante kwessie het. in die werkplek.
- Dit is formele klag wat vereis - Kan opgelos word deur behoorlike
dat werknemers konflikoplossingstappe te volg.
- Bied aan werknemers uitweg
om hulle ontevredenheid in die
- Voorbeelde: - Voorbeelde:
Diskriminasie/onregverdige Gebrek aan vertroue/
behandeling/swak wankommunikasie/persoonlikheids-
werksomstandighede. botsings/verskillende waardes.
- Enige ander relevante antwoord - Enige ander relevante antwoord wat
wat verband hou met griewe. verband hou met konflik.
Submaks (4) Submaks (4)
LET WEL: 1. Die antwoord hoef nie in tabelformaat te wees nie.
2. Die verskil hoef nie verbind te wees nie maar moet duidelik
wees.
3. Ken maksimum van VIER (4) punte toe as die verskil nie
duidelik is nie./Sien slegs griewe of konflik na.
4. Ken EEN (1) punt elk vir voorbeeld van grief en konflik
toe.
Maks (8)
6.6 Gevolgtrekking
- Besighede moet deeglik kennis dra van die kenmerke van suksesvolle
spanprestasie.
- Besigheid wat goed ingelig is oor die oorsake van konflik, kan konflik
- Spanlede moet hulself deurlopend assesseer in terme van hul bydrae in
die span sodat die gestelde teikens bereik kan word.
- Gegriefde werknemer moet nie geïgnoreer word nie want hy/sy kan die
aangeleentheid by hoër owerhede aanmeld wat swak beeld van die
besigheid tot gevolg kan hê.
- Enige ander relevante gevolgtrekking wat verband hou met die kenmerke
van suksesvolle spanprestasie/oorsake van konflik in die werkplek/stel van
norme/werksverrigting as stadiums van spanontwikkelling/verskille tussen
griewe en konflik. (Enige 1 x 2) (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/JUNIE 2025) BESIGHEIDSTUDIES V2 29
VRAAG 6: UITEENSETTING VAN PUNTETOEKENNING
BESONDERHEDE MAKSIMUM TOTAAL
Inleiding 2
Kenmerke van suksesvolle spanprestasie 10
Oorsake van konflik in die werkplek 12
Stadiums van spanontwikkeling:
o Stel van norme 16
o Werkverrigting Maks
Verskille tussen griewe en konflik 8 32
Gevolgtrekking 2
INSIG
Struktuur/Uitleg 2
Analise/Interpretasie 2 8
Sintese 2
Oorspronklikheid/Voorbeelde 2
TOTALE PUNTE 40
SASO Vir elke komponent:
Gee 2 punte indien aan al die vereistes voldoen is.
Gee 1 punt indien aan sommige vereistes voldoen is.
Gee 0 punte waar glad nie aan vereistes voldoen is nie.
TOTAAL AFDELING C: 40
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Business Studies notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Business Studies questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Business Studies quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Business Studies past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Business Studies and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.
%20June%202025%20Possible%20Answers--f4a2fe3f-aebb-41a3-958b-d0e7753b1b85/v1-a090b324ce237899a944/card.webp)
Memorandum
Business Studies Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Business Studies Grade 12 KZN March Test 2025 Memo

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Memo

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 1 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 2 Mpumalanga Mock 2025 Memo

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 2 KZN Prelim 2024 Memo
Related documents

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20%20Possible%20Asnwers--4ebc816c-e285-4ea9-908e-0168044732f4/v1-46f460592da3f68239bc/card.webp)
Question paper
Business Studies Grade 12 P2 Gauteng June 2025 QP (Afr)

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2024 Memo

Memorandum
Business Studies Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Eng)

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 2 EC Prelim 2023 Memo (English)

Memorandum
Business Studies Grade 12 Paper 2 MP Prelim 2022 Memo
More from Grade 12 Business Studies

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Free State Mock 2025 Question Paper

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 NSC June 2025 Question Paper (Eng)

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 NSC November 2025 Question Paper

Question paper
Business Studies Grade 12 P1 Eastern Cape June 2024 QP (Eng)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11936e49-b2e2-4b0c-a897-9ba405666580/v1-16192050a36172f1cbdf/card.webp)
Question paper
Business Studies Grade 12 P2 Gauteng June 2024 QP (Afr)
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--796a645e-d833-46c0-ab8a-10ce7d6f9e8c/v1-ea69884a8c9f6933b537/card.webp)
Question paper