Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
NOVEMBER 2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentMemorandum 











View all





Computer Applications Technology Grade 12 P2 2019 Memo
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the NSC November Exam 2019, 20 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Computer Applications Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 474.9 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 20
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 2 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VOORSTELLE EN AANBEVELINGS VIR NASIENERS
• Verwys dikwels terug na die vrae en die nasienriglyne gedurende die nasiensessie.
• Dit is raadsaam om die vrae gereeld te lees (en te herlees) tesame met die kandidaat
se antwoord om na te gaan dat dit ooreenstem, sodat jy nie deur die kandidaat se
stellings/antwoorde mislei word nie.
• Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar lees
eerder die hele antwoord. As jy twyfel, lees die hele antwoord, dan die vraag in die
vraestel en die antwoord in die nasienriglyn.
o Vra jouself of jou senior nasiener of die antwoord in die nasienriglyne kan 'pas'
voordat die korrekte punte aan die kandidaat toegeken word.
o Aanvaar korrekte antwoorde wat anders uitgedruk word, bv. die nasienriglyne
noem 'stadig' en die kandidaat antwoord 'nie vinnig nie'.
• Wees versigtig vir oorvleuelende antwoorde op 'n spesifieke vraag. In die algemeen
word EEN punt per feit toegeken.
• Moenie antwoorde namens die kandidaat kies nie. Waar 'n vraag vereis dat die
kandidaat moet LYS of NOEM: merk die eerste getal antwoorde wat vereis word, bv.
die eerste TWEE feite as 'n kandidaat 'n lys van VYF feite gee wanneer slegs TWEE
feite vereis word, selfs as dit in 'n paragraafvorm aangebied word.
• Vrae wat langer antwoorde vereis moet as 'n enkele eenheid gesien word. Punte kan
toegeken word indien korrekte stellings op enige plek in die paragraaf voorkom.
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGE KEUSE VRAAG 2: PASITEMS
1.1 D 1 2.1 E 1
1.2 C 1 2.2 O 1
1.3 B 1 2.3 L 1
1.4 B 1 2.4 S 1
1.5 A 1 2.5 K 1
1.6 D 1 2.6 P 1
1.7 C 1 2.7 T 1
1.8 D 1 2.8 F 1
1.9 D 1 2.9 C 1
1.10 A 1 2.10 R 1
Totaal: [10] Totaal: [10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 3 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR-ITEMS
(Nota aan nasiener: In Vraag 3.1, 3.3 en 3.4, moet kandidate die woord 'Onwaar' sowel as die
korrekte term neerskryf bv. moederbord, om die punt te kry.)
3.1 Onwaar, WAN /MAN 1
3.2 Waar 1
3.3 Onwaar, drywer 1
3.4 Onwaar, (Skyf)skoonmaak ('(Disk) Cleanup') 1
3.5 Waar 1
[5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 4 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1 TWEE toevoertoestelle wat op 'n skootrekenaar gevind word
(1) Sleutelbord ('Keyboard')/Keypad
(2) Raakvlak ('Touch pad')/'Track pad'
(3) Mikrofoon
(4) Kamera/Webkamera
(5) Vingerafdrukleser
(6) Wyserstokkie ('Track point'/'Pointing Stick')
(Enige twee) 2
4.2 TWEE redes waarom alle teks nie op 'n raakskerm vertoon nie
(1) Skermsleutelbord ('On-screen keyboard') blokkeer die teks
(2) Fontgrootte is te groot (ingezoom)/Skermgrootte is te klein
(3) Meer as een toep is oop wat skermspasie opneem
(4) Teks is weggerol ('scrolled out of view')/Outo-rotasie ('auto rotate')
funksie is aangeskakel
(Enige twee) 2
4.3 TWEE funksies van 'n OKT ('UPS')
(1) Verskaf tydelike rugsteunkrag gedurende kragonderbrekings/-'dips'
om werk te stoor
(2) Beskerm die rekenaar teen kragstuwings/-wisselings/-'dips' 2
4.4 TWEE redes om 'n dataprojektor in plaas van 'n monitor te gebruik
(1) Die beeld kan vir groot groepe mense gebruik word
(2) Beeldgrootte kan gevarieer word
(3) Kan op 'n verskeidenheid van oppervlaktes vertoon word
(4) Dataprojektor makliker om rond te skuif/te dra (Vergelykbare
groottes)
(Enige twee) 2
4.5 TWEE voordele van HDMI-kabels teenoor VGA-kabels
(1) Digitale seine gee beter oudio/videokwaliteit/ (hoër resolusie)/HDMI
kan beter beeldkwaliteit lewer/vertoon
(2) Kan beide audio- en videodata stuur
(3) Vinniger dataoordrag
(Enige twee) 2
4.6 TWEE redes waarom 3D-drukkers nie algemeen in tuiskantore
gebruik word nie
(1) Nie multifunksie: kan nie skandeer/kopieer/op papier druk nie
(2) Is gewoonlik nie nodig vir tuiskantoorgebruikers om 3D modelle te
druk nie
(3) Uitlaatgasse ('emissions') afgeskei mag moontlik giftig wees
(stink/reuke)
(Enige twee) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 5 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
4.7.1 EEN rede waarom 1024x768 nie na die grootte van die monitor verwys
nie
1024x768 verwys na die resolusie en nie fisiese
skermgrootte/vertoonverhouding ('display ratio') nie/Skermgrootte word in
duim gegee 1
4.7.2 Term wat gebruik word vir waarom sagteware nie op 'n vroeër
weergawe van BS werk nie
Aanpasbaar ('Compatibility') 1 2
4.8 TWEE redes om kantoorsuite te koop eerder as toepassings deur
verskillende sagtewareontwikkelaars
(1) Kantoorsuite/Toepassings sal ʼn soortgelyke GGK ('GUI')
/werksomgewing hê
(2) Maklik om data tussen toepassings te deel/Integrasie van data
(3) Alle toepassings is beskikbaar met een enkele installering
(4) Slegs een opdatering nodig vir al die toepassings
(Enige twee) 2
4.9 TWEE oorsake vir 'n toepassing om op te hou werk
(1) Nie genoeg stelselbronne nie, bv. Nie genoeg ETG ('RAM') om
toepassing uit te voer nie/Tekort aan skyf spasie/Te veel toepassings
wat in agtergrond werk/Toepassing besig om op te dateer
(2) Tekort aan netwerk toegang/konnektiwiteit
(3) Hardeware wanfunksionering, bv. foutiewe ETG, SVE oorverhit, ens
(4) Korrupsie van die sagteware/Foutiewe sagteware/Programmeringsfout
('bug')
(5) Kwaadwillige sagteware (Malware) bv. Virus infeksie, kuberkraak
sagteware
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Ken twee punte toe as kandidaat twee geldige
antwoorde in dieselfde kolpunt gegee het bv. Foutiewe RAM en foutiewe
SVE.) 2
4.10 TWEE redes waarom 'n prentjie dof word of onduidelik is
(1) Die prentjie is vergroot/Piksellering
(2) Dit is in 'n laer resolusie gestoor
(3) Dit is in 'n ander lêerformaat gestoor
(4) Aspekverhouding ('Aspect ratio') is verander
(5) Skerpheid ('Sharpness')/Sagtheid ('Softness')/Kontras ('Contrast') van
die prent is verander
(6) Grafiese effekte is toegepas
(Enige twee) 2
4.11 Hoe konvergensie tot groenrekenarisering bydra
Minder toestelle beteken:
(1) minder bronne/materiale wat gebruik word (in vervaardigingsproses)
(2) minder gaan na stortingsterreine/minder e-rommel
(3) minder uitlaatgasse (bv. in vervaardiging/vervoer)
(4) minder krag/elektrisiteit wat gebruik word
(Enige twee) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 6 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
4.12.1 Die term vir analoog uitsending wat verander na digitale uitsending
(Digitale) migrasie 1
4.12.2 TWEE voordele van digitale uitsaaitegnologie vir die kyker
(1) Duideliker prent/video/hoër resolusie/Ondersteun HD toestelle
(2) Stroming/video op aanvraag
(3) Beter klankgehalte
(4) Meer televisie kanale beskikbaar
(5) Musiek/Radio kanale ook beskikbaar
(6) Die beskikbaarheid van ander dienste, bv. opsionele tale/
onderskrifte/subtitels/ouerbeheer ('parental lock'), ens.
(7) Elektroniese programgids
(Enige twee) 2 3
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 7 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIË
5.1 TWEE voordele van rekenaars in 'n netwerk teenoor losstaande
rekenaars
(1) Deel van hardeware
(2) Installering/Deel van toepassings
(3) Deel van dokumente/lêers
(4) Maak kommunikasie tussen rekenaars moontlik
(5) Gesentraliseerde/Verbeterde sekuriteit is moontlik
(6) Opdaterings kan gedeel/gesentraliseer word
(7) Toestelbestuur
(8) Kan internet toegang deel
(9) Rugsteun kan gesentraliseer word
(10) Gesentraliseerde data
(Enige twee) 2
5.2.1 Poort om rekenaar aan 'n gekabelde netwerk te koppel
Poort A/Ethernet-poort
(Nota aan nasiener: Aanvaar Poort B met 'n motivering bv. aansluitprop
('adaptor').) 1
5.2.2 Verduidelik 'n manier om aan 'n draadlose netwerk te koppel
(Draadlose) dongel in Poort B
OF
Roeteerder/modem in Poort A/B
(Nota aan nasiener: Moenie slegs Poort A of B aanvaar nie.) 1 2
5.3 Tipe konneksie wat lig vir dataoordrag gebruik
Vesel ('Fibre') Li-Fi 1
5.4 EEN oplossing vir gebruikers om op 'n LAN aan te teken
(1) Skakel die bediener/skakelaar ('switch') aan
(2) Verfris die gebruikersrekeninge/Herlaai ('Restart') die
bediener/rekenaar/skakelaar ('switch')/Skep nuwe
gebruikersrekeninge/Herstel bediener terug na vorige instellings.
(3) Prop die netwerk kabel in
(4) Foutiewe hardeware: Vervang die beskadigde kabel/skakelaar
(Switch)/Poort
(5) Hersien gebruikersregte (NIE wagwoorde ('passwords')
NIE)/netskans ('firewall')/tydbeheerde toegang
(6) Verwyder virus infeksie op die bediener
(Enige een) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 8 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
5.5 EEN rede waarom buffering tydens videostroming voorkom
(1) Daar is nie genoeg bandwydte nie/Hoë internet verkeer
(2) IDV ('ISP') het konneksie gesmoor ('throttled')
(3) Probleme met die stroombediener
(4) Swak seinsterkte/Konneksie is onderbreek
(Enige een) 1
5.6 Doel van 'n tuisbladinstelling in 'n deurblaaier
Laai outomaties 'n (gunsteling) webblad elke keer wat die deurblaaier
gelaai word / Dien as indirekte boekmerk
1
5.7 TWEE uitkomste van die klik op 'n webbladskakel
(1) Gebruiker word (outomaties) na ander bladsye /gedeeltes van
webtuistes/ander webruimtes geneem
(2) Maak e-pos koppelvlak oop
(3) Kan lêer aflaai/koppeling na medialêers inisieer/aktiveer
(4) Kan dialoogboks oopmaak bv. Foutboodskap
(Enige twee) 2
5.8 TWEE maniere om privaatheid op sosiale media te verseker:
Facebook/WhatsApp
(1) Verseker dat slegs gemagtigde ('authorised') mense die
pos/inhoud kan sien/Gebruik privaatheidinstellings
(2) Stel koekies ('cookies') buite werking
(3) Beperk/Skakel toegang na 3de party toeps af/Verhoed ('Disable')
deel van data met sosiale netwerkdiensverskaffer, indien moontlik
(4) Blokkeer gebruikers met wie jy nie wil kommunikeer nie
(5) Steek persoonlike besonderhede weg/Moenie dit deel nie
(6) De-aktiveer die deel ligging ('Share location') eienskap
(Enige twee) 2
5.9 TWEE beperkinge van e-handel
(1) Sommige items kan nie uitprobeer word voordat dit gekoop word
nie, bv. klere
(2) Moet 'n vorm van bankrekening hê/Kan gewoonlik nie in kontant
handeldryf nie
(3) Nie alle dienste kan aanlyn gekoop word nie, bv. haarsny, mediese
besoeke, ens.
(4) Moet internet toegang hê
(5) Digitale vaardighede
(6) Waarborgeise kan moeilik wees
(7) Kan baie onpersoonlik wees
(8) Mag blootgestel word aan bedrog/bedrogskemas
(9) Moontlike vertraging in aflewering
(Enige twee) 2
5.10 Tegnologie wat gebruik word om data te beveilig
Enkripsie ('Encryption') 'SSL'/'TLS'
1
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 9 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1.1 Doel van 'n uittreksel ('abstract')
'n Kort opsomming/oorsig/breë trekke van die verslag 1
6.1.2 Doel van 'n inleiding
(1) Gee ʼn (beskrywing van die) doel van die verslag
(2) Om agtergrondinligting oor die onderwerp te gee
(3) Om kortliks 'n idee te gee van wat die navorser gedoen het/
navorsingproses was om die probleem op te los
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Moenie 'teikengehoor' aanvaar nie.) 1 2
6.2 TWEE redes vir inligting wat nie geskik is nie
(1) Die outeur is nie 'n kenner op die gebied nie/Kan nie bibliografiese
inligting kry nie
(2) Die inligting is te oud
(3) Dit is bevind dat die inligting in die dokument deur plagiaat bekom
is
(4) Die inligting is partydig ('biased')
(5) Die inligting is teenstrydig
(6) Die inligting kan nie kruisverwys word nie
(7) Die inligting is baie beperk en dek nie die onderwerp genoegsaam
nie
(Enige twee) 2
6.3.1 EEN beperking van geslote vrae in ʼn vraelys
(1) Beperkte opsies mag na skeefgetrekde ('skewed') data lei
(2) Opsies mag partydig wees in die guns van ʼn uitgangspunt
(3) Respondent mag 'n antwoord wil gee wat nie in die lys is nie/
Beperk moontlike antwoorde wat die respondent kan gee
(4) Geen aanduiding of die respondent die vraag verstaan het nie
(Enige een) 1
6.3.2 TWEE voordele vir 'n navorser wanneer geslote vrae elektronies
beantwoord word
(1) Makliker verwerking/analisering van antwoorde in 'n
grafiek/sigblad/databasis
(2) Grafieke word outomaties geskep
(3) Kan alle antwoorde lees/Swak handskrif is nie 'n kwessie nie/Hoef
nie antwoorde weer in te tik nie/Minder foute in data
(4) Data-invoer kan geoutomatiseer word
(5) Maklik om data met ander te deel/datastel te publiseer
(6) Datavalidering van antwoorde kan gedoen word
(7) Moontlike vinniger responstyd
(8) Hoër terugvoerkoers ('return rate') is moontlik
(Enige twee) 2 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 10 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
6.4 DRIE redes waarom die grafiek moeilik is om te interpreteer
(1) Die titel bedek die inhoud van die grafiek/Die titel mag dit moeilik
maak om die detail van die grafiek te sien/te interpreteer
(2) Die grafiek wys 'n groot verskil in die stawe maar die waardes is
naby mekaar
(3) Gekombineerde persentasies gaan ver oor 100%/Dit is nie duidelik
dat die grafiek dele van 'n geheel toon nie/Sirkelgrafiek sou meer
geskik wees
(4) Die Y-as begin by 80% eerder as 0%/Verkeerde bo- en onderperke
van die Y-as
(5) Die verklaring ('legend') het 'n betekenislose etiket
(6) Asse het nie etikette nie
(Enige drie) 3
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 11 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1.1 TWEE aktiwiteite op die internet wat tot verslawing kan lei
(1) Besoek sosiale netwerke/Voortdurende nagaan van boodskappe
(2) Om ander mense se profiele na te gaan
(3) (Aanlyn) speletjies
(4) Kyk na ontoepaslike inhoud/pornografie
(5) (Aanlyn) inkopies/(aanlyn) veilings
(6) Kyk na (aanlyn) videos
(7) (Aanlyn) verhoudings ('Online dating')
(8) (Aanlyn) dobbel
(Enige twee) 2
7.1.2 TWEE waarskuwingstekens van internetverslawing
(1) Onttrek/Hou nie van sosiale aktiwiteite nie/Isolasie
(2) Obsessief oor hulle internetaktiwiteite/Spandeer al hulle tyd op die
rekenaar/Konstante behoefte aan data
(3) Geestesgesondheidskwessies/Depressie/Angs/Aggressie/
Onttrekking
(4) Fisiese simptome: Herhalende stresbeserings/Karpale tonnel
sindroom/Hoofpyne/Uitputting
(5) Geheimsinnige gedrag met rekenaartoestelle
(6) Stokkiesdraai/Afwesig van skool/werk
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Ken twee punte toe selfs as kandidaat twee geldige
antwoorde uit enige kolpunt gee.) 2 4
7.2 TWEE moontlike etiese probleme van maatskappye wat toegang
tot groot data ('big data') het
(1) Privaatheidskending: Gebruik van data vir sekere doele/take
sonder toestemming, bv. verkoop van mense se dataprofiele aan
derde partye vir bemarking
(2) Gebruik van persoonlike data om spesifieke mense te teiken/te
versoek ('tempt) om onnodige aankope te doen
(3) Maatskappye mag data misbruik/Onregverdige partydigheid word
die aanvaarde norm
(4) Tekort aan sekuriteit beheer/Oop vir kuberaanvalle
(Enige twee) 2
7.3 EEN manier waarop wetstoepassingsowerhede kuberkriminele kan
opspoor
(1) Spoor/Naspoor/Nagaan van internetaktiwiteite van gebruikers, bv.
besoek twyfelagtige webruimtes, pos van aanstootlike
kommentaar, ens.
(2) Internetaktiwiteite laat data (broodkrummels/geskiedenis
('History')/'cookies') agter wat nagespeur kan word
(3) Bou 'n profiel van gebruikers gebaseer op internetaktiwiteite
(4) Informasie deur slagoffers verskaf
(Enige een) 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 12 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
7.4 EEN manier waarop sosiale media openbare menings beïnvloed
Menings ('Posts') van invloedrykes/bekendes/leiers/maatskappye op
sosiale media, manipuleer/kan openbare mening/gedrag beide positief
of negatief beïnvloed.
(Nota aan nasiener: Aanvaar enige realistiese antwoord wat verband
hou met die invloed van sosiale media bv.Valsnuus ('Fake News'),
'trending posts' kommentaar, ens.) 1
7.5 TWEE negatiewe effekte van sagtewareroof ('piracy') vir skeppers
(1) Sagteware vervaardigers verloor inkomste/Verlies van verkope
(2) Ontmoedig die skep van nuwe sagteware/Kan die kwaliteit van
nuwe sagteware wat ontwikkel word, affekteer
(3) Moontlike werksverliese
(4) Skade aan reputasie omdat gebruikers kwaadwillige sagteware
('malware') in die (onwetend) geroofde programme kry
(Enige twee) 2 3
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 13 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1 EEN voordeel daarvan om style vir opskrifte in 'n lang WV
dokument te gebruik
(1) Maklik om inhoudsopgawe te skep/Laat die gebruik van
outomatiese inhoudsopgawe toe
(2) Konsekwente formatering van opskrifte/Professionele uitleg van
dokument
(3) Maklik om baie opskrifte gelyktydig aan te pas/op te dateer
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar slegs tydbesparing wanneer dit
gemotiveer word.) 1
8.2 TWEE redes vir die gebruik van seksiebreuke
(1) Verskillende bo- en onderskrifte kan op 'n dokument toegepas
word
(2) Verskillende bladsynommering kan in een dokument toegepas
word
(3) Watermerke kan op slegs sommige bladsye van 'n dokument
ingevoeg word
(4) Verskeie bladsy instellings bv.
bladsyoriëntasie/papiergroottes/kantlyne/rame ('borders')kan in
een dokument toegepas word
(5) Verskillende kolom uitleg kan in die dokument toegepas word
(6) Verskillende vertikale inlynstellings kan in een dokument toegepas
word
(Enige twee) 2
8.3 TWEE woordverwerkingeienskappe deur nasiener (reviewer)
gebruik
(1) Spoor/Veranderingspoor/Veranderings toon ('Markup')
(2) Kommentaar ('Comments')
(3) Gebruik skakerings/gebruik van verskillende skrifkleure/deurtrek
('strikethrough') om voorgestelde verandering aan te dui 2
8.4.1 EEN rede vir die vertoon van nie-drukbare simbole
'Show/Hide' eienskap is geaktiveer/Wys formatering bv. spasies, tabs
ens. 1
8.4.2 Rede waarom geen kolpunt langs 'Shelter' is nie
'Soft return'/'enter' is gebruik/Het Shift+Enter gedruk/Het nie die Enter
sleutel op sy eie gedruk nie/Is deel van die kolpuntteks 1 2
8.5 Hoe om die 'Page Break Preview'-opsie in 'n sigblad te gebruik
Sleep die (blou) bladsybreuk met die muis om die drukbare area te
manipuleer 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 14 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
8.6 Doel van die uitroepteken in 'n sigblad
Uitroepteken dui 'n verwysing na 'n ander werkblad/werkboek aan/Die
sel A1 is in die 'data' werkblad 1
8.7 Formatering van 'n tydantwoord in 'n sigblad
General/Number 1
8.8 TWEE foute in 'n formule wat korrekte 'autofill' voorkom
(1) Die verwysing na sel A2 moet nie 'n absolute verwysing wees
nie/Die ryverwysing sel A2 moet nie 'n absolute selverwysing
wees nie/Dit moet A2 of $A2 wees
(2) Daar moet absolute selverwysing ($) in sel E1 wees/Sel E1 moet
'n volledige absolute selverwysing wees/Dit moet $E$1 wees
(Nota aan nasiener: Ken een punt toe vir verwysing na absolute
selverwysing sonder die spesifieke selverwysing.) 2
8.9 Doel van vierkantige hakies in 'n databasisberekening
Vierkantige hakies verwys na 'n veld(naam) of 'n tabel
(Nota aan nasiener: Aanvaar verwysing na ontrekking van waarde uit 'n
kolom. Moenie 'Kolomopskrif' net so aanvaar nie.) 1
8.10 Effek om =Count(*) vanaf DB groeponderskrif na verslag
onderskrif te verskuif
Die funksie sal al die waardes tel van al die rekords in die tabel of
verslag in plaas daarvan om slegs die waardes van 'n groep te tel/Die
resultaat is slegs een antwoord aan die einde van die verslag 1
8.11 Merker ('Tag') om teks in die webblaaieroortjie te laat verskyn
Skuif die teks ‘December Holidays' na tussen die titelmerkers
(Nota aan nasiener: Aanvaar <title> December Holidays </title>.) 1
[15]
TOTAAL AFDELING B: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 15 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
AFDELING C
VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
9.1.1 Spoed van vinniger SVE ('CPU')
2.4 GHz 1
9.1.2 EEN rede wat die tablet meer geskik om buite te gebruik
(1) 'n Tablet is draagbaar/Nie afhanklik van eksterne kragbron nie
(2) Die tablet is LTE/4G/Wi-Fi bevoeg
(3) Kan maklik gedraai ('tilted')/rondgeskuif word om verblinding
('glare') te verhoed
(Enige een) 1
9.1.3 TWEE maniere om die tablet se stoorspasie te vergroot
(1) Gebruik 'n SD-kaart/geheuekaart
(2) Gebruik 'n (OTG) flitsskyf ('flash drive')/eksterne hardeskyf
(3) Gebruik 'n aanlyn-/wolkstoordiens
(Enige twee) 2
9.1.4 EEN rede waarom die tafelbladrekenaar beter is vir grafika
verwerking
(1) Het 'n (toegewyde) video/grafika-kaart
(2) Het meer ETG ('RAM')
(Enige een) 1
9.1.5 Verduideliking van 'n perseelwaarborg ('on-site warranty')
Die vervaardiger sal reël vir die oplaai of herstel van die toestel op die
kliënt se perseel
Rede waarom tablette nie perseelwaarborge het nie
Tablette is klein/draagbaar genoeg vir die eienaar om dit maklik na die
winkel toe te neem 2 7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 16 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
9.2.1 EEN voordeel van intydse ('real-time') kommunikasie
Interaksie/ Hulp is onmiddellik/Geen vertraging in boodskappe
nie 1
9.2.2 TWEE tipes van internetkoppeling wat gedurende die kompetisie
gebruik word
(1) Satelliet
(2) Sellulêr (3G, 4G, 5G, LTE)
(3) Wi-Fi/Wireless
(Enige twee) 2
9.2.3 TWEE hardeware toestelle wat vir videokonferensie gebruik word
(1) Webkamera/Kamera
(2) Luidsprekers/Oorfone/'Headphones'
(3) Mikrofoon
(4) (Bluetooth) Kopstuk
(5) Monitor/Skerm/Projektor
(6) Slimfoon/Rekenaar/Tablet
(Enige twee) 2 5
9.3.1 TWEE aanlyn platforms om videos te publiseeer
(1) YouTube
(2) Skool se webtuiste/ander webruimtes
(3) Blogs/Vlogs
(4) WhatsApp/WeChat/Telegram (groep)
(5) Facebook
(6) Instagram
(7) Snapchat
(8) TikTok
(9) Twitter
(10) Vimeo, ens.
(Enige twee) 2
9.3.2 Hoe om 'n video op die internet op te spoor
(1) Gebruik die woord 'video' in die soekstring/Stel soektipe op
video/video tab ('advanced search')
(2) Soekstring moet die skool se naam/kookkompetisienaam/naam
van die dis insluit/video naam insluit 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 17 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
9.3.3 TWEE spesifikasies (buiten die sensor) van 'n kamera wat
videokwaliteit beïnvloed
(1) Resolusie/Megapiksels
(2) Kleurdiepte
(3) (Kwaliteit van die) lens
(4) Optiese (vs digitale) zoom
(5) Raamspoed
(6) 'ISO rating'
(7) Beskikbare lêerformate vir stoor
(8) Video stabiliteit/Bewing is verminder
(9) Spoed van geheuekaart, ens.
(Enige twee) 2
9.3.4 TWEE redes om videolêers saam te pers
(1) Om die hoeveelheid data wat gebruik word wanneer lêers gedeel
word te beperk/Beperkte bandwydte vir deel van lêers
(2) Moontlike beperkte stoorplek op die toestel/wolkdiens
(3) Vinniger oplaai ('upload')
(Enige twee) 2 8
9.4.1 TWEE sigbladeienskappe vir akkurate datavaslegging
(1) Datavalidering/Aftreklys ('drop down list')
(2) Sluit selle/Beskerm ('Protect') cells
(3) Voorwaardelike formatering
(4) 'Freeze Panes'
(Enige twee) 2
9.4.2 'n Alternatiewe manier om waardes in 'n reeks bymekaar te tel
Gebruik die SUM-funksie 1
9.4.3 Funksie om data op te soek
VLOOKUP/HLOOKUP/XLOOKUP
(Nota to nasiener: Aanvaar 'n antwoord wat MATCH en INDEX saam
gebruik.) 1
9.4.4 EEN manier om 'n sigbladdokument op enige BS beskikbaar te
maak
(1) Stoor as PDF
(2) Druk na PDF
(3) Stoor/Skakel 'n skermkopie om in enige prentformaat
(Enige een) 1 5
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 18 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 10: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
10.1 TWEE spesifikasies om te oorweeg wanneer 'n drukker aangekoop
word
(1) Resolusie/DPI/Kwaliteit van drukstukke
(2) Drukspoed/PPM
(3) Koppelingsopsies, bv. Wireless, USB, ens
(4) Drukkerkapasiteit (industrieële vlak)/Dienssiklus
(5) Multifunksievermoë, bv. kopieër, skandeer, ens.
(6) Papiergrootte/Raamlose druk
(7) Gebruiker koppelvlakopsies
(8) Duplex/Beide kant druk opsies
(9) Kleur/Monochroom drukwerk
(10) Druktegnologie, bv. aantal en grootte van inkhouers, inkpoeier, ens.
(11) Papierlaai kapasiteit
(Enige twee) 2 2
10.2.1 EEN tipe skade aan 'n rekenaar a.g.v. kragstuwing
(1) Skade aan hardeware, bv. aan kragbron ('power supply'),
moederbord, ens.
(2) Korrupsie/Verlies van data
(Enige een) 1
10.2.2 TWEE maniere om op 'n omgewingsvriendelike wyse van 'n
rekenaar ontslae te raak
(1) Herwin die komponente
(2) Gebruik 'n diensverskaffer/verkoper wat van e-rommel ontslae raak
(3) Hergebruik/verkoop/skenk werkende komponente
(Enige twee) 2 3
10.3.1 Tipe gebruiker wat hoëvlak ('high end') hardeware en sagteware
gebruik
Super/Kraggebruiker 1
10.3.2 TWEE redes om toegang tot bedienerkamer te beperk
(1) Addisionele laag van toegangsbeheer vir werknemers
(2) Om diefstal te voorkom/diefstal van data/hardeware
(3) Om fisiese skade/vandalisme te voorkom/peuter met netwerk te
voorkom
(Enige twee) 2
10.3.3 TWEE redes om USB-poorte te blokkeer
(1) Datadiefstal/Ongemagtigde kopeering van data
(2) Flitsskywe het dikwels virusse
(3) Voorkom dat werknemers ander toestelle koppel
(4) Voorkom dat werknemers speletjies en persoonlike
dokumente/sagteware ens., inbring
(Enige twee) 2 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 19 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
10.4 TWEE voordele van ruitnetrekenarisering ('grid computing')
(1) Groot verwerkingstake word oor baie rekenaars gedeel/Enorme
verwerkingskrag
(2) Kan bestaande bronne gebruik/Nie nodig om duur superrekenaar
aan te koop nie
(3) Die faling van een rekenaar sal nie die verwerking van take
affekteer nie
(4) Maklik om verwerkingskrag te skaal ('Scaling')
(5) Gebruik ledige hulpbronne
(Enige twee) 2
10.5.1 Oorsaak van die sagtewareprobleem
Programfout ('Bug')
Oplossing
(1) Stelselherstel ('System restore')/Rol terug na vorige datum/tyd waar
die sagteware behoorlik gewerk het
(2) Installeer 'n regstelling ('patch')/dienspakket (van die verkoper se
webtuiste af)
(3) Herinstalleer die sagteware
(Enige een)
(Nota aan nasiener: Aanvaar ook 'Glitch' as oorsaak met herlaai ('restart')
rekenaar as oplossing.) 2
10.5.2 TWEE redes waarom BS-opdaterings NIE outomaties na rekenaars
in 'n netwerk moet aflaai nie
(1) Outomatiese opdaterings kan baie bandwydte gebruik
(2) Outomatiese opdaterings kan baie stoorspasie gebruik
(3) Opdaterings kan die netwerk stadiger maak/Rekenaars mag
outomaties herlaai ('restart') om opdatering te installeer terwyl hulle
gebruik word
(4) Opdatering kan veroorsaak dat rekenaars/netwerk onstabiel
word/Mag aanpasbaarheidsprobleme met bestaande sagteware
veroorsaak/Moontlike invoer van programfoute
(5) BS opdatering word nie deur die gebruikers benodig nie
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: MOENIE antwoorde wat met datalimiet en koste
verband hou, aanvaar nie) 2 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Rekenaartoepassingstegnologie/V2 20 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
10.6.1 TWEE redes vir outomatiese rugsteun
(1) Spaar tyd a.g.v geskeduleerde rugsteun/Geen gebruiker
betrokkenheid word vir rugsteun benodig nie
(2) Verseker dat rugsteun altyd/gereeld/betyds gedoen word/
Werknemers kan vergeet as dit met die hand gedoen word
(3) Stel die tyd/Skeduleer rugsteun vir wanneer rekenaars nie in
gebruik is nie
(Enige twee)
(Nota aan nasiener: Moenie redes vir rugsteun wat NIE outomaties is
aanvaar nie.) 2
10.6.2 TWEE riglyne vir die beleid van die maak van rugsteunkopieë
behalwe om gereelde rugsteune te maak of outomatiese rugsteun
op te stel
(1) Rugsteun slegs wanneer die rekenaars nie gebruik word nie
(2) Moenie rugsteunkopieë in dieselfde plek as die oorspronklike data
stoor nie/Spesifiseer die berging van die rugsteunkopieë
(3) Spesifiseer 'n stoormedium
(4) Rugsteun na 'n verskeidenheid stroommedia
(5) Doen inkrementele rugsteun om spasie/data te spaar/Rugsteun
slegs onlangse data en nie alles nie
(6) Moenie sagteware/programme wat herinstalleer kan word rugsteun
nie
(7) Beskerm ('Encrypt') sensitiewe data op rugsteun/Maak seker
veranderinge kan nie op die rugsteun gemaak word nie
(8) Toets/Kontroleer rugsteun
(9) Verantwoordelike persoon vir die rugsteun
(Enige twee) 2 4
10.7.1 Tegnologie wat gebruik word om liggingsdata te verkry
GPS 1
10.7.2 Term vir die data wat in 'n prentlêer vasgelê is
Metadata/Geotagging 1 2
10.8.1 Waarom die datatipe vir die StationID-veld Short Text is
(1) Geen berekeninge gaan gedoen word nie
(2) Die nul aan die begin van die nommer sal vertoon/In 'n Number-
datatipe sal die nul aan die begin van die nommer nie vertoon nie
(3) Dit is dalk 'n kode waarin die nommers spesifieke betekenis dra
(Enige een) 1
10.8.2 Hoe om reënvalwaardes in 'n stygende orde per stasie te sorteer
(1) Groepeer volgens StationName
(2) Sorteer volgens Rainfall 2 3
[25]
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Computer Applications Technology notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Computer Applications Technology questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Computer Applications Technology quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Computer Applications Technology past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Computer Applications Technology and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 NSC June 2025 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2022 Memo (Eng)
Related documents

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2019 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2019 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2021 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2018 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2015 Memo

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2015 Memo
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 November 2024 NSC QP

Question paper