NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2025
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye.
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2025 papers 


_hlayiso.com_--f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130/v1-8ef7c28c9e52e80e7e56/card.webp)
_hlayiso.com_--c01cc76d-6be5-4f8e-b0dd-c7487e06934f/v1-34719e235a0428d8db32/card.webp)

View all




Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 Memo (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2025 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2025. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 833.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2025
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2025)
VOORSTELLE EN AANBEVELINGS AAN NASIENERS
Hersien die vrae en die nasienriglyn gereeld tydens die nasiensessie.
Dit is raadsaam om die vraag gereeld saam met die kandidaat se antwoord te lees (en weer
te lees) om te kyk of dit ooreenstem, sodat jy nie deur die kandidaat se stellings/antwoorde
mislei word nie.
Wees versigtig om nie op sleutelwoorde of algemene stellings te fokus nie, maar lees eerder
die hele antwoord. Indien u twyfel, lees die hele antwoord en dan die vraestel en die
nasienriglyn.
Vra jouself af of die antwoord in die nasienriglyn kan ‘pas’ voordat jy die korrekte punte aan
die kandidaat toeken.
Aanvaar korrekte antwoorde wat anders uitgedruk word, bv. die nasienriglyn sê ‘stadig’ en
die kandidaat antwoord met ‘nie vinnig nie’.
Pasop vir oorvleuelende antwoorde op ʼn spesifieke vraag. Oor die algemeen word EEN punt
per feit toegeken.
Moenie antwoorde namens die kandidaat kies nie. Waar ʼn vraag vereis dat ʼn kandidaat LYS
of NOEM: merk die eerste aantal antwoorde/feite wat vereis word, bv. die eerste TWEE feite
as die kandidaat ʼn lys van VYF feite aanbied en slegs TWEE feite vereis is, selfs al is dit in
paragraafformaat aangebied.
Vrae wat langer antwoorde vereis, moet as ʼn enkele eenheid beskou word. Punte kan
toegeken word indien korrekte stellings enige plek in die paragraaf gevind word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 3
AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE VRAE VRAAG 2: PASITEMS
1.1 B✓ 1 2.1 J ✓ Trojaan 1
1.2 A✓ 1 2.2 Q ✓ Kleurdiepte 1
1.3 D✓ 1 2.3 H ✓ Proxy 1
1.4 B✓ 1 2.4 A ✓ NKK 1
1.5 C✓ 1 2.5 C ✓ CAPTCHA 1
1.6 B✓ 1 2.6 N ✓ OKH 1
1.7 C✓ 1 2.7 D ✓ Opgradering 1
1.8 A✓ 1 2.8 G ✓ Templaat 1
1.9 D✓ 1 2.9 M ✓ Lumen 1
1.10 C✓ 1 2.10 R ✓ NOW 1
TOTAAL: [10] TOTAAL: [10]
VRAAG 3: WAAR/ONWAAR ITEMS
(Nota aan nasiener:
• In Vraag 3.1, 3.3 en 3.5 moet kandidate die korrekte term, bv. Moederbord,verskaf
om die punt te kry.
• Ken die punt toe indien die korrekte antwoord sonder die woord ONWAAR gegee
word.
• MOENIE die punt toeken as slegs die woord ONWAAR gegee word sonder die
korrekte antwoord NIE)
3.1 Onwaar, AGB ✓ 1
3.2 Waar ✓ 1
3.3 Onwaar, HDMI ✓ 1
3.4 Waar ✓ 1
3.5 Onwaar, Beta ✓ 1
TOTAAL: [5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2025)
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1.1 EEN voordeel:
OSS is gratis om te gebruik.
OSS kan gewysig word. ✓ (Enige een)
EEN nadeel:
Beperkte ondersteuning beskikbaar.
Baie verskillende weergawes van sagteware beskikbaar.
Jy kan nooit seker wees van die gehalte, of dit behoorlik sal werk nie.
Oopbronsagteware kan gewoonlik slegs van die internet verkry word.
Oopbronsagteware word nie wyd gebruik nie.
Dit kan moeilik wees om toegang tot dokumentasie en ondersteunende
materiaal te verkry. ✓ (Enige een) 2
4.1.2 Android-tipe sagteware
Bedryfstelsel ✓ 1
4.1.3 TWEE funksies van die bedryfstelsel
Bestuur hardeware en sagteware
Verskaf ʼn grafiese gebruikerskoppelvlak
Bestuur basiese sekuriteit ✓ ✓ (Enige twee) 2
4.1.4 Android-toestel
Slimfoon ✓ 1 6
4.2.1 Definisie van ʼn Drywer
ʼn Drywer is sagteware✓ (ʼn program) wat die bedryfstelsel toelaat om met
hardewaretoestelle te kommunikeer. ✓ 2
4.2.2 Antwoord op inprop-en-speel-toestel:
Nee ✓
Rede:
Die gebruiker is gevra om ʼn drywer te installeer, ✓ terwyl ‘plug-and-play’
verwys na ʼn toestel wat outomaties deur die bedryfstelsel gekonfigureer
word wanneer dit aan die rekenaar gekoppel word✓, sonder dat die
gebruiker sagteware hoef te installeer. 3
4.2.3 EEN funksie
Skandeer
(Foto) kopiëring
Faks
E-pos ✓ (Enige een) 1
4.2.4 Multifunksiedrukker voorbeeld van konvergensie
ʼn Multifunksiedrukker kombineer verskeie funksies van verskillende
toestelle in een toestel. ✓ 1 7
4.3.1 Versnel die rekenaar
Nut:
Disk Defragmenter ✓
Verduideliking:
Dit herorganiseer data om toegangspoed te verbeter. ✓ 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 5
4.3.2 Meer spasie op die hardeskyf
Nut:
Disk Cleanup ✓
Verduideliking:
Verwyder tydelike en onnodige lêers om spasie meer te maak ✓ 2 4
4.4.1 Definisie van Ergonomie
Ergonomie is die studie en ontwerp van toerusting ✓ in die werkplek om
die veiligheid en gemak van die gebruiker te bevorder. ✓ 2
4.4.2 EEN kenmerk van ʼn ergonomiese sleutelbord
Polskussing
Verdeelde sleutel uitleg (Split-Key Keyboard)
Geboë uitleg
Laeprofiel-sleutels
Duimknoppies ✓ (Enige een) 1
4.4.3 EEN voordeel van ʼn gekabelde sleutelbord
Verskaf ʼn meer stabiele verbinding/geen elektriese interferensie nie.
Sal konstante krag hê/benodig nie batterye nie. ✓ (Enige een) 1
4.4.4 TWEE probleemoplossingsmetodes vir ʼn gekabelde sleutelbord wat
nie reageer nie
Maak seker dat die kabel behoorlik gekoppel is
Probeer ʼn ander USB-poort
Gaan na die toestelbestuurder vir drywerfoute
Dateer sleutelborddrywers op of installeer dit weer
‘Restart’ die rekenaar ✓✓ (Enige twee) 2
4.4.5 Speletjies tipe gebruiker
Kraggebruiker ‘Power User’ ✓ 1 7
4.5 Toevoertoestel op ʼn skootrekenaar, nie tipies in ʼn tafelrekenaar nie
Raakpaneel ‘Touchpad’ /Trackpad
Geïntegreerde/ingeboude webkamera
Geïntegreerde/ingeboude mikrofoon ✓ (Enige een) 1 1
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2025)
VRAAG 5: INTERNET- EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 Verskil tussen router en skakelaar “switch” in ʼn netwerk
Router: ʼn Router verbind verskillende netwerke met mekaar, soos om ʼn
tuisnetwerk aan die internet te koppel. ✓
Skakelaar: ʼn Skakelaar “switch” verbind toestelle binne dieselfde
netwerk via ʼn kabel ✓ 2 2
5.2.1 TWEE voordele van vesel
Meer betroubare verbinding (minder beïnvloed deur elektriese
interferensie/EMI)
Ondersteun hoër bandwydtes vir verskeie gebruikers/toestelle.
Kan langer afstande vanaf die sentrale wees sonder om seinsterkte te
verloor
Veilig teen afluister
Minder geneig om mettertyd te degradeer in vergelyking met koperlyne.
Minder geneig om gesteel te word as gevolg van geen koperinhoud
nie ✓ ✓ (Enige twee) 2
5.2.2 Ontbrekende eenheid vir spoed
Mbps (Megabits per sekonde) ✓ 1
5.2.3 Definisie van unthrottled
Unthrottled beteken dat die internet spoed is nie opsetlik stadig gemaak
✓deur die diens-verskaffer na ʼn sekere hoeveelheid data gebruik is of
die lyn besig is nie. ✓ 2
5.2.4 Naam vir Axxess-maatskappy
IDV✓ ‘ISP’ (Internetdiensverskaffer)
EEN ander diens
E-pos aanbieding
Web aanbieding
VoIP
Wolkberging of rugsteundienste
VPN
Faks na e-pos
Strooipos filter ✓ (Enige een) 2 7
5.3 TWEE voordele van e-handel vanaf die verkoper
Laer bedryfskoste (geen behoefte aan fisiese winkel nie).
Breër kliëntebereik (kan nasionaal/internasionaal verkoop).
Oop 24/7 – kan enige tyd verkope maak.
Makliker om kliëntgedrag en -tendense op te spoor
Makliker om produkinligting en promosies op te dateer.
Verkopers kan kliënte nasionaal of wêreldwyd bereik, nie net in hul
plaaslike gebied nie.
Voorraad en verkope kan outomaties gevolg word deur e-
handelsplatforms te gebruik.
(Enige ander geldige voordeel) ✓ ✓
(Enige twee) 2 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 7
5.4 TWEE sekuriteitsmaatreëls wat deur banke gebruik word
PIN's en wagwoorde vir aanmelding
Tweefaktor-verifikasie (2FA)
Eenmalige PIN's (OTP's)
Biometriese verifikasie (vingerafdruk- of gesigsherkenning)
SMS/e-poswaarskuwings vir transaksies
(Enige ander geldige voordeel) ✓ ✓ (Enige twee) 2 2
5.5 Ruitnetrekenarisering en botnette
Ruitnetrekenarisering is wettig en vrywillig; gebruikers gee
toestemming om hul rekenaarbronne te deel vir wettige doeleindes
soos wetenskaplike navorsing. ✓
Botnette is dikwels onwettig en behels skadelike sagteware wat
rekenaars sonder gebruikersmedewete of toestemming besmet, en
word gebruik vir kwaadwillige doeleindes soos strooipos of DDoS-
aanvalle.✓ 2 2
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2025)
VRAAG 6: INLIGTINGBESTUUR
6.1.1 EEN voordeel
Maklik om aan ʼn wye gehoor te versprei
Bespaar tyd en koste
Antwoorde word outomaties versamel en digitaal gestoor
Nie beperk tot ʼn spesifieke gebied nie – respondente kan van enige
plek in die wêreld voltooi
Dra by tot groen rekenaars – bespaar papier
(Enige ander geldige voordeel) ✓ (Enige een)
EEN nadeel
Sluit mense sonder internet toegang uit
Antwoorde kan oneerlik of onakkuraat wees
Beperk tot gebruikers met basiese digitale vaardighede
Risiko van lae reaksiekoerse aangesien mense die skakel maklik kan
ignoreer ✓ (Enige een) 2
6.1.2 TWEE redes vir die gebruik van ʼn Sigblad
Laat maklike organisasie met sortering en filtrering van data toe
Formules en funksies kan vir statistiese analise gebruik word
Ondersteun data-visualisering met grafieke en tabelle
Kan groot hoeveelhede gestruktureerde data hanteer
Vinnige analise soos voorwaardelike formatering ✓ ✓ (Enige twee) 2
6.1.3 Behoefte aan vraelys
Die benodigde inligting kan spesifiek wees vir ʼn sekere groep mense of
konteks
Bestaande data mag dalk verouderd of irrelevant vir die huidige
navorsing wees
Om menings, houdings of voorkeure in te samel wat nie aanlyn
gepubliseer is nie ✓ (Enige een) 1
6.1.4 Voordeel van verkorting van URLs
Makliker om te deel of te onthou
Lyk skoner en meer professioneel
Neem minder spasie in boodskappe of plasings op
Kan die waarskynlikheid verhoog dat gebruikers op die skakel klik ✓
(Enige een) 1 6
6.2 EEN voorbeeld van inligting op die voorblad
Outeur se naam
Datum van indiening
Naam van instelling/skool
Vaknaam
Onderwyser se naam
Subtitel
Abstrak ✓ (Enige een) 1 1
6.3 Doel van ʼn aanhaling
Om erkenning te gee aan die oorspronklike bron van inligting of idees
Om plagiaat te vermy
Om lesers toe te laat om die bron op te spoor vir verifikasie of verdere
leeswerk ✓ (Enige een) 1 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 9
6.4 TWEE ander kriteria behalwe akkuraatheid
Gesag – Wie is die outeur of uitgewer? Is hulle betroubaar?
Geldigheid – Is die inligting op datum?
Objektiwiteit – Is die inhoud bevooroordeeld of neutraal?
Relevansie/Dekking – Is die inligting gepas vir die navorsingsdoel? ✓ ✓
(Enige twee) 2 2
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2025)
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1.1 Naam van kwaadwillige sagteware
Lospryssagteware/afkoopsagteware ✓ 1
7.1.2 Definieer Enkripsie
Enkripsie is wanneer die data gesluit of gekodeer word sodat dit slegs
met ʼn dekripsiesleutel/wagwoord/wagwoord verkry kan word. ✓ 1
7.1.3 Bitcoin-betalingsvoorkeur
Bitcoin-transaksies is onopspoorbaar
Bitcoin-transaksies vorm nie deel van die normale bankstelsel nie
Daar is geen sentrale gesag wat die identiteit van die ontvanger
bekend maak nie ✓ (Enige een) 1 3
7.2.1 Voorbeeld van papierbesparing vir die skool
Onderwysers kan digitale notas, opdragte of toetse versprei in plaas
van om dit te druk.
Leerders kan opdragte per e-pos of LMS (bv. Google Classroom/MS
Teams) indien.
Skool kan e-posse aan ouers stuur in plaas van fisiese briewe
Aansoekvorms kan aanlyn voltooi word in plaas daarvan om dit uit te
druk.
(Enige ander geldige antwoord, maar moet handel oor hoe rekenaars
gebruik kan word om papier te bespaar.) ✓ (Enige een) 1
7.2.2 Voorbeeld van tydbesparing
Onderwysers kan nasien-sagteware of outomaties gemerkte aanlyn
vasvrae gebruik.
Roostertafels, aankondigings en uitslae kan onmiddellik via
skoolplatforms gedeel word.
Studente kan vinnig navorsing doen deur die internet te gebruik in
plaas van boeke.
(Enige ander geldige antwoord, maar moet handel oor hoe rekenaars
gebruik kan word om papier te bespaar.) ✓ (Enige een) 1 2
7.3 Doel van firewall
Die firewall dien as ʼn versperring tussen die rekenaar en die internet,
wat ongemagtigde toegang voorkom.✓
OF
ʼn Firewall word gebruik om inkomende en uitgaande netwerk verkeer
te monitor en te beheer gebaseer op sekuriteitsreëls. 1 1
7.4 Spoofing gebruik in phishing-e-pos
Spoofing is wanneer die sender se e-pos adres of vertoonnaam lyk
asof dit van ʼn betroubare bron afkomstig is, soos ʼn bank of skool. ✓ Dit
verhoog die kans dat die slagoffer sal glo dat die e-pos wettig is en
instruksies sal volg, soos om op ʼn kwaadwillige skakel te klik of
sensitiewe inligting te verskaf. ✓ 2 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 11
7.5 TWEE goeie praktyke om fisiese gesondheid te verseker
Handhaaf goeie postuur terwyl jy sit.
Gebruik ʼn gemaklike, verstelbare stoel.
Plaas die monitor op ooghoogte.
Neem gereelde breuke om oogspanning en herhalende
spanningsbeserings te vermy
Gebruik ergonomiese toerusting (bv. muis, sleutelbord).
Verseker voldoende beligting om weerkaatsing op die skerm te
verminder. ✓ ✓ (Enige twee) 2 2
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2025)
VRAAG 8: OPLOSSINGSONTWIKKELING
8.1 Geen opskrifte in inhoudsopgawe nie
Die gebruiker moet die ingeboude opskrifstyle (bv. Heading 1,
Heading 2) op die opskrifte in die dokument toepas. ✓ 1 1
8.2 Waar in die dokument sal teks op elke bladsy verskyn
In die kop- of voetskrif ✓ (Aanvaar ook watermark) 1 1
8.3 Toeganklikheidkontroleerder: Kategorie van gestremde gebruiker
Visueel gestremd/blind ✓ 1 1
8.4.1 Valideringsreël
>0 and ✓ <=5 (Aanvaar ook between 1 en 5) 1
8.4.2 TWEE redes waarom UrePerDay foute veroorsaak
UrePerDag is as ʼn primêre sleutel gestel, wat nie sal werk nie,
aangesien dit nie ʼn unieke veld vir elke rekord is nie. ✓
UrePerDag is as ʼn Kortteks-datatipe ingestel, wat as ʼn getal ingestel
moet word.✓ 2
8.4.3 Resultaat van navraag IS NULL
Die navraag sal die vrywilligers vertoon waar die Skenkingsveld leeg
is/waar geen skenkingsbedrag aangeteken is nie. ✓ 1 4
8.5.1 Sel G10
Die sel moet op ʼnumber’ format gestel wees. ✓ 1
8.5.2 I6: Totale bedrag
Die totale aantal dae moet vermenigvuldig word met die aantal
mense✓ en dan met die kamerprys vermenigvuldig word ✓
(Aanvaar ook wanneer daar na werklike sel adresse in die antwoord
verwys word.) 2
8.5.3 I6:I10
Sel H3 is nie absolute selverwysing nie. ✓
(Aanvaar ook indien vermeld dat sel H3 nie ʼn naam gekry het nie) 1
8.5.4 Voorletter
LEFT funksie ✓ 1
8.5.5 Resultaat van =LEN(A10)
4✓ 1 6
8.6 <ul> verskil van <ol>
<ul> word vir normale kolpunte gebruik✓ terwyl <ol> vir ʼn genommerde
lys gebruik word.✓ 2 2
[15]
TOTAAL AFDELING B: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 13
AFDELING C
VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SENARIO
9.1.1 Vervaardiger van verwerker
Intel ✓ 1
9.1.2 TWEE voordele van SSD behalwe vinniger data-oordrag
Meer duursaam aangesien daar geen bewegende dele is nie, dus
minder geneig om beskadig te word
Stiller werking aangesien daar geen draaiende skyf is nie.
Meer energie-doeltreffend/gebruik minder krag as tradisionele
hardeskywe.
Data/lêers op SSDs word nie gefragmenteer soos tradisionele
hardeskywe nie.
Fisies kleiner in grootte, neem dus minder spasie binne die
rekenaarstelsel op ✓✓ (Enige twee) 2
9.1.3 Hoeveelheid geheue
32 GB ✓
Impak van meer geheue
Meer geheue laat die rekenaar toe om meer programme gelyktydig uit
te voer en verbeter die werkverrigting✓ 2
9.1.4 Doel van kasgeheue
Kasgeheue stoor gereeld gebruikte data en instruksies sodat die SVE
vinniger toegang daartoe kan kry as vanuit geheue (ETG). ✓ 1
9.1.5 Komponent wat met kasgeheue kom
SVE ✓ 1
9.1.6 Verskil tussen grootte en resolusie
Grootte verwys na die fisiese diagonale meting van die skerm. ✓
Uit die advertensie: 27"(duim)✓
Resolusie verwys na die aantal pixels wat op die skerm vertoon word/
die kwaliteit van die skerm. ✓
Uit die advertensie:1920 x 1080 ✓ 4 11
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
14 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2025)
9.2.1 Hoe ʼn 3D-drukker werk
ʼn 3D-drukker skep driedimensionele voorwerpe deur materiaal laag vir
laag by te voeg✓, na aanleiding van ʼn digitale model (CAD-lêer) wat op
ʼn rekenaar geskep is. ✓ 2
9.2.2 TWEE beperkinge van die gebruik van ʼn 3D-drukker
Drukwerk kan tydrowend wees, veral vir komplekse ontwerpe.
Nie geskik vir massaproduksie nie
Beperkte materiaaltipes – die meeste gebruik spesifieke plastiek.
Vereis tegniese vaardighede om te ontwerp of probleme op te los.
Finale produkte mag dalk nie sterkte of duursaamheid in vergelyking
met vervaardigde onderdele toon nie.
Modelgrootte is beperk tot die drukkergrootte ✓ ✓ (Enige twee) 2 4
9.3.1 Definisie van webgebaseerde toepassing
n Webgebaseerde toepassing is sagteware wat vanaf ʼn
internetbediener loop✓ en verkrygbaar is via ʼn webblaaier✓, sonder
dat dit op ʼn gebruiker se toestel geïnstalleer hoef te word. 2
9.3.2 TWEE voordele van webgebaseerde toepassings
Dit kan vanaf enige toestel met internettoegang verkry word
Geen installasie nodig nie / Bespaar op plaaslike stoorplek
Sagteware is altyd op datum
Kan programme wat hoër stelselvereistes vereis, uitvoer ✓ ✓
(Enige twee) 2 4
9.4.1 Verskil tussen Virtuele Realiteit en Vergrote Realiteit
Virtuele Realiteit (VR) skep ʼn volledige digitale omgewing wat die
werklike wêreld vervang. ✓
Vergrote Realiteit (AR) plaas digitale elemente (beelde, inligting) oor
die werklike wêreldaansig, wat verbeter wat die gebruiker sien. ✓ 2
9.4.2 EEN beperking van Virtuele Realiteit
Dit kan by sommige gebruikers bewegingsiekte of oogspanning
veroorsaak.
Kan lei tot isolasie of disoriëntasie met langdurige gebruik.
Beperkte fisiese ruimte benodig om VR veilig te gebruik sonder om
teen voorwerpe te stamp.
Sielkundige, morele en etiese bekommernisse, veral vir kinders wat
dalk nie kan onderskei tussen wat werklik en virtueel is nie. ✓
(Enige een) 1 3
9.5 TWEE metodes om skootrekenaars te beveilig
Gebruik kabelslotte om toestelle fisies aan lessenaars vas te maak.
Bêre toestelle in geslote kaste of kamers wanneer dit nie gebruik word
nie.
Installeer bewegingsensors
Installeer opsporingsagteware (bv. Vind My Toestel).
Gebruik sekuriteitskameras of alarms. ✓ ✓ (Enige twee) 2 2
9.6 Nutsprogrammatuur
Task manager ✓ 1 1
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
(EC/SEPTEMBER 2025) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 15
VRAAG 10
10.1.1 Verduideliking van ʼn hommeltuig en hoe dit werk
ʼn Hommeltuig is ʼn afstandbeheerde of outonome ✓vlieg toestel ✓
toegerus met sensors of kameras. 2
10.1.2 TWEE beperkings van hommel tuie
Beperkte batterylewe – mag gereelde laai of vervanging vereis.
Weer afhanklik – prestasie kan beïnvloed word deur reën,
wind of mis.
Sein interferensie of verlies van verbinding kan tot ongelukke lei.
Privaatheids- en wetlike beperkings kan vlieggebiede beperk. ✓ ✓
(Enige twee) 2
10.1.3 Definisie van Kunsmatige Intelligensie
Kunsmatige Intelligensie (KI) is die simulasie van menslike
intelligensie deur masjiene ✓ ,wat hulle in staat stel om take soos
leer, besluitneming en probleemoplossing uit te voer. ✓ 2
10.1.4 TWEE voordele van Kunsmatige Intelligensie
Kan groot hoeveelhede data vinnig en akkuraat verwerk.
Verminder menslike foute.
Kan aanhoudend werk sonder om moeg te word.
Outomatiseer herhalende take, wat tyd en koste bespaar. ✓ ✓
(Enige twee) 2 8
10.2.1 Definisie van Sinkronisasie
Sinkronisasie (‘Sync’) beteken outomatiese opdatering van lêers
tussen toestelle of tussen plaaslike berging en die aanlyn
berging ✓sodat die nuutste weergawe vanaf enige toestel beskikbaar
is. ✓ 2
10.2.2 TWEE nadele van aanlynstoor
Vereis ʼn internetverbinding om toegang te verkry
Nie in beheer van rugsteun of sekuriteit nie
Beperkte vrye spasie beskikbaar – sal vir meer stoorplek
moet betaal
Data kan per ongeluk oorskryf of verwyder word as dit met ander
gedeel word
As die maatskappy bankrot gaan, kan jy al jou data verloor.
Jy betaal vir die bandwydte wat gebruik word vir die oplaai en
aflaai van data. ✓ ✓ (Enige twee) 2
10.2.3 Voorbeeld van aanlyn stoorplatform
Google Drive, Dropbox, OneDrive, iCloud, Mega, ens. ✓ 1 5
10.3.1 Stoormedium vir die rugsteun van videos en fotos
Eksterne hardeskyf ✓ 1
10.3.2 Rede vir rugsteun wat buite die perseel gestoor word
Om data te beskerm in geval van diefstal, brand of ʼn ramp. ✓ 1
10.3.3 TWEE redes vir gespesialiseerde rugsteunsagteware
Rugsteun kan geskeduleer word
Rugsteun kan slegs van nuwe of veranderde data gemaak word
Rugsteun kan geïnkripteer word
Rugsteun kan outomaties saamgepers word
Rugsteun kan outomaties na aanlynberging opgelaai word ✓ ✓
(Enige twee) 2 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
16 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2025)
10.4.1 TWEE goeie praktyke vir video konferensies
Verseker ʼn stabiele internetverbinding.
Toets video en mikrofoon voor die oproep
Gebruik ʼn stil, goed beligte omgewing.
Skakel die mikrofoon af wanneer jy nie praat nie.
Trek professioneel aan en wees betyds.
Plaas die kamera op ooghoogte. ✓✓ (Enige twee) 2
10.4.2 Protokol
VoIP (Voice over Internet Protocol) ✓ 1 3
10.5.1 Tipe toevoer
Biometries ✓ 1
10.5.2 Vingerafdruk wat veiliger is as ʼn wagwoord
Biologiese kenmerke is uniek aan elke individu ✓ en kan nie geraai of
gekopieer word soos ʼn wagwoord nie ✓. 2 3
10.6 Woordverwerkingsfunksie vir briewe
Possamevoeging (Mail merge) ✓ 1 1
10.7 Geskikte grafiek tipe
Lyngrafiek ✓ 1 1
[25]
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2019 Memo (Eng)
_hlayiso.com_--f13e52b1-d03e-4ce0-9cbb-fd83efd28130/v1-8ef7c28c9e52e80e7e56/card.webp)
Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Afr)
_hlayiso.com_--c01cc76d-6be5-4f8e-b0dd-c7487e06934f/v1-34719e235a0428d8db32/card.webp)
Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2017 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper