Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2015
REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2
MEMORANDUM
PUNTE: 150
Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Computer Applications Technology Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)
Grade 12 Computer Applications Technology Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Computer Applications Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Computer Applications Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2015
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 255.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2015
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
AFDELING A
VRAAG 1: PASITEMS VRAAG 2: MEERVOUDIGEKEUSE-
1.1 C (1) 2.1 C (1)
1.2 G (1) 2.2 B (1)
1.3 F (1) 2.3 C (1)
1.4 K (1) 2.4 B (1)
1.5 D (1) 2.5 A (1)
1.6 I (1) 2.6 A (1)
1.7 A (1) 2.7 A (1)
1.8 B (1) 2.8 B (1)
1.9 E (1) 2.9 D (1)
1.10 H (1) 2.10 A (1)
[10] [10]
VRAAG 3: VERANDERDE WAAR OF VALS
3.1 Vals Fablet (1)
3.2 Vals Breëband (1)
3.3 Waar (1)
3.4 Vals Wolkberging-rekenarisering (‘Cloud computing’) (1)
3.5 Waar (1)
[5]
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 3
AFDELING B
VRAAG 4: STELSELTEGNOLOGIEË
4.1 4.1.1 Neem minder lessenaarspasie op.
Gebruik minder elektrisiteit.
Goeie beeld kwaliteit / hoë resolusie.
Beskikbaar in groter afmetings.
Addisionele poorte.
Hoër kontrasterende (‘contrast’) ratio ( Enige 2) 2
4.1.2 Grafikakaarte stel rekenaars in staat om grafika en prente
vinniger te skep. 1 3
4.2 Benodig batterye.
Duurder
Kan maklik verwyder of gesteel word.
Sterkte van die sein kan geaffekteer word deur elektriese strome/
onderbrekings. ( Enige 2) 2 2
4.3 4.3.1 Biometriese toevoer is ʼn proses waardeur die unieke
biologiese eienskappe van ʼn persoon gebruik word as
wagwoord of vir toegangsbeheer. 1
4.3.2 Stemherkenning
Vingerafdruk-herkenning
Iris- / oogpatroon
Retina-skandering
Handtekening-verifiëring ( Enige 2) 2
4.3.3 Stemherkenningstoestelle is nie effektief indien verkoue of
griep jou stem aantas nie.
Diabetes kan jou oë affekteer wat onakkurate skandering
tot gevolg kan hê.
Snye en brandplekke aan jou vingers, hand of gesig kan
tot gevolg hê dat die identifikasieproses nie werk nie.
Biometriese toestelle is baie duur.
( Enige 2) 2 5
4.4 4.4.1 Stoor op eksterne toestelle
Zip / saampers van groot lêers.
Verander prente/foto’s na .jpeg-lêers
Skrap lêers wat nie meer benodig word nie.
Skrap duplikaat lêers.
Skrap programme wat nie meer benodig word nie
( Enige 2) 2
4.4.2 Wolkberging (‘Cloud storage’) is stoorspasie waar jou data
gestoor word op ʼn ander bedienerrekenaar op die
Internet. 1
4.4.3 Die stoorspasie wat gratis beskikbaar is gewoonlik baie
min.
Indien jy meer spasie benodig kan dit aangekoop word teen
ʼn maandelikse of jaarlikse fooi.
Mense wat toegang tot jou lêers het mag per ongeluk jou
lêers skrap.
Jy moet Internettoegang hê. ( Enige 2) 2 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
4.5 4.5.1 Leerders wat nie hulle hande kan gebruik nie kan gebruik
maak van stemherkenningsprogramme om spraak na teks
om te sit.
Gesiggestremde leerders kan stemherkenningprogramme
gebruik om opdragte aan die rekenaar te gee.
Gesiggestremde leerders kan stemherkenningsprogramme
gebruik om spraak na teks om te skakel.
( Enige 1) 1
4.5.2 Braille sleutelborde / braille vertoon (‘display’)
Toestelle wat vergroot
Sleutelborde met vergrote sleutels
Braille-drukkers ( Enige 1) 1 2
4.6 4.6.1 Voorsiening van gebruikerskoppelvlak om met rekenaar /
hardeware te werk
Verantwoordelik vir toekenning van hardeware-bronne
Koördineer alle aktiwiteite van die sisteem
Voorsiening van basiese sekuriteit-funksies
Beheer toegang tot stoor.
Beheer die ‘boot-up’ proses.
Beheer die programme in geheue ( Enige 2) 2
4.6.2 Nie nodig om programme te installeer nie
Programme gebruik nie hardeskyf spasie nie
Gebruikers hoef nie sagteware op individuele rekenaars op
te dateer nie aangesien dit vanaf die bediener gedoen
word.
Onafhanklik van enige bedryfstelsel.
Gebruikers het toegang tot programme en data vanaf enige
rekenaar met Internet toegang.
Die meeste van hierdie programme is gratis.
( Enige 2) 2
4.6.3 Te veel programme oop in die agtergrond
Rekenaar besmet met kwaadwillige programmatuur
(‘malware’) / virusse.
Te veel programme gelyktydig oop
Programopdaterings wat outomaties afgelaai word
Defek in programme ( Enige 2) 2 6
4.7 Virtuele geheue is ʼn eienskap van die bedryfstelsel waardeur
spasie op die harde skyf gebruik kan word vir addisionele geheue
indien RAM onvoldoende is om ʼn program te laai of te ‘run’.
Dit kan veroorsaak dat die rekenaar stadiger werk. . 2 2
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 5
VRAAG 5: INTERNET EN NETWERKTEGNOLOGIEË
5.1 Lêers is toegangklik vanaf enige rekenaar in die netwerk.
Lêers kan tussen rekenaars oorgedra word sonder die hulp van
draagbare stoortoestelle.
Sagteware en data kan deur gebruikers gedeel word.
Hardeware bv. drukkers kan deur gebruikers gedeel word.
Verhoogde sekuriteit – toegang tot die netwerk kan beheer word
vanaf ʼn sentrale punt.
Slegs een Internetkonneksie kan deur baie gebruikers gedeel word.
Alle programme kan vanaf een punt gelaai en opdateer word.
Uit ʼn onderwysoogpunte: sagteware kan gelaai word wat gebruik kan
word om boodskappe na al die rekenaars in die klaskamer te stuur.
Toegang tot die Internet kan beheer word.
Fasiliteer vinnige, effektiewe kommunikasie ( Enige 2) 2 2
5.2 ʼn Bedienerrekenaar is ʼn kragtige rekenaar wat dienste en hulpbronne
verskaf aan al die rekenaars wat in ʼn netwerk daaraan gekoppel is. 1 1
5.3 5.3.1 Onbeperk (‘Uncapped’) beteken dat daar geen beperking is op
die hoeveelheid data wat opgelaai of afgelaai kan word nie. 1
5.3.2 Video-konferensie is duur omdat dit gebruik maak van video
tegnologie wat baie van die internetlimiet (‘cap’)/ (databondels)
gebruik. 1 2
5.4 ʼn Shaped konneksie: beteken dat voorkeur gegee word aan sekere
dienste soos e-pos, Internet bankdienste, aflaai van data en
websoektogte via ʼn webblaaier.
ʼn Unshaped konneksie: beteken dat alle Internetdienste dieselfde
voorkeur geniet. 2 2
5.5 5.5.1 ʼn Opwipprogram (‘pop-up’) is vensters, gewoonlik met
advertensies wat outomaties verskyn sonder jou toestemming
wanneer jy besig is op die Internet. 1
5.5.2 Omdat dit verband hou met spioenprogrammatuur (spyware)
infeksie op jou rekenaar. 1 2
5.6 5.6.1 Jy hoef nie in rye te staan nie/spaar tyd.
Jy hoef nie groot bedrae geld saam met jou te dra nie.
Jy het 24/7 bankdienste tot jou beskikking.
Doen banktransaksies in die veiligheid van jou huis.
Jy kan 24/7 rekord hou van jou bankrekeninge.
Bespaar op vervoerkoste na en van die bank.
Bankkoste is gewoonlik goedkoper, ens. ( Enige 2) 2
5.6.2 Maak gebruik van eenmalige wagwoorde wat hulle na
gespesifiseerde selnommers toe stuur
Log outomaties af indien daar geen transaksies binne ʼn
sekere tyd plaasgevind het nie.
Wagwoorde / Pin-nommers
SMS kennisgewings van transaksies
Sekuriteitsprotokolle soos SSL.
Sleutelborde op skerm om pin-nommers in te tik, ens.
( Enige 1) 1 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
5.7 5.7.1 Tussentydse databuffering (Caching) is geheue wat data,
instruksies of webblaaie wat dikwels gebruik word stoor sodat
hulle vinniger oopmaak indien hulle in die toekoms weer
oopgemaak word. 1
5.7.2 Verminder gebruik van bandwydte.
Verseker dat webblaaie wat voorheen besoek is, daarna
vinniger sal oopmaak. 2 3
[15]
VRAAG 6: INLIGTINGSBESTUUR
6.1 6.1.1 Vinniger as om data op hierdie wyse in te samel.
Goedkoper – jy kan spaar op navorsingskoste.
Meer akkuraat aangesien terugvoering direk in die sisteem
gaan.
Analisering is vinniger.
Makliker vir navorsers om data te manipuleer.
Terugvoer is eerliker.
Meer buigbaar aangesien die volgorde van vrae maklik
verander kan word. ( Enige 2) 2
6.1.2 Sigblad kan gebruik word vir berekeninge en grafieke
Databasis kan gebruik word om inligting te onttrek deur
middel van navrae.
( Enige 1 kombinasie: toepassing + motivering) 2 4
6.2 Enige een kan veranderinge maak aan die inhoud.
Die outoriteit van die webblad is nie vasgestel nie.
Inhoud is nie altyd geverifieer nie.
Inhoud is nie altyd formeel aangepas/verander nie. ( Enige 2) 2 2
6.3 Daar is kopiereg op die item. 1 1
6.4 APA
Harvard ( Enige 1) 1 1
6.5 Kontroleer die inligting teenoor meer as een bron en doen
kruisverwysing om te bepaal of die inligting gesubstansieer kan
word.
Kyk na die bibliografie of ander verwysingsbronne waar jy ander
bronne kan bekom om die inligting te ondersteun.
Wat ontbreek in die bron?
Let op dat die inligting foutloos is – bronne wat spel- en taalfoute het
mag inakkuraat op ander maniere ook wees.
Let op of die bron aansluit by wat jy alreeds weet.
Hoe dikwels inligting van die bron reeds gebruik is. ( Enige 2) 2 2
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 7
VRAAG 7: SOSIALE IMPLIKASIES
7.1 7.1.1 Strikroof (‘Phishing’) verwys na pogings om gebruikers om die
bos te lei om vertroulike inligting soos PIN-nommers en
wagwoorde bekend te maak. Kriminele maak gewoonlik of hulle
betroubare organisasies is. 1
7.1.2 Daar mag gewoonlik spelfoute in die boodskap voorkom.
Die e-posadres mag verskil van die verwagte adres.
Die boodskap mag die gebruikers vra om ʼn skakel te volg en
dan vertroulike inligting te verskaf.
Gebruikers kan gevra word om vertroulike inligting te bevestig.
Kontroleer die eienskappe (‘properties’) van enige skakels.
( Enige 2) 2 3
7.2 Wanneer jy dit rugsteun.
Wanneer dit gratis sagteware is. ( Enige 1) 1 1
7.3 7.3.1 Sniffer attacks is die proses waardeur ʼn klein program of toestel
die datapakkette wat aan iemand oor die Internet gestuur word,
lees. 1
7.3.2 DoS is ʼn ontkenning/weiering van diens wat beteken dit is ʼn
proses waar ʼn netwerk of rekenaar ʼn hele klomp sinlose/
onbruikbare data ontvang. 1 2
7.4 7.4.1 Die proses waardeur misdadigers ʼn persoon se Internet
konneksie gebruik om aan die Internet te koppel sonder hy/sy se
toestemming. 1
7.4.2 Identiteitsdiefstal is die proses waardeur kriminele die identiteit
van ʼn persoon gebruik om oneerlike transaksies aan te gaan. 1 2
7.5 Dit kan die persoonlike en sosiale interaksie tussen mense verminder.
Mense kan fisies al hoe meer onaktief raak en dit kan lei te obesiteit
en swak gesondheid.
Die langdurige gebruik van tegnologie kan lei tot fisiese nadele, bv.
RSI.
Tegnologiese prosesse kan lei tot onwelkome newe-produkte wat die
omgewing kan besoedel.
E-rommel kan die fisiese omgewing beskadig.
Mense kan die Internet gebruik vir navorsing wat skadelik kan wees.
( Enige 2) 2 2
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
VRAAG 8: PROBLEEMOPLOSSSING
8.1 <h1>Computer Applications Technology</h1> 1 1
8.2 <body bgcolor=”blue’>
(enige kleur behalwe ‘black’ kan aanvaar word’) 1 1
8.3 8.3.1 Sorteer of filter volgens klas 1
8.3.2 ‘Import from’ (Invoering van) (‘Get external data’) 1
8.3.3 Aangesien SUMIF bedrae bymekaar tel. ʼn Funksie COUNT
word benodig om bepaal hoeveel (tel) leerders in die 12B klas
is. 1
8.3.4 Voorwaardelike formatering 1 4
8.4 Kan dit stoor in ʼn vroeër weergawe
Maak oop op ʼn rekenaar waarop korrekte sagteware geïnstalleer is.
Laai ʼn regstelling (‘patch’) af en installeer dit.
Probeer dit oopmaak met ʼn ander program bv. Open Office
( Enige 2) 2 2
8.5 Konsekwentheid, alles lyk dieselfde
Makliker/vinniger/geriefliker om te formateer
Kan ʼn outomatiese Inhoudsopgawe invoeg. ( Enige 1) 1 1
8.6 Kanselleer drukwerk
‘Restart’ drukwerk
‘Pause’ drukwerk
Verander die volgorde waarin drukwerk geskied ( Enige 1) 1 1
8.7 Byskrifte word altyd konsekwent geplaas.
Die formaat van die byskrifte is altyd konsekwent
Byskrifte sal opdateer wanneer enige relevante veranderinge in die
dokument aangebring word
Dit sal verskyn in enige lys van prente, grafika of inhoud
Byskrifte word outomaties in volgorde genommer ( Enige 2) 2 2
8.8 8.8.1 ʼn Validasie-reël (‘Validation rule’) kan in die spesifieke veld
ingevoeg word wat gebruikers beperk tot die invoeg van
waardes slegs tussen 0 en
100
Validation rule: >=0 and <=100 2
8.8.2 ‘Required property’ 1 3
[15]
TOTAAL AFDELING B: 75
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 9
VRAAG 9: GEÏNTEGREERDE SCENARIO
9.1 9.1.1 Goedkoper as ʼn skootrekenaar met dieselfde spesifikasies.
Kanse vir beskadiging deur val of afstamp is minder.
Word nie maklik so maklik gesteel soos skootrekenaar.
Goedkoper om te herstel of op te gradeer, ens. ( Enige 2) 2
9.1.2 Duurder as lessenaar-rekenaar met dieselfde spesifikasies.
Kan makliker beskadig word/val/afgestamp word.
Duurder om te verseker omdat so maklik gesteel word.
Kan slegs 2 tot 4 ure sonder elektrisiteit werk.
Duur om heel te maak of op te gradeer, ens. ( Enige 2) 2
9.1.3 ETG (RAM)
CPU
HDD ( Enige 2) 2 6
9.2 9.2.1 DVD-skrywer 1
9.2.2 Blue-ray-skrywer 1
9.2.3 DVD-R skyf word slegs een keer geskryf.
DVD-RW skyf data kan uitgevee en nuwe data geskryf word. 1 3
9.3 9.3.1 Makliker integrasie tussen programme.
Gestandaardiseerde koppelvlak.
Gestandaardiseerde funksies.
Goedkoper om kantoorpakket te koop.
Makliker om opdatering van programme te hanteer.
( Enige 2) 2
9.3.2 Terreinlisensie – sagteware kan op enige aantal rekenaars
geïnstalleer word solank die rekenaars aan dieselfde maatskappy
behoort. 2 4
9.4 9.4.1 Het geen kopiereg beperking nie.
Het geen beperking wat betref die hoeveelheid rekenaars
waarop dit gelaai word nie.
Bronkode is gratis beskikbaar en mag verander word.
Mag in veranderde vorm versprei word. ( Enige 2) 2
9.4.2 Word nie in alle geografiese areas ondersteun nie.
Die tegniese hulp wat aangebied word op Internet is nie
verstaanbaar vir alle mense nie.
Niemand wat verantwoordelik gehou kan word nie.
Bestaan verskeie weergawes van dieselfde sagteware.
Mense se weerstand teen verandering/gemaklik met wat hulle
weet.
Word nie so wyd gebruik nie.
Mens is nooit verseker van die kwaliteit nie.
Kan gewoonlik slegs van die Internet verkry word. ( Enige 1) 1 3
9.5 9.5.1 Drywerprogram – Sagteware wat jou rekenaar in staat stel om met
die hardeware te kommunikeer. 1 3
9.5.2 Op die disket wat saam met die drukker gekoop is.
Kom as deel van die drywer-databasis in die bedryfstelsel.
Laai drywer van die Internet af. ( Enige 2) 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 (EC/SEPTEMBER 2015)
9.6 9.6.1 ʼn Aktiveringskode – is ʼn reeks nommers en karakters/letters wat
toegang gee tot die kode wat die sekuriteit van ʼn program
ontsluit. 1
9.6.2 Om te verhoed dat dieselfde program op meer as een rekenaar
geïnstalleer word (meer as op lisensie gespesifiseer).
Om die maak van roofkopieë te verhoed / verhoogde sekuriteit.
Om die kopie van die program met jou te verbind.
Om jou as gebruiker van die program vir aanlyn-hulpdoeleindes
te registreer. ( Enige 2) 2
9.6.3 ʼn Custom installasie wat aan meer ervare gebruikers die opsie gee
om self die komponente te kies wat geïnstalleer moet word.
ʼn Typical installasie wat die opsies en komponente van die
program bevat wat deur die meeste gebruikers benodig word. 2 5
9.7 9.7.1 Druk-voorskou voordat jy druk.
Druk oop beide kante van die papier.
Verander formatering van dokument, bv. kleiner fontgrootte/
verklein kantruimtes.
Druk twee of meer bladsye op een blaai.
Kommunikeer/Stoor elektronies. ( Enige 2) 2
9.7.2 Skakel rekenaars af wanneer nie gebruik word nie.
Gebruik energie besparende toestelle bv. LED monitors. 2 4
9.8 9.8.1 Baie vinniger as normale hardeskywe.
Word nie so maklik beskadig nie/Geen bewegende onderdele/
Hou lank.
Gebruik minder elektrisiteit.
Hulle opereer sagter as tradisionele hardeskywe. ( Enige 2) 2
9.8.2 Duur
Kleiner kapasiteit as tradisionele hardeskywe. 2 4
9.9 9.9.1 Maak gebruik van sagteware wat data outomaties opdateer.
Rugsteun slegs data en nie programme (het CD of Internet om
te dit te verkry).
Gebruik eksterne stoormedia (eksterne hardeskyf).
Hou rugsteun in ʼn ander plek in geval van diefstal, vuur ens.
Maak seker dat daar geen onnodige duplikate van dokumente is
nie deur instandhouding te doen.
Archive groot lêers wat nie dikwels gebruik word nie.
Maak seker dat rugsteun-dokumente werk deur rugsteun
dokumente van tyd tot tyd oop te maak. 2
9.9.2 Eksterne hardeskyf
DVD
Flitsskywe (‘Flash drives’)
‘Blue-ray’ diskette
CD ( Enige 1) 1 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015) REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V2 11
9.10 9.10.1 Jy benodig nie die program waarin die dokument geskep is nie
om dit oop te maak nie.
Die program wat benodig word om die dokumente oop te maak
is gratis / wyd beskikbaar
Gebruikers kan nie maklik veranderinge aanbring nie
( Enige 2) 2
9.10.2 Adobe Reader 1 3
9.11 9.11.1 ʼn Anti-virus program is ʼn databasis met unieke virus-definisies.
Die anti-virus sagteware spoor die virus op deur dit te vergelyk met
die databasis met virus-definisies.
Indien die databasis nie opdateer word nie, is nuwe virus-definisies
nie beskikbaar om hierdie virusse op te spoor nie. 2
9.11.2 Nee. Virusse installeer hulself op sisteme via enige draagbare
stoormedia 2
9.11.3 Ontkoppel die ‘auto run’ eienskappe vir flitsskywe (‘flash
drives’).
Skandeer alle draagbare stoormedia voordat dit gebruik word.
Vermy die gebruik van afgelaaide/gekopieerde programme.
Skandeer aanhegsels voor hulle oopgemaak word.
Moenie aanhegsels van onbekende bronne oopmaak nie
Moenie aandag gee/klik op opwipprogramme (‘pop-ups’) wat op
die skerm verskyn nie. ( Enige 2) 2
9.11.4 Die virus is verskuif na ʼn area waar dit nie enige skade kan
berokken nie. 1 7
9.12 9.12.1 Facebook
Twitter
Linkedln
MySpace
Second Life, etc. ( Enige 2) 2
9.12.2 ʼn Duplikaat van die gebruiker se naam en profielfoto word vanaf
hul huidige profiel geskep. 1
9.12.3 Jy moet toegang tot die Internet hê om te kommunikeer.
Verhoogde risiko van identiteitsdiefstal, ens.
Mense plaas vals inligting op hul profiele.
Verhoogde risiko van verlies aan produktiwiteit van werkers/
leerders.
Hoeveelheid kommunikasie verhoog ten koste van kwaliteit
daarvan. 1 4
TOTAAL AFDELING C: 50
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2015 QP (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2015 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2015 Memo (Afr)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2015 Memo (Eng)

Memorandum
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2020 Memo (Afr)
More from Grade 12 Computer Applications Technology

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2025 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2025 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Afr)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P1 2024 QP (Eng)

Question paper
Computer Applications Technology Grade 12 P2 2024 QP (Eng)

Question paper