You're offline
Skip to content
Question paper

Computer Applications Technology P1 Nov 2024 MG Afr.pdf

Subject: Computer Applications TechnologyGrade 12202415 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2024 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 SENTRUM- FINALE PUNT NOMMER EKSAMEN- NOMMER VRAAG 1 2 3 4 5 6 7 TOTAAL MOONTLIKE PUNT 25 20 21 19 35 15 15 150 KANDIDAATPUNT NASIENERKODE/ HANDTEKENING GEMODEREERDE PUNT Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye. DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 2 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER Kontroleer deurgaans vir akkuraatheid en vaardigheid benodig voordat punt toegeken word. VRAAG 1 Lêernaam: 1Solar Totaal Q1: 25 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 1.1 Outeur-kenmerk 1 • Author: Eksamennommer ✓ 1 1.2 Styl verander: Solar 3 • Styl Solar: Text effects: Shadow effect changed ✓ 1 • Skaduwee-kleur: Enige blou ✓ 1 • Skaduwee-afstand: 50 pt ✓ 1 1.3 Paginering: '4. The Solar System …' 1 • Keep with next ✓ 1 1.4 Kruisverwysing: 'Question/Vraag 1.4' 2 • Kruisverwysing ingevoeg op Question/Vraag 1.4 ✓ 1 • Boekmerk-teks: Venus ✓ 1 Alt+F9: { REF Venus \h } 1.5 Eindnota: 'NASA' 3 • Eindnota ingevoeg op 'NASA' ✓ 1 • Nommer formaat: a, b, c, … ✓ 1 • Eindnota-teks: America ✓ 1 1.6 Prent: Onder 'Planets' 4 • Byskrif-etiket (Caption lable) geskep: Space ✓ 1 • Byskrif-teks: Planets ✓ 1 • Raamgrootte: 3 pt ✓ 1 • Raamstyl: Dash styl ✓ 1 1.7 Teks na tabel: Below 'Difference between the …' 2 • Korrekte teks omgeskakel na tabel ✓ (2 kolomme x 6 1 rye) • Tabelstyl: Enige List Table-styl ✓ 1 1.8 Veelvlaklys (Planets): 3 '1. Mercury … 14 known moons' • Veelvlaklys: 2e vlak op korrekte teks toegepas ✓ 1 • Number Styl: Bullet: ⬧ ✓ 1 • Kolpunt bygevoeg: Mercury's one year … ✓ 1 DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 3 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 1.9 Bladsynommer 4 • Enige outomatiese bladsynommers in bladsyonderskrif ✓ 1 • Formaat: Page X of Y ✓ 1 • Different odd and even ✓ gekies 1 • Inlynstelling: Ongelyke nommers links EN gelyke nommers is regs ✓ 1 1.10 Watermerk 2 • 1Back-prent ingevoeg ✓ 1 • Slegs op laaste bladsy ✓ 1 Totaal vir VRAAG 1 [25] DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 4 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER Kontroleer deurgaans vir akkuraatheid en vaardigheid benodig voordat punt toegeken word. VRAAG 2 Lêernaam: 2Moon Totaal Q2: 20 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 2.1 Voorblad 2 • Voorblad: Slice (Dark) ingevoeg ✓ 1 • Addisionele inhoudskontrole verwyder ✓ 1 2.2 Lynspasiëring en inkeping 3 • Korrekte teks: Lynspasiëring: Exactly: 20 pt ✓ 1 • Inkeping: Special: Hanging ✓ By: 1 cm ✓ 2 2.3 Soek en vervang: 'planet' 3 • Font: Effects: Small Caps ✓ 1 • Karakterspasiëring: Position: Raised ✓ (By: 3 pt) 1 • 4 vervangings gemaak ✓ (Find whole words) 1 2.4 Bibliografie 2 • Bibliografie ingevoeg ✓ 1 • Styl: APA ✓ 1 2.5 Tabelstop 4 Tweede tabelstop: • Posisie: 8.5 cm ✓ 1 • Inlynstelling: Centre ✓ 1 • Leader: 2. ……… ✓ 1 Derde tabelstop: (11 cm) • Inlynstelling: Left ✓ 1 2.6 Bladsyoriëntering: Laaste bladsy 2 • Oriëntering: Landscape ✓ 1 • Alle ander bladsye in portret ✓ 1 2.7 Watermerk 3 • Teks Moon vervang ✓ 1 • Simbool: Moon-simbool (Webdings 224) ✓ 1 • Grootte: 800 pt ✓ 1 2.8 Lêerpad 1 • Lêerpad-veld ingevoeg in bladsyonderskrif ✓ 1 (Nota aan nasiener: Regsklik → Update field) Totaal vir VRAAG 2 [20] DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 5 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 3 Lêername: 3Sales; 3Target Totaal Q3: 21 • Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.) • Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom. • Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word. • Die antwoorde moet steeds korrek wees, selfs al word die waardes in die bestaande data verander. Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt Target-werkblad 3.1 Target-werkblad: 2 • Target-werkblad geskuif (nie gekopieer nie) ✓ 1 • Nuwe werkboek gestoor: 3Target ✓ 1 (Nota aan nasiener: Target-werkblad moet nie in 3Sales vertoon nie) Sales-werkblad 3.2 Sel A1: Kommentaar ('Comment') 1 • Kommentaar ingevoeg: Popular ✓ 1 3.3 Sel D3: 1 =MIN(E10:E49) • Funksie: MIN(E10:E49) ✓ 1 3.4 Sel D5: 4 =COUNTIFS(G10:G49,"Delivery",H10:H49,">=1000") OF =COUNTIFS(H10:H49,">=1000",G10:G49,"Delivery") Kriteria 1: Tel selle as kriteria "Delivery" ✓ is en in die selreeks: 1 G10:G49 ✓ voorkom 1 EN Kriteria 2: Tel selle as kriteria ">=1000" ✓ is en in die selreeks: 1 H10:H49 ✓ voorkom 1 DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 6 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 3.5 Sel A12: 5 =DAY(B12)&LEFT(C12,3)&"@SO" OF =DAY(B12)&MID(C12,1,3)&"@SO" OF =CONCATENATE(DAY(B12),LEFT(C12,3),"@SO") OF =CONCAT(DAY(B12),LEFT(C12,3),"@SO") • Funksie: CONCATENATE ✓ OF CONCAT OF & 1 • Funksie: DAY(B12) ✓ 1 • Funksie: LEFT(C12,…) ✓ OF MID(C12,...) 1 • Posisie: 3 ✓ 1 • Teks: "@SO" ✓ 1 3.6 Sel F11: 3 =D11*E11*15% OF =D11*E11*0.15 OF =D11*E11*15/100 OF =H11*15/115 OF =H11-(E11*D11) • Die hoeveelheid per produk: D11 ✓ 1 • Vermenigvuldig met die prys van die produk: *E11 ✓ 1 • Vermenigvuldig met die BTW: *15% ✓ 1 3.7 Kolom G: Voorwaardelike formatering 5 • Voorwaardelike formatering toegepas op kolom G ✓ 1 • Bepaal of: o Selwaarde ✓ = $H$3 ✓ 2 OF Formule: $G10 = $H$3 o Korrekte gebruik van absolute selverwysing ✓ 1 • Vulkleur: Enige geel ✓ 1 Totaal vir VRAAG 3 [21] DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 7 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 4 Lêernaam: 4Shows Totaal Q4: 19 • Sien die vrae vanaf die formules na en nie die waardes/antwoorde in die sel nie. • Kontroleer teen die kandidaat se eintlike werk (Selverwysings mag verskil, afhangend van die kandidaat se respons.) • Kandidaat mag verskeie formules of selle as 'boublokke' gebruik om by antwoorde uit te kom. • Benoemde reekse kan in plaas van selverwysings gebruik word. • Die antwoorde moet steeds korrek wees, selfs al word die waardes in die bestaande data verander. Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt Totaal-werkblad 4.1 Hernoem: Sheet 1 1 • Sheet1: Hernoem na Shows ✓ 1 4.2 Sel D3: 2 =LARGE(G10:G62,4) • Funksie: LARGE(G10:G62, …) ✓ 1 • Waarde: 4 ✓ 1 4.3 Sel D5: 3 =SUMIF(B10:B62,"Milky Way",G10:G62) • Kriteria-reeks: B10:B62 ✓ 1 • Kriteria: "Milky Way" ✓ 1 • Optelreeks: G10:G62 ✓ 1 4.4 Sel C10: 4 =VLOOKUP(F10,Session!$A$1:$B$4,2) OF =XLOOKUP(F10,Session!$A$1:$A$4, Session!$B$1:$B$4) • Funksie: VLOOKUP ✓ 1 • Opsoekwaarde: F10 ✓ 1 • Tabelreeks: Session!$A$1:$B$4 ✓ OF 1 Session!$A$2:$B$4 OF Session!A1:B4 OF Session!A2:B4 • Kolomnommer: 2 ✓ 1 DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 8 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 4.5 Sel D12: 2 =E12-TODAY() • Datum: E12 afgetrek van ✓ 1 • Huidige datum: TODAY() ✓ 1 4.6 Sel J10: 7 =IF(AND(H10="School",C10="Morning"), (I10*G10)*0.95,IF(H10="Business",(I10*G10)*0.97, I10*G10)) OF =IF(AND(H10="School",C10="Morning"), (I10*G10)-(I10*G10)*5/100,IF(H10="Business", (I10*G10)-(I10*G10)*3/100,I10*G10)) OF    =IF(H10="School",IF(C10="Morning",(I10*G10)*0.95,    I10*G10),IF(H10="Business",(I10*G10)*0.97,  I10*G10)) Konsepte:  Bepaal of vertoning deur skole ('schools') bespreek is EN in die oggend ('morning')  Indien TRUE: Trek 5% van totale koste af (*0.95 OF 95/100 OF trek af 5/100)  Bepaal of vertoning vir besigheid ('business') bespreek is  Indien TRUE: Trek 3% van totale koste af (*0.97 OF 97/100 OF trek af 3/100)  Indien beide kondisies FALSE is, bepaal totale koste. • Korrekte sintaks/logika toegepas ✓ 1 • Kriteria : AND ✓ (H10="School",C10="Morning") ✓ 2 • Waarde indien beide kriteria TRUE is: (I10*G10)*0.95 ✓ 1 • Kriteria : H10="Business" ✓ 1 • Waarde indien TRUE: (I10*G10)*0.97 ✓ 1 • Waarde indien alle kriteria FALSE: (I10*G10) ✓ 1 Totaal vir VRAAG 4 [19] DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 9 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 10 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 5 Lêernaam: 5Inventory Totaal Q5: 35 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt Tabel: tbI5_1 5.1.1 Veld: Name 1 • Format: > ✓ 1 5.1.2 Veld: IDNo 2 • Primêre sleutel ✓ OF Indexed: Yes (No Duplicates) 1 • Veldgrootte: 13 ✓ 1 5.1.3 Veld: StartDate - Valideringreël 4 Between #2021/06/01# AND Date() OF >=#2021/06/01# AND <=Date() OF [StartDate] >=#2021/06/01# AND [StartDate]<=Now() • Begindatum: #2021/06/01# ✓ 1 • AND ✓ 1 • Huidige datum: Date() ✓ OR Now() 1 • Valideringteks: Enige gepaste teks wat verwys na die valideringreël (van kandidaat) ✓ 1 5.1.4 Veld: Designation 2 • Row Source Type: Value list ✓ 1 • Row Source: Assistant in korrekte posisie ✓ 1 Tabel: tblEvent 5.1.5 Invoer: 5Events na tblEvents 3 • 5Events sigblad ingevoer ✓ 1 • As tblEvents ✓ 1 • Geen primêre sleutel nie ✓ 1 DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 11 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER Vorm: frm5_2 5.2 Prent 6 • 5Logo ingevoeg in die vormboskrif ✓ 1 • Breedte: 5 cm ✓ 1 • Hoogte: 3 cm ✓ 1 Veld CellNo • Toevoermasker: 1 • "+27" ✓ 1 • 000000000 ✓ Veld StartDate • Geskuif na langsaan Name-veld ✓ 1 Navraag: qry5_3 5.3 Nuwe berekende veld: Profit: [SellingPrice]-[Cost] 3 • Nuwe veld: Profit ✓ 1 • [SellingPrice] ✓ - [Cost] ✓ 2 Navraag: qry5_4 5.4 • Product kriteria: "Like* ✓ T-Shirt*" ✓ (albei 2 5 'wildcards') • InStock kriteria: <5 ✓ 1 • InStock kriteria: >=15 ✓ 1 • AND+OR logika korrek ✓ 1 (Verwagte rekords: 25) DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 12 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER Navraag: qry5_5 5.5 • Product-veld verwyder ✓ 1 5 • Category-veld geskuif om eerste te vertoon ✓ 1 • Category-veld: Totals row: Group by ✓ 1 • InventoryValue-veld: Totals row: Sum ✓ 1 • InventoryValue-veld: Sorted: Ascending ✓ 1 Verslag: rpt5_6 5.6 • Opskrif vervang met 'Stock' ✓ 1 4 • Funksie ingevoeg: • Category-onderskrif ✓ 1 • Funksie: =Count(*) ✓ OF =Count(enige veld 1 naam) • Gepaste etiket ✓ 1 Totaal vir VRAAG 5 [35] DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 13 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 6 Lêername: 6_1Star; 6_2Mars Totaal Q6: 15 • Die vraag moet vanaf die HTML-kode gemerk word. • Numeriese-attribuutwaardes en enkele woorde hoef nie in aanhalingstekens te wees nie. Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 6Advert 6.1.1 Kommentaar 1 <!--1234567989--> • Eksamennommer ingevoeg in kommentaar ✓ 1 6.1.2 Prent 2 <img src="6_1Gift.png"> 1 • Prent-merker ingevoeg ✓ 1 • Prent: 6_1Gift.png ✓ 6.1.3 Tabelspasiëring 2 <table border="1" cellpadding="15"> 1 • Attribuut: Cellpadding ✓ 1 • Grootte: 15 ✓ Table data 2 <td rowspan="3">These Package…</td> 1 • Attribuut: Rowspan ✓ 1 • Grootte: 3 ✓ Unordered list 2 <ul type="circle"> 1 • <ol> verander na <ul> ✓ 1 • Attribuut: type ✓ 6.1.4 Link 2 <a href="https://shrturl.app/z2JRr8"><img src="6_1Button.png"></a> • Anker-merker ingevoeg ✓ 1 • Attribuut: href ✓ 1 DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 14 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER 6.2 6_2Mars  3 <body teks="black" bgcolor="lightgrey"> ….  <hr width="200" align="left" size="6" color="Red"/>  <i>"You want to … among the stars."</i><br/>  Body merker: • Text: black ✓ 1  Horisontale lyn: • <hr> ingevoeg ✓ 1  Skuinsdruk: • Italic-merkers ingevoeg ✓ 1 Sluitingsmerker(s) of driehoekige hakies en 1 nesting is korrek gebruik. ✓ .......... 1 Totaal vir VRAAG 6 [15] DBE-stempel Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Rekenaartoepassingstegnologie/V1 15 DBE/November 2024 NSS – Nasienriglyne EKSAMEN- NOMMER VRAAG 7 Lêername: 7Envelope; 7Chart; 7Inventory; 7Merged Totaal Q7: 15 Maksimum Kandidaat Nr. Kriteria Punt Punt 7Envelope; 7Merged 7.1 Possamevoeging 5 • Possamevoeging gebruik: 7Members gekoppel aan 7Envelope ✓ 1 • Filter: New member: 'Yes' ✓ 1 • Samevoeging-veld ingevoeg: Address ✓ 1 • Samevoeging voltooid ✓ 1 • Gestoor as 7Merged ✓ 1 (Verwagte bladsye: 9) 7Chart 7.2 Grafiek 4 • Grafiektipe verander: Kolomgrafiek ✓ 1 • Y-Axis opsies: Bounds: Minimum: 5000 ✓ 1 • X-Axis opsies: Alignment: Text direction: Roteer alle teks 270° ✓ 1 • Data-etikette: Number: Decimal places: 0 ✓ 1 7.3 Gekoppelde objek 2 • 7Stock ingevoeg as skakel ✓ 1 • Ikoon vertoon ✓ 1 ALF+F9: { LINK Excel.Sheet.12 "...7Stock.xlsx" "" \...\p } 7Inventory 7.4 Subtotaal 4 • Kolom B: gesorteer in alfabetiese volgorde ✓ 1 • By elke verandering in: Category/Kategorie ✓ 1 (Funksie: Sum – Vertoon: Category Totaal) • Voeg subtotaal in: Inventory value/Voorraadwaarde ✓ 1 • Bladsybreek tussen groepe gekies ✓ 1 Totaal vir VRAAG 7 [15] TOTAAL 150 DBE-stempel Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Computer Applications Technology

Explore more published documents in this catalogue.

View all