Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS
NOVEMBER 2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum %20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)



_hlayiso.com_--1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d/v1-65e4e6d965e443bdd8ce/card.webp)

%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--84306089-a8b7-46a3-b855-e11cdd05618d/v1-be7a8c12216e172d3eee/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
%20FINAL%20Memo%20Afr_hlayiso.com_._hlayiso.com_--7f7082ac-82f3-4ba2-903c-f36daf9d4ddf/v1-f5c4a74754c6d3675d59/card.webp)

View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)



%20Eng--870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf/v1-34f597b30020a0074782/card.webp)
Electrical Technology Nov 2019 (Power System) Memo Afr hlayiso.com
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC November Exam
- Pages
- 16
- File size
- 579.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 16
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 2 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet die formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet in ag geneem word, met die
voorwaarde dat die korrekte antwoord verkry is.
2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike
verkeerde antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die
kandidaat volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge
kry.
2.6 Nasieners moet oorweeg waar en wanneer 'n kandidaat binne
berekeninge afgerond het, asook die effek daarvan op die finale
antwoord. Die berekening moet dus op meriete bepunt word.
3. Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
vertolkings moet in ag geneem word en op meriete nagesien word. Hierdie
beginsel moet egter konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE
nasiensentrums toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 3 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
1.1 • Spanwerk help die groep om hulle doelwitte te bereik.
• Spanwerk help die groep om hulle opgelegde take met kwaliteit te
voltooi.
• Spanwerk kan die respek van jou medewerkers wen
• Spanwerk help die groep om dissipline in die werkswinkel te verbeter.
• Spanwerk kan lei tot verbeterde produktiwiteit (2)
1.2 1.2.1 • Die doel van die wet is om voorsiening te maak vir die gesondheid
en veiligheid van persone by die werk.
• Die beskerming van ander persone teen gevare wat ontstaan uit
die bedrywighede van persone by die werk.
• Om 'n adviesraad vir beroepsgesondheid en veiligheid en
aangeleenthede in te stel.
• Die doel van die wet is om voorsiening te maak vir die gesondheid
en veiligheid van persone by die werk in verband met die gebruik
van toerusting en masjienerie (2)
1.2.2 Werkplek beteken 'n plek of perseel waar 'n persoon werk in die
loop van sy diens verrig. (2)
1.3 1.3.1 Werknemer. Leerder, Toesighouer, Spanleier,
Veiligheidsverteenwoordiger (1)
1.3.2 Gesondheid en veiligheidsverteenwoordiger. Inspekteur (1)
1.4 • Bly kalm
• Staak wat jy doen en skakel alle toerusting af.
• Rapporteer aan 'n onderwyser.
• As daar 'n noodskakelaar is, aktiveer dit dadelik.
• Beweeg in ‘n ordelike wyse na die naaste bymekaarkompunt
LET WEL: Prosedure kan in enige volgorde gelys word. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 4 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: RLC-KRINGBANE
2.1 2.1.1 Drywingsfaktor is die verhouding van die ware drywing tot die
skyndrywing.
LET WEL: Indien die formule neergeskryf is, word 1 punt toegeken. (2)
2.1.2 Die kwaliteitsfaktor van 'n induktor verwys na die verhouding van die
induktor se reaktansie tot sy interne weerstand tydens resonansie.
Indien die formule neergeskryf is, word 1 punt toegeken.
Die verhouding van die induktiewe/kapasitiewe spanning tot die
toevoerspanning tydens resonansie
Die verhouding van die induktiewe/kapasitiewe reaktansie tot die
impedansie tydens resonansie (2)
2.2 • Drywinglose spanningsverdelers
• Tydreëlkringbane
• Filterkringe
• Ossillatorkringbane
• Radio-instemkringbane (2)
2.3 2.3.1 VT = VR + (VC − VL )
2 2
= 12 2 + (24 − 16 )
2
= 14,42 V (3)
2.3.2 VL
XL =
I
16
=
3
= 5,33 Ω (3)
2.3.3 Die kringbaan is kapasitief omdat die spanningsval oor die kapasitor
groter as die spanningsval oor die induktor is.
LET WEL: Indien X L en X C bereken word en daar word gestaaf dat die
kring kapasitief is, moet 2 punte toegeken word.
As die leerder die kringbaan as induktief aandui, maar gee dieselfde
rede, kan daardie motivering as korrek aanvaar word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 5 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
2.3.4 VL = 16 V
VR = 12 V
θ IT = 3 A
(VC-VL)
=8V VT = 14,42 V
VC = 24 V
LET WEL: Geen byskrifte, Geen punte (4)
2.3.5 Wanneer die impedansie van die kringbaan toeneem sal die
drywingsfaktor daal en sal die fasehoek sodoende toeneem. (2)
2.4 2.4.1 2
IT = IR + (IL − IC ) 2
= 6 2 + (4 − 3 )
2
= 6,08 A (3)
2.4.2 I
Cos θ = R
IT
I
θ = Cos −1 R
IT
6
= Cos −1
6,08
= 9,30 (3)
2.4.3 Die fasehoek is nalopend omdat die induktiewe stroom groter as die
kapasitiewe stroom is.
LET WEL: Indien net die tweede gedeelte van die antwoord gegee word
= 1 punt (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 6 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
2.5 2.5.1 Tydens resonansie X L = X C = 50 Ω
1
C=
2 π f XC
1
=
2 × π × 2000 × 50
= 1,59 μF
(4)
LET WEL: Indien die leerder net die 50 Ω in die plek van X C vervang =
2 punte.
Indien die leerder induktansie eerste uitwerk en daardie waarde in die
resonante frekwensie formule gebruik om die kapasitansie korrek uit te
werk, moet volpunte toegeken word.
XL
L=
2 × πf
50
L=
2 × π × (2000)
L = 3,98 × 10−3 H
1
fr =
2π LC
1
2000 =
2π 3,97 × 10 − 3 × C
( )
2000 2π 3,97 × 10 − 3 × C = 1
C = 1,6 μF
2.5.2 Tydens resonansie R = Z = 12 Ω
V
I= T
Z
120
=
12
= 10 A
(4)
Indien R instede van Z gebruik word = vol punte.
2.5.3 Indien die weerstand verdubbel sal die stroom halveer. (1)
2.5.4 Z=R
VL = VC
VR = VT
XL = X C
Cos θ = 1
θ = 0°
I = maksimum
Z = minimum
(3)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 7 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
3.1 • Verminder stroomgebruik.
• Verminder maandelikse rekening.
• Toerusting genereer minder hitte en hou langer.
• Verminder instandhouding van toerusting. (3)
3.2 Om verbruikers met beide enkelfase- en driefasekrag te voorsien soos
benodig.
Om ‘n neutraal en aard punt te verskaf. (2)
3.3 'n Wattmeter is 'n instrument wat gebruik word om die drywing van 'n las te
meet.
'n Kilowattuur meter (energie meter) is 'n instrument wat gebruik word om die
hoeveelheid drywing te meet wat oor 'n sekere tydsduur gebruik
word.
Kilowattuut meter is ‘n instrument waarmee energie verbruik gemeet word. (2)
3.4 3.4.1 Die Nasionale Netwerk lewer elektriese krag aan die
verbruiker. (1)
3.4.2 Die Nasionale beheersentrums monitor en beheer die Nasionale
Netwerk. (1)
3.5 3.5.1 VG of V L2 of L 2 of geel fase
VB of V L3 of L 3 of blou fase (2)
3.5.2 120° (1)
3.6 3.6.1 Puit
Pin = × 100
η
25000
= × 100
85
= 29411,76 W
= 29,41 kW
= 29,41 × 10 3 W (3)
3.6.2 P = 3 × VL × IL Cosθ P= �3×VL ×IL ×cosθ×η
29411,76 Puit
IL = 𝐼𝐿 =
3 × 380 × 0.87 OF √3 × VL ×cosθ×η
25 000
= 51,36 A IL =
√3×380×0,87×0,85
IL =51,36 A (3)
3.6.3 IF = IL
= 51,36 A (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 8 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
3.7 3.7.1 Tweewattmetermetode. (1)
3.7.2 PT = P1 + P2
= 14000 + 18000
= 32 000 W (3)
OF
PT = P1 + P2
= 14 kW + 18 kW
= 32 kW
OF
PT = P1 + P2
= 14 × 103 + 18 × 103
= 32 × 103 W
3.7.3
θ = 3 P1 - P2
tan
P +P
1 2
14000 − 18000
= 3
14000 + 18000
= −0,22
θ = tan −(1 −0,22)
= −12,41°
cos( −12,41) = 0,98
DF = 0,98 (3)
3.8 S = 3 VLIL
S
IL =
3 VL
20 000
=
3 × 220
= 52,5 A (3)
LET WEL: As die ware drywing formule korrek gebruik word om die lynstroom
te bereken =vol punte. [30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 9 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: DRIEFASETRANSFORMATORS
4.1 Oorbelasting
Weerlig
Skakelstuwing
Swak ventilasie (3)
4.2 'n Aardfout veroorsaak dat die fases nie gebalanseerd is nie. Dit lei tot 'n
verskil in spanning tussen die fases. As gevolg van hierdie
spanningsverskil tussen die fases sal die relê uitklink en die transformator
van die toevoer isoleer. (3)
4.3 • Wanneer die las toeneem sal die stroom wat deur die sekondêre wikkeling
getrek word ook toeneem,
• Dit veroorsaak dat die magneto-motoriese krag in die sekondêre wikkeling
toeneem.
• Die magneto-motoriese krag in die primêre wikkeling sal ook toeneem
omdat hulle direk eweredig aan mekaar is wat die sekondêre lasvereistes
teenwerk.
• Sodoende word die inset- en uitset magneto-motoriese kragte in proporsie
gehou. (3)
4.4 Natuurlike lug. (AN)
Geforseerde lug. (AF) (2)
4.5 Gedurende die transformasieproses ontstaan daar verliese wat veroorsaak
dat die uitsetdrywing minder as die inset drywing is. (1)
4.6 • Die spoele is rondom al drie kernbene gedraai.
• Die as van die windinge/spoele/wikkelings is normaalweg vertikaal.
• Die windinge/spoele/wikkelings kan maklik verwyder word vir
instandhouding.
LET WEL: 'n Tekening sal punte 1 en 2 aandui wat 2 punte regverdig. (3)
4.7 4.7.1 NP
TR =
NS
600
=
80
= 7,5 : 1
= 8 :1 (3)
4.7.2 VL (p)
VF(P) =
3
6000
=
3
= 3, 46 kV
= 3464 V
= 3,46 × 10 3 V (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 10 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
4.7.3 VF(P) × NS VF(P) × NS
VF(S) = VF(S) =
NP NP
3,46 × 10 3 × 80 OF 3464,10 × 80
= =
600 600
= 461,33 V = 461,88 V
(3)
4.7.4 V L = V F (Deltatransformators)
V L = 461,88 V (2)
4.8 Wedersydse induksie vind plaas wanneer die magneetveld in die primêre
wikkelings die sekondêre wikkelings sny tydens stroomvloei. Dit
induseer, volgens Faraday se wet, 'n spanning in die sekondêre wikkelings.
(4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 11 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
5.1 • Kontinuïteitstoets
• Isolasieweerstandstoets tussen spoele en aarde.
• Isolasieweerstandstoets tussen spoele.
• Toets vir los verbindings in die aansluitkas (3)
5.2 Om elektriese toerusting te beskerm teen beskadiging tydens
fouttoestande en om die operateur van die toerusting te beskerm. (2)
5.3 5.3.1 Outomatiese sekwensiële aansitter
Sekwensiële aansitter met 'n tydskakelaar (2)
5.3.2 • HK 1 N/O 1 sal permanent aan wees.
• Dit veroorsaak dat HK 1 /NO 1 permenent geslote wees.
• In die hoofkring sal L 1 , L 2 , L 3 , T 1 , T 2 en T 3 almal geslote
wees. (4)
5.3.3 • Wanneer die aansitknop gedruk word sal die spoel van
kontaktor HK 1 bekrag word.
• Die kontak HK 1 /NO 1 sal toemaak wat HK 1 bekrag sal hou
nadat die aansitknop gelos word.
• HK 1 /NO 2 maak terselfdertyd toe wat die spoel van tydskakelaar
(T) bekrag.
• Die tydskakelaar sal na 'n voorafgestelde tyd begin tel, en T
N/O sal toemaak wat HK 2 sal bekrag. (4)
5.3.4 Die hoofdoel van kontaktor HK 1 is om elektriese hoëstroom
toestelle veilig te beheer.
Om onnodige uitklinking van die oorbelastingsrelê tydens aansit te
verhoed. (2)
5.4 Om die onnodige uitklinking van die oorbelastingsrelê tydens aanskakeling
te verhoed.
Die aansitstroom word beperk wanneer die motor vanaf 'n stilstaande
toestand aangeskakel word om die motor en kabels te beskerm teen
oorverhitting of uitbranding. (2)
5.5 5.5.1 S (Pskyn ) = 3 × VL × IL
= 3 × 380 × 29
= 19.09 kVA (3)
OF
S (Pskyn ) = 3 × VL × IL P
S=
Cosθ
= 3 × 380 × 29
OF 16000
= 19087,19 VA =
0,85
= 19,08 × 10 3 VA 18 823,53 VA
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 12 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
5.5.2 Aantal pole = 12
12
pole per fase = =4
3
pool pare = 2
LET WEL: As 2 korrek vervang word in plaas van p = vol punte.
60 × f
ns =
p
60 × 50
=
2
= 1500 rpm (5)
5.5.3 n s − nr
S= × 100
ns
1500 − 1400
= × 100
1500
= 6,7% (3)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 13 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: PROGRAMMEERBARE LOGIESE BEHEERDERS (PLB)
6.1 6.1.1 Relêlogika of relêkringbane. (1)
6.1.2 • Die PLB-stelsel moet ’n enkele aardverbinding hê.
• Die geleier moet so kort as moontlik wees
• Voorsien 'n hoofskakelaar om die kring vanaf die PLB af te
skakel.
• Gebruik die korrekte draadgrootte, ten minste 2 mm2.
• Die elektriese toevoer moet met oorstroombeskerming of ‘n
sekering toegerus wees.
• Elke subkring moet afsonderlike teen stroom beskerm word. (3)
6.2 Sagteware is die masjientaal wat op 'n rekenaar geïnstalleer is of in 'n
PLB se beheerprogram geskryf is. Dit is 'n voorskrif van die wisselwerking
tussen die inset en uitset hardeware. (3)
6.3 Om te verhoed dat enige stuwingstrome as gevolg van weerlig, die
PLB-komponente beskadig. (2)
6.4 6.4.1 'n Sensor is 'n toestel wat fisiese toestande waarneem en
sodoende sy karaktereienskappe verander wat gebruik kan word
om ander toestelle te beïnvloed.
LET WEL: Alhoewel die weergawe in die voorgestelde handboek
verkeerd is , sal dit as korrek aanvaar word. (2)
6.4.2 • Nabyheidsensor
• Temperatuursensor
• Ligsensor
• Oorbelastingsensor (3)
6.4.3 Om die vlak van die vloeistof te monitor bv. (wanneer water in
riviere en damme, petrol en diesel in motor brandstoftenke, 'n
sekere vlak bereik) wanneer 'n lae of 'n hoë sein uitgestuur word
om die alarm vir aandag te aktiveer. (1)
6.4.4 'n Analoog toestel monitor voortdurend veranderende inligting en
voorsien 'n sein daarvolgens. (2)
6.5 6.5.1
A
B
≥1 UITSET
1 punt vir die twee insette A en B
1 punt vir die uitset
1 punt vir die korrekte heksimbool
Inkorrekte simbool = 0 (3)
OF
A
UITSET
B
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 14 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
6.5.2
A UITSET F
B
2 punte = insette A en B
1 punt = korrek benoemde uitset (F)
Alhoewel uitset F in die voorgestelde handboek verkeerd is , sal dit
as korrek aanvaar word. (3)
6.5.3 A + B = Uitset (F)
OF-hek = 2 punte (2)
6.6 6.6.1 'n AF-vertraging tydskakelaar. (1)
6.6.2 • Wanneer drukknop (I 1 ) gedruk word, bekrag dit onmiddellik die
tydskakelaar.
• Dit sluit die normaalweg oop kontak van die tydskakelaar.
• Uitset (Q) verander na 'n hoë toestand.
• Die uitset sal vir 10 sekondes in hierdie toestand bly en dan
weer na 'n lae toestand terugkeer totdat die drukknop weer
gedruk word.
LET WEL: As 6.6.1 as ‘n AAN-vertraging tydskakelaar identifiseer
word en die verduideliking van die AAN-vertraging tydskakelaar
korrek verduidelik word in 6.6.2 = 5 punte. (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 15 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
6.7
STOP AANSIT
O/B KNOP KNOP HK1
HK1
N/O1
HK1 LAMP
N/O2
(7)
FIGUUR 6.7: BEHEERKRING
OF
STOP AANSIT
O/B KNOP KNOP HK 1
HK 1
N/O 1
HK 1 LAMP
N/O 2
FIGUUR 6.7: BEHEERKRING
6.8 6.8.1 Die doel van die eerste stadium is om die WS-toevoerspanning
na 'n GS-spanning om te skakel deur middel van 'n
gelykrigter. (2)
6.8.2 Vir elke stel skakelaars beheer een skakelaar die positiewe
gedeelte van die uitsetspanning en die ander skakelaar beheer die
negatiewe gedeelte. Die beheerder reguleer die tydsduur wat
elke skakelaar vir elke fase aan is. (2)
6.8.3 Hoe langer die skakelaar AAN is, hoe hoër is die uitsetgolfvorm
en laer die frekwensie. Die motor sal dus stadiger draai. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 16 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
6.9 6.9.1 • Bevorder energieverbruik omdat hulle die rotasiespoed van 'n
elektriese motor beheer deur die insetdrywing te beheer.
• Verminder motor slytasie.
• Beter prosesbeheer, soos die versnelling of vertraging van 'n
motorproses afhangend van die tipe produksie en prosesse.
• Dit kan 'n vaste frekwensie en vaste spanning na 'n verstelbare
frekwensie en verstelbare spanning omskakel. (3)
6.9.2 • Verstelbare volume lugversorgers
• Uitlaatgasonttrekkingstelsels
• Waaierstelsels
• Waterpompskemas
• Verwarmingstelsels
• Battery gedrewe elektriese motorvoertuie (1)
6.9.3 • Volts-per-Hertz (V/Hz) dryfbeheer
• Vektorbeheer
• Direkte draai-momentumbeheer (DDM)
• Pulswydte Modulasiebeheer (PWM) (3)
6.10 6.10.1 Hyskrane
Elektriese lokomotiewe of treine
Elektriese motorvoertuie. (3)
6.10.2 Die motor werk soos 'n generator wat meganiese drywing in
elektriese drywing omskakel. (2)
6.11 6.11.1 Afbreekspoed. (1)
6.11.2 • By aansit is die wringkrag 200%.
• Soos die spoed toeneem sal die wringkrag toeneem tot by
punt A,
• Die wringkrag sal dan afneem as die motor se spoed
toeneem.
• Die motor versnel vanaf aansit tot na 'n gebied bokant die
afbreekspoed deur die verstelbare spoedbeheerder. (3)
[60]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology P1 (Electronics) (English) June 2025 Possible Answers

Memorandum
ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems English hlayiso.com

Memorandum
ELEC TECH MEMO SEPT2023 Digital English hlayiso.com
_hlayiso.com_--1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d/v1-65e4e6d965e443bdd8ce/card.webp)
Memorandum
ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Power English (1) hlayiso.com

Memorandum
ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Digital English hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--84306089-a8b7-46a3-b855-e11cdd05618d/v1-be7a8c12216e172d3eee/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Nov 2019 (Electronics) Memo Afr hlayiso.com
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Nov 2020 (Digital) Memo Eng hlayiso.com
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Nov 2020 (Electronics) Memo Afr hlayiso.com
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Nov 2020 (Power Systems) Memo Eng hlayiso.com
%20FINAL%20Memo%20Afr_hlayiso.com_._hlayiso.com_--7f7082ac-82f3-4ba2-903c-f36daf9d4ddf/v1-f5c4a74754c6d3675d59/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Nov 2018 (Electronics) FINAL Memo Afr hlayiso.com . hlayiso.com

Memorandum
Electrical Technology Nov 2017 Memo Approved Memorandum 24 November 2017 hlayiso.com
More from Grade 12 Electrical Technology
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper

Question paper
ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans hlayiso.com

Question paper
ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans hlayiso.com

Question paper
ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English hlayiso.com
%20Eng--870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf/v1-34f597b30020a0074782/card.webp)
Question paper