Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIES
NOVEMBER 2018
NASIENRIGLYNE
TOTAAL: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum %20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)



_hlayiso.com_--1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d/v1-65e4e6d965e443bdd8ce/card.webp)

%20Eng_hlayiso.com_--a68e616b-2683-467b-a87c-cbea669d5fc9/v1-29837375d7d876d15ee3/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--f51bbc58-dd6c-4602-a333-adace247b202/v1-9f402b12ec5671c7e840/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--53683d88-b757-4081-8090-9168158594ae/v1-9fcbaccf3fd4b1c0221f/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--03eab082-aef7-40f6-8a96-1513bc5bcb0c/v1-9095065dda3c8232e667/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--fb20ccd8-a161-46cc-8f82-61cf2d788665/v1-92e7c857a6ea8aa54ec7/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--11dc7c93-2234-4876-9ed6-efcc8515dc4e/v1-0fac8e8bc375fd412ee2/card.webp)
View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)



%20Eng--870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf/v1-34f597b30020a0074782/card.webp)
Electrical Technology Nov 2018 (Electronics) FINAL Memo Afr hlayiso.com . hlayiso.com
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Pages
- 16
- File size
- 420.1 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 16
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 2 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
die korrekte antwoord verkry is.
2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.
2.6 Nasieners moet in aanmerking neem dat kandidate se antwoorde
effens van die nasienriglyne kan verskil, afhangend van waar en hoe
daar in die berekening afgerond is.
3. Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 3 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: BEROEPSGESONDEID EN VEILIGHEID
1.1 'n Ernstige voorval' is 'n gebeurtenis van rampspoedige afmetings, wat
voortspruit uit die gebruik van bedryfstoerusting of masjinerie of uit
bedrywighede by 'n werkplek.
Ernstige besering of skade aan persone of toerusting wat voortspruit uit die
gebruik van bedryfstoerusting of masjinerie of uit bedrywighede by 'n
werkplek. (2)
1.2 Vervaardigers moet seker maak dat alle produkte veilig is.
Geen werknemer word toegelaat om enige werk te doen of produk te
vervaardig tensy die korrekte voorsorgmaatreëls in plek is nie.
Veilig om te gebruik/ sonder risiko aan gesondheid
Veiligheids kenmerk
Instruksie blad
In ‘n goeie toestand sonder foute (2)
1.3 'Rowwe speletjies' is 'n onveilige handeling omrede sulke gedrag deur
leerders in die werkplek onvanpas is wat die veiligheid van hulself en ander
in gedrang bring.
Dit steur ander persone wat kan lei tot ongelukke of insidente (2)
1.4 Moet nie die persoon met kaal hande raak nie.
Skakel die toevoer af.
Help die persoon deur hom/haar te verwyder met ‘n tipe insulasie materiaal. (2)
1.5 Kwalitatiewe risiko analise definieer die gevaarvlakke en ontwikkel
teenmaatreëls om moontlike risiko te verwyder. (2)
[10]
VRAAG 2: RLC KRINGBANE
2.1 Impedansie is die totale teenstand teen die vloei van wisselstroom in 'n
kringbaan wat uit resistiewe en reaktiewe komponente bestaan. (2)
2.2 2.2.1
VC
I
90° 180° 270° 360°
Nota: As die leerder net een sein toon = 0 punte, geen verwantskap. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 4 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.2.2
VL
I
90° 180° 270° 360°
Nota: As die leerder net een sein toon = 0 punte, geen verwantskap. (2)
2.3 2.3.1 1
C=
2 × π × f × Xc
1
=
2 × π × 60 × 36
= 73,68 μF (3)
Nota: As die formula direk van die formulabald gekopieer word moet
‘n punt toegeken word, na die invervanging , manipulasie en korrekte
antwoord = 3 punte
2.3.2 XL
L=
2 × π × 60
22
=
2 × π × 60
= 58,35 mH (3)
2.3.3 Z = R 2 + (XL − XC )2
= 122 + (36 − 22)2
= 18,44 Ω
(3)
2.3.4 VT
I=
Z
60
=
18.44
= 3,25 A (3)
2.3.5 Q = V × I × Sinθ
( )
= 60 × 3,25 × Sin 50ο
= 149,38 VA r (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 5 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.4 Die waarde van die induktiewe reaktansie sal verdubbel /vermeerder
omrede die induktiewe reaktansie direk eweredig aan toevoerfrekwensie is.
Nota: As slegs die formule gegee word = 0
As die formule as ‘n rede gegee word = 1 punt (2)
2.5. Die resonantefrekwensie is die frekwensie waartydens die induktiewe
reaktansie en kapasitiewe reaktansie gelyk aan mekaar is.
Alle eienskappe van resonansie wat korrek verduidelik word sal aanvaar
word. (2)
2.6.1 a) VT
XL =
IL
100
=
2
= 50 Ω (3)
b) VT
XC =
IC
100
=
6
= 16,67 Ω (3)
c)
I X = IC − IL
= 6−2
=4A (3)
Nota: As die leerder een of ‘n verskil in reaktiewe strome stel, moet die leerder 3 punte
kry.
d) 2
IT = IR + (IC − IL )2
= 5 2 + (6 − 2)2
= 6,4 A
(3)
2.6.2 Die fasehoek is voorlopend. (1)
2.7 'n Lae weerstandswaarde veroorsaak 'n hoë Q-faktor wat 'n lae bandwydte
en hoë selektiwiteit teweegbring. (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 6 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE
3.1 N-kanaal JVET or NVET
P-kanaal JVET or PVET (2)
3.2 Om lekstroom tussen die hekterminaal en die Dreineer-Bron kanaal te
voorkom, is die hekterminaal elektries van die Dreineer-Bron kanaal
geïsoleer deur middel van 'n baie dun lagie metaaloksiedsilikon. (MOS) (2)
3.3 3.3.1 Verrykingsmodus N-kanaal MOSVET (2)
3.3.2 Die lig sal AANskakel sodra die hekspanning V HB tot 'n geskikte
vlak styg wat die interne kanaal van die MOSVET sal voorspan. (2)
3.3.3 Indien R HB gekortsluit word, sal die interne geleidende kanaal
vernou en sodoende die vloei van stroom na die las heeltemal
afskakel. (3)
As RHB gekortsluit is, sal die MOSFET se hek direk na grond (0V
potensiaal) gekoppel word, wat veroorsaak dat die interne kanaal
sluit en die lamp afskakel.
3.4 3.4.1 Versadigingsgebied (1)
3.4.2 By punt C skakel die EVT AAN. Sodra die EVT aanskakel, daal die
interne weerstand en spanning terwyl die stroom styg. Dit is
teenstrydig met Ohm se wet en word negatiewe weerstand genoem. (3)
3.5 3.5.1 Darlington-paar. (1)
3.5.2 Baie hoë stroomwins.
Verbeterde insetimpedansie.
Wanneer dit in die gemeenskaplike kollektor-paar gebruik word
ontwikkel dit 'n baie lae uitsetimpedansie. (2)
3.6 3.6.1 Nie-omkeer inset. (1)
3.6.2 Direk-in-lyn verpakking belyning(DIL)
Oppervlakgemonteerde verpakking (SMP) (1)
3.6.3
+V
0V
90° 270°
-V
(2)
Nota: As ‘n vierkantge golf geteken word met omkering = 2 punte
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 7 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.7 • Oopluswins is die wins van 'n Op-versterker sonder enige terugvoer
vanaf die uitset na die inset.
• Gesloteluswins is die wins van 'n Op-versterker wanneer daar
terugvoer vanaf die uitset na die inset is. (2)
3.8 R
VUIT = VIN 1 + F
RIN
220 000
= 5 × 10 − 3 1 +
440
= 2,51 V (3)
3.9 • Snellerpen 2 is 'n aktief lae sneller.
• Wanneer die spanning op pen 2 laer as 1/3 van die toevoerspanning is,
sal die uitset na hoog verander.
• Wanneer die spanning op pen 2 hoër as 2/3 van die toevoerspanning is
sal die uitset na laag herstel. (3)
[30]
VRAAG 4: SKAKELKRINGE
4.1 'n Astabiele multivibrator genereer 'n aanhoudende reeks (klok)pulse
sonder die nodigheid van snellerpulse.
Verander van toestand van hoog na laag en terug herhaaldelik (2 punt)
Skakel ‘n toestel herhaaldelik aan en af (2 punt) (2)
4.2 4.2.1 Bistabiele multivibrator (1)
4.2.2 Positiewe terugvoer (1)
4.2.3 Wanneer 'n positiewe 'stel'-puls (Snellerpuls 1) by die sneller
insetterminaal toegepas word sal die uitset na negatief (-V)
verander en daar bly totdat die volgende puls ontvang word.
Wanneer ‘n negatiewe puls snellerpuls 2 by die sneller
insetterminaal toegepas word sal die uitset na positief (+V)
verander. (3)
4.3 4.3.1 Klokpulsgenerator
Morsekode generators
Tydrelaars
Toestelle wat vierkantsgolwe benodig
Amateur radio toestelle (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 8 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.3.2
VUIT
+V
0V
t
t1 t2 (2)
4.3.3 As die waarde van R 1 verhoog word sal daar 'n verhoging in die
RC tydkonstante van die laaikring (t 1 ) wees wat die uitset van die
555 GS langer hoog sal hou. Die positiewe uitsetpuls (hoog) sal
langer as die negatiewe uitsetpuls (laag) wees. (3)
Wanneer die eerste snellerpuls toegepas word, sal Pin 7 van die 555
(stel) hoog getrek word om die kapasitor te laai. Die laaitydperk van
die kapasitor sal eers eindig sodra dit 2/3 Vcc bereik het, en enige
ander toegepaste puls gedurende hierdie tydperk sal geen effek hê
nie.
4.4 4.4.1 A B
+VS
Snellerpuls
0V
t
⅔ VS
Kapasitorlaai
0V
t
+VS
Uitset
0V
t
As die Amplitude van die uitsetsein +Vs oorskry = -1 punt
Omgekeerde polariteit = -2 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 9 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.4.2 Snellerpuls B lyk soos 'n reeks 'aan' en 'af' pulse wat as
skakelaarwip bekend staan.
NOTA: Skakelaarwip alleenlik = 2punte (2)
4.4.3 ‘n Reeks insetpulse word toegepas wat ‘n korter tydperiode as die
laaityd van die kapasitor het, die kort tydkonstandte van die pulse
sal nie die kringbaan affekteer nie (3)
Wanneer die eerste snellerpuls toegepas word, sal Pin 7 van die 555
(stel) hoog getrek word om die kapasitor te laai. Die laaitydperk van
die kapasitor sal eers eindig sodra dit 2/3 Vcc bereik is, en enige
ander toegepaste puls gedurende hierdie tydperk sal geen effek hê
nie.
4.5 4.5.1 Termokoppel
Piezzo-sensor
Mikrofoon (2)
4.5.2
+1 V Boonste
snellervlak
Onderste
-1 V snellervlak
+V
-V
(4)
4.5.3 Wanneer R 1 verminder, word die terugvoerspanning VR 1 ook
verminder. Die positiewe terugvoering deur R 1 word verminder
wat die drempelspanning verlaag. (3)
4.6 4.6.1 Die doel van die vergelyker is om twee insetspannings te
vergelyk. (1)
4.6.2 Die vergelyker vergelyk die twee insetspannings by die twee
insetterminale. Wanneer een van die twee insetspannings hoër as
die ander een is, gaan die vergelykerkring in een van die twee
versadigingsmodusse. Wanneer die insette omgekeer word,
skakel die vergelyker die uitset oor na die ander versadigings-
modus. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 10 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.6.3 VIN
VVERW
0V
+VVERS
-VVERS (3)
4.7 4.7.1 Rf Rf Rf
VUIT = − V1 + V2 + V3
R1 R2 R 3
100 × 10 3
100 × 10 3
100 × 10 3
= − 100 × 10 −3 3
+ 150 × 10 −3 3
+ 50 × 10 −3 3
10 × 10 30 × 10 5 × 10
= − 2,5 V (3)
Alternatiewelik
Rf R R
VUIT = V1 × + V2 × f + V3 × f
R
1 R
2 R3
−3 100 × 10
3
100 × 10 −3 100 × 10
3 3
−3
= 100 × 10 ×− 3
+ 150 × 10 × − 3
+ 50 × 10 × −
3
10 × 10 30 × 10 5 × 10
= − 2,5 V
4.7.2 Die spanning van elke sein kan onafhanklik beheer word deur elke
insetweerstand met verstelbare weerstand te vervang. (2)
4.7.3 GS blokkeerkapasitors moet by die insette gekoppel word om te
verhoed dat GS stroom teruggevoer word na die
insetspanningsbronne. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 11 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.7.4
100 mV
t
150 mV
t
50 mV
t
Vuit =V2,5
uit
V
t
EEN punt vir Korrekte polariteit
EEN punt vir VERSTERKING
As die golfvorm nie die korrekte grootte toon nie maar dui die
korrekte waarde van die golfvorm of enige verwysing na
VERSTERKING, een punt. (2)
4.8 4.8.1 Sinusgolf
V IN
0 V
t
V UIT
0 V
90° 180° 270° 360°
t
1 punt vir 90° faseskuiwing
Korrekte oriëntasie sal wees:
• 1 punt vir positiewe halfsiklus
• 1 punt vir negatiewe halfsiklus (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 12 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.8.2 Driehoekgolf
IN
0V
t
UIT
0V
t
1 punt vir faseskuiwing
2 punte vir korrekte oriëntasie (3)
4.9 4.9.1
VIN
0V
t
0V
t
-V (3)
4.9.2 Die handboek sluit slegs die passiewe intergeerder in wat soos volg
aanvaar word.
'n Kort RC-tydkonstante sal veroorsaak dat die kapasitor baie vinnig
laai en die maksimum insetspanning bereik en daar bly totdat die
inset weer daal. Dit veroorsaak dat die uitset 'n meer geronde
leirand en volgrand het met 'n afgeplatte kruin wat 'n verwronge
vierkantsgolf verteenwoordig. (4)
Die volgende is die korrekte verduideliking vir die Op-versterker
integreerder.
As die RC-tydkonstante kort is, sal die uitset op 'n lineêre -wyse styg
tot die maksimum uitsetspanning bereik word en daar bly totdat die
inset weer val. Dit lei tot ‘n uitset met reguit skuins leidende en volg
rande met ‘n plat bokant en onderkant. Dit sal soos 'n driehoekige
golf lyk, met sy bo- en onder pieke afgesny.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 13 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
[60]
VRAAG 5: VERSTERKERS
5.1 Klas A – die transistor is voorgespan met die Q-punt op die middelpunt van
die laslyn wat dit toelaat om die volledige siklus (360°) te versterk. (2)
5.2
5.2.1 Dit bepaal die omvang van die transistor se werksgebied
(werkspunt).
Dit stabiliseer die ruspunt (Q-punt) van die transistor. (2)
5.2.2 Q-punt op die GS-laslyn verteenwoordig die spanning oor die
transistor en stroom deur die transistor wanneer geen insetsein
aangewend word nie. (3)
5.2.3
IC
Klas A
Klas B
VCE
Klas C
Nota: As die inset basis stroom as verwysing getoon word en die
Q-punt vir klas-B net bokant lyn V ce geteken is moet die punt gegee
word (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 14 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
5.3 5.3.1 C 2 dien as die WS-koppelkomponent tussen die twee stadiums.
C 2 blokkeer of ontkoppel ook die GS-komponent van die sein. (2)
5.3.2 • Wanneer 'n WS-spanning op die inset van die eerste
versterkingstadium aangebring word, sal 'n wisselstroom in die
kollektorkring van transistor (Q 1 ) vloei.
• 'n Wisselspanning ontstaan oor die kollektorweerstand (R C1 ).
• Die wisselspanning oor R C1 sal deur kapasitor C 2 beweeg na die
basis van transistor (Q 2 ) in die versterker se tweede stadium.
• Die proses word herhaal en die uitset kan tussen C 3 en 0 V gemeet
word. (6)
5.3.3 Impedansie aanpassing.
Korrekte frekwensierespons.
GS-isolasie. (2)
5.4 5.4.1 Frekwensieweergawe is die vermoë van 'n versterkerkring om op 'n
reeks frekwensies te reageer wat op die transistor se inset toegepas
word. (2)
5.4.2 Nota; Die inkorrekte respons soos gegee in die handboek sal as
korrek aanvaar word en punte sal as gevolg toegeken word.
Halfkragpunte (-3dB) is die desibelwaarde waar die uitsetkrag die
helfte van die insetkrag is. (2)
Die korrekte verduideliking is as volg:
Die halfkragpunt is die punt waartydens die uitset drywing geval het tot
helfte van sy piekwaarde; dit is, teen ‘n waarde van -3dB
5.4.3 Teen laer frekwensies sal die reaktansie van die ontkoppelkapasitors
oor die emitterweerstande toeneem. Hierdie reaktansies kombineer
met die emitterweerstand wat die totale impedansie laat styg en
sodoende die wins in daardie stadium beperk. (3)
5.5 5.5.1 Impedansie aanpassing kan gedoen word deur 'n transformator te kies
met die regte hoeveelheid sekondêre wikkelings wat ooreenstem
met die impedansie van die onderskeie stadiums (trappe). (2)
5.5.2 'n Transformator word gebruik om die relatiewe hoë uitset-
impedansie van die tweede stadium aan die relatiewe lae
impedansie van die luidspreker te koppel wat sodoende die
uitsetimpedansie van die versterker by die las aanpas. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 15 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
5.5.3
Styging agv Q
Lae frekwensie resonansie
Vwins
daling Konstante repons
1
-3 dB
Hoë frekwensie
daling
f (Hz)
f CO 1 f CO 2 (6)
5.6 5.6.1 'n Ossillator is 'n toestel wat 'n WS-uitsetsein genereer sonder enige
ekstern toegepaste insetseine. (2)
5.6.2 Sinusgolf (1)
5.6.3 Positiewe terugvoer (1)
5.6.4 Weerstande R 1 en R 2 vorm 'n spanningsverdeler wat die basis van
die transistor voorspan. (2)
5.6.5 Die Colpitts ossilator gebruik TWEE kapasitors en 'n induktor in die
tenkkring.
Die Hartley oscillator gebruik TWEE induktors en 'n kapasitor in die
tenkkring. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Elektronies 16 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
5.7 5.7.1 Die transistor word gebruik om die kwynende ossillasie te versterk wat
'n wins van 1 verseker en ossillasie behou.
Transistor verskaf ook 'n 180° faseverskuiwing. (2)
5.7.2 Die RC-netwerk verskaf 'n 180° faseverskuiwing en die versterker
verskaf 'n -180° faseverskuiwing (2)
5.7.3
+V
180° 360°
0
t
-V
(2)
5.7.4 Geen eksterne insetsein word op die ossillator toegepas nie.
Die kringbaan is selfonderhoudend.
'n Insetsein word by die transistorversterker benodig. (2)
5.8 Die RF-ossillator kan gebruik word in:
Plaaslike ossillators
Radiokringe
Seingenerators (2)
5.9
+V
t
0
1800 360 540 720
-V
1 punt vir konstante frekwensie.
3 punte vir elke halfsiklus met 'n kleiner amplitude. (4)
[60]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology P1 (Electronics) (English) June 2025 Possible Answers

Memorandum
ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2024 Power Systems English hlayiso.com

Memorandum
ELEC TECH MEMO SEPT2023 Digital English hlayiso.com
_hlayiso.com_--1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d/v1-65e4e6d965e443bdd8ce/card.webp)
Memorandum
ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Power English (1) hlayiso.com

Memorandum
ELEC TECH GR12 MEMO SEPT2022 Digital English hlayiso.com
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%20Eng_hlayiso.com_--a68e616b-2683-467b-a87c-cbea669d5fc9/v1-29837375d7d876d15ee3/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Nov 2018 (Power Systems) Eng hlayiso.com
%20Eng_hlayiso.com_--f51bbc58-dd6c-4602-a333-adace247b202/v1-9f402b12ec5671c7e840/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Nov 2018 (Electronics) Eng hlayiso.com
%20Afr_hlayiso.com_--53683d88-b757-4081-8090-9168158594ae/v1-9fcbaccf3fd4b1c0221f/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Nov 2018 (Digitals) Afr hlayiso.com
%20Eng_hlayiso.com_--03eab082-aef7-40f6-8a96-1513bc5bcb0c/v1-9095065dda3c8232e667/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Nov 2018 (Digitals) Eng hlayiso.com
%20Afr_hlayiso.com_--fb20ccd8-a161-46cc-8f82-61cf2d788665/v1-92e7c857a6ea8aa54ec7/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Nov 2018 (Power Systems) Afr hlayiso.com
%20Afr_hlayiso.com_--11dc7c93-2234-4876-9ed6-efcc8515dc4e/v1-0fac8e8bc375fd412ee2/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Nov 2018 (Electronics) Afr hlayiso.com
More from Grade 12 Electrical Technology
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology (Power Systems) (English) June 2025 Question Paper

Question paper
ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Electronics Afrikaans hlayiso.com

Question paper
ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Power Systems Afrikaans hlayiso.com

Question paper
ELEC TECH GR12 QP SEPT2024 Digital English hlayiso.com
%20Eng--870e3d22-85e9-42bd-890f-3ef1fd3333cf/v1-34f597b30020a0074782/card.webp)
Question paper