Skip to content

Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Afr)

Question paperElectrical TechnologyGrade 12201833 pages

Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 33 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIES NOVEMBER 2018 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 19 bladsye, 'n 1 bladsy-formuleblad en 13 antwoordblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies 2 DBE/November 2018 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord die volgende vrae op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE: VRAAG 2.2.1 en 2.2.2 VRAAG 3.6.3 VRAAG 4.3.2, 4.4.1, 4.5.2, 4.6.3, 4.7.4, 4.8.1, 4.8.2 en 4.9.1 VRAAG 5.2.3, 5.5.3, 5.7.3 en 5.9 4. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het jy dit nie gebruik nie. 5. Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees. 6. Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale plekke af. 7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 8. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 9. Toon die eenhede vir ALLE antwoorde van berekeninge. 10. 'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg. 11. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies 3 DBE/November 2018 NSS VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID (GENERIES) 1.1 Definieer die term ernstige voorval met verwysing na die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993). (2) 1.2 Noem TWEE algemene pligte van vervaardigers ten opsigte van 'n produk wat by die werkplek gebruik sal word. (2) 1.3 Verduidelik waarom spelery 'n onveilige handeling in die werkswinkel is. (2) 1.4 Noem TWEE prosedures wat jy moet volg om jouself te beskerm wanneer jy 'n persoon help wat deur elektrisiteit geskok word. (2) 1.5 Definieer kwalitatiewe risiko-analise. (2) [10] VRAAG 2: RLC-KRINGBANE (GENERIES) 2.1 Definieer die term impedansie met verwysing na RLC-kringe. (2) 2.2 Illustreer die faseverhouding tussen stroom en spanning deur die golfvorme van die volgende kringe op ANTWOORDBLAD 2.2 te teken: 2.2.1 Suiwer kapasitiewe kring (2) 2.2.2 Suiwer induktiewe kring (2) 2.3 FIGUUR 2.3 hieronder toon 'n RLC-seriekring wat bestaan uit 'n 12 Ω-weerstand, 'n induktor met 'n reaktansie van 22 Ω en 'n kapasitor met 'n reaktansie van 36 Ω, wat almal aan 'n 60 V/60 Hz-toevoer verbind is. Beantwoord die vrae wat volg. R = 12 Ω XL = 22 Ω XC = 36 Ω 60 V / 60 Hz FIGUUR 2.3: RLC-SERIEKRING Gegee: R = 12 Ω XL = 22 Ω XC = 36 Ω VT = 60 V f = 60 Hz Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies 4 DBE/November 2018 NSS Bereken die: 2.3.1 Kapasitansie van die kapasitor (3) 2.3.2 Induktansie van die induktor (3) 2.3.3 Impedansie van die kring (3) 2.3.4 Totale stroom deur die kring (3) 2.3.5 Reaktiewe drywing teen 'n fasehoek van 50° (3) 2.4 Verduidelik hoe die waarde van die induktiewe reaktansie beïnvloed sal word indien die toevoerfrekwensie verdubbel word. (2) 2.5 Definieer die term resonante frekwensie. (2) 2.6 Verwys na FIGUUR 2.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. IC= 6 A IR VS = 100 V 5A IL = 2 A FIGUUR 2.6: RLC-FASORDIAGRAM 2.6.1 Bereken die volgende: (a) Induktiewe reaktansie (3) (b) Kapasitiewe reaktansie (3) (c) Reaktiewe stroom (3) (d) Totale stroom (3) 2.6.2 Noem of die fasehoek nalopend of voorlopend is. (1) 2.7 Beskryf hoe 'n lae weerstandswaarde die bandwydte van 'n ingestemde LC-kring beïnvloed. (2) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies 5 DBE/November 2018 NSS VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE (SPESIFIEK) 3.1 Noem TWEE tipes voegvlakveldeffek-transistors (VVET's). (2) 3.2 Verduidelik hoe die VVET se konstruksie aangepas is om die lekstroom tussen die hekterminaal en dreineer-bronkanaal te oorkom. (2) 3.3 Verwys na FIGUUR 3.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. +VDD D1 Lig Lamp D RIN H +VIN B VUIT RHB 0V FIGUUR 3.3: MOSVET AS 'N SKAKELAAR 3.3.1 Identifiseer die tipe MOSVET wat in hierdie kring gebruik is. (2) 3.3.2 Verduidelik wanneer die lamp in hierdie kring sal AANskakel. (2) 3.3.3 Beskryf wat sal gebeur indien R HB gekortsluit word. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies 6 DBE/November 2018 NSS 3.4 FIGUUR 3.4 hieronder toon die kenkromme van 'n EVT. Beantwoord die vrae wat volg. VE C VE = VX B D A IE afsny negatiewe weerstand E FIGUUR 3.4: EVT-KENKROMME 3.4.1 Identifiseer gebied E. (1) 3.4.2 Verduidelik wat in die EVT tussen punt C en D van die kenkromme gebeur. (3) 3.5 Verwys na FIGUUR 3.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. C β1 B β2 E FIGUUR 3.5: TRANSISTOR 3.5.1 Identifiseer die konfigurasie waarin die transistors gekoppel is. (1) 3.5.2 Noem TWEE voordele van die transistorkonfigurasie in FIGUUR 3.5. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies 7 DBE/November 2018 NSS 3.6 FIGUUR 3.6 hieronder toon die 741-op-versterker. Beantwoord die vrae wat volg. Nulpuntverstelling Nulpuntverstelling FIGUUR 3.6: 741-OP-VERSTERKER 3.6.1 Benoem pen 3. (1) 3.6.2 Noem die tipe verpakking waarin die geïntegreerde kring (IK) hierbo gebou word. (1) 3.6.3 Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 3.6.3 indien die seine in FIGUUR 3.6.3 hieronder op die insette van 'n op-versterker toegepas word. +V 0V +V -V uitset +V 0V -V -V FIGUUR 3.6.3: SEINE (2) 3.7 Verduidelik die verskil tussen oopluswins en gesloteluswins met verwysing na op-versterkers. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies 8 DBE/November 2018 NSS 3.8 Bereken die uitsetspanning van die op-versterker in FIGUUR 3.8 hieronder. +V VIN = 5 mV VUIT RF -V 220 kΩ RIN 440 Ω 0V FIGUUR 3.8: OP-VERSTERKER Gegee: V IN = 5 mV R IN = 440 Ω RF = 220 kΩ (3) 3.9 Verwys na FIGUUR 3.9 hieronder en verduidelik die werking van die 555-tydreëlaar wanneer dit in monostabiele modus gekoppel is. +VCC Snellerpuls R1 R2 ⅓ VCC ⅔ VCC t 8 4 7 Kapasitor- Kapasitor 555 spanning Spanning 6 mono- Mono- stabiel 3 UIT VC1 2 stabiel t 1 5 1 Tr uitset Uitset C1 C2 0 t1 t FIGUUR 3.9: MONOSTABIELE MULTIVIBRATOR (3) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies 9 DBE/November 2018 NSS VRAAG 4: SKAKELKRINGE (SPESIFIEK) 4.1 Verduidelik die doel van 'n astabiele multivibrator. (2) 4.2 Verwys na FIGUUR 4.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Sneller- C1 +V inset Uitset R2 -V 1 R1 2 t Snellerpuls R3 0V FIGUUR 4.2: MULTIVIBRATOR 4.2.1 Identifiseer die multivibrator in FIGUUR 4.2. (1) 4.2.2 Noem die tipe terugvoer wat deur R 2 verskaf word. (1) 4.2.3 Beskryf die verandering in die uitsetsein met verwysing na insetsnellerpuls 1 en 2. (3) 4.3 FIGUUR 4.3 hieronder toon die 555 IK astabiele multivibrator en die spanningsgrafiek van kapasitor C 1 . Beantwoord die vrae wat volg. +VCC R1 47 kΩ 8 4 7 R2 555 47 kΩ 3 UIT V VC1 C1 2 ⅔ VCC 6 1 5 C1 C2 ⅓ VCC 10 µF 10 nF t1 t2 t FIGUUR 4.3: 555 IK ASTABIELE MULTIVIBRATOR Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies 10 DBE/November 2018 NSS 4.3.1 Noem EEN toepassing van 'n astabiele multivibrator. (1) 4.3.2 Teken die uitsetsein met verwysing na sein V C1 op ANTWOORDBLAD 4.3.2. (2) 4.3.3 Beskryf hoe 'n verhoging in die waarde van R 1 die uitsetsein sal beïnvloed. (3) 4.4 FIGUUR 4.4 hieronder toon insetsnellerpuls A en B na 'n 555 monostabiele multivibrator. Beantwoord die vrae wat volg. A B +VS Snellerpuls 0V t ⅔ VS Kapasitor laai 0V t +VS Uitset 0V t FIGUUR 4.4: MONOSTABIELE MULTIVIBRATORSNELLERPULSE 4.4.1 Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 4.4.1. (4) 4.4.2 Beskryf die toestand wat by snellerpuls B voorkom. (2) 4.4.3 Verduidelik waarom die toestand wat by snellerpuls B voorkom, NIE die kapasitor wat laai, beïnvloed NIE. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies 11 DBE/November 2018 NSS 4.5 Verwys na FIGUUR 4.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. +5 V VIN VUIT RF -5 V 8 kΩ R1 2 kΩ 0V FIGUUR 4.5: OMKEER-SCHMITT-SNELLER 4.5.1 Noem TWEE omsetters wat as insettoestelle na die Schmitt-sneller gebruik kan word. (2) 4.5.2 Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 4.5.2 indien die insetsein in FIGUUR 4.5.2 hieronder op die kring aangewend word. Boonste +1 V snellervlak Onderste -1 V snellervlak FIGUUR 4.5.2: INSETSEIN (4) 4.5.3 Verduidelik hoe 'n vermindering in die waarde van R 1 die snellerspanningsvlak van die Schmitt-sneller sal beïnvloed. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies 12 DBE/November 2018 NSS 4.6 FIGUUR 4.6 toon die 741-op-versterker as 'n vergelyker. Beantwoord die vrae wat volg. +V R1 VIN +V VVERW VIN - VUIT 0V + RVERW -V 0V 0V FIGUUR 4.6: VERGELYKER 4.6.1 Noem die doel van die vergelyker. (1) 4.6.2 Beskryf kortliks hoe die vergelyker sy funksie bereik. (3) 4.6.3 Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 4.6.3, met verwysing na die insetsein in FIGUUR 4.6. (3) 4.7 Verwys na FIGUUR 4.7 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. R1 10 kΩ RF 100 kΩ 100 mV R2 30 kΩ +12 V 150 mV - R3 5 kΩ + 50 mV VUIT -12 V 0V FIGUUR 4.7: OMKEER-SOMMEERVERSTERKER 4.7.1 Bereken die uitsetspanning. (3) 4.7.2 Verduidelik hoe hierdie kring aangepas kan word om die insetspanning van elke sein onafhanklik te beheer. (2) 4.7.3 Verduidelik hoe hierdie kring aangepas kan word om te voorkom dat GS na die insetspanningsbronne teruggevoer word. (2) 4.7.4 Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 4.7.4. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies 13 DBE/November 2018 NSS 4.8 FIGUUR 4.8 hieronder toon 'n op-versterker as 'n differensieerder. Teken die uitsetseine op ANTWOORDBLAD 4.8, wanneer die seine, getoon in VRAAG 4.8.1 en 4.8.2, op die inset van die kring toegepas word. IF RF C +V - IIN VUIT + -V R 0V FIGUUR 4.8: OP-VERSTERKER AS DIFFERENSIEERDER 4.8.1 Sinusgolf VIN 0V t (3) 4.8.2 Driehoekgolf VIN 0V t (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies 14 DBE/November 2018 NSS 4.9 Verwys na FIGUUR 4.9 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. IF CF RIN +V VIN - IIN VUIT + -V 0V FIGUUR 4.9: OP-VERSTERKER AS INTEGREERDER 4.9.1 Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 4.9.1, wanneer die insetsein in FIGUUR 4.9.1 hieronder toegepas word. VIN 0V t FIGUUR 4.9.1: INSETSEIN (3) 4.9.2 Beskryf wat met die uitsetsein sal gebeur as die RC-tydkonstante kort is. (4) [60] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies 15 DBE/November 2018 NSS VRAAG 5: VERSTERKERS (SPESIFIEK) 5.1 Beskryf klas A-versterking met verwysing na die voorspanning van 'n transistor. (2) 5.2 Verwys na FIGUUR 5.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. +VCC Rc Q1 VBE FIGUUR 5.2: TRANSISTORVOORSPANNING 5.2.1 Gee TWEE redes waarom 'n transistor voorgespan moet word. (2) 5.2.2 Verduidelik die term Q-punt op 'n GS-laslyn. (3) 5.2.3 Dui die Q-punt van 'n klas A-, klas B- en klas C-versterker op ANTWOORDBLAD 5.2.3 aan. (3) 5.3 Verwys na FIGUUR 5.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. + VCC R1 RC1 R3 RC2 C2 C3 C1 Q1 Q2 Uitset WS WS- Inset inset CE1 CE2 R2 RE1 R4 RE2 0V FIGUUR 5.3: RC-GEKOPPELDE VERSTERKER Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies 16 DBE/November 2018 NSS 5.3.1 Noem TWEE funksies van kapasitor C 2 . (2) 5.3.2 Beskryf die werking van 'n RC-gekoppelde versterker. (6) 5.3.3 Noem TWEE vereistes van die tussenkoppeling van versterkerstadia. (2) 5.4 Analiseer FIGUUR 5.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. VWINS AV -3 dB f (Hz) Middelfrekwensies Middel frekwensies f1 f2 f3 f4 Lae Hoë frekwensies frekwensies FIGUUR 5.4: FREKWENSIEWEERGAWE VAN RC-GEKOPPELDE VERSTERKER 5.4.1 Definieer die term frekwensieweergawe met verwysing na versterkers. (2) 5.4.2 Verduidelik die term halfkragpunte met verwysing na 'n frekwensieweergawe-kromme. (2) 5.4.3 Beskryf hoe die spanningswins van 'n RC-gekoppelde versterker by lae frekwensies beïnvloed word. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies 17 DBE/November 2018 NSS 5.5 Verwys na FIGUUR 5.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. + VCC R1 Aanpas R3 Luid- Transformator Transformator 1 600 Ω 8Ω spreker 1 8Ω Aanpas Transformator Transformator 2 2 Q1 Q2 WS- WS Inset inset R2 RE1 C1 R4 C2 RE2 C3 0V FIGUUR 5.5: TRANSFORMATORGEKOPPELDE VERSTERKER 5.5.1 Beskryf hoe behoorlike impedansie-aanpassing tussen die transistor van die eerste stadium en die transistor van die tweede stadium verkry kan word. (2) 5.5.2 Verduidelik waarom 'n transformator by die uitset van die versterker gebruik word. (3) 5.5.3 Teken die uitsetfrekwensie-weergawekromme van die versterkerkring op ANTWOORDBLAD 5.5.3. (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies 18 DBE/November 2018 NSS 5.6 Verwys na FIGUUR 5.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. +VCC R1 RF smoorspoel C3 C5 Q1 C4 C1 Uitset L C2 R2 RE C46 0V FIGUUR 5.6: COLPITTS-OSSILLATOR 5.6.1 Definieer die term ossillator. (2) 5.6.2 Noem die tipe golfvorm wat deur 'n ossillator opgewek word. (1) 5.6.3 Noem die tipe terugvoer wat in FIGUUR 5.6 gebruik word. (1) 5.6.4 Noem die doel van weerstand R 1 en R 2 in die kring. (2) 5.6.5 Onderskei tussen die Hartley-ossillator en die Colpitts-ossillator met verwysing na die tenkkringe. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies 19 DBE/November 2018 NSS 5.7 FIGUUR 5.7 hieronder toon 'n RC-faseverskuiwingsossillator-kringdiagram. Beantwoord die vrae wat volg. +VCC RB RC C5 C1 C2 C3 Q1 VUIT R1 R2 R3 R4 C4 FIGUUR 5.7: RC-FASEVERSKUIWINGSOSSILLATOR 5.7.1 Noem TWEE funksies van die transistor in die kring. (2) 5.7.2 Verduidelik waarom die totale faseverskuiwing van die ossilleerkring nul is. (2) 5.7.3 Teken die uitsetgolfvorm van die RC-ossillator op ANTWOORDBLAD 5.7.3. (2) 5.7.4 Onderskei tussen ossilleerkringe en transistorversterkerkringe met verwysing na insetseine. (2) 5.8 Gee TWEE voorbeelde van waar 'n RF-ossillator gebruik kan word. (2) 5.9 Teken TWEE siklusse van gedempte ossillasie op ANTWOORDBLAD 5.9. (4) [60] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2018 NSS FORMULEBLAD RLC-KRINGE HALFGELEIERTOESTELLE 1 XC = VUIT  RF  2π fC Wins A V = = −   VIN  RIN  X L = 2π fL 1  R  fr = VUIT = VIN ×  − F  2π LC  RIN  f  R  BW = r VUIT = VIN × 1 + F  Q  RIN  Serie SKAKELKRINGE VT  R   R   R  IT = VUIT = VIN1×  − F  + VIN 2 ×  − F  + ....VINN ×  − F  Z  R1   R2   RN  VL = I XL VUIT = ( V1 + V2 + V3 + ....VN ) VC = I X C VT = I Z VERSTERKERS XL XC VL VC 1 L Q= = = = = VCC = VCE + ICRC Z Z VT VT R C Z = R 2 + (XL − X C ) 2 V Ic = C R C VT = VR + (VL − VC ) 2 2 A = β1 x β2 R I Cos θ = A i = 20log UIT Z IIN V Parallel A V = 20log UIT VIN I P Cos θ = R A P = 10log UIT IT PIN A v (dB ) = 20log A IT = IR + (IL − IC ) 2 2 V VT VUIT  RF  IR = Wins A V = = −   R VIN  RIN  V IC = T XC V IL = T XL XL XC IL IC 1 L Q= = = = = Z Z IT IT R C Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2018 NSS EKSAMENNOMMER: SENTRUMNOMMER: ANTWOORDBLAD 2.2 90° 180° 270° 360° FIGUUR 2.2.1 (2) 90° 180° 270° 360° FIGUUR 2.2.2 (2) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2018 NSS EKSAMENNOMMER: SENTRUMNOMMER: ANTWOORDBLAD 3.6.3 +V 0V Inset 1 -V +V 0V Inset 2 -V +V 0V uitset 90° 180° 270° 360° -V FIGUUR 3.6.3 (2) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2018 NSS EKSAMENNOMMER: SENTRUMNOMMER: ANTWOORDBLAD 4.3.2 Inset +V CC -V CC t V UIT +V 0V t1 t2 t FIGUUR 4.3.2 (2) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2018 NSS EKSAMENNOMMER: SENTRUMNOMMER: ANTWOORDBLAD 4.4.1 A B +VS Snellerpuls 0V t ⅔ VS Kapasitor laai 0V t +VS Uitset 0V t FIGUUR 4.4.1 (4) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2018 NSS EKSAMENNOMMER: SENTRUMNOMMER: ANTWOORDBLAD 4.5.2 +1 V Boonste snellervlak Onderste -1 V snellervlak +V Uitset -V FIGUUR 4.5.2 (3) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2018 NSS EKSAMENNOMMER: SENTRUMNOMMER: ANTWOORDBLAD 4.6.3 VIN VVERW 0V +VVERS -VVERS FIGUUR 4.6.3 (3) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2018 NSS EKSAMENNOMMER: SENTRUMNOMMER: ANTWOORDBLAD 4.7.4 100 mV t 150 mV t 50 mV t Vuit VUIT = ______ t 90° 180° 270° 360° FIGUUR 4.7.4 (2) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2018 NSS EKSAMENNOMMER: SENTRUMNOMMER: ANTWOORDBLAD 4.8 VIN 0V t VUIT 0V t 90° 180° 270° 360° FIGUUR 4.8.1 (3) VIN 0V t VUIT 0V 90° 180° 270° 360° t FIGUUR 4.8.2 (3) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2018 NSS EKSAMENNOMMER: SENTRUMNOMMER: ANTWOORDBLAD 4.9.1 VIN 0V t 0V t -V FIGUUR 4.9.1 (3) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2018 NSS EKSAMENNOMMER: SENTRUMNOMMER: ANTWOORDBLAD 5.2.3 IC VCE FIGUUR 5.2.3 (3) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2018 NSS EKSAMENNOMMER: SENTRUMNOMMER: ANTWOORDBLAD 5.5.3 -3 dB f CO 1 f CO 2 FIGUUR 5.5.3 (6) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2018 NSS EKSAMENNOMMER: SENTRUMNOMMER: ANTWOORDBLAD 5.7.3 +V 0 t 90° 180° 270° 360° -V FIGUUR 5.7.3 (2) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronies DBE/November 2018 NSS EKSAMENNOMMER: SENTRUMNOMMER: ANTWOORDBLAD 5.9 +V 0 t 90° 180° 270° 360° 450° 540° 630° 720° -V FIGUUR 5.9 (4) Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Electrical Technology

View all