Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL
NOVEMBER 2018
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers %20FINAL%20Memo%20Afr_hlayiso.com_._hlayiso.com_--7f7082ac-82f3-4ba2-903c-f36daf9d4ddf/v1-f5c4a74754c6d3675d59/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--a68e616b-2683-467b-a87c-cbea669d5fc9/v1-29837375d7d876d15ee3/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--f51bbc58-dd6c-4602-a333-adace247b202/v1-9f402b12ec5671c7e840/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--53683d88-b757-4081-8090-9168158594ae/v1-9fcbaccf3fd4b1c0221f/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--03eab082-aef7-40f6-8a96-1513bc5bcb0c/v1-9095065dda3c8232e667/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--fb20ccd8-a161-46cc-8f82-61cf2d788665/v1-92e7c857a6ea8aa54ec7/card.webp)
View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afr)
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 514.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 2 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
die korrekte antwoord verkry is.
2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat
volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.
2.6 Nasieners moet in aanmerking neem dat kandidate se antwoorde
effens van die nasienriglyne kan verskil, afhangend van waar en hoe
daar in die berekening afgerond is.
3. Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 3 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: BEROEPSGESONDEID EN VEILIGHEID
1.1 'n Ernstige voorval' is 'n gebeurtenis van rampspoedige afmetings, wat
voortspruit uit die gebruik van bedryfstoerusting of masjinerie of uit
bedrywighede by 'n werkplek.
Ernstige besering of skade aan persone of toerusting wat voortspruit uit die
gebruik van bedryfstoerusting of masjinerie of uit bedrywighede by 'n
werkplek. (2)
1.2 Vervaardigers moet seker maak dat alle produkte veilig is.
Geen werknemer word toegelaat om enige werk te doen of produk te
vervaardig tensy die korrekte voorsorgmaatreëls in plek is nie.
Veilig om te gebruik/ sonder risiko aan gesondheid
Veiligheids kenmerk
Instruksie blad
In ‘n goeie toestand sonder foute (2)
1.3 'Rowwe speletjies' is 'n onveilige handeling omrede sulke gedrag deur
leerders in die werkplek onvanpas is wat die veiligheid van hulself en ander
in gedrang bring.
Dit steur ander persone wat kan lei tot ongelukke of insidente (2)
1.4 Moet nie die persoon met kaal hande raak nie.
Skakel die toevoer af.
Help die persoon deur hom/haar te verwyder met ‘n tipe insulasie materiaal. (2)
1.5 Kwalitatiewe risiko analise definieer die vlakke van gevaar en ontwikkel
teenmaatreëls om moontlike risiko te elimineer. (2)
[10]
VRAAG 2: SKAKELKRINGE
2.1 'n Astabiele multivibrator genereer 'n aanhoudende reeks pulse sonder die
nodigheid van snellerpulse.
Dit is ‘n toestel wat sy uitset toestand herhaaldelik van hoog na laag en terug
verander. (1 punt)
‘n Toestel wat iets herhaaldelik aan en af skakel. (1 punt) (2)
2.2 2.2.1 Bistabiele multivibrator (1)
2.2.2 Positiewe terugvoer (1)
2.2.3 Wanneer 'n positiewe 'stel'-puls (Snellerpuls 1) by die sneller
insetterminaal toegepas word sal die uitset na negatief (-V)
verander en daar bly totdat die volgende puls ontvang word.
Wanneer ‘n negatiewe puls snellerpuls 2 by die sneller
insetterminaal toegepas word sal die uitset na positief (+V)
verander. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 4 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.3 2.3.1 Klokpulsgenerator
Morsekode generators
Tydreellaars
Toestelle wat vierkantsgolwe benodig
Amateur radio toestelle (1)
2.3.2
VUIT
+V
0V
t
t1 t2 (2)
2.3.3 As die waarde van R 1 verhoog word sal daar 'n verhoging in die
RC tydkonstante van die laaikring (t 1 ) wees wat die uitset van die
555 GS langer hoog sal hou. Die positiewe uitsetpuls (hoog) sal
langer as die negatiewe uitsetpuls (laag) wees. (3)
As RHB gekortsluit is, sal die MOSFET se hek direk na grond (0V
potensiaal) gekoppel word, wat veroorsaak dat die interne kanaal
toemaak en die lamp afskakel.
2.4 2.4.1 A B
+VS
Snellerpuls
0V
t
⅔ VS
Kapasitorlaai
0V
t
+VS
Uitset
0V
t
As die Amplitude van die uitsetsein +Vs oorskry = -1 punt
Omgekeerde polariteit = -2 (4)
2.4.2 Snellerpuls B lyk soos 'n reeks 'aan' en 'af' pulse wat as
skakelaarwip bekend staan.
NOTA: Skakelaarwip alleenlik = 2punte (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 5 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.4.3 Die tydsduur van die insetpuls B sal nie die toestand van die
kringbaan beïnvloed nie en daarom nie die laai tempo van die
kapasitor beïnvloed nie.
(3)
2.5 2.5.1 Termokoppel
Piezo-sensor
Mikrofoon (2)
2.5.2
+1 V Boonste
snellervlak
Onderste
-1 V snellervlak
+V
-V
(4)
2.5.3 Wanneer R 1 verminder, word die terugvoerspanning VR 1 ook
verminder. Die positiewe terugvoering deur R 1 word verminder
wat die drempelspanning verlaag. (3)
2.6 2.6.1 Die doel van die vergelyker is om twee insetspannings te
vergelyk. (1)
2.6.2 Die vergelyker vergelyk die twee insetspannings by die twee
insetterminale. Wanneer een van die twee insetspannings hoër as
die ander een is, gaan die vergelykerkring in een van die twee
versadigingsmodusse. Wanneer die insette omgekeer word,
skakel die vergelyker die uitset oor na die ander versadigings-
modus. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 6 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.6.3 VIN
VVERW
0V
+VVERS
-VVERS (3)
2.7 2.7.1 Rf Rf Rf
VUIT = − V1 + V2 + V3
R1 R2 R 3
−3 100 × 10
3
−3 100 × 10
3
−3 100 × 10
3
= − 100 × 10 + 150 × 10 + 50 × 10
10 × 10 3 30 × 10 3 5 × 10 3
= − 2,5 V (3)
Alternatiewelik
Rf R R
VUIT = V1 × + V2 × f + V3 × f
R1 R2 R3
−3 100 × 10
3
100 × 10 −3 100 × 10
3 3
−3
= 100 × 10 ×− 3
+ 150 × 10 × − 3
+ 50 × 10 × −
3
10 × 10 30 × 10 5 × 10
= − 2,5 V
2.7.2 Die spanning van elke sein kan onafhanklik beheer word deur elke
insetweerstand met verstelbare weerstand te vervang. (2)
2.7.3 GS blokkeerkapasitors moet by die insette gekoppel word om te
verhoed dat GS stroom teruggevoer word na die
insetspanningsbronne. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 7 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.7.4
100 mV
t
150 mV
t
50 mV
t
Vuit = 2,5
Vuit V
t
EEN punt vir OMKERING
EEN punt vir VERSTERKING
As die golfvorm nie die golfgrootte uitbeeld nie, maar daar is
verwysing na die korrekte waarde van die golf, moet 'n punt
toegeken word (2)
2.8 2.8.1 Sinusgolf
V IN
0 V
t
V UIT
0 V
90° 180° 270° 360°
t
1 punt vir 90° faseskuiwing
Korrekte oriëntasie sal wees:
• 1 punt vir positiewe halfsiklus
• 1 punt vir negatiewe halfsiklus (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 8 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
2.8.2 Driehoekgolf
IN
0V
t
UIT
0V
t
1 punt vir faseskuiwing
2 punte vir korrekte oriëntasie (3)
2.9 2.9.1
VIN
0V
t
0V
t
-V (3)
2.9.2 'n Kort RC-tydkonstante sal veroorsaak dat die kapasitor baie vinnig
laai en sy maksimum insetspanning bereik en daar bly totdat die
inset weer daal. Dit veroorsaak dat die uitset 'n meer geronde
leirand en volgrand het met 'n afgeplatte kruin wat 'n verwronge
vierkantsgolf verteenwoordig. (4)
Die volgende is die korrekte verduideliking vir die Op-versterker
integreerder.
As die RC-tydkonstante kort is, sal die uitset op 'n lineêre -wyse styg
tot die maksimum uitsetspanning bereik word en daar bly totdat die
inset weer val. Dit lei tot ‘n uitset met reguit skuins leidende en volg
rande met ‘n plat bokant en onderkant. Dit sal soos 'n driehoekige
golf lyk, met sy bo- en onder pieke afgesny.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 9 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
[60]
VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE
3.1 3.1.1 Nie-omkeer inset. (1)
3.1.2 Direk-in-lyn verpakking belyning(DIL)
Oppervlakberg verpakking(SMP) (1)
3.1.3
+V
0V
90° 270°
-V
(2)
Nota: As ‘n vierkantge golf geteken word met omkering moet 2 punte
toegeken word.
3.2 Tipiese werkspannings van ‘n 741 Op-versterker is tussen +5 V/ -5 V en
+15 V / - 15 V (2)
3.3 Oneindige wins
Baie hoë insetimpedansie
Baie lae uitsetimpedansie
Oneindige bandwydte (2)
3.4 • Oopluswins is die wins van 'n Op-versterker sonder enige terugvoer
vanaf die uitset na die inset.
• Gesloteluswins is die wins van 'n Op-versterker wanneer daar
terugvoer vanaf die uitset na die inset is. (2)
3.5 R
VUIT = VIN 1 + F
RIN
220 000
= 5 × 10 − 3 1 +
440
= 2,51 V (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 10 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
3.6 3.6.1 • Snellerpen 2 is 'n aktief lae sneller.
• Wanneer die spanning op pen 2 laer as 1/3 van die
toevoerspanning is, sal die uitset na hoog verander.
• Wanneer die spanning op pen 2 hoër as 2/3 van die
toevoerspanning is sal die uitset herstel na laag. (3)
3.6.2 • In die monostabiele toestand bly die 555 in een stabiele
toestand.
• Wanneer 'n eksterne puls aangewend word, sal die kring sy
toestand na stel verander.
• Dit sal vir 'n voorafbepaalde tyd in hierdie toestand bly waarna dit
weer na sy oorspronklike toestand terugkeer.
• T = 5RC bepaal hoe lank die monostabiele multivibrator in die
stel toestand bly waarna dit na die oorspronklike toestand
terugkeer. (4)
[20]
VRAAG 4: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE
4.1 'n VLOEIKRISTALVERTONER (VKV) beheer die deurlatingvan lig deur die
polariteit van die polariseerroosters te beheer.
(Die werking van die VKV berus op die polarisering van lig.)
Deur twee roosters teen 900 te polariseer word die lig geblokkeer in beide
vlakke (vertikaal en horisontaal). (3)
4.2 V+
Korrekte orde
Pyl korrek aangewys
Sinkuitset (2)
+V
Korrekte orde
Pyl korrek aangewys
Bronuitset (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 11 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.3 INSETTE UITSETTE
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 A3 A2 A1 A0
1 1 1 1 1 1 1 1 1 1 0 0 0 0
1 0 1 1 1 1 1 1 1 1 0 0 0 1
1 1 0 1 1 1 1 1 1 1 0 0 1 0
1 1 1 0 1 1 1 1 1 1 0 0 1 1
1 1 1 1 0 1 1 1 1 1 0 1 0 0
1 1 1 1 1 0 1 1 1 1 0 1 0 1
1 1 1 1 1 1 0 1 1 1 0 1 1 0
1 1 1 1 1 1 1 0 1 1 0 1 1 1
1 1 1 1 1 1 1 1 0 1 1 0 0 0
1 1 1 1 1 1 1 1 1 0 1 0 0 1 (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 12 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.4 1 punt B0 – B3 1 punt A0 – A3
B3 A3 B2 A2 B1 A1 B0 A0
C1 C1 C1
F/A F/A F/A H/A 1 punt
1 punt 3 H/O
V/O’s C0 C0 C0 C0
1 Punt vir alle Co
S4 S3 S2 S1 S0
1punt S0 – S3
1 punt = H/A
1 punt = 3 F/A’s
1 punt = A 0 – A 3
1 punt = B 0 – B 3
1 punt = Alle C o uitsette
1 punt = S 0 – S 3
1 punt = S 4 (7)
Beide bo en
4.5 4.5.1 onder
verbindings
J & ≥1 Q
Beide J en K
insette uitsette
CLK
grendel
J
J ≥1 Q
K &
Beide
insethekke
Beide
uitsethekke
(7)
4.5.2 INSETTE UITSETTE
CLK J K Q �
𝐐
0 0 Qn �
𝐐𝒏 Geen verandering
0 1 0 1
1 0 1 0
1 1 �
𝐐𝒏 Qn Teenoorgestelde
toestand (4)
4.6 • Sinchrone tellers word op dieselfde tyd gesneller.
• Asinchrone tellers word nie op dieselfde tyd gesneller nie. Die klokpuls
word gekoppel aan die uitset van 'n vorige stadium (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 13 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
4.7 • Wanneer dit begin tel, is die uitsette van FF0 en FF2 wat die insette van
die NEN-hekke voer, al twee lag '0'
• Dit beteken dat die hek se uitset sal hoog '1' wees.
• Dit is hierdie '1' wat die teller in staat stel om as 'n gewone opteller te
begin werk.
• Dit hou aan tel totdat die binêre uitset getal 101 2 ( desimaal 5) bereik is.
• By hierdie punt is al twee die uitsette Q 0 en Q 2 hoog '1'
• Wanneer dit in 'n NEN- hek gevoer word, word sy uitset laag '0'
• Dit versper onmiddellik die eerste wipkring FF0 sodat dit nie op enige
verdere klokpulse sal reageer nie
• Effektief stop dit die teller en bly dit in die 'onthou' modus in die 101 2
(desimaal 5) toestand totdat 'n verdere terugstelsein ontvang word. (8)
4.8 Parallel Data uit
QA QB QC QD
Serie uitsette Serie
Data in D
SET
Q D
SET
Q D
SET
Q D
SET
Q Data uit
FFA FFB FFC FFD
CLR Q CLR Q CLR Q CLR Q
Klok
Terugstel
(10)
[55]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 14 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: MIKROBEHEERDERS
5.1 Mikrobeheerders word in kommersiële toestelle gebruik:
• Verkoelingsbeheer
• Beligting van persele, advertensies
• Voorraadbeheer (2)
5.2 Die hoof voordeel van 'n mikrobeheerder is:
• Kleiner en goedkoper
• Benodig minder verskillende dele
• Meer betroubaar
• Veeldoelig (2)
5.3 • Die SVE stuur 'n adres na die RAM wat data van daardie adres aanvra.
• Hierdie data kan slegs na die SVE aangestuur word sodra die koppelvlak
geaktiveer is. Die data word na die SVE gestuur wat dit dan verwerk.
Sodra dit voltooi is, stuur die SVE nog 'n adres waar die RAM hierdie
nuwe verwerkte data stoor.
• Dit kan slegs in die RAM gevoer word indien die nodige koppelvlak
geaktiveer is.
• Wanneer die SVE data in die RAM wil stoor, moet dit eers die adres stuur
waar om die data te stoor. Dit aktiveer dan die adresbus en stuur die data
na die RAM wat dit by daardie adres stoor. (4)
5.4 5.4.1 (a) A – Sentrale verwerkereenheid (SVE)
(b) C – Inset en uitset eenheid (2)
5.4.2 (a) X – Databus:
(b) Y – Beheerbus: (2)
5.5 5.5.1 'n Stel reëls en regulasies (1)
5.5.2 'n Stel reëls en regulasies wat twee elektroniese eenhede
aanmekaar verbind om data en inligting tussen hulle uit te ruil (2)
5.5.3 Die elektriese (of meganiese) verbinding tussen twee eenhede om
inligting tussen hulle uit te ruil (2)
5.6 5.6.1 'n Register is klein spasies in die geheue wat 'n enkele instruksie of
data bevat (2)
5.6.2 'n Register word gebruik om 'n enkele instruksie, opbergadres of
enige ander tipe data te stoor.
Die register hou data gereed om dit in die verwerker te voer. (2)
5.6.3 Die twee tipes registers wat in die SVE van 'n mikrobeheerder
gebruik word;
Spesiale diensregisters en
Algemene diensregisters (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 15 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
5.6.4 Die geheuedataregister (GDR) stoor 'n kopie van die huidige
instruksie wat uitgevoer word. (2)
5.7 • Die ROM bevat inligting wat permanent benodig word,
Soos programme, werksisteme en data wat self gelees word wanneer die
stelsel geaktiveer word.
• Dit word gedurende vervaardiging geïnstalleer en dit kan nie uitgewis
word nie
• Hierdie geheue is nie-vlugtig omdat dit nie verlore raak nie. (4)
5.8 5.8.1
klok
Data
Rigting van datavloei
10010010|10010101|00110011
Sender Ontvanger
Data
greep greep greep
(4)
5.8.2
Versoek
Erken
Rigting van datavloei
10010010|10010101|00110011
Data Sender Ontvanger
greep greep greep
(4)
5.9 Die drie tipes kommunikasie randtoerusting:
Seriekommunikasie koppelvlak (SCI)
Serierandtoestel-koppelvlak (SPI)
Inter-integreerde bus (I2C) (3)
5.10 Die RS-485 koppelvlak word algemeen gebruik in industriële toepassings
waar hoër spoed en langer afstande vereis word (2)
5.11 5.11.1 Afsluiter of BEGIN/STOP element (1)
5.11.2 Besluit element (1)
5.11.3 Proses element (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 16 DBE/November 2018
NSS – Nasienriglyne
5.12 Begin
Sensor 1? Sensor 2? Sensor 3?
Nee
Nee Nee
Ja
Ja Ja
Alarm
aan
Herstel?
Nee
Ja
Alarm af
LET WEL: Elke ontwerp moet op sy eie meriete assesseer word en
afwykings moet toegelaat word. (10)
[60]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20FINAL%20Memo%20Afr_hlayiso.com_._hlayiso.com_--7f7082ac-82f3-4ba2-903c-f36daf9d4ddf/v1-f5c4a74754c6d3675d59/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--a68e616b-2683-467b-a87c-cbea669d5fc9/v1-29837375d7d876d15ee3/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Eng)
%20Eng_hlayiso.com_--f51bbc58-dd6c-4602-a333-adace247b202/v1-9f402b12ec5671c7e840/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--53683d88-b757-4081-8090-9168158594ae/v1-9fcbaccf3fd4b1c0221f/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--03eab082-aef7-40f6-8a96-1513bc5bcb0c/v1-9095065dda3c8232e667/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--fb20ccd8-a161-46cc-8f82-61cf2d788665/v1-92e7c857a6ea8aa54ec7/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Afr)
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper