Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITAAL
NOVEMBER 2018
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, 'n 1 bladsy-formuleblad en
10 antwoordblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2018 papers %20Eng_hlayiso.com_--a68e616b-2683-467b-a87c-cbea669d5fc9/v1-29837375d7d876d15ee3/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--f51bbc58-dd6c-4602-a333-adace247b202/v1-9f402b12ec5671c7e840/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--03eab082-aef7-40f6-8a96-1513bc5bcb0c/v1-9095065dda3c8232e667/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--fb20ccd8-a161-46cc-8f82-61cf2d788665/v1-92e7c857a6ea8aa54ec7/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--11dc7c93-2234-4876-9ed6-efcc8515dc4e/v1-0fac8e8bc375fd412ee2/card.webp)
%20FINAL%20Memo%20Afr_hlayiso.com_._hlayiso.com_--7f7082ac-82f3-4ba2-903c-f36daf9d4ddf/v1-f5c4a74754c6d3675d59/card.webp)
View all
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
%20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)


Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Afr)
Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 26 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Question paper, 26 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2018
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 26
- File size
- 612.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 26
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 2 DBE/November 2018
NSS
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Beantwoord die volgende vrae op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE:
VRAAG 2.3.2
VRAAG 2.4.1, 2.5.2, 2.6.3, 2.7.4, 2.8.1, 2.8.2 en 2.9.1
VRAAG 3.1.3
VRAAG 4.3 en 4.5.2
4. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
jy dit nie gebruik nie.
5. Sketse en diagramme moet groot, netjies en volledig benoem wees.
6. Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale
plekke af.
7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
8. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
9. Toon die eenhede vir ALLE antwoorde van berekeninge.
10. 'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg.
11. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 3 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID (GENERIES)
1.1 Definieer die term ernstige voorval met verwysing na die Wet op
Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993). (2)
1.2 Noem TWEE algemene pligte van vervaardigers ten opsigte van 'n produk
wat by die werkplek gebruik sal word. (2)
1.3 Verduidelik waarom spelery 'n onveilige handeling in die werkswinkel is. (2)
1.4 Noem TWEE prosedures wat jy moet volg om jouself te beskerm wanneer jy
'n persoon help wat deur elektrisiteit geskok word. (2)
1.5 Definieer kwalitatiewe risiko-analise. (2)
[10]
VRAAG 2: SKAKELKRINGE (SPESIFIEK)
2.1 Verduidelik die doel van 'n astabiele multivibrator. (2)
2.2 Verwys na FIGUUR 2.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Sneller- C1 +V
inset
Uitset
R2
-V
1
R1
2 t
Snellerpuls
R3
0V
FIGUUR 2.2: MULTIVIBRATOR
2.2.1 Identifiseer die multivibrator in FIGUUR 2.2. (1)
2.2.2 Noem die tipe terugvoer wat deur R 2 verskaf word. (1)
2.2.3 Beskryf die verandering in die uitsetsein met verwysing na
insetsnellerpuls 1 en 2. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 4 DBE/November 2018
NSS
2.3 FIGUUR 2.3 hieronder toon die 555 IK astabiele multivibrator en die
spanningsgrafiek van kapasitor C 1 . Beantwoord die vrae wat volg.
+VCC
R1
47 kΩ
8 4
7
R2
555
47 kΩ UIT
VVC1
C1 2
3
⅔ VCC 6 1 5
C1 C2
⅓ VCC 10 µF 10 nF
t1 t2 t
FIGUUR 2.3: 555 IK ASTABIELE MULTIVIBRATOR
2.3.1 Noem EEN toepassing van 'n astabiele multivibrator. (1)
2.3.2 Teken die uitsetsein met verwysing na sein V C1 op
ANTWOORDBLAD 2.3.2. (2)
2.3.3 Beskryf hoe 'n verhoging in die waarde van R 1 die uitsetsein sal
beïnvloed. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 5 DBE/November 2018
NSS
2.4 FIGUUR 2.4 hieronder toon insetsnellerpuls A en B na 'n 555 monostabiele
multivibrator. Beantwoord die vrae wat volg.
A B
+VS
Snellerpuls
0V
t
⅔ VS
Kapasitor laai
0V
t
+VS
Uitset
0V
t
FIGUUR 2.4: MONOSTABIELE MULTIVIBRATORSNELLERPULSE
2.4.1 Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 2.4.1. (4)
2.4.2 Beskryf die toestand wat by snellerpuls B voorkom. (2)
2.4.3 Verduidelik waarom die toestand wat by snellerpuls B voorkom, NIE
die kapasitor wat laai, beïnvloed NIE. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 6 DBE/November 2018
NSS
2.5 Verwys na FIGUUR 2.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
+5 V
VIN
VUIT
RF
-5 V 8 kΩ
R1
2 kΩ
0V
FIGUUR 2.5: OMKEER-SCHMITT-SNELLER
2.5.1 Noem TWEE omsetters wat as insettoestelle na die Schmitt-sneller
gebruik kan word. (2)
2.5.2 Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 2.5.2 indien die insetsein
in FIGUUR 2.5.2 hieronder op die kring toegepas word.
Boonste
+1 V
snellervlak
Onderste
-1 V
snellervlak
FIGUUR 2.5.2: INSETSEIN (4)
2.5.3 Verduidelik hoe 'n vermindering in die waarde van R 1 die
snellerspanningsvlak van die Schmitt-sneller sal beïnvloed. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 7 DBE/November 2018
NSS
2.6 FIGUUR 2.6 toon die 741-op-versterker as 'n vergelyker. Beantwoord die vrae
wat volg.
+V
R1
VIN +V
VVERW VIN -
VUIT
0V +
RVERW -V
0V 0V
FIGUUR 2.6: VERGELYKER
2.6.1 Noem die doel van die vergelyker. (1)
2.6.2 Beskryf kortliks hoe die vergelyker sy funksie bereik. (3)
2.6.3 Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 2.6.3, met verwysing na
die insetsein in FIGUUR 2.6. (3)
2.7 Verwys na FIGUUR 2.7 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
R1 10 kΩ RF 100 kΩ
100 mV
R2 30 kΩ +12 V
150 mV -
R3 5 kΩ +
50 mV VUIT
-12 V
0V
FIGUUR 2.7: OMKEER-SOMMEERVERSTERKER
2.7.1 Bereken die uitsetspanning. (3)
2.7.2 Verduidelik hoe hierdie kring aangepas kan word om die
insetspanning van elke sein onafhanklik te beheer. (2)
2.7.3 Verduidelik hoe hierdie kring aangepas kan word om te voorkom dat
GS na die insetspanningsbronne teruggevoer word. (2)
2.7.4 Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 2.7.4. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 8 DBE/November 2018
NSS
2.8 FIGUUR 2.8 hieronder toon 'n op-versterker as 'n differensieerder. Teken die
uitsetseine op ANTWOORDBLAD 2.8, wanneer die seine, getoon in
VRAAG 2.8.1 en 2.8.2, op die inset van die kring toegepas word.
IF RF
C +V
-
IIN VUIT
+
-V
R
0V
FIGUUR 2.8: OP-VERSTERKER AS DIFFERENSIEERDER
2.8.1 Sinusgolf
VIN
0V
t
(3)
2.8.2 Driehoekgolf
VIN
0V
t
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 9 DBE/November 2018
NSS
2.9 Verwys na FIGUUR 2.9 hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
IF CF
RIN +V
VIN -
IIN VUIT
+
-V
0V
FIGUUR 2.9: OP-VERSTERKER AS INTEGREERDER
2.9.1 Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 2.9.1, wanneer die
insetsein in FIGUUR 2.9.1 hieronder toegepas word.
VIN
0V
t
FIGUUR 2.9.1: INSETSEIN (3)
2.9.2 Beskryf wat met die uitsetsein sal gebeur as die RC-tydkonstante
kort is. (4)
[60]
VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE (SPESIFIEK)
3.1 FIGUUR 3.1 hieronder toon die 741-op-versterker. Beantwoord die vrae wat
volg.
Nulpuntverstelling
Nulpuntverstelling
FIGUUR 3.1: 741-OP-VERSTERKER
3.1.1 Benoem pen 3. (1)
3.1.2 Noem die tipe verpakking waarin die geïntegreerde kring (IK) hierbo
gebou word. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 10 DBE/November 2018
NSS
3.1.3 Teken die uitsetsein op ANTWOORDBLAD 3.1.3 indien die seine in
FIGUUR 3.1.3 hieronder op die insette van 'n op-versterker
toegepas word.
+V
0V +V
-V
uitset
+V
0V
-V
-V
FIGUUR 3.1.3: SEINE (2)
3.2 Noem die tipiese werkspannings van 'n 741-op-versterker. (2)
3.3 Noem TWEE eienskappe van 'n ideale op-versterker. (2)
3.4 Verduidelik die verskil tussen oopluswins en gesloteluswins met verwysing na
op-versterkers. (2)
3.5 Bereken die uitsetspanning van die op-versterker in FIGUUR 3.5 hieronder.
+V
VIN = 5 mV
VUIT
RF
-V 220 kΩ
RIN
440 Ω
0V
FIGUUR 3.5: OP-VERSTERKER
Gegee:
V IN = 5 mV
R IN = 440 Ω
RF = 220 kΩ (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 11 DBE/November 2018
NSS
3.6 FIGUUR 3.6 hieronder toon die 555-IK. Beantwoord die vrae wat volg.
0V 1 8 +Vcc
Sneller 2 7 Ontlaai
555-IK
IC
Uitset 3 6 Drempel
Herstel
Terugstel 4 5 Beheer
Beheerspanning
spanning
FIGUUR 3.6: 555-IK
3.6.1 Verduidelik hoe die snellerinsetpen op 'n 555-IK sy funksie bereik. (3)
3.6.2 Verwys na FIGUUR 3.6.2 hieronder en verduidelik die werking van
die 555-tydreëlaar wanneer dit in monostabiele modus gekoppel is.
+VCC
Snellerpuls
R1 R2 ⅓ VCC
⅔ VCC t
8 4
7
Kapasitor-
Kapasitor
555 spanning
Mono- Spanning
6 mono-
stabiel 3 UIT VC1
2
stabiel t
1
5 1
Tr
Uitset
C1 C2 0
t1 t
FIGUUR 3.6.2: MONOSTABIELE MULTIVIBRATOR (4)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 12 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 4: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE (SPESIFIEK)
4.1 Verduidelik kortliks hoe 'n vloeikristalvertoon (VKV/'LCD') die vloei van lig
daardeur beheer. (3)
4.2 Verwys na 'n LED-sewesegmentvertoon en illustreer die verskil tussen 'n
sinkuitset en 'n bronuitset deur TWEE eenvoudige diagramme te gebruik. (4)
4.3 Bestudeer FIGUUR 4.3 hieronder van 'n desimaal-na-binêr-enkodeerder.
Gebruik die tabel op ANTWOORDBLAD 4.3 om die waarheidstabel te voltooi.
+5V
+5 V
R9 R8 R7 R6 R5 R4 R3 R2 R1
A≥ A0
B≥ A1
C≥ A2
D≥ A3
9 8 7 6 5 4 3 2 1
0V
FIGURE 4.3: DESIMAAL-NA-BINÊR-ENKODEERDER (10)
4.4 Teken die blokdiagram van 'n vier-bis- parallelle opteller wat die volgende
twee getalle sal kan optel:
A 3A 2A 1A 0 + B 3B 2B 1B 0 (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 13 DBE/November 2018
NSS
4.5 FIGUUR 4.5 hieronder verteenwoordig die logikasimbool van 'n J-K-wipkring.
STEL
KLOK
HERSTEL
FIGUUR 4.5: LOGIKASIMBOOL VAN J-K-WIPKRING
4.5.1 Teken die logikakring van hierdie wipkring deur EN-hekke en NOF-
hekke te gebruik. (7)
4.5.2 Voltooi die waarheidstabel van die wipkring hieronder op
ANTWOORDBLAD 4.5.2.
TABEL 4.5.2: WAARHEIDSTABEL
INSETTE UITSETTE
KLOK J K Q �
𝐐
0 0
0 1
1 0
1 1 (4)
4.6 Beskryf die verskil tussen 'n sinchrone teller en 'n asinchrone teller. (2)
4.7 FIGUUR 4.7 hieronder toon 'n driestadium- sinchrone selfstop-opteller.
Verduidelik die werking van hierdie opteller.
A B C
MIBB MBB
0
0
&
0
0
0
0
&
SET SET SET
J Q J Q J Q
CLR
K
CLR
Q K
CLR
Q K Q
FF0 FF1 FF2
KLOK
FIGUUR 4.7: DRIEFASE- SINCHRONE SELFSTOP-OPTELLER (8)
4.8 Teken 'n netjies benoemde skets van 'n 4-bis serie-in- parallel-uit-
skuifregister wat D-tipe wipkringe gebruik. Toon AL die insette en uitsette. (10)
[55]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 14 DBE/November 2018
NSS
VRAAG 5: MIKROBEHEERDERS (SPESIFIEK)
5.1 Noem TWEE gebruike van 'n mikrobeheerder in kommersiële toestelle. (2)
5.2 Noem TWEE voordele van 'n mikrobeheerder. (2)
5.3 Verduidelik die basiese proses wat 'n mikrobeheerder volg om sy funksie te
verrig. (4)
5.4 Verwys na die blokdiagram van kommunikasie in 'n mikrobeheerder in
FIGUUR 5.4 hieronder. Beantwoord die vrae wat volg.
Geheue
A C
LSG ('RAM')/
RAM/ROM
LAG ('ROM')
X
Koppelbusse
Stelselbus
Y
Databus
FIGUUR 5.4: KOMMUNIKASIE IN 'N MIKROBEHEERDER
5.4.1 Benoem die volgende blokke in FIGUUR 5.4:
(a) A (1)
(b) C (1)
5.4.2 Identifiseer die volgende buskoppelings:
(a) X (1)
(b) Y (1)
5.5 Definieer die volgende elemente in 'n mikrobeheerder:
5.5.1 Protokol (1)
5.5.2 Kommunikasieprotokol (2)
5.5.3 Hardeware-koppelvlak (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal 15 DBE/November 2018
NSS
5.6 Verwys na registers in die SVE ('CPU') en beantwoord die vrae wat volg.
5.6.1 Definieer kortliks 'n register. (2)
5.6.2 Beskryf die funksie van 'n register. (2)
5.6.3 Noem TWEE tipes registers wat in die SVE van 'n mikrobeheerder
gebruik word. (2)
5.6.4 Verduidelik die funksie van die geheuedataregister. (2)
5.7 Bespreek die leesalleengeheue (LAG/'ROM') met verwysing na die SVE van
'n mikrobeheerder. (4)
5.8 Teken die seriekommunikasie-blokdiagram vir:
5.8.1 Sinchrone kommunikasie (4)
5.8.2 Asinchrone kommunikasie (4)
5.9 Noem DRIE tipes kommunikasierandtoerusting. (3)
5.10 Gee die rede waarom die RS-485-kommunikasieprotokol in
nywerheidstoepassings gebruik word. (2)
5.11 Identifiseer die volgende vloeidiagramsimbole:
5.11.1
(1)
5.11.2
(1)
5.11.3
(1)
5.12 Ontwerp 'n vloeidiagram van 'n huisveiligheidstelsel wat DRIE sensors in
verskillende dele van die huis het. Indien enigeen van die sensors geaktiveer
word, sal die alarm geaktiveer word. Die alarm moet 'n herstelstelfunksie
insluit. Geen tydreëlingfunksie is nodig nie. (10)
[55]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal DBE/November 2018
NSS
FORMULEBLAD
HALFGELEIERTOESTELLE
VUIT RF
Wins A V = = −
VIN R
IN
R
VUIT = VIN × − F
RIN
R
VUIT = VIN × 1 + F
RIN
SKAKELKRINGE
VUIT = − ( V1 + V2 + V3 + ....VN )
R R R
VUIT = VIN1× − F + VIN 2 × − F + ... .VINN × − F
R1 R2 RN
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal DBE/November 2018
NSS
EKSAMENNOMMER:
SENTRUMNOMMER:
ANTWOORDBLAD 2.3.2
Inset
+V CC
-V CC
t
V UIT
+V
0V
t1 t2 t
FIGUUR 2.3.2 (2)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal DBE/November 2018
NSS
EKSAMENNOMMER:
SENTRUMNOMMER:
ANTWOORDBLAD 2.4.1
A B
+VS
Snellerpuls
0V
t
⅔ VS
Kapasitor laai
0V
t
+VS
Uitset
0V
t
FIGUUR 2.4.1 (4)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal DBE/November 2018
NSS
EKSAMENNOMMER:
SENTRUMNOMMER:
ANTWOORDBLAD 2.5.2
+1 V Boonste
snellervlak
Onderste
-1 V snellervlak
+V
Uitset
-V
FIGUUR 2.5.2 (3)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal DBE/November 2018
NSS
EKSAMENNOMMER:
SENTRUMNOMMER:
ANTWOORDBLAD 2.6.3
VIN
VVERW
0V
+VVERS
-VVERS
FIGUUR 2.6.3 (3)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal DBE/November 2018
NSS
EKSAMENNOMMER:
SENTRUMNOMMER:
ANTWOORDBLAD 2.7.4
100 mV t
150 mV
t
50 mV
t
VUIT = V
______
uit
t
90° 180° 270° 360°
FIGUUR 2.7.4 (2)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal DBE/November 2018
NSS
EKSAMENNOMMER:
SENTRUMNOMMER:
ANTWOORDBLAD 2.8
VIN
0V
t
VUIT
0V
t
90° 180° 270° 360°
FIGUUR 2.8.1 (3)
VIN
0V
t
VUIT
0V
90° 180° 270° 360°
t
FIGUUR 2.8.2 (3)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal DBE/November 2018
NSS
EKSAMENNOMMER:
SENTRUMNOMMER:
ANTWOORDBLAD 2.9.1
VIN
0V
t
0V
t
-V
FIGUUR 2.9.1 (3)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal DBE/November 2018
NSS
EKSAMENNOMMER:
SENTRUMNOMMER:
ANTWOORDBLAD 3.1.3
+V
0V Inset 1
-V
+V
0V Inset 2
-V
+V
0V uitset
90° 180° 270° 360°
-V
FIGUUR 3.1.3 (2)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal DBE/November 2018
NSS
EKSAMENNOMMER:
SENTRUMNOMMER:
ANTWOORDBLAD 4.3
INSETTE UITSETTE
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 A3 A2 A1 A0
1 1 1 1 1 1 1 1 1 1
1 0 1 1 1 1 1 1 1 1
1 1 0 1 1 1 1 1 1 1
1 1 1 0 1 1 1 1 1 1
1 1 1 1 0 1 1 1 1 1
1 1 1 1 1 0 1 1 1 1
1 1 1 1 1 1 0 1 1 1
1 1 1 1 1 1 1 0 1 1
1 1 1 1 1 1 1 1 0 1
1 1 1 1 1 1 1 1 1 0
TABEL 4.3 (10)
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitaal DBE/November 2018
NSS
EKSAMENNOMMER:
SENTRUMNOMMER:
ANTWOORDBLAD 4.5.2
INSETTE UITSETTE
KLOK J K Q �
𝐐
0 0
0 1
1 0
1 1
TABEL 4.5.2 (4)
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Eng_hlayiso.com_--a68e616b-2683-467b-a87c-cbea669d5fc9/v1-29837375d7d876d15ee3/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Eng)
%20Eng_hlayiso.com_--f51bbc58-dd6c-4602-a333-adace247b202/v1-9f402b12ec5671c7e840/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Eng)
%20Eng_hlayiso.com_--03eab082-aef7-40f6-8a96-1513bc5bcb0c/v1-9095065dda3c8232e667/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--fb20ccd8-a161-46cc-8f82-61cf2d788665/v1-92e7c857a6ea8aa54ec7/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--11dc7c93-2234-4876-9ed6-efcc8515dc4e/v1-0fac8e8bc375fd412ee2/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 QP (Afr)
%20FINAL%20Memo%20Afr_hlayiso.com_._hlayiso.com_--7f7082ac-82f3-4ba2-903c-f36daf9d4ddf/v1-f5c4a74754c6d3675d59/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2018 Memo (Afr)
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20MEMO%20GR12%20SEPT%202025%20ENG_watermark--0a867070-2654-43cf-8e48-5037555e0c3d/v1-84a07d81399f5d7a195b/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo
%20(English)%20June%202025%20Possible%20Answers--4302563e-89b7-4f54-8a21-63b2020e985f/v1-3e4c5b36e08cde219ac2/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 P1 Gauteng June 2025 Memo
%20MG%20Afr--3b862a0c-6a87-4296-b5b6-09b072c7d1e9/v1-66d030d2505ce0cce42c/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afr)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum