Skip to content

Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)

MemorandumElectrical TechnologyGrade 12202017 pages

Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 SENIOR SERTIFIKAAT/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIES NOVEMBER 2020 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 2 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne INSTRUKSIES AAN NASIENERS 1. Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante, aanvaarbare antwoord oorweeg moet word. 2. Berekeninge: 2.1 Alle berekeninge moet formules toon. 2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees. 2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te word. 2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat die korrekte antwoord verkry is. 2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry. 3. Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums toegepas word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 3 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 1: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID 1.1 Enige artikel of deel daarvan wat vervaardig, voorsien of geïnstalleer is in die belang van die gesondheid of veiligheid van enige persoon.  (2) 1.2 Jou reg tot billike arbeidspraktyke.  Jou reg om redelike ure te werk. Jou reg om aan 'n vakbond te behoort. Jou reg om 'n menswaardige loon te verdien. Jou reg om nie teen gediskrimineer te word nie. (1) 1.3  Indien iemand sterf.   'n Ernstige voorval.   Die gesondheid of veiligheid van enige persoon bedreig was. (2) 1.4  Die werknemer uit sy/haar diens te ontslaan sonder die nodige prosedure.   Die vlak van die werknemer se loon te verminder sonder die nodige prosesse.   Die bedinge voorwaardes van sy/haar diens te verander na beding of voorwaardes wat vir hom/haar minder gunstig is.   Teistering, verbale mishandeling  Verander posisie in verhouding tot ander mense  Behandel onregverdig weens ras LET WEL: As 'n leerder slegs 'n skending van regte noem, word 1 punt toegeken. Duplikaat melding van regte word nie toegeken nie. (3) 1.5 Tydens 'n noodgeval moet dit gedruk kan word en sodoende alle elektriese toevoer na alle elektriese toerusting onmiddellik breek  wat dit sal stop en die werkswinkel sodoende beveilig.  (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 4 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: RLC-KRINGE 2.1 2.1.1 Indien VX vir VR met 35º naloop. VR= 20 V º θ = 35   VX=30 V (2) 2.1.2 Die spannings verteenwoordig 'n RC-kringbaan  omrede VR en IT altyd in fase is en VX vir VR naloop met 35°. Omdat VR en IT in fase is en VX 35° nalopend tov VR is. Dit bewys dat die kring oorwegend kapasitief is aangesien IT voorlopend is tov VX. (2) 2.2 2.2.1 XL  2  π  f  L   2  π  60  20  10 3   7,54 Ω  (3) XL = XL = XL = 7,54 Ω 2.2.2 VC  I  X C   6,5  25   162,5 V  (3) 2.2.3 Die spanning is nalopend,  omdat die kapasitiewe reaktansie groter as die induktiewe reaktansie is (VC is groter as VL).  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 5 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 2.2.4  VL VR  IT θ  VX = VC - VL VX VT   VC LET WEL: 5 punte, 1 punt vir elke korrekte byskrif waarvan VL, VC en VR as korrek MOET benoem en geplaas word.. (5) 2.3 2.3.1 Fasordiagram van 'n parallelle  RLC-kringbaan tydens resonansie.  (2) 2.3.2 Die spanning word as verwysing gebruik, omdat die spanningsvalle oor komponente in 'n parallelle kringbaan dieselfde is.  (1) OF Die aangewende spanning oor al die komponente is dieselfde. 2.3.3 Die impedansie is maksimum  en die stroomvloei is minimum  in 'n parallel resonante kringbaan. (2) OF Die verhouding tussen impedansie en stroom in 'n parallelle RLC- stroombaan is omgekeerd eweredig. 2.4 2.4.1 1  fr  2π LC 1   2  3,142 300  10 3  150  10 6  23,73 Hz  (3) 2.4.2 1 L  Q  R C 1 300  10 3    20 150  10 6  2,24  (3) OF As kandidate XL of Xc bereken, kan hulle die volgende formules gebruik: ( )( ) Q= Q= Q= Q= Q = 2,24 Q = 2,24 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 6 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 2.4.3 Z  20 Ω  Z  R tydens resonansie  (2) 2.4.4 1  C 4  π  L  fr 2 2 1   4  9,87  300  10 3  4  106  2,111 10 8 F  21,11 nF  (3) OF 1 Vir resonansie. Bereken eers XL C 2π fr 2  L en dan sedert XL = XC 1  2  3,14  20002  300  103 ( )( )  2,113  108 F  21,13 nF ( )( ) 2.5. 2.5.1 Q1  (1) 2.5.2 Wanneer die waardes f1 = 30000 Hz en f2 = 35000 Hz vanaf die grafiek gelees word kan die volgende afgelei word. f f  fr  1 2 2 30000  35000  .  2  32500 Hz   32,5 kHz (3) LET WEL: As die kandidaat die waarde 32,5 kHz direk uit die grafiek aflei, word volle punte toegeken. Omdat die verkeerde formule op die formuleblad verskaf is, sal die volgende berekening aanvaar word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 7 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 2.5.3 Wanneer die aangeduide bandwydte Q1 vanaf die grafiek as 35 kHz - 30 kHz afgelei word sal die kandidaat soos volg kan bereken: BW  f2 - f1 f BW  r en BW  (f2 - f1 )  35000 - 30000 Q  5000 Hz f (f2 - f1 )  r f Q BW  r fr Q Q f OF (f2 - f1 ) Q r  BW 32500  32500  (35000 - 30000)  5000  6,5  6,5  (3) [40] VRAAG 3: HALFGELEIERTOESTELLE 3.1 3.1.1 A - Bron  B - Hek  C - Dreineer (3) 3.1.2 N-tipe  (1) 3.1.3 In die die spanning by terminaal B 0 V is, sal daar geen stroom tussen terminale A en C vloei nie.  (1) 3.1.4 A - Verrykingsmodus N-kanaal MOSVET  C - P-kanaal JVET  E - Verarmingsmodus P-kanaal MOSVET  (3) 3.2 Negatiewe weerstand is 'n eienskap van die EVT wanneer dit aangeskakel word. Die stroomvloei deur die emittor terminaal van die EVT neem toe  terwyl sy spanning daal.  Negatiewe weerstand is wanneer die EVT aangeskakel word, is daar 'n groot hoeveelheid stroomvloei in die laer basis gedeelte en soos wat die weerstand daal, neem die stroomvloei toe. Terselfdertyd daal die spanning by die emittor terminaal. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 8 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 3.3 3.3.1 'n Darlington-paar is in staat om baie hoë uitsetstrome  te lewer wat 'n las vanaf baie klein basis insetstrome kan aandryf.  Lae uitsetimpedansie om die uitset te dryf langs lang seinkabels. Baie hoë insetimpedansie om nie die voorafgaande insetstadium af te trek/ laai nie. (2) 3.3.2 'n BVT-transistor benodig gewoonlik 0,6 V tot 0,7 V oor sy basis emittor terminaal om te werk.  Die Darlington-paar bestaan uit twee BVT transistors  wat se basis emittor terminale in serie gekoppel is.  Daarom benodig die Darlington-paar 'n VBE spanning van 1,2 V tot 1,4 V om te werk. (3) 3.4 3.4.1 Oneindige opeluswins.  Oneindige insetimpedansie.  Zero uitsetimpedansie. Oneindige bandwydte. Gemeenskaplike verwerpingsmodusverhouding. (2) 3.4.2 Die Op-versterker is ideaal vir die versterking van WS-spannings as gevolg van sy dubbelspoorkragbron  wat die uitsetterminaal toelaat om bo nul volt te styg en onder nul volt te daal.  (2) 3.5 3.5.1 Punt 'X' is bekend as die wesenlike aard, omdat beide insette dieselfde potensiaal het  en die nie-omkeer-inset is aan 0 V (aard) gekoppel.  (2) 3.5.2  R  VUIT  VIN    F    RIN  V RF   UIT  RIN VIN  8   1,8  103 0,4  36  103 Ω   36 kΩ (3) LET WEL: Die minusteken verwys na die omkeerfunksie van die versterker en word daarom uit die antwoord weggelaat omdat die weerstandswaarde nie negatief kan wees nie. -36 kΩ word ook as korrek aanvaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 9 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 3.6 3.6.1 Om die posisionering van 'n seintoestel te beheer.  Enige tydreëlaar toepassing. (1) 3.6.2 Skakelaar.  (1) 3.6.3 Vergelyker 1 vergelyk die boonste spanning wat deur die drie 5 kΩ weerstande by ⅔ van die toevoerspanning  opgestel is met die drempelspanning op pen 6.  Vergelyker 2 vergelyk die lae spanning wat deur die drie 5 kΩ weerstande by ⅓ van die toevoerspanning  opgestel is met die snellerspanning by pen 2.  (4) [30] VRAAG 4: SKAKELKRINGE 4.1 Die astabiele multivibrator het geen eksterne snellerinset nie.  Die bistabiele multivibrators maak gebruik van eksterne snellerinsette.  (2) 4.2 4.2.1 Astabiele multivibrator.  (1) 4.2.2  Indien punt A laag is dryf dit die Op-versterker na versadiging en die uitset styg na +12V.   Op sy beurt verhoog dit die potensiaal oor die spanningsdeler resistors R1 en R2. Dit maak punt B meer positief as punt A.   Met die uitsetspanning 'hoog', begin die kapasitor om te laai tot +12V deur die toevoerresistor RF. Dit verhoog die potensiaal van punt A geleidelik.   Sodra die potensiaal van punt A net meer positief as die potensiaal van punt B word, versadig die Op-versterker onmiddellik in die teenoorgestelde rigting. Die uitset daal nou tot -12V .   Dit forseer die kapasitor C om deur RF te ontlaai (of laai na -12V) wat die potensiaal van punt A verlaag.   Wanneer die potensiaal van punt A tot onder die potensiaal van punt B gedaal het, versadig die Op-versterker in die teenoorgestelde rigting en forseer sy uitset terug na +12V. Hierdie proses hou onophoudelik aan.  (6) 4.2.3 Die frekwensie van die multivibrator kan verhoog word deur die waarde van RF of C te verminder.  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 10 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 4.3 4.3.1 Kapasitor C2 verwyder enige ongewenste geruis van die toevoer wat die werking van die tydreëlaar kan beïnvloed.  (2) 4.3.2 Sneller inset ⅓ VCC 0V t ⅔VCC VC1 wanneer VR1 tot 5 kΩ gestel word t Hoog Uitset Laag t  ⅔VCC VC1 wanneer VR1 tot 10  kΩ gestel word t Hoog   Uitset wanneer VR1 tot 10 kΩ gestel word Laag t LET WEL: 2 punte vir die korrekte laaisiklus van die kapasitor. 2 punte vir die korrekte uitsetsein. (4) 4.3.3 LUD 2 sal AAN  wees omdat die uitset van die 555 GS 'hoog' gaan wanneer die sneller skakelaar gedruk word, LUD 2 sal meevoorgespan wees  en LUD 1 sal teenvoorgespan wees. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 11 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 4.4 4.4.1 Dit is 'n geslotelus Op-versterkerkringbaan  omdat RF 'n positiewe terugkoppeling tussen die uitset en die nie-omkeer inset veroorsaak.  (2) 4.4.2 VIN Boonste snellervlak 0 t Onderste snellervlak +V    0 t  -V LET WEL: 1 punt vir die korrekte snellerpunt. 1 punt vir korrekte oriëntasie (4) 4.4.3 Die snellerspanningsvlakke kan verstel word deur die waarde van R F of R1  te verander.. (2) 4.5 4.5.1 Koppelkapasitor wat gebruik word om die gewenste wisselstroomseine vanaf die ingang deur te laat en ongewenste GS-seine te blokkeer. (1) 4.5.2  R R   VUIT   V1  F  V2  F   R1 R2   10000 10000    0,5   0,2    2000 500    6,5 V  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 12 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 4.5.3 Hierdie versterker word gekoppel aan 'n dubbelspoor of gesplete kragbron.  Die +12 V toevoer versterk al die positiewe seine  en die - 12 V toevoer versterk al die negatiewe seine.  (3) 4.5.4 Indien skakelaar S1 oop is sal die uitsetspanning daal omdat inset V1 ontkoppel is en sal nie bygevoeg word nie. Slegs V2 sal by die uitset getoon word.  (2) 4.6 4.6.1 Omkeer  vergelyker.  (2) 4.6.2 VIN VVERW 0V +VVERS     0V t -VVERS LET WEL: 1 punt vir die korrekte snellerpunt. 1 punt vir korrekte oriëntasie (4) 4.6.3 Die Op-versterker is gebruik in die opelusmodus  daarom is daar geen terugvoerkoppeling om die wins van die Op-versterker te beperk.  Die Op-versterker word na versadiging toe gedryf. (2) 4.7  Die oomblik wanneer die vierkantgolf se inset styg, is die kapasitor nie gelaai nie. Al twee die plate se potensiaal styg oombliklik tot die insetsein se potensiaal en vorm die spitspuls.   Die spanning op die linkerhandse plaat is die toevoerspanning terwyl die regterhandse plaat se potensiaal stadig eksponensiaal daal terwyl die kapasitor laai.   Wanneer die vierkantgolf tot nul daal, word die proses herhaal maar omgekeerd.  Die kapasitor kan nie oombliklik ontlaai nie. Al twee die plate se potensiaal daal oombliklik tot nul en vorm 'n negatiewe spitspuls.   Die regterhandse plaat se potensiaal daal stadig eksponensiaal terwyl die kapasitor ontlaai.  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 13 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 4.8 4.8.1  Wanneer 'n vierkantgolf op die integreerderkring toegepas word, styg die insetspanning onmiddellik tot 'n vaste positiewe waarde.   Die insetresistor het dan 'n vaste positiewe spanning aan een punt en 'n 'effektiewe aard' met nul potensiaal aan die ander punt.   Volgens Ohm se wet veroorsaak 'n konstante spanning oor 'n resistor 'n konstante stroom om te vloei.  Dit beteken die stroom vanaf die 'effektiewe aard' laai die kapasitor teen 'n vaste, lineêre tempo.   Aangesien die Op-versterker se insette al twee by nul volt is, hou dit die linker plaat van die kapasitor by nul volt.  Wanneer die kapasitor laai, daal die potensiaal van die regter plaat. Hierdie daling sal aanhou vir so lank as die positiewe insetspanning teenwoordig is.  (6) 4.8.2 +V Inset 0V t 0V  RC tydkonstante is korter Uitset  -VVERS (2) LET WEL: 1 punt vir inversie / omkering 1 punt vir die boonste en onderste punte wat geknip word As gevolg van die feit dat dit 'n aktiewe op-versterker-integrator is en nie 'n passiewe stroombaan nie, sal die volgende respons ook oorweeg word: Inset 0V t 0V Uitset RC Tydkonstand is korter -VSAT Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 14 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 4.8.3 +V Inset 0V t 0V   RC tydkonstante is langer Uitset -VVERS (2) [60] VRAAG 5: VERSTERKERS 5.1 5.1.1 Terugvoer word gedefinieer as 'n proses waartydens 'n gedeelte van die uitsetsein  na die insetstadium  teruggevoer word. (2) 5.1.2 Distorsie word gedefinieer as 'n toestand wat ontstaan wanneer die versterking nie meer lineêr  in vorm of frekwensie is nie.  (2) Distorsie is 'n ongewenste verandering van 'n sein wat van die ingang na die uitgangstadium van 'n versterkerstroombaan oorgaan. LET WEL: As frekwensie nie genoem word nie, maar die leerder die begrip toon van addisionele faktore wat distorsie veroorsaak of die golfvorm verander, word die tweede punt toegeken. 5.2 5.2.1 RC-gekoppelde versterker.  Gemeenskaplike Emittor Versterker. (1) 5.2.2 Die basis-emittor voegvlak (BE) moet bo die afsnygebied  maar onder die versadigingsgebied voorgespan wees.  Die basis-kollektor (BK) voegvlak moet teenvoorgespan  wees vir die transistor om in sy aktiewe gebied te werk sodat versterking kan plaasvind.  OF Die waardes van resistors R1 en R2 moet so gekies word sodat die Q-punt van die transistor in die middel van die laslyn voorgespan is sodat 360 ° van die insetsein versterk kan word. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 15 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 5.2.3 VRC  VCC  VCE    9 - 2,38  6,62 V  (3) OF ( ) ( ) Vir die alternatiewe metode word punte as volg toegeken: 1 punt vir eeraste berekening 2 punte vir die korrekte finale berekening. LET WEL: VRE is ingesluit by die waarde van VCE soos getoon op die data op die kringdiagram. In die geval van 'n leerder wat aandui dat hy nie VRC kan bereken nie omdat VRE nie afsonderlik in die diagram aangedui word nie, word 3 punte toegeken. In die geval van geen antwoord, 0 punte. 5.2.4 VUIT  A V  20 log VIN 2,38  20 log  2  10 3  61,51 dB  (3) 5.2.5 Wanneer VIN styg, styg VBE tot bo die Q-punt  en word T1 sodoende harder aangeskakel.  Die interne weerstand van T1 daal as gevolg van die verhoogde basis stroomvloei.  IC neem toe en VCE neem af  as gevolg van die laer interne weerstand van T1 en 'n toename in IC. Die resultaat is 'n afname van die uitsetspanning en 'n 180° faseverskuiwing.  Die wins van die transistor is vasgestel. (5) 5.3 A = Basisstroom (IB)  B = Basis-emittorspanning (VBE ) C = Insetspanning  OF verandering in VBE (ΔVBE) (3) 5.4 5.4.1 Balansversterker.  (1) 5.4.2 NPN transistor  (1) 5.4.3 Elke transistor is vir Klas-B (180°) versterking voorgespan.  Wanneer daar geen insetsein op die transformator is nie sal daar geen wisselspanning op die basis van Q1 en Q2 wees nie.  Omrede die Q-punt so laag is sal daar dan geen stroomvloei in die kringbaan wees nie.  (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 16 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 5.4.4  Die insettransformator het 'n sentertap sekondêre spoel wat as 'n verdeler optree om twee gelyke  maar teenoorgestelde seine tydens elke halfsiklus te produseer.   Transistors Q1 en Q2 sal gelei wanneer elkeen se basis meer positief is ten opsigte van sy emittor  om sodoende die halfsiklusse alternatiewelik te versterk.  Die sentertap uitset transformator kombineer die twee halfsiklusse om een volledige uitsetsein te produseer.  (Klas-A resultaat)  Elke transistor gelei slegs gedurende alternatiewe halfsiklusse. (Klas-B versterking). (5) 5.5 5.5.1 Klas-C versterking.  (1) 5.5.2 Radiofrekwensieversterkers (RF) is smal band versterkers  wat in staat is om slegs die frekwensieband  te versterk wat die informasie dra en alle ander frekwensies te onderdruk.  (3) 5.5.3 Die resonante frekwensie van die kringbaan kan verander word deur die waarde van die verstelbare kapasitor te verander.  (1) 5.5.4 Banddeurlaatfilter.  (1) 5.5.5 Die oordrag van energie in die tenkkring word bewerkstellig wanneer die tenkkring ossilleer by die resonante frekwensie.  Wanneer die versterker 'n insetsein ontvang word dit via T1 versterk. Hierdie versterkde oudiosein word bo-op die resonante frekwensie van die tenkkring gemoduleer.  Die resultaat is 'n gemengde uitsetsein wat die resonante radiofrekwensie van die tenkkring en die gemoduleerde oudiosein bevat.  (3) 5.6 5.6.1 Hartley Ossillator.  (1) 5.6.2  Wanneer die kring aangeskakel word, sal die kollektorspanning styg en laat dit die kapasitor in die tenkkring toe om te laai.   Die spanning oor die induktors is omgekeerd. Die basis van die transistor word in die teenoorgestelde rigting gedryf en skakel dit sodoende AF.  Die kapasitor sal deur die induktors ontlaai en die tenkkring tot ossillasie dwing.   Gedurende ossillasie is die spannings oor die ente van die tenkkring relatief tot die gemeenskaplike 0 V sentertap, 180° uit fase met mekaar.   Dit verseker dat die kollektorspanning 180° uit fase is met die basisspanning.   Die 'vryloop' effek van die tenkkring se werking begin om die transistor alternatiewelik AAN en AF te skakel. Dit herlaai die tenkkring aanhoudend en ossilleer met 'n konstante amplitude.  (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 17 DBE/November 2020 SS/NSS – Nasienriglyne 5.6.3 Terugvoer word in hierdie kringbaan verkry deur die sein terug te koppel vanaf die kollektor terminaal van Q1  deur kapasitor C1 wat aan die resonerende tenkkring gekoppel is  wat 180° uit fase met mekaar is  en dan deur kapasitor C2 na die basis van transistor Q1. Q1 is in gemeenskaplike emittor modus wat 'n verdere 180° faseverskuiwing veroorsaak.  (4) 5.6.4 Induktor L3 is 'n RF smoorspoel  wat verhoed dat die WS resonante sein teruggevoer word na die basis via R1 teen 'n 180° faseverskuiwing deur die GS toevoer  wat sal veroorsaak dat die ossillasies vinnig wegkwyn.  (3) 5.7 Die VET sal die las effek op voorafgaande stadiums beperk,  omdat dit 'n hoër inset impedansie het vergeleke met die relatiewe lae inset impedansie van die Tweevoegvlak transistor.  (2) 5.8  Beide lewer 'n suiwer sinusvormige uitsetsein.   Beide maak gebruik van positiewe terugvoer.   Beide gebruik 'n tenkkring vir ossillasie.  Beide gebruik 'n transistor vir versterking. (2) [60] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Electrical Technology

View all